Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Wat is die storie....
Wat is die storie.... [boodskap #112966] Do, 15 Februarie 2007 06:16 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
rondom De La Rey van Bok van Blerk?

Soos ek hoor is dit die nuwe "Vokslied" vir die Afrikaner, Wit Afrikaner.
As die lied speel dan staan die manne op aandag rondom die braaivuur met
Klippies in die ander hand. Soos nou die dag op "Se Wie met Niekie van den
Bergh" is daar bleikbaar groot aanklank onder die wit 20 tot 30 jariges
terwyl die ouens ouer as 30 Leeuloop manne is? Ek het gister se program met
Elna Boesak gemis waarop 'n klomp menings gelig was oor die liedm het iemand
dalk geluister?

Die musiek video:


Die Lirieke
http://www.stormfront.org/forum/showthread.php/boerelied-de- la-rey-339618.html;

De La Rey

Op 'n berg in die nag
lê ons in die donker en wag
in die modder en bloed lê ek koud,
streepsak en reën kleef teen my

en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,
maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Oor die Kakies wat lag,
'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
en die kranse lê hier teen ons rug,
hulle dink dis verby.

Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.
Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan,
en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113045 is 'n antwoord op boodskap #112966] Ma, 19 Februarie 2007 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis pleinweg 'n liedjie oor 'n Generaal in die Vryheidsoorlog.

Maar die refrein praat van "ons", en skielik dink 'n klomp begriploses daar
word gesing van die huidige toestand ipv 107 jaar gelede.

As die handopdiehartsingers 'n Generaal soek, bel die naaste weermagkantoor.

Nou is die Afrikanerverdwaaldes skielik Sonder 'n Leier.
Hulle soek 'n Leier. Glo.
Waar is ET op sy wille perd?
Waar is al ET se generaals?
Waar is Lets?
Waar is ons vriend Frikkie?

Punt is, hulle soek as leier iemand wat soos hulle dink.
'n Leier is juis iemand wat anders dink, en genoeg mense kan oorhaal om hom
op 'n nuwe denkwyse te wil volg.

Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.

Dis net die stiksieniges wat dit nie kan raaksien nie.

"Deneile" skryf in boodskap news:er0tsg$qto$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
> rondom De La Rey van Bok van Blerk?
>
> Soos ek hoor is dit die nuwe "Vokslied" vir die Afrikaner, Wit Afrikaner.
> As die lied speel dan staan die manne op aandag rondom die braaivuur met
> Klippies in die ander hand. Soos nou die dag op "Se Wie met Niekie van
> den Bergh" is daar bleikbaar groot aanklank onder die wit 20 tot 30
> jariges terwyl die ouens ouer as 30 Leeuloop manne is? Ek het gister se
> program met Elna Boesak gemis waarop 'n klomp menings gelig was oor die
> liedm het iemand dalk geluister?
>
> Die musiek video:
>
>
> Die Lirieke
> http://www.stormfront.org/forum/showthread.php/boerelied-de- la-rey-339618.html;
>
> De La Rey
>
> Op 'n berg in die nag
> lê ons in die donker en wag
> in die modder en bloed lê ek koud,
> streepsak en reën kleef teen my
>
> en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,
> maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.
>
> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
> De La Rey, De La Rey
> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
> Generaal De La Rey.
>
> Oor die Kakies wat lag,
> 'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
> en die kranse lê hier teen ons rug,
> hulle dink dis verby.
>
> Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.
> Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal.
>
> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
> De La Rey, De La Rey
> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
> Generaal De La Rey.
>
> Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan,
> en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.
>
> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
> De La Rey, De La Rey
> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
> Generaal De La Rey.
>
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113048 is 'n antwoord op boodskap #113045] Ma, 19 Februarie 2007 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 19, 11:41 am, "Annette" wrote:
> Dis pleinweg 'n liedjie oor 'n Generaal in die Vryheidsoorlog.
>
> Maar die refrein praat van "ons", en skielik dink 'n klomp begriploses daar
> word gesing van die huidige toestand ipv 107 jaar gelede.
>
> As die handopdiehartsingers 'n Generaal soek, bel die naaste weermagkantoor.
>
> Nou is die Afrikanerverdwaaldes skielik Sonder 'n Leier.
> Hulle soek 'n Leier. Glo.
> Waar is ET op sy wille perd?
> Waar is al ET se generaals?
> Waar is Lets?
> Waar is ons vriend Frikkie?
>
> Punt is, hulle soek as leier iemand wat soos hulle dink.
> 'n Leier is juis iemand wat anders dink, en genoeg mense kan oorhaal om hom
> op 'n nuwe denkwyse te wil volg.
>
> Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
> Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.
>
> Dis net die stiksieniges wat dit nie kan raaksien nie.
>
> "Deneile" wrote in message
>
> news:er0tsg$qto$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
>
>
>
>> rondom De La Rey van Bok van Blerk?
>
>> Soos ek hoor is dit die nuwe "Vokslied" vir die Afrikaner, Wit Afrikaner.
>> As die lied speel dan staan die manne op aandag rondom die braaivuur met
>> Klippies in die ander hand. Soos nou die dag op "Se Wie met Niekie van
>> den Bergh" is daar bleikbaar groot aanklank onder die wit 20 tot 30
>> jariges terwyl die ouens ouer as 30 Leeuloop manne is? Ek het gister se
>> program met Elna Boesak gemis waarop 'n klomp menings gelig was oor die
>> liedm het iemand dalk geluister?
>
>> Die musiek video:
>>
>
>> Die Lirieke
>> http://www.stormfront.org/forum/showthread.php/boerelied-de- la-rey-33...
>
>> De La Rey
>
>> Op 'n berg in die nag
>> lê ons in die donker en wag
>> in die modder en bloed lê ek koud,
>> streepsak en reën kleef teen my
>
>> en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,
>> maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.
>
>> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
>> De La Rey, De La Rey
>> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
>> Generaal De La Rey.
>
>> Oor die Kakies wat lag,
>> 'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
>> en die kranse lê hier teen ons rug,
>> hulle dink dis verby.
>
>> Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.
>> Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal.
>
>> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
>> De La Rey, De La Rey
>> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
>> Generaal De La Rey.
>
>> Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan,
>> en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.
>
>> De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
>> De La Rey, De La Rey
>> Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
>> Generaal De La Rey.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Ek kan dit net verklaar dat die Stem van God die Afrikaners roep .
As jy dit nie hoor nie , en dit bring nie emosie uit by jou nie , is
jy nie n afrikaner nie

