Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Bier
Bier [boodskap #120353] Do, 24 Julie 1997 00:00 na volgende boodskap
Louis de Wit  is tans af-lyn  Louis de Wit
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
"Bier is van vroulike hormone gemaak."

"Waarom?"

"As 'n man 'n paar biere in het praat hy baie en kan hy nie kar bestuur nie."
Re: Bier [boodskap #120880 is 'n antwoord op boodskap #120353] Sa, 10 November 2018 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Vrou sê vir haar man dat hy nie meer bier mag koop nie, dit kos te veel. Toe spandeer sy R300 op grimering. Hy vra haar toe hoekom hy bier moet opgee, maar sy kan geld op grimering uitgee.

Haar antwoord: "Die grimering laat my mooi lyk vir jou."

En hy maak die fout om te sê: "Dis waarvoor die bier was."

Nodeloos om te sê, die huwelik het nie lank gehou nie.
Re: Bier [boodskap #121030 is 'n antwoord op boodskap #120880] Wo, 14 November 2018 17:44 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Nog 'n wenk:

As jou vrou vra: "Liefie, wat moet ek dra om weer sexy vir jou te lyk?"
Is dit beslis verkeerd om te antwoord: "'n kas bier!"
Vorige onderwerp: Tinkie se "Big Time"
Volgende onderwerp: Rus in Vrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 08:43:27 MGT 2024