Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Kom die melkman? (Afrikaans)
Kom die melkman? (Afrikaans) [boodskap #120390] So, 26 Mei 1996 00:00
mic...  is tans af-lyn  mic...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Toe Pierre uit die badkamer kom, is die ontbyt nog nie reg nie.
Verontwaardig wil hy by Mauritz weet hoekom nie. Mauritz sê die
melkman is laat, en hy het melk nodig om omelette te maak, hy sal
solank onder vir die melkman gaan wag.

Mauritz bly lank weg. Pierre raak ongeduldig, en skree van die balkon
af: "Mauritz, kom die melkman al?"

Mauritz antwoord: "Nee, maar sy asem jaag al..."
Vorige onderwerp: Grappe "Blonds"
Volgende onderwerp: Drie ouens by die poorte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:35:54 MGT 2024