Ek weet want dis nou al twee jaar oorsee wat die De la rey by my
spook
Ek het self my jeep na hom vernoem
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113049 is 'n antwoord op boodskap #113045] Ma, 19 Februarie 2007 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Annette vra met 'n hunkering in haar stem:

> Waar is ons vriend Frikkie?

>

Miskien is TW12
Jan Frederick, Willem en nog 12
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113050 is 'n antwoord op boodskap #113045] Ma, 19 Februarie 2007 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Annette vra met 'n hunkering in haar stem:

> Waar is ons vriend Frikkie?

>

Miskien is JW12
Jan Frederick, Willem en nog 12
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113054 is 'n antwoord op boodskap #113048] Ma, 19 Februarie 2007 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
vuurtjie skrywe:
Ek kan dit net verklaar dat die Stem van God die Afrikaners roep .
As jy dit nie hoor nie , en dit bring nie emosie uit by jou nie , is
jy nie n afrikaner nie

Ek weet want dis nou al twee jaar oorsee wat die De la rey by my
spook
Ek het self my jeep na hom vernoem

Annette:
Wat van jou hond, of kat, of huis?
Jy, allermins, wat sit en tjank daar in die verte, het die reg om vir my te
kom vertel ek is nie 'n Afrikaner nie.

Maar laat ons hoor, behalwe om nie stemme van spoke te "hoor" nie, wat is
daar nog, volgens jou, wat my diskwalifiseer as Afrikaner?
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113055 is 'n antwoord op boodskap #113050] Ma, 19 Februarie 2007 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet 12 wees. Dissipels, sien?:))

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:a7qit2dumi2qt5elep8uc72u561638vdmo@4ax.com...
>
>
>
> Annette vra met 'n hunkering in haar stem:
>
>> Waar is ons vriend Frikkie?
>

>
> Miskien is JW12
> Jan Frederick, Willem en nog 12
>
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113057 is 'n antwoord op boodskap #113054] Ma, 19 Februarie 2007 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 19, 2:53 pm, "Annette" wrote:
> vuurtjie skrywe:
> Ek kan dit net verklaar dat die Stem van God die Afrikaners roep .
> As jy dit nie hoor nie , en dit bring nie emosie uit by jou nie , is
> jy nie n afrikaner nie
>
> Ek weet want dis nou al twee jaar oorsee wat die De la rey by my
> spook
> Ek het self my jeep na hom vernoem
>
> Annette:
> Wat van jou hond, of kat, of huis?
> Jy, allermins, wat sit en tjank daar in die verte, het die reg om vir my te
> kom vertel ek is nie 'n Afrikaner nie.
>
> Maar laat ons hoor, behalwe om nie stemme van spoke te "hoor" nie, wat is
> daar nog, volgens jou, wat my diskwalifiseer as Afrikaner?

