Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Limeriek
Limeriek [boodskap #7178] Di, 03 September 1996 00:00 na volgende boodskap
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
==================================
die inverse cheshire-se kat
raak moeg vir die wereld en sat
hy verdwyn op 'n dag
met sy stert en sy lag
en al wat oorbly is sy gat!

30 augustus 1996
==================================

joop

--
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
j...@its.uct.ac.za
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
_________________________________
Snoepie oor sy inkleurboek:
"Ek maak altyd die lug blou"
Re: Limeriek [boodskap #7184 is 'n antwoord op boodskap #7178] Wo, 04 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
JF Dullaart wrote:

raak moeg vir die wereld en sat[/color]
> hy verdwyn op 'n dag
> met sy stert en sy lag
> en al wat oorbly is sy gat! >>>>

klap! klap! klap! opstaan klap! klap! klap!

:) :)
Re: Limeriek [boodskap #53123 is 'n antwoord op boodskap #7178] Do, 08 November 2001 15:40 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BEA7A8D.82E457C6@home.com...
As jy goeie limerieke wil lees, gaan lees die limerieke van Franz Dullaart.

Of dié wat Piet so af en toe hier plaas, hy skryf self 'n mean
limeriek. Hoe lyk dit Pompdonkie, gee vir ons nog 'n paar.

Wouter, die plaasvark wat bietjie in Pretoria kuier
Vorige onderwerp: Limeriek
Volgende onderwerp: Minister van Landbou - Marthinus v Schalkwyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 18:11:44 MGT 2024