Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Eugene Terre Blanche - Tolbos
Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #118983] Ma, 23 Februarie 2009 21:45 na volgende boodskap
Afrozzie  is tans af-lyn  Afrozzie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
As jy die album Tolbos wil luister gaan na
http://www.deezer.com/en/eugene-terre-blanche.html.
Jy kan nie aflaai van Deezer nie, maar Playlists skep en luister so veel as
jy wil.
Hoop dit help

Afro Ozzie
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #118984 is 'n antwoord op boodskap #118983] Ma, 23 Februarie 2009 22:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 21:45:48 GMT, "Afro Ozzie" wrote:
> As jy die album Tolbos wil luister gaan na
> http://www.deezer.com/en/eugene-terre-blanche.html.
> Jy kan nie aflaai van Deezer nie, maar Playlists skep en luister so veel as
> jy wil.
> Hoop dit help
>
> Afro Ozzie

Baie dankie. Nou net geluister na die eerste twee
en stem met Jan saam dat ET talent het.
Dit is 'n ¾ uur in die nuwe dag in,
so na die res sal ek luister na opstaantyd.
Baie dankie vir die skakel.
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #118987 is 'n antwoord op boodskap #118984] Wo, 25 Februarie 2009 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dave, bly dat jy kon hoor hoe die man vertel en ?sing.

'n Vraag om hulp. Ek het 'n klomp flieks op my rekenaar in AVI formaat. Weet
jy miskien van 'n program waarmee ek dit kan omskakel sodat ek dit op my dvd
speler kan kyk?

Thanx en groete en al daai dinge!

Jan van Perth.

"Dave" skryf in boodskap news:7g96q41j6cplbg90jl1c2lpsss9n3mgp4s@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2009 21:45:48 GMT, "Afro Ozzie"
> wrote:
>
>> As jy die album Tolbos wil luister gaan na
>> http://www.deezer.com/en/eugene-terre-blanche.html.
>> Jy kan nie aflaai van Deezer nie, maar Playlists skep en luister so veel
>> as
>> jy wil.
>> Hoop dit help

>> Afro Ozzie
>
>
> Baie dankie. Nou net geluister na die eerste twee
> en stem met Jan saam dat ET talent het.
> Dit is 'n ¾ uur in die nuwe dag in,
> so na die res sal ek luister na opstaantyd.
> Baie dankie vir die skakel.
>
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #118990 is 'n antwoord op boodskap #118987] Wo, 25 Februarie 2009 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Feb 2009 20:30:32 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Dave, bly dat jy kon hoor hoe die man vertel en ?sing.
>
> 'n Vraag om hulp. Ek het 'n klomp flieks op my rekenaar in AVI formaat. Weet
> jy miskien van 'n program waarmee ek dit kan omskakel sodat ek dit op my dvd
> speler kan kyk?
>
> Thanx en groete en al daai dinge!
>
> Jan van Perth.
>

Gee my 'n oomblik vir daai een, Jan.
Ek sal nou vir jou 'n program daarvoor hê.
Ek het my hardeskyf skoongemaak en moet
eers weer 'n FTP opstel.
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #118991 is 'n antwoord op boodskap #118990] Wo, 25 Februarie 2009 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Feb 2009 13:57:25 +0200, Dave wrote:

> On Wed, 25 Feb 2009 20:30:32 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Dave, bly dat jy kon hoor hoe die man vertel en ?sing.

>> 'n Vraag om hulp. Ek het 'n klomp flieks op my rekenaar in AVI formaat. Weet
>> jy miskien van 'n program waarmee ek dit kan omskakel sodat ek dit op my dvd
>> speler kan kyk?

>> Thanx en groete en al daai dinge!

>> Jan van Perth.

>
>
> Gee my 'n oomblik vir daai een, Jan.
> Ek sal nou vir jou 'n program daarvoor hê.
> Ek het my hardeskyf skoongemaak en moet
> eers weer 'n FTP opstel.