As jy dit nie laaik nie is jy nie n afrikaner nie , sorrie
As jou hond of kat dit laaik is hulle duidelik "boere diere"
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113058 is 'n antwoord op boodskap #113054] Ma, 19 Februarie 2007 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 19, 2:53 pm, "Annette" wrote:
> vuurtjie skrywe:
> Ek kan dit net verklaar dat die Stem van God die Afrikaners roep .
> As jy dit nie hoor nie , en dit bring nie emosie uit by jou nie , is
> jy nie n afrikaner nie
>
> Ek weet want dis nou al twee jaar oorsee wat die De la rey by my
> spook
> Ek het self my jeep na hom vernoem
>
> Annette:
> Wat van jou hond, of kat, of huis?
> Jy, allermins, wat sit en tjank daar in die verte, het die reg om vir my te
> kom vertel ek is nie 'n Afrikaner nie.
>
> Maar laat ons hoor, behalwe om nie stemme van spoke te "hoor" nie, wat is
> daar nog, volgens jou, wat my diskwalifiseer as Afrikaner?

Dis die toets , die eengste toets wat ek van weet, dalk is daar n paar
Zulu afrikaners daar buite
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113059 is 'n antwoord op boodskap #113054] Ma, 19 Februarie 2007 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Maar in die song is dit die Afrikaner wat moet opstaan teen die Rooi Nekke,
maar die Afrikaner jeug is nie in opstand teen die Rooi Nekke nie maar teen
die nie Blankes. Amper soos hulle streef na iets wat maar net drogbeelde is
uit die verlede. In pleks van bymekaar kom en na iets beter streef is daar
altyd die wat altyd skeef wil neuk. Die song is cool en die ouens wat so op
aandag staan en die song af maak as Boere troos onthou net ou Bok van Blerk
dra op dieselfde Cd "n song op aan Brian Habana!

"Annette" skryf in boodskap news:1171885972.860831@vasbyt.isdsl.net...
> vuurtjie skrywe:
> Ek kan dit net verklaar dat die Stem van God die Afrikaners roep .
> As jy dit nie hoor nie , en dit bring nie emosie uit by jou nie , is
> jy nie n afrikaner nie
>
> Ek weet want dis nou al twee jaar oorsee wat die De la rey by my
> spook
> Ek het self my jeep na hom vernoem
>
> Annette:
> Wat van jou hond, of kat, of huis?
> Jy, allermins, wat sit en tjank daar in die verte, het die reg om vir my
> te kom vertel ek is nie 'n Afrikaner nie.
>
> Maar laat ons hoor, behalwe om nie stemme van spoke te "hoor" nie, wat is
> daar nog, volgens jou, wat my diskwalifiseer as Afrikaner?
>
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113063 is 'n antwoord op boodskap #113045] Ma, 19 Februarie 2007 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
> Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.

Noem net een asb, ek weet nie van een nie.
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113065 is 'n antwoord op boodskap #113063] Di, 20 Februarie 2007 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Feb 2007 07:25:39 +1000, "ekke" wrote:

>> Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
>> Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.
>
> Noem net een asb, ek weet nie van een nie.
>

Graag sou ek 'n antwoord op hierdie vraag wil hê.
Was dit jou stelling, Annette?
Dan kan jy gerus uitbrei.
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113066 is 'n antwoord op boodskap #113063] Di, 20 Februarie 2007 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 20, 12:25 am, "ekke" wrote:
>> Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
>> Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.
>
> Noem net een asb, ek weet nie van een nie.

Dan Roodt doen goed , hy staan vir ons op, Steve probeer en doen ook
goed
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113067 is 'n antwoord op boodskap #113066] Di, 20 Februarie 2007 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 19 Feb 2007 22:43:04 -0800, "fire_" wrote:

> On Feb 20, 12:25 am, "ekke" wrote:
>>> Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
>>> Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.

>> Noem net een asb, ek weet nie van een nie.
>
> Dan Roodt doen goed , hy staan vir ons op, Steve probeer en doen ook
> goed

Ek is die eerste om met jou saam te stem oor Dan Roodt. (wie is
Steve?) Stefaans Thallabonga?

