Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Universiteitskoshuise en lyfstraf
Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #113472] Do, 08 Maart 2007 16:56 na volgende boodskap
Schalk...  is tans af-lyn  Schalk...
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Daar was lank gelede 'n hele rits gesprekke oor hierdie topic, maar
hier het dit nou net weer aan die lig gekom op een of ander arme
drommer se blog by http://mystraf.blogspot.com/

http://mystraf.blogspot.com/

In my dae in die 70s was sulke goed niks vreemd nie, maar ek het
regtig nie kon dink dat sulke tradisies tot na die 90s sou oorleef
nie. enigiemand anders se ervarings?
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #113478 is 'n antwoord op boodskap #113472] Do, 08 Maart 2007 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan daar die storie nie geloof nie, ag tog, sy ouwers teleurstel,
die eerste jaar vermors ens. En 'n foto van sy rooigeslaan kaal gat,
bwa - opgeskilderd sonder twyfel -
bullshit storie daar dese!
patrick

In article , Schalk
wrote:
> Daar was lank gelede 'n hele rits gesprekke oor hierdie topic, maar
> hier het dit nou net weer aan die lig gekom op een of ander arme
> drommer se blog by http://
>
> http://
>
> In my dae in die 70s was sulke goed niks vreemd nie, maar ek het
> regtig nie kon dink dat sulke tradisies tot na die 90s sou oorleef
> nie. enigiemand anders se ervarings?
>
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #113479 is 'n antwoord op boodskap #113478] Vr, 09 Maart 2007 00:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem....  is tans af-lyn  Willem....
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink nou weer dis 100% waar. Dis net in 'n lekker storie-trant
geskryf, maar sulke goed gebeur werklik nog oral in manskoshuise, ek
het in 'n ou thread oor dieselfde onderwerp afgekom op die volgende
link, en dis DEFNITIEF nie "opgeskilder" nie : http://www.collegehumor.com/pictures/1635469/
My seun is nou hierdie jaar klaar met universiteit, en vertel my dat
lyfstraf niks vreemds is in die koshuise nie.

On Mar 8, 11:19 pm, camerama wrote:
> Ek kan daar die storie nie geloof nie, ag tog, sy ouwers teleurstel,
> die eerste jaar vermors ens. En 'n foto van sy rooigeslaan kaal gat,
> bwa - opgeskilderd sonder twyfel -
> bullshit storie daar dese!
> patrick
>
> In article , Schalk
>
>
>
> wrote:
>> Daar was lank gelede 'n hele rits gesprekke oor hierdie topic, maar
>> hier het dit nou net weer aan die lig gekom op een of ander arme
>> drommer se blog by http://
>
>> http://
>
>> In my dae in die 70s was sulke goed niks vreemd nie, maar ek het
>> regtig nie kon dink dat sulke tradisies tot na die 90s sou oorleef
>> nie. enigiemand anders se ervarings?- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #113611 is 'n antwoord op boodskap #113479] Ma, 26 Maart 2007 08:43 Na vorige boodskap
seerma...  is tans af-lyn  seerma...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Junior Lid
So DIS hoekom my site soveel hits kry hierdie maand!
Vorige onderwerp: Skool verbied sing van 'De la Rey'
Volgende onderwerp: Plathand ontwettig - is dit nou demokrasie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:44:14 MGT 2024