Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Kovsies
Kovsies [boodskap #116599] Wo, 12 Maart 2008 15:31 na volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Hi Almal,

'n Vriendin laat weet soos volg"

Ek het 'n maaitjie wat swot op Bloem, Willem, en toe het ek gister vir hom
'n briefie gestuur om
te vra of dit regtig so rof gaan daar soos wat hulle se in die nuus.
Hierdie was sy reply...

Lekker dag,

============================================================ ================

Die "maaitjie" se antwoord is soos volg:

Hi hi!

Ongelukkig is dit nag. More, donderdag, kom al die swart koshuise van
bloem (hul word weereens met busse aangery) om te kom "toi toi". SASCO wil
nou alle wit en afrikaans studente van UV weghê!

Gister, Dinsdag, het amper 50 van hul by ons klas try inkom en ons weer
uitjaag. Ons dosent, Prof Lubbe (baaaaie famous) is rondgeruk voor die
deur toe hy hul try uithou. Al die wit seuns het opgestaan en hul
weggestamp. F*kn E-TV kameras het die varke so opgevryf om ons uit te kry.
Ek kan dit nie flippen glo nie!!!!!

Die wit meisie koshuise is al amper leeg, studente bang om op kampus te
wees. Die goed is flippen barbare! Als word afgebreek, gesteel en niemand
doen NIKS!

Die kaaaaak gaan nog spat, wittes is gatvol en ek hoor wat die mense praat
onderlangs. Gister is 'n wit girl aangerand IN ONS FOODCOURT, tydens die
optog wat ONwettig was. Al haar klere is afgeruk en van die Thakaneng brug
(foodcourt) afgegooi. Sy moes kaal koshuis toe hardloop.

MAAR, niemand van hul is rassisties nie. Wit moet weg, steeds hul nie
rassisties nie. Gisteraand op 3rd degree (E-tv 20:00) is alle Christene as
rassiste gemerk.

Motors ruite uitgeslaan, moer toe geskop en wit girls word met bakstene
ens gegooi. Dreigemente om verkrag te word is algemeen deesdae.
Ons borge onttrek, STR student waai, regte studente waai. ALMAL is oppad
om te waai. 1ste jaars begin wegbly/opskop om volgende jaar iewers anders
oor te begin.

Sal maar sien wat donderdag gebeur, weet nou al die k*k gaan spat!

PLEASE VERSPREI WAT EK VERTEL WANT NIEMAND LUISTER MEER NIE!

============================================================ ===================================

My vrou vra toe 'n niggie van ons wat verlede jaar op Kovsies klaar gemaak
het, maar haar broer swot nog daar om kommentaar te lewer:

Hier's haar antwoord:

Oor Kovsies... Ja dinge is nogal hectic aan die kant. Die outjies wat die
video gemaak het ken ek ook goed. Die een, Danie, is die goeie vriend Danie
van my wat saam met my in die kerk is. Hy het nogal die hele Februarie by
ons gebly tot die bom gebars het, voordat hy oorsee sou vertrek het. Maar hy
is toe nadat die bom gebars het huis toe. Ek het die video gesien en my
doodgelag. Dit is skreeu snaaks, maar die media haal dit heeltemal uit
verband uit aan. Ek sal bietjie eendag vir julle die video wys, ek het 'n
afskrif van hom hierso. Dit is 'n dood onskuldige ding, wat nou lelik
uitgedraai het. En ek kan getuig dat hulle glad nie rassiste is nie. Dit is
outjies wat van plase af kom en weekliks vir die bediendes vleis rantsoene
en mielies gebring het. Dus is dinge maar lelik uit verband uit aangehaal.

Maar ons arme kampus is in chaos. Dit is egter 'n sweer wat gewag het om oop
te bars want die probleem kom in by die gedwonge integrasie beleid. Ons
kampus is klaar 78% swart, so mense voel dit is onnodig om ons nog te wil
laat saam bly ook. Hulle het hulle koshuise, en ons s'n. Daar is allerhande
praktiese implikasies waarvoor die bestuur nie oplossings het nie. Soos
taal. Baie van die swartes verstaan nie eers engels nie, wat nog van
afrikaans. Nou stuur hulle vir die koshuise tolke, maar die tolke is ook nie
afrikaans magtig nie, so dit help nie. Toe is daar ook aangekondig dat daar
geen godsdienstige byeenkomste meer in die koshuis mag plaas vind nie. Met
ander woorde daar mag nie sel byeenkomste of enig iets van die aard in 'n
koshuis wees nie, want ons moet die ander kultuur groepe respekteer. Dus het
daar 3 weke terug van die blank kant af chaos uitgebreek. Die HK's het uit
die koshuise uitgetrek en op die gras voor die hoofgebou gaan kamp opslaan
uit protes omdat die bestuur nie na hulle luister nie. Hulle stuur net nog
mense na die koshuise toe, en as hulle sê maar daar is nie nog plek nie, dan
sê die bestuur maar hulle moet van die wit outjies laat gaan en na 'n swart
koshuis toe stuur, sodat die swartes daar kan intrek. Toe het die blankes
gegaan booms afgebreek, ruite gebreek ens, als uit protes. Hulle het R3
Miljoen se skade aangerig in een aand. Maar toe die swartes kom vra wat gaan
aan, en hulle hoor waaroor dit gaan, toe begin hulle saam breek en gaan nog
erger tekere. Later het die blankes net terug gestaan en gekyk hoe die
swartes bande brand en ruite uitgooi.

Toe het die UV Bestuur 'n groot probleem. Want toe is wit en swart albei
gekant teen integrasie en is die UV Bestuur op die hot-spot, want hulle kan
nie teen albei partye ingaan nie. Dus het die hele video debakel ding baie
strategies gebeur, want 'n week later toe die bom bars, het hulle weer wit
en swart na verskillende hoeke toe gedryf.

Maar dat hier groot moeilikheid is by Kovsies is 'n feit. Ek is gelukkig nie
meer op kampus nie, so weet nie baie nie. Maar daar is voltydse polisie
beamptes ontplooi ens. Een van die swart SR lede (daar is net 3 op die SR
uit 21) is al 4 keer in hegtenis geneem weens die aanmoediging van oproer en
betogings ens.

Jan het ook deur geloop, want hulle het hom oppad klas toe voorgelê net na
die video en hom toe op sy rug geskop en op sy maermerrie. Hulle was so 12
swartes teen hom alleen gewees. Gelukkig is hy sterk en het besef dat as hy
val dit verby is, hy het dus op sy voete gebly en een ou op die keel geslaan
met sy vuis dat hy val en nog 'n ander een ook. Toe het hulle weg
gehardloop. Maar sy maermerrie het nog steeds rowe op (Na 2 weke) en sy rus
is nogsteeds styf. Dus is ons maar almal bekommerd, gelukkig het hy nie meer
in die aand klas nie.
Re: Kovsies [boodskap #116603 is 'n antwoord op boodskap #116599] Wo, 12 Maart 2008 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 12 Mar 2008 17:31:24 +0200, "Torreke" wrote:

> Hi Almal,
>
> 'n Vriendin laat weet soos volg"
>
>
> Ek het 'n maaitjie wat swot op Bloem, Willem, en toe het ek gister vir hom
> 'n briefie gestuur om
> te vra of dit regtig so rof gaan daar soos wat hulle se in die nuus.
> Hierdie was sy reply...
>
> Lekker dag,
>
> ============================================================ ================

Ek hoop jy het onthou om jou vriendin se maatjie daarop te wys
dat, ten spyte van die Vrede van Vereeniging wat sowat 50 jaar voor
jou geboorte gesluit is, jy steeds, eintlik van kleins af, bitter is
oor wat die Engelse aan die Boere gedoen het.

Ek meen, jy het dit tog by jou ouers geleer, wat dit op hulle beurt by
jou groot ouers geleer het.

So kon jy maklik 'n vergelyking getref het, en die wittes die skuld
gee. Maklik genoeg.
Re: Kovsies [boodskap #116618 is 'n antwoord op boodskap #116599] Do, 13 Maart 2008 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 12 Mar 2008 17:31:24 +0200, "Torreke" wrote:

> Hi Almal,
>
> 'n Vriendin laat weet soos volg"

Dieselfde brief doen die e-mail rondte - maar nie altyd onder die naam
"Willem" nie.

Dat daar probleme by Kovsies is, is obvious (sien ook Rhoda Kadali se
rubriek wat ek gepos het), maar dat daar wyd propaganda ook van regse
kant gemaak word, is ook obvious.

Ek verwerp rassisme van albei kante en ek verwerp propaganda van albei
kante.

Wil net noem dat daai Jan-kerel seker 'n reus of iets moet wees. Om
twaalf aanvallers so te beveg en al wat hy gekry het is 'n skop op die
maermerrie!!
Re: Kovsies [boodskap #116619 is 'n antwoord op boodskap #116618] Do, 13 Maart 2008 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 13 Mar 2008 11:52:07 +0200, Ferdi wrote:

>
> Wil net noem dat daai Jan-kerel seker 'n reus of iets moet wees. Om
> twaalf aanvallers so te beveg en al wat hy gekry het is 'n skop op die
> maermerrie!!
>
>

O ja, ek wou ook daarop reageer en het nagelaat om te noem dat dìt
alleen bewys dat dit 'n kakstorie is.
Re: Kovsies [boodskap #116620 is 'n antwoord op boodskap #116618] Do, 13 Maart 2008 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 13 Mar 2008 11:52:07 +0200, Ferdi wrote:

> Dankie Rhoda Kadali se rubriek wat jy gepos het.
>
> Ek verwerp rassisme van albei kante en ek verwerp propaganda van albei
> kante.
>
Ek dink nie dat jy meer lank neutraal sal kan wees nie.

> Wil net noem dat daai Jan-kerel seker 'n reus of iets moet wees. Om
> twaalf aanvallers so te beveg en al wat hy gekry het is 'n skop op die
> maermerrie!!

As die helfte van die storie nie geglo kan word nie, hoeveel is dan
geloofbaar?
Re: Kovsies [boodskap #116621 is 'n antwoord op boodskap #116618] Do, 13 Maart 2008 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" < wrote

> Dieselfde brief doen die e-mail rondte - maar nie altyd onder die naam
> "Willem" nie.
>
> Dat daar probleme by Kovsies is, is obvious (sien ook Rhoda Kadali se
> rubriek wat ek gepos het), maar dat daar wyd propaganda ook van regse
> kant gemaak word, is ook obvious.

Dankie vir die inligting.

>
> Ek verwerp rassisme van albei kante en ek verwerp propaganda van albei
> kante.
>
> Wil net noem dat daai Jan-kerel seker 'n reus of iets moet wees. Om
> twaalf aanvallers so te beveg en al wat hy gekry het is 'n skop op die
> maermerrie!!

Die Jan-kerel ken ek persoonlik. Het 1e span gespeel vir sy skool in
matriek. Bring al van laerskooldae sy vakansies op 'n plaas in die Kalahari
deur. Songebrand, taai soos 'n ratel, nie 'n bang haar op sy kop nie. 'n
Reus is hy beslis nie, maar sterk is hy baie beslis. Ek weet nie of die 12
dalk bietjie "vinnig" getel was so tussen die bakleiery deur nie, of soos
die spreekwoordelike vis groter geword het elke keer wat die storie vertel
oorvertel word nie, maar van een ding is ek seker: Hy sal nie stilstaan as
'n klomp ouens hom gelyktydig pak nie, en hy sal beslis baie vinnig 'n hele
paar ouens so seermaak dat hulle 2 keer sal dink of hulle lus het om voort
te gaan!
Re: Kovsies [boodskap #116622 is 'n antwoord op boodskap #116621] Do, 13 Maart 2008 14:58 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 13 Mar 2008 15:14:23 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Ferdi" < wrote
>
>> Dieselfde brief doen die e-mail rondte - maar nie altyd onder die naam
>> "Willem" nie.

>> Dat daar probleme by Kovsies is, is obvious (sien ook Rhoda Kadali se
>> rubriek wat ek gepos het), maar dat daar wyd propaganda ook van regse
>> kant gemaak word, is ook obvious.
>
> Dankie vir die inligting.
>

>> Ek verwerp rassisme van albei kante en ek verwerp propaganda van albei
>> kante.

>> Wil net noem dat daai Jan-kerel seker 'n reus of iets moet wees. Om
>> twaalf aanvallers so te beveg en al wat hy gekry het is 'n skop op die
>> maermerrie!!
>
> Die Jan-kerel ken ek persoonlik. Het 1e span gespeel vir sy skool in
> matriek. Bring al van laerskooldae sy vakansies op 'n plaas in die Kalahari
> deur. Songebrand, taai soos 'n ratel, nie 'n bang haar op sy kop nie. 'n
> Reus is hy beslis nie, maar sterk is hy baie beslis. Ek weet nie of die 12
> dalk bietjie "vinnig" getel was so tussen die bakleiery deur nie, of soos
> die spreekwoordelike vis groter geword het elke keer wat die storie vertel
> oorvertel word nie, maar van een ding is ek seker: Hy sal nie stilstaan as
> 'n klomp ouens hom gelyktydig pak nie, en hy sal beslis baie vinnig 'n hele
> paar ouens so seermaak dat hulle 2 keer sal dink of hulle lus het om voort
> te gaan!

Die karate instrukteur onder wie ek opleiding gehad het,
John Robbinson 2de Dan JKA, (sy oom Norman Robbinson het ons
graderings gedoen, en was een van die bekende karateka's in die land)
het eendag na 'n paar biere vir my gesê, tydens 'n gesprek oor 'n
flying kick, " die Bruce Lee tipe stories is vir die liggelowiges. Al
wanneer ek 'n flying kick sou gebruik, is as ek deur 'n paar ouens
gepak sou word. Dit sal ek dan gebruik om tussen die lot uit te kan
kom, om weg te hardloop. Dit was gesê kort na hy vir 2de Dan
gekwalifiseer het, en ons praat hier van 'n vegter.
Maar ook iemand wat perke erken het.
Vorige onderwerp: Lyfstraf
Volgende onderwerp: Kan julle 'n plek aanbeveel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:48:56 MGT 2024