Onthou net dat die stelling geuiter is deur een van die wat side by
side is met die kommuniste. Onthou ook dat die nuusgroep op 'n manier
gedommineer word deur anc gesinde witmense. So, dink jy vir een
oomblik dat sy vir Dan in gedagte gehad het? Nee my vriend, eerder vir
pandor en selebi.
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113068 is 'n antwoord op boodskap #113067] Di, 20 Februarie 2007 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 20, 9:51 am, Dave wrote:
> On 19 Feb 2007 22:43:04 -0800, "fire_" wrote:
>
>> On Feb 20, 12:25 am, "ekke" wrote:
>>>> Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
>>>> Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.
>
>>> Noem net een asb, ek weet nie van een nie.
>
>> Dan Roodt doen goed , hy staan vir ons op, Steve probeer en doen ook
>> goed
>
> Ek is die eerste om met jou saam te stem oor Dan Roodt. (wie is
> Steve?) Stefaans Thallabonga?
>
> Onthou net dat die stelling geuiter is deur een van die wat side by
> side is met die kommuniste. Onthou ook dat die nuusgroep op 'n manier
> gedommineer word deur anc gesinde witmense. So, dink jy vir een
> oomblik dat sy vir Dan in gedagte gehad het? Nee my vriend, eerder vir
> pandor en selebi.

Jy's heelwaarskynlik reg,
Afrikaners het mekaar genoug veraai , vertrap en verneeder vir n klom
swart en bruin mense wat net ons ken om geld by ons te vat
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113077 is 'n antwoord op boodskap #113063] Di, 20 Februarie 2007 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net een?

Johann Rupert.

Ek het nog dertig ander name.
Annette

"ekke" wrote in message
news:45da15b3$0$501$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
>> Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
>> Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.
>
> Noem net een asb, ek weet nie van een nie.
>
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113078 is 'n antwoord op boodskap #113065] Di, 20 Februarie 2007 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel snaaks genoeg het iemand op 'n ander forum ook gesê daar is GEEN
Afrikaner ( soos in wit mense wat Afrikaans praat) leiers nie.

Ek on dadelik 10 name gee, maar wou nie alleen speel , en nog meer gee nie.
Ander deelnemers wat wou saamspeel het met 'n verdere, ek dink 20 name
gekom - dis nou binne 'n uur.
Ek sal vanaand gaan kyk hoeveel name daar nou-al is.

Dan praat ek nie eers van AL die groot leiers in SA nie.
Soek jy name?

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:od5lt2l67pg55vmoqirgj8ahktrg735bhv@4ax.com...
> On Tue, 20 Feb 2007 07:25:39 +1000, "ekke" wrote:
>
>>> Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
>>> Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.

>> Noem net een asb, ek weet nie van een nie.

>
> Graag sou ek 'n antwoord op hierdie vraag wil hê.
> Was dit jou stelling, Annette?
> Dan kan jy gerus uitbrei.
>
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113080 is 'n antwoord op boodskap #113077] Di, 20 Februarie 2007 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 20, 4:05 pm, "Annette" wrote:
> Net een?
>
> Johann Rupert.
>
> Ek het nog dertig ander name.
> Annette
>
> "ekke" wrote in message
>
> news:45da15b3$0$501$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
>
>
>
>>> Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
>>> Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.
>
>> Noem net een asb, ek weet nie van een nie.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Hy's ok , maar hy's n besighieds man en sal sy ma in haar graf verkoop
as jy hom n halwe kans gee

Desighieds mense is selde volks leiers , hulle is gemotifeer deur
profit
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113081 is 'n antwoord op boodskap #113067] Di, 20 Februarie 2007 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee. Pandor is te lelik en Selebi se uniform pas hom nie.

Sooooo, die eenvoudige feit dat ek dink dat Roodt 'n doewiss is ( dankie
Ernie en die Engelse kommentator:))
maak van my 'n kommunis, en iemand wat leiers kan raaksien?

Mmmmmmm.
Bring daardie rooi vlaggies, sodat die oë kan oopgaan van die met hul koppe
tussen hul bene ,... oeps skuus - koppe in die grond...

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:1b6lt2lsb4lbr2lbrefvotpi7qoj7vgg3o@4ax.com...
> On 19 Feb 2007 22:43:04 -0800, "fire_" wrote:
>
>> On Feb 20, 12:25 am, "ekke" wrote:
>>>> Ons sit met genoeg Afrikaanse leiers om ons.
>>>> Ons sit met genoeg leiers, ongeag taal, velkleur en of geloof om ons.
>
>>> Noem net een asb, ek weet nie van een nie.

>> Dan Roodt doen goed , hy staan vir ons op, Steve probeer en doen ook
>> goed
>
>
> Ek is die eerste om met jou saam te stem oor Dan Roodt. (wie is
> Steve?) Stefaans Thallabonga?
>
> Onthou net dat die stelling geuiter is deur een van die wat side by
> side is met die kommuniste. Onthou ook dat die nuusgroep op 'n manier
> gedommineer word deur anc gesinde witmense. So, dink jy vir een
> oomblik dat sy vir Dan in gedagte gehad het? Nee my vriend, eerder vir
> pandor en selebi.
>
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113085 is 'n antwoord op boodskap #113067] Di, 20 Februarie 2007 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

Onthou ook dat die nuusgroep op 'n manier
> gedommineer word deur anc gesinde witmense.

Sien, du plessis, my man wat noual 45 jaar
buite SA bly, sal nooit so sleg soos jy in
die bostaande sin spel nie. Kan jy sien wat
ek bedoel. Dis jy en jou tipe wat Afrikaans
in SA bedreig. Nog die ANC, nog enige
ander bedreiging, hou soveel gevaar in vir
die Afrikaanse taal as dit wat julle joggies
as julle moedertaal bedryf. En hoe meer
rassisties, hoe verder regs, hoe slegter
is die Afrikaans. Dit staan soos 'n paal
bo water.

Gloudina
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113086 is 'n antwoord op boodskap #113085] Di, 20 Februarie 2007 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 20, 4:53 pm, "Hessie" wrote:
> Dave skryf
>
> Onthou ook dat die nuusgroep op 'n manier
>
>> gedommineer word deur anc gesinde witmense.
>
> Sien, du plessis, my man wat noual 45 jaar
> buite SA bly, sal nooit so sleg soos jy in
> die bostaande sin spel nie. Kan jy sien wat
> ek bedoel. Dis jy en jou tipe wat Afrikaans
> in SA bedreig. Nog die ANC, nog enige
> ander bedreiging, hou soveel gevaar in vir
> die Afrikaanse taal as dit wat julle joggies
> as julle moedertaal bedryf. En hoe meer
> rassisties, hoe verder regs, hoe slegter
> is die Afrikaans. Dit staan soos 'n paal
> bo water.
>
> Gloudina

Ekke veral en Dave oook skryf en spel afrikaans soos ons dit praat.

Anders sou dit moes nou n leun wees , fonities on-korek
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113088 is 'n antwoord op boodskap #113078] Di, 20 Februarie 2007 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Feb 2007 15:10:21 +0200, "Annette" wrote:

> Dan praat ek nie eers van AL die groot leiers in SA nie.
> Soek jy name?
>
> Annette
>

ja, maar nie die van uitmuntende sakereuse soos Anton Rupert,
wat skielik (by my ook) baie meer populër geword het vanweë
doe onttrekking van 'n advertensie by die vyand nie, maar
die van politici soos - wats daai dokter in Lichtenburg se naam,
die wit wolf, ...
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113089 is 'n antwoord op boodskap #113081] Di, 20 Februarie 2007 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Feb 2007 15:15:06 +0200, "Annette" wrote:

> Nee. Pandor is te lelik en Selebi se uniform pas hom nie.

>
> Sooooo, die eenvoudige feit dat ek dink dat Roodt 'n doewiss is ( dankie
> Ernie en die Engelse kommentator:))

as iemand nie eens meer met homself kan gesels... en selfs dan
afgeluister word.

> maak van my 'n kommunis, en iemand wat leiers kan raaksien?
>
'kay, so Ernie Els is een van die 10 name! Vroumens, hoe werk jou
kop?

> Mmmmmmm.
> Bring daardie rooi vlaggies, sodat die oë kan oopgaan
>

Okay, bring daardie rooi voggies sê jy. Hier is een plek waar ek vir
jou 'n vraag het, want jy is die kenner - (toe ek dit sowat 'n uur
gelede gekoop het, dog ek ek moet jou hierdie vraag vra) as jy op die
doewiss lees, staan presies dit wat op die ander doewisse geskryf is,
daar.
Maar wat is die verskil tussen Cellar Cask (Select) Johannisberger en
die ander? Want dit is darem maar lekker
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113092 is 'n antwoord op boodskap #113085] Di, 20 Februarie 2007 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Feb 2007 05:53:26 -0800, "Hessie" wrote:

> Dave skryf
>
> Onthou ook dat die nuusgroep op 'n manier
>> gedommineer word deur anc gesinde witmense.
>
> Sien, du plessis, my man wat noual 45 jaar
> buite SA bly, sal nooit so sleg soos jy in
> die bostaande sin spel nie. Kan jy sien wat
> ek bedoel. Dis jy en jou tipe wat Afrikaans
> in SA bedreig. Nog die ANC, nog enige
> ander bedreiging, hou soveel gevaar in vir
> die Afrikaanse taal as dit wat julle joggies
> as julle moedertaal bedryf. En hoe meer
> rassisties, hoe verder regs, hoe slegter
> is die Afrikaans. Dit staan soos 'n paal
> bo water.
>
> Gloudina

LOL... bouwer, ek wonner of jy weet hoe ek dit geniet het!
Ek het dit onmiddelik, maar net nà ek dit gepos het, raakgesien
en wou daarop reageer, maar besluit toe om dit aan jou oor
te laat -jy dommineer tog die ng:-)
bouwer, jy's snaaks, glo my...!

Maar ek tune jou nou - as jy maak dat Torreke moer strip en waai,
sal ek nie meer so vriendelik wees nie. (sien my vraag aan Annette)
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113093 is 'n antwoord op boodskap #113086] Di, 20 Februarie 2007 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Feb 2007 06:02:19 -0800, "fire_" wrote:

> On Feb 20, 4:53 pm, "Hessie" wrote:
>> Dave skryf

>> Onthou ook dat die nuusgroep op 'n manier

>>> gedommineer word deur anc gesinde witmense.

>> Sien, du plessis, my man wat noual 45 jaar
>> buite SA bly, sal nooit so sleg soos jy in
>> die bostaande sin spel nie. Kan jy sien wat
>> ek bedoel. Dis jy en jou tipe wat Afrikaans
>> in SA bedreig. Nog die ANC, nog enige
>> ander bedreiging, hou soveel gevaar in vir
>> die Afrikaanse taal as dit wat julle joggies
>> as julle moedertaal bedryf. En hoe meer
>> rassisties, hoe verder regs, hoe slegter
>> is die Afrikaans. Dit staan soos 'n paal
>> bo water.

>> Gloudina
>
> Ekke veral en Dave oook skryf en spel afrikaans soos ons dit praat.
>
> Anders sou dit moes nou n leun wees , fonities on-korek

Sy's 'n joke, Fire. Maaar... 'n onner die belt grap!
Snaaks, so snaaks, dat dit nou in my kop kom.
Miskien 12 of 14 jaar gelede, sê ek iets van die sangeres, Kimera.
Onmiddelik was haar reaksie daar dat 'ek nie weet hoe om haar naam te
spel nie'. Ek het haar geignoreer, en die res van die gang is te dom
om te weet wie Kimera is. Sy wat bouwer is, het haar eie fout agter
gekom, en het soos gewoonlik nie die guts gehad om terug te kom en te
sê 'sorry' nie. Hierdie is my antwoord op 'n stupidity van haar van 'n
dekade en 'n half gelede.
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113094 is 'n antwoord op boodskap #113089] Di, 20 Februarie 2007 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liewe Dave, ek kan nie verstaan vir wat jy nog met soeterige vaaljapie
bodder nie:))
Drink Rooiwyn!!
Dis baie patrioties!

Noudiedag 'n versnit van Cab. Sauv, , Merlot, Pinotage en Shiraz gedrink.
Lekker verby.

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:s20mt2l28u6ngpj2evdv0iruu8sq8hgbgf@4ax.com...
> On Tue, 20 Feb 2007 15:15:06 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nee. Pandor is te lelik en Selebi se uniform pas hom nie.
>
>

>> Sooooo, die eenvoudige feit dat ek dink dat Roodt 'n doewiss is ( dankie
>> Ernie en die Engelse kommentator:))
>
> as iemand nie eens meer met homself kan gesels... en selfs dan
> afgeluister word.
>
>> maak van my 'n kommunis, en iemand wat leiers kan raaksien?

> 'kay, so Ernie Els is een van die 10 name! Vroumens, hoe werk jou
> kop?
>
>
>> Mmmmmmm.
>> Bring daardie rooi vlaggies, sodat die oë kan oopgaan

>
> Okay, bring daardie rooi voggies sê jy. Hier is een plek waar ek vir
> jou 'n vraag het, want jy is die kenner - (toe ek dit sowat 'n uur
> gelede gekoop het, dog ek ek moet jou hierdie vraag vra) as jy op die
> doewiss lees, staan presies dit wat op die ander doewisse geskryf is,
> daar.
> Maar wat is die verskil tussen Cellar Cask (Select) Johannisberger en
> die ander? Want dit is darem maar lekker
>
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113096 is 'n antwoord op boodskap #113088] Di, 20 Februarie 2007 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - kyk - daar is gemeen deur vuurvliegie, en by implikasie jy ook, dat
daar Geen Afrikaanse Leiers is nie.
Of nie eers dadelik aan een gedink kan word nie.

Een.

Toe skryf ek Johann Rupert.

Nou kom jy met alle ander voorwaardetjies en goeters, net omdat ek dink
Roodt is 'n doewiss:))

Dankie vir die tip van Ernie.
Bietjie van hom gevergeet.:))

So, wat gaan aan? Julle klomp daar onder in Gauteng en KZN wat aan geen
Leiers kan dink wat Afrikaans praat nie.
Wat van djille doemenisse?:))

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:1mvlt2pe61c0g9fd1kfmvlb4gbhj70ml41@4ax.com...
> On Tue, 20 Feb 2007 15:10:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Dan praat ek nie eers van AL die groot leiers in SA nie.
>> Soek jy name?

>> Annette

>
> ja, maar nie die van uitmuntende sakereuse soos Anton Rupert,
> wat skielik (by my ook) baie meer populêr geword het vanweë
> doe onttrekking van 'n advertensie by die vyand nie, maar
> die van politici soos - wats daai dokter in Lichtenburg se naam,
> die wit wolf, ...
>
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113097 is 'n antwoord op boodskap #113086] Di, 20 Februarie 2007 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vuurvliegie, dis nie 'n skande om te erken jy kan nie meer reg skryf nie.
Jy mag dit maar doen hoor?

Annette

"fire_" wrote in message
news:1171980138.495703.30730@j27g2000cwj.googlegroups.com...
> On Feb 20, 4:53 pm, "Hessie" wrote:
>> Dave skryf

>> Onthou ook dat die nuusgroep op 'n manier

>>> gedommineer word deur anc gesinde witmense.

>> Sien, du plessis, my man wat noual 45 jaar
>> buite SA bly, sal nooit so sleg soos jy in
>> die bostaande sin spel nie. Kan jy sien wat
>> ek bedoel. Dis jy en jou tipe wat Afrikaans
>> in SA bedreig. Nog die ANC, nog enige
>> ander bedreiging, hou soveel gevaar in vir
>> die Afrikaanse taal as dit wat julle joggies
>> as julle moedertaal bedryf. En hoe meer
>> rassisties, hoe verder regs, hoe slegter
>> is die Afrikaans. Dit staan soos 'n paal
>> bo water.

>> Gloudina
>
> Ekke veral en Dave oook skryf en spel afrikaans soos ons dit praat.
>
> Anders sou dit moes nou n leun wees , fonities on-korek
>
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113098 is 'n antwoord op boodskap #113093] Di, 20 Februarie 2007 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Miskien 12 of 14 jaar gelede, sê ek iets van die sangeres, Kimera.
> Onmiddelik was haar reaksie daar dat 'ek nie weet hoe om haar naam te
> spel nie'.

Du Plessis, twaalf jaar gelede het hierdie
nuusgroep nie bestaan nie. Twaalf jaar
gelede was ek nie op hierdie nuusgroep
nie. Ek daag jou uit om uit die argiewe
enige skrywe van my oor "Kimera" op
te diep. Komaan, ek wag.
Sê, du plessis, wanneer probeer jy
vir my weer hier in Ottawa bel?

Gloudina
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113099 is 'n antwoord op boodskap #113098] Di, 20 Februarie 2007 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Feb 2007 07:15:54 -0800, "Hessie" wrote:

> Dave skryf
>
>> Miskien 12 of 14 jaar gelede, sê ek iets van die sangeres, Kimera.
>> Onmiddelik was haar reaksie daar dat 'ek nie weet hoe om haar naam te
>> spel nie'.
>
> Du Plessis, twaalf jaar gelede het hierdie
> nuusgroep nie bestaan nie. Twaalf jaar
> gelede was ek nie op hierdie nuusgroep
> nie. Ek daag jou uit om uit die argiewe
> enige skrywe van my oor "Kimera" op
> te diep. Komaan, ek wag.
> Sê, du plessis, wanneer probeer jy
> vir my weer hier in Ottawa bel?
>
> Gloudina

bouwer, jou herwaarts en derwwarts gehardlopery, gaan niemand op
hierdie groep laat vergeet dat jy jou teen 'n muur vasgeloop het, en
in sirkels al om die arena hardloop en voor probeer bly.

Antie, jy sal vir Torrekke moet face een of ander tyd, en op sy vrae
antwoord. Een daarna my antie, sal jy my vrae ook moet face - oor
waarom julle, toe julle die keuse gehad het taalgewyse, besluit het
dat die Afrikaners wat uit die Kaspirs geskiet het, is moordenaars, en
julle sal hul taal nie meer praat nie. Maaar... die engelse wat die
boere ne hul vrouens en kinders vermoor het, ter wille van die goud
aan die Rand, is julle tipe. Julle is swak swak swak.
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113101 is 'n antwoord op boodskap #113094] Di, 20 Februarie 2007 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Feb 2007 16:58:27 +0200, "Annette" wrote:

> Liewe Dave, ek kan nie verstaan vir wat jy nog met soeterige vaaljapie
> bodder nie:))
> Drink Rooiwyn!!
> Dis baie patrioties!
>
> Noudiedag 'n versnit van Cab. Sauv, , Merlot, Pinotage en Shiraz gedrink.
> Lekker verby.
>
> Annette

maw Annette, as Nicole Kidmann, Cindy Crawford, Heidi Klum
en Mimi Coertze kompeteer om vanaand saam met my te gaan
eet, moet ek tannie Mimi kies omdat sy Heimweë, O Boereplaas
gesing het?
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113102 is 'n antwoord op boodskap #113101] Di, 20 Februarie 2007 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 20, 7:51 pm, Dave wrote:
> On Tue, 20 Feb 2007 16:58:27 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Liewe Dave, ek kan nie verstaan vir wat jy nog met soeterige vaaljapie
>> bodder nie:))
>> Drink Rooiwyn!!
>> Dis baie patrioties!
>
>> Noudiedag 'n versnit van Cab. Sauv, , Merlot, Pinotage en Shiraz gedrink.
>> Lekker verby.
>
>> Annette
>
> maw Annette, as Nicole Kidmann, Cindy Crawford, Heidi Klum
> en Mimi Coertze kompeteer om vanaand saam met my te gaan
> eet, moet ek tannie Mimi kies omdat sy Heimweë, O Boereplaas
> gesing het?

Hiedi Klum is nice !!
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113103 is 'n antwoord op boodskap #113102] Di, 20 Februarie 2007 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Feb 2007 08:55:17 -0800, "fire_" wrote:

> On Feb 20, 7:51 pm, Dave wrote:
>> On Tue, 20 Feb 2007 16:58:27 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Liewe Dave, ek kan nie verstaan vir wat jy nog met soeterige vaaljapie
>>> bodder nie:))
>>> Drink Rooiwyn!!
>>> Dis baie patrioties!

>>> Noudiedag 'n versnit van Cab. Sauv, , Merlot, Pinotage en Shiraz gedrink.
>>> Lekker verby.

>>> Annette

>> maw Annette, as Nicole Kidmann, Cindy Crawford, Heidi Klum
>> en Mimi Coertze kompeteer om vanaand saam met my te gaan
>> eet, moet ek tannie Mimi kies omdat sy Heimweë, O Boereplaas
>> gesing het?
>
> Hiedi Klum is nice !!

maar Annette sal sê dat ek nie patrioties is nie.
Sy drink rooiwyn ter wille van lojaliteit terwyl die jo'burger
lekkerder is
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113104 is 'n antwoord op boodskap #113103] Di, 20 Februarie 2007 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 20, 8:04 pm, Dave wrote:
> On 20 Feb 2007 08:55:17 -0800, "fire_" wrote:
>
>
>
>
>
>> On Feb 20, 7:51 pm, Dave wrote:
>>> On Tue, 20 Feb 2007 16:58:27 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> Liewe Dave, ek kan nie verstaan vir wat jy nog met soeterige vaaljapie
>>>> bodder nie:))
>>>> Drink Rooiwyn!!
>>>> Dis baie patrioties!
>
>>>> Noudiedag 'n versnit van Cab. Sauv, , Merlot, Pinotage en Shiraz gedrink.
>>>> Lekker verby.
>
>>>> Annette
>
>>> maw Annette, as Nicole Kidmann, Cindy Crawford, Heidi Klum
>>> en Mimi Coertze kompeteer om vanaand saam met my te gaan
>>> eet, moet ek tannie Mimi kies omdat sy Heimweë, O Boereplaas
>>> gesing het?
>
>> Hiedi Klum is nice !!
>
> maar Annette sal sê dat ek nie patrioties is nie.
> Sy drink rooiwyn ter wille van lojaliteit terwyl die jo'burger
> lekkerder is- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

JOgurger Red is nice so is die CHeap BArron
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113107 is 'n antwoord op boodskap #113101] Di, 20 Februarie 2007 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Dave. Heidi Klum. Want sy doen mededeelsaamheid met Seal.
Wyn gaan veral oor patriotiese mededeelsaamheid.
Het jy nie geweet nie?

Annette

"D

ave" skryf in boodskap news:1r8mt2hfpdt7hn4p2l072rurav9c01cqt7@4ax.com...
> On Tue, 20 Feb 2007 16:58:27 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Liewe Dave, ek kan nie verstaan vir wat jy nog met soeterige vaaljapie
>> bodder nie:))
>> Drink Rooiwyn!!
>> Dis baie patrioties!

>> Noudiedag 'n versnit van Cab. Sauv, , Merlot, Pinotage en Shiraz gedrink.
>> Lekker verby.

>> Annette
>
>
> maw Annette, as Nicole Kidmann, Cindy Crawford, