Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir fonds(e)...
Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir fonds(e)... [boodskap #113977] Sa, 05 Mei 2007 20:28 na volgende boodskap
bihvn...  is tans af-lyn  bihvn...
Boodskappe: 35
Geregistreer: November 2006
Karma: 0
Volle Lid
Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir
fonds(e)...

(Insluitend (Profesieë) vervorming,
na groter vlak(ke) van
vrede, vriendskap, welstand, voorspoed, ens.,
en/of asook,
(Aangename uitkomste) stabiliteit. )

E-pos aub. die adverteerder.
(Alle e-pos(te) kan beantwoord word. )


(By voorbaat baie dankie).
(U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word).
Re: Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir fonds(e)... [boodskap #113978 is 'n antwoord op boodskap #113977] Sa, 05 Mei 2007 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 5 May 2007 13:28:57 -0700, "(ondersteun) Beter (en/of nuwe),
Inter-G, hetero-(Praniese) (Nirwana en/of) Salem (hoof en/of sub-)
(staat) Pres. Onderst. 01" wrote:

> Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir
> fonds(e)...
>
> (Insluitend (Profesieë) vervorming,
> na groter vlak(ke) van
> vrede, vriendskap, welstand, voorspoed, ens.,
> en/of asook,
> (Aangename uitkomste) stabiliteit. )
>
> E-pos aub. die adverteerder.
> (Alle e-pos(te) kan beantwoord word. )
>
>
> (By voorbaat baie dankie).
> (U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word).

as ek jou ooit 'n job sou gee
sal dit met die geskrewe voorwaarde wee
dat jy ontslaan is as jy jou mond rek
of enige iets van die drek laat uitlek

nevermaaind vrede vriendskap welstand en voorspoed
sal jy moet loop met al jou goed
Aangename inkomste en stabiliteit
is dan eensklaps uit

as jy dit sou waag
om my met die tipe drek te daag
is jy weer die adverteerder
en vooraf die die leerder
Re: Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir fonds(e)... [boodskap #114000 is 'n antwoord op boodskap #113978] Di, 08 Mei 2007 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bihvn...  is tans af-lyn  bihvn...
Boodskappe: 35
Geregistreer: November 2006
Karma: 0
Volle Lid
On May 5, 11:11 pm, Dave wrote:
> On 5 May 2007 13:28:57 -0700, "(ondersteun) Beter (en/of nuwe),
> Inter-G, hetero-(Praniese) (Nirwana en/of) Salem (hoof en/of sub-)
> (staat) Pres. Onderst. 01" wrote:
>
>> Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir
>> fonds(e)...
>
>> (Insluitend (Profesieë) vervorming,
>> na groter vlak(ke) van
>> vrede, vriendskap, welstand, voorspoed, ens.,
>> en/of asook,
>> (Aangename uitkomste) stabiliteit. )
>
>> E-pos aub. die adverteerder.
>> (Alle e-pos(te) kan beantwoord word. )
>
>> (By voorbaat baie dankie).
>> (U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word).
>
> as ek jou ooit 'n job sou gee
> sal dit met die geskrewe voorwaarde wee
> dat jy ontslaan is as jy jou mond rek
> of enige iets van die drek laat uitlek
>
> nevermaaind vrede vriendskap welstand en voorspoed
> sal jy moet loop met al jou goed
> Aangename inkomste en stabiliteit
> is dan eensklaps uit
>
> as jy dit sou waag
> om my met die tipe drek te daag
> is jy weer die adverteerder
> en vooraf die die leerder

(Kommentaar -
'n Vry en/of regverdige visie/doelwit
is om Aangename uitkomste Essays
na die Parlement te neem,
en dit daar die lig te laat sien. )
Re: Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir fonds(e)... [boodskap #114002 is 'n antwoord op boodskap #114000] Di, 08 Mei 2007 18:37 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 8 May 2007 10:08:05 -0700, "(ondersteun) Beter (en/of nuwe),
Inter-G, hetero-(Praniese) (Nirwana en/of) Salem (hoof en/of sub-)
(staat) Pres. Onderst. 01" wrote:

> On May 5, 11:11 pm, Dave wrote:
>> On 5 May 2007 13:28:57 -0700, "(ondersteun) Beter (en/of nuwe),
>> Inter-G, hetero-(Praniese) (Nirwana en/of) Salem (hoof en/of sub-)
>> (staat) Pres. Onderst. 01" wrote:

>>> Man, (middeljarig), soek werk, sal enigiets wettigs doen vir
>>> fonds(e)...

>>> (Insluitend (Profesieë) vervorming,
>>> na groter vlak(ke) van
>>> vrede, vriendskap, welstand, voorspoed, ens.,
>>> en/of asook,
>>> (Aangename uitkomste) stabiliteit. )

>>> E-pos aub. die adverteerder.
>>> (Alle e-pos(te) kan beantwoord word. )

>>> (By voorbaat baie dankie).
>>> (U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word).

>> as ek jou ooit 'n job sou gee
>> sal dit met die geskrewe voorwaarde wee
>> dat jy ontslaan is as jy jou mond rek
>> of enige iets van die drek laat uitlek

>> nevermaaind vrede vriendskap welstand en voorspoed
>> sal jy moet loop met al jou goed
>> Aangename inkomste en stabiliteit
>> is dan eensklaps uit

>> as jy dit sou waag
>> om my met die tipe drek te daag
>> is jy weer die adverteerder
>> en vooraf die die leerder
>
> (Kommentaar -
> 'n Vry en/of regverdige visie/doelwit
> is om Aangename uitkomste Essays
> na die Parlement te neem,
> en dit daar die lig te laat sien. )
>

By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, in die verband, sal inniglik waardeer word.
Vorige onderwerp: Call Centre Agente Afrikaans R27 P/H
Volgende onderwerp: Skuld mense jou geld, en sukkel jy om dit te kry?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:42:15 MGT 2024