Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » AI TOG, DIE KINDERS DAREM
AI TOG, DIE KINDERS DAREM [boodskap #7539] Di, 29 Oktober 1996 00:00
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Sanet, daar van Saldanha vertel die volgende kinder staaltjie:

Sy is besig met haar laaste klas van die dag. Die les gaan oor verlamming,
blindheid, stomheid en oor ouens wat doof is. Die klok lui en sy vra vir
Riaan om af te sluit met gebed en hy bid: "Dankie Liewe Jesus vir hierdie
dag en wees tog asseblief met al die verlamders, verstomdes, verblindes en
verdoofdes, Amen."

Indien jy nog sulke kinder sê-goed wil lees, gaan loer in by:

http://www.pix.za/nakkie-die-nar

groete

Danie Martins
Vorige onderwerp: APOLOGIE
Volgende onderwerp: JUFFROU, HY HET 'n WIND GELOS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 17:51:39 MGT 2024