Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Pas Getroudes
Pas Getroudes [boodskap #120482] Do, 15 Oktober 1998 00:00
Anton Steyn  is tans af-lyn  Anton Steyn
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die ou en sy vrou is pas getroud en dis hulle eertse aand in die hotel na
die troue. Hulle is baie lief ver mekaar, maar een probleem, hulle is baie
skaam ver mekaar. Toe dit aand raak en dit is toe bed tyd, besluit hulle die
volgende: Hy sal in die kamer uit trek, en sy kan in die badkamer uit trek.
Dan sal hulle mekaar in die bed ontmoet. Sy het 'n vreeslike kort en stywe
onderrokkie aan wat sy sukkel om uit te trek. Terwyl sy so sukkel, sê sy,
"Ag tog so kort en so styf", hy skree toe uit die kamer uit, "Nee, man! Ons
het belowe ons sal nie loer nie!"

--
Anton Steyn
The Network Element (PTY) LTD
082 4594 194
Mailto:an...@networkelement.co.za
Vorige onderwerp: wie is die sterkste
Volgende onderwerp: Dyslexic Grafiti (Sorry for the spelling)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 11:43:06 MGT 2024