Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » UITSAAI PROJEK, AFRIKAANSE MUSIEK SKRYWER EN SANGER
UITSAAI PROJEK, AFRIKAANSE MUSIEK SKRYWER EN SANGER [boodskap #119929] Wo, 14 Januarie 2009 05:05
goldens...  is tans af-lyn  goldens...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Junior Lid
Dag Mense,

Ek is Chris van UITSAAI PROJEK, en ek is 'n Afrikaanse Musikant.

En nee, ek is nie MAAR NET NOG 'N AFRIKAANSE SANGER NIE! Ek Skryf,
Sing, speel my eie instrumente en doen ook my eie opnames. Vir "live shows",
probeer ek darem om musikante op die verhoog te kry, aangesien ek SOLO
is.

Maar dit gaan nie net daaroor nie, ek wil graag vir mense wys wat SOLO Afrikaanse
kunstenaars kan bereik met hulle EIE musiek, so julle ondersteuning is van uiterste belang,
en ek bedank almal wat in my glo en my ondersteun.

Hou gerus my SPOEGBLAD dop vir nuwe verwikkelinge, ek is in die proses om
fotos, biografie, lirieke ens op datum te bring.

Luister gerus na SAMPLES van my musiek. Julle kan dit ook DIREK koop
(AANLYN), aangesien dit goedkoper is om dit so te versprei. Ek wil graag my
CDS op die rakke kry, maar daar is baie min mense met baie min tyd...as julle
weet wat ek bedoel.

Ek wil dan ook net graag vir al daardie mense wat my "posts" blok
op hulle "community sites" sê:

Baie Dankie, julle maak my sterker hoor! En dan is dit nogal mense
uit jou eie "tuis-dorp", maar nou ja, laat ek nou nie te veel
moeilikheid maak nie...


Luister na Samples en koop by:

http://www.rhythmrecords.co.za/music/1268/Uitsaai-Projek/Gre nsloos


Join my ook op FACEBOOK onder GROUPS/UITSAAIPROJEK, of doen net 'n
SEARCH op FACEBOOK...

Dankie julle, aanhouers wen, en ek is 'n goeie bewys,

Groetnis tot Later
UITSAAI PROJEK
Vorige onderwerp: Rock in jóú taal
Volgende onderwerp: Eugene Terre Blanche - Tolbos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:09:56 MGT 2024