Het vir jou 'n program gereed, Jan.
Maar het jy enige FTP program?
Gebruik jy miskien Total Commander,
Smart FTP of so iets?
(of enige ander FTP program) want jy
gaan dit nodig hê om te download.
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #118992 is 'n antwoord op boodskap #118991] Wo, 25 Februarie 2009 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
> Het vir jou 'n program gereed, Jan.
> Maar het jy enige FTP program?
> Gebruik jy miskien Total Commander,
> Smart FTP of so iets?
> (of enige ander FTP program) want jy
> gaan dit nodig hê om te download.

ftp://41.213.112.254/
kodewoorde het nie verander

deedee.net/downloads/programs/Movie DVD Maker v2.6

maar jy gaan 'n FTP program nodig hê om
'n copy of download fasiliteit te hê.
As jy Total Commander het, spiekeries.
Andersins http://www.smartftp.com/
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #118996 is 'n antwoord op boodskap #118992] Wo, 25 Februarie 2009 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Feb 2009 15:08:12 +0200, Dave wrote:


>> Het vir jou 'n program gereed, Jan.
>> Maar het jy enige FTP program?
>> Gebruik jy miskien Total Commander,
>> Smart FTP of so iets?
>> (of enige ander FTP program) want jy
>> gaan dit nodig hê om te download.
>
> ftp://41.213.112.254/
> kodewoorde het nie verander
>
> deedee.net/downloads/programs/Movie DVD Maker v2.6
>
> maar jy gaan 'n FTP program nodig hê om
> 'n copy of download fasiliteit te hê.
> As jy Total Commander het, spiekeries.
> Andersins http://www.smartftp.com/

Ek besef ek het hierdie boodskap oor 10nm (by jou) vir jou gelaat.
Niks het verander nie behalwe die adres sal anders wees.
Wanneer jy terug kom, en reg is om dit af te haal, sê
dit. FTP client (enige) program vir download?
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #118997 is 'n antwoord op boodskap #118996] Do, 26 Februarie 2009 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hello Dave, ek is oppie lug. Thanks vir jou moeite!

Jan.

"Dave" skryf in boodskap news:p48bq4pllr1tusofk3pga1nd6h5ga3f4kt@4ax.com...
> On Wed, 25 Feb 2009 15:08:12 +0200, Dave wrote:
>
>
>>> Het vir jou 'n program gereed, Jan.
>>> Maar het jy enige FTP program?
>>> Gebruik jy miskien Total Commander,
>>> Smart FTP of so iets?
>>> (of enige ander FTP program) want jy
>>> gaan dit nodig hê om te download.

>> ftp://41.213.112.254/
>> kodewoorde het nie verander

>> deedee.net/downloads/programs/Movie DVD Maker v2.6

>> maar jy gaan 'n FTP program nodig hê om
>> 'n copy of download fasiliteit te hê.
>> As jy Total Commander het, spiekeries.
>> Andersins http://www.smartftp.com/
>
>
> Ek besef ek het hierdie boodskap oor 10nm (by jou) vir jou gelaat.
> Niks het verander nie behalwe die adres sal anders wees.
> Wanneer jy terug kom, en reg is om dit af te haal, sê
> dit. FTP client (enige) program vir download?
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #118998 is 'n antwoord op boodskap #118997] Do, 26 Februarie 2009 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Feb 2009 21:05:40 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Hello Dave, ek is oppie lug. Thanks vir jou moeite!
>
> Jan.
>

Jy is welkom, Jan.
Kliek op
ftp://41.213.116.118/deedee.net/Downloads/Programs
en download 'Movie DVD Maker v2.6'.
Het jy enige FTP program?
Want daarsonder sal jy dalk sukkel om te download.
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #118999 is 'n antwoord op boodskap #118997] Do, 26 Februarie 2009 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Dave, ek het intussen beide die twee programme wat jy voorgestel het
ge-download, en is reg vir aksie!

"Daniel le Roux" wrote in message
news:49a6859a$0$19177$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> Hello Dave, ek is oppie lug. Thanks vir jou moeite!
>
> Jan.
>
> "Dave" wrote in message
> news:p48bq4pllr1tusofk3pga1nd6h5ga3f4kt@4ax.com...
>> On Wed, 25 Feb 2009 15:08:12 +0200, Dave wrote:

>>
>>>> Het vir jou 'n program gereed, Jan.
>>>> Maar het jy enige FTP program?
>>>> Gebruik jy miskien Total Commander,
>>>> Smart FTP of so iets?
>>>> (of enige ander FTP program) want jy
>>>> gaan dit nodig hê om te download.
>
>>> ftp://41.213.112.254/
>>> kodewoorde het nie verander
>
>>> deedee.net/downloads/programs/Movie DVD Maker v2.6
>
>>> maar jy gaan 'n FTP program nodig hê om
>>> 'n copy of download fasiliteit te hê.
>>> As jy Total Commander het, spiekeries.
>>> Andersins http://www.smartftp.com/


>> Ek besef ek het hierdie boodskap oor 10nm (by jou) vir jou gelaat.
>> Niks het verander nie behalwe die adres sal anders wees.
>> Wanneer jy terug kom, en reg is om dit af te haal, sê
>> dit. FTP client (enige) program vir download?
>
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #119000 is 'n antwoord op boodskap #118998] Do, 26 Februarie 2009 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Kannie toegang kry nie... is die woorde steeds 'jan' en 'perth'?

"Dave" skryf in boodskap news:3j4dq45q0rs0fftqc5b9v06tl6rs66p3tc@4ax.com...
> On Thu, 26 Feb 2009 21:05:40 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Hello Dave, ek is oppie lug. Thanks vir jou moeite!

>> Jan.

>
> Jy is welkom, Jan.
> Kliek op
> ftp://41.213.116.118/deedee.net/Downloads/Programs
> en download 'Movie DVD Maker v2.6'.
> Het jy enige FTP program?
> Want daarsonder sal jy dalk sukkel om te download.
>
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #119001 is 'n antwoord op boodskap #118999] Do, 26 Februarie 2009 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Feb 2009 22:23:58 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Dankie Dave, ek het intussen beide die twee programme wat jy voorgestel het
> ge-download, en is reg vir aksie!
>

Jan. dit lyk asof jy toegang probleme het.
Gebruik ftp://41.213.116.118
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #119002 is 'n antwoord op boodskap #119000] Do, 26 Februarie 2009 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Feb 2009 22:26:28 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Kannie toegang kry nie... is die woorde steeds 'jan' en 'perth'?
>

Yep, dis steeds dieselfde. Ek het dit weer getoets.
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #119003 is 'n antwoord op boodskap #119001] Do, 26 Februarie 2009 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry die volgende boodskap op jou site: >530 Not logged in.
Username/password incorrect, user disabled, or user logged in too many
times<

jan en perth, als 'lowercase' is wat ek moet gebruik?

"Dave" skryf in boodskap news:4b6dq4pccj7tpnn3lk6meafaiijp36t8u6@4ax.com...
> On Thu, 26 Feb 2009 22:23:58 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Dankie Dave, ek het intussen beide die twee programme wat jy voorgestel
>> het
>> ge-download, en is reg vir aksie!

>
>
> Jan. dit lyk asof jy toegang probleme het.
> Gebruik ftp://41.213.116.118
>
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #119004 is 'n antwoord op boodskap #119000] Do, 26 Februarie 2009 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Jan, gebruik jy hoofletters waar dit moet?
Toets 'Besoeker' en 'Durbs'.
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #119005 is 'n antwoord op boodskap #119004] Do, 26 Februarie 2009 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Yep, dit werk! Is besig om te download. Baie dankie!

Sal jou op hoogte hou sodra dit klaar is.

Moerse dankie.

"Dave" skryf in boodskap news:ol6dq4ptt7pj4267h0a0103vntu4l9jl67@4ax.com...
>
> Jan, gebruik jy hoofletters waar dit moet?
> Toets 'Besoeker' en 'Durbs'.
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #119006 is 'n antwoord op boodskap #119001] Do, 26 Februarie 2009 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Dave, is besig om te download, maar dit is amper middernag hier, dus
gaan ek bed toe. Sal laat weet hoe dinge verloop het.

"Dave" skryf in boodskap news:4b6dq4pccj7tpnn3lk6meafaiijp36t8u6@4ax.com...
> On Thu, 26 Feb 2009 22:23:58 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Dankie Dave, ek het intussen beide die twee programme wat jy voorgestel
>> het
>> ge-download, en is reg vir aksie!

>
>
> Jan. dit lyk asof jy toegang probleme het.
> Gebruik ftp://41.213.116.118
>
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #119007 is 'n antwoord op boodskap #119005] Do, 26 Februarie 2009 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Feb 2009 22:43:00 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Yep, dit werk! Is besig om te download. Baie dankie!
>
> Sal jou op hoogte hou sodra dit klaar is.
>
> Moerse dankie.
>

Moerse plesier, Jan;-)
En jy hoef my nie te sê wanneer jy klaar is nie.
Ek weet presies wat aangaan.
Jy het nou 75% van die tweede en sal oor 9 min 100% hê:-)

> jan en perth, als 'lowercase' is wat ek moet gebruik?

Nee, dit onderskei tussen hoofletter en klein letters
en kodewoorde moet presies gebruik word.
Hoofletters waar bepaal ens.
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #119008 is 'n antwoord op boodskap #119006] Do, 26 Februarie 2009 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Feb 2009 23:11:28 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Dankie Dave, is besig om te download, maar dit is amper middernag hier, dus
> gaan ek bed toe. Sal laat weet hoe dinge verloop het.
>

Soos bo gesê, Jan, moet nie worrie.
Ek sal weet wanneer jy dit het, (albei die downloads oor 5 min)
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #119009 is 'n antwoord op boodskap #118987] Do, 26 Februarie 2009 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>> On Mon, 23 Feb 2009 21:45:48 GMT, "Afro Ozzie"
>> wrote:

>>> As jy die album Tolbos wil luister gaan na
>>> http://www.deezer.com/en/eugene-terre-blanche.html.
>>> Jy kan nie aflaai van Deezer nie, maar Playlists skep en luister so veel
>>> as
>>> jy wil.
>>> Hoop dit help
>
>>> Afro Ozzie


>> Baie dankie. Nou net geluister na die eerste twee
>> en stem met Jan saam dat ET talent het.
>> Dit is 'n ¾ uur in die nuwe dag in,
>> so na die res sal ek luister na opstaantyd.
>> Baie dankie vir die skakel.

>

Niks kan nie afgelaai word van Internet nie.
Die oomblik wanneer iemand iets op Internet geplaas het, is dit
inderwaarheid asof 'public domain'.
Soos die koerant graag sê na 'n boom die kar getref het
'dit het buite beheer geraak'.
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #119010 is 'n antwoord op boodskap #118983] Vr, 27 Februarie 2009 12:11 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2009 21:45:48 GMT, "Afro Ozzie" wrote:

> As jy die album Tolbos wil luister gaan na
> http://www.deezer.com/en/eugene-terre-blanche.html.
> Jy kan nie aflaai van Deezer nie, maar Playlists skep en luister so veel as
> jy wil.
> Hoop dit help
>
> Afro Ozzie

Hier is ook 'n luister plek
http://www.awb.co.za/aflaai_e.htm
Vorige onderwerp: UITSAAI PROJEK, AFRIKAANSE MUSIEK SKRYWER EN SANGER
Volgende onderwerp: 'n Mooi liedjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:24:04 MGT 2024