Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Welcome back, Springbok Radio
Welcome back, Springbok Radio [boodskap #117631] Vr, 13 Junie 2008 15:55 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Riaan en ek sal nie weet waaroor dit gaan nie
maar Oom Torreke en oom Ferdi sal beslis weet
waarvan gepraat word wanneer gesê word:

Welcome back, Springbok Radio
13 June 2008, 14:36
Click here!
South Africans nostalgic for entertainment from an era when radio was
known to many as the "wireless", can get their hearing aids ready.

The popular programmes of Springbok Radio, one of the most beloved and
successful commercial radio stations in South African history, will
shortly be back "on air".
Re: Welcome back, Springbok Radio [boodskap #117644 is 'n antwoord op boodskap #117631] Wo, 18 Junie 2008 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" Riaan en ek sal nie weet waaroor dit gaan nie[/color]
> maar Oom Torreke en oom Ferdi sal beslis weet
> waarvan gepraat word wanneer gesê word:
>

Dit is Radiostasies soos Springbok wat die woorde "soaps" en "sepies" laat
ontstaan het. Sringbok Radio het vervolgverhale aangebied wat oor jare
geloop het. Van die bekende Afrikaanses in my skooldae was "Verbode liefde"
en "Die Banneling". Die vervolgverhale is deur seepvervaardigers geborg,
soos "Surf" en "Omo", vandaar die woord "sepie".

As jy destyds in die middag in my tuisdorp straat af gestap het, het die
bekende musiek en advertensies feitlik uit elke huis tot in die straat
geklink. As ek reg onthou - Ferdi sal moontlik beter onthou - is al die
sepies se uitsendings opgeskort op die middag van 6 September 1966 toe Dr
Verwoerd vermoor is, en met huldeblyke vervang.

In die berig wat ek gelees het oor die heruitsendings van Springbok Radio se
gewilde sepies het ek egter nie 'n enkele van die Afrikaanse titels gesien
nie, slegs Engelse titels wat geen klokkie by my gelui het nie.
Re: Welcome back, Springbok Radio [boodskap #117647 is 'n antwoord op boodskap #117631] Wo, 18 Junie 2008 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:it5554d5hri0kbgm9nl3eocnf37smpbkgs@4ax.com...
>
> Riaan en ek sal nie weet waaroor dit gaan nie
> maar Oom Torreke en oom Ferdi sal beslis weet
> waarvan gepraat word wanneer gesê word:
>
>
> Welcome back, Springbok Radio
> 13 June 2008, 14:36
> Click here!
> South Africans nostalgic for entertainment from an era when radio was
> known to many as the "wireless", can get their hearing aids ready.
>
> The popular programmes of Springbok Radio, one of the most beloved and
> successful commercial radio stations in South African history, will
> shortly be back "on air".

Al wat ek van Springbok Radio af kan onthou was 'n storie oor agente K-OO-S
en 0-008. En natuurlik die top 10. Ek dink die stasie het toegemaak in
1983 - toe was ek in Std 5
Re: Welcome back, Springbok Radio [boodskap #117652 is 'n antwoord op boodskap #117644] Wo, 18 Junie 2008 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Jun 2008 11:03:14 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"
>> Riaan en ek sal nie weet waaroor dit gaan nie
>> maar Oom Torreke en oom Ferdi sal beslis weet
>> waarvan gepraat word wanneer gesê word:

>
> Dit is Radiostasies soos Springbok wat die woorde "soaps" en "sepies" laat
> ontstaan het. Sringbok Radio het vervolgverhale aangebied wat oor jare
> geloop het. Van die bekende Afrikaanses in my skooldae was "Verbode liefde"
> en "Die Banneling". Die vervolgverhale is deur seepvervaardigers geborg,
> soos "Surf" en "Omo", vandaar die woord "sepie".
>
> As jy destyds in die middag in my tuisdorp straat af gestap het, het die
> bekende musiek en advertensies feitlik uit elke huis tot in die straat
> geklink. As ek reg onthou - Ferdi sal moontlik beter onthou - is al die
> sepies se uitsendings opgeskort op die middag van 6 September 1966 toe Dr
> Verwoerd vermoor is, en met huldeblyke vervang.
>
> In die berig wat ek gelees het oor die heruitsendings van Springbok Radio se
> gewilde sepies het ek egter nie 'n enkele van die Afrikaanse titels gesien
> nie, slegs Engelse titels wat geen klokkie by my gelui het nie.

Re:
> Oom Torreke en oom Ferdi sal beslis weet waarvan gepraat word

Weet dikwels nie of ek moet lag of verleë wees wanneer ek so ernstig
opgeneem word nie. Miskien moet ek meer gereeld die nodige stemtoon
gebruik en minder ernstig klink.
Ek het enkele jare gelede vroeë aftrede voordele ingespan.
Re: Welcome back, Springbok Radio [boodskap #117660 is 'n antwoord op boodskap #117652] Wo, 18 Junie 2008 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" > Oom Torreke en oom Ferdi sal beslis weet waarvan gepraat word[/color]
>
> Weet dikwels nie of ek moet lag of verleë wees wanneer ek so ernstig
> opgeneem word nie. Miskien moet ek meer gereeld die nodige stemtoon
> gebruik en minder ernstig klink.
> Ek het enkele jare gelede vroeë aftrede voordele ingespan.
>

Nou voel ek soos 'n groot gek, Oom Dave! :-)
Re: Welcome back, Springbok Radio [boodskap #117662 is 'n antwoord op boodskap #117660] Wo, 18 Junie 2008 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Jun 2008 16:36:51 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"
>
>>> Oom Torreke en oom Ferdi sal beslis weet waarvan gepraat word

>> Weet dikwels nie of ek moet lag of verleë wees wanneer ek so ernstig
>> opgeneem word nie. Miskien moet ek meer gereeld die nodige stemtoon
>> gebruik en minder ernstig klink.
>> Ek het enkele jare gelede vroeë aftrede voordele ingespan.

>
> Nou voel ek soos 'n groot gek, Oom Dave! :-)

LOL...:-) Askies, my skuld (nie dat ek regtig jammer is nie:-O)

Reën dit nog by julle Torreke? Die see is nog die hele dag wild en
onstuimig hier en die wolke is besig om nog digter laer saam te pak.
Volgens die weervoorspelling lyk dit net so by julle nou.
Re: Welcome back, Springbok Radio [boodskap #117669 is 'n antwoord op boodskap #117662] Do, 19 Junie 2008 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Reën dit nog by julle Torreke? Die see is nog die hele dag wild en
> onstuimig hier en die wolke is besig om nog digter laer saam te pak.
> Volgens die weervoorspelling lyk dit net so by julle nou.
>

Dit het gister die hele dag gereën, maar nie so hard soos wat ek verwag het
nie. Dit was gisteraand snerpend koud en ek vermoed dit het op die berge
gesneeu.

Vanoggend reën dit nie, maar steeds betrokke en dreigend. Dit sal
waarskynlik later weer reën, maar ek kry die gevoel dat dit dalk teen middag
plek-plek sal begin opklaar. Het gisteraand op die 7-uur nuus gesien dat
julle erg deurgelop het in KZN.
Re: Welcome back, Springbok Radio [boodskap #117672 is 'n antwoord op boodskap #117669] Do, 19 Junie 2008 07:20 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 07:49:45 +0200, "Torreke" wrote:

> Dave skryf
>
>> Reën dit nog by julle Torreke? Die see is nog die hele dag wild en
>> onstuimig hier en die wolke is besig om nog digter laer saam te pak.
>> Volgens die weervoorspelling lyk dit net so by julle nou.

>
> Dit het gister die hele dag gereën, maar nie so hard soos wat ek verwag het
> nie. Dit was gisteraand snerpend koud en ek vermoed dit het op die berge
> gesneeu.
>
Hier het dit ook gister kort kort harde buie reën geval. Dit het
gereën en gereën en gereën, tòt òp die see! (Dit was nog altyd vir my
snaaks as dit op die see en op die teerpad reën)

Dit is nie koud nie. Gisteraand se (voorspelde) 17° was die koudste
minimum vir die winter sover, maar die maksiumum sal ook maar net in
die lae 20gs wees. Steeds kortbroek en T-hemp temperature dus, maar ek
het 'n sweetpak aangetrek vanmôre na ek gestort het.

> Vanoggend reën dit nie, maar steeds betrokke en dreigend. Dit sal
> waarskynlik later weer reën, maar ek kry die gevoel dat dit dalk teen middag
> plek-plek sal begin opklaar. Het gisteraand op die 7-uur nuus gesien dat
> julle erg deurgelop het in KZN.

Selfde hier. Die see is steeds onstuimig en wolke is steeds laag. Dit
sal seker later weer reën, alhoewel die weervoorspelling 60% kans
op reën raai vir môre.
Vorige onderwerp: die Kelly familie
Volgende onderwerp: Rock in jóú taal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 20:26:46 MGT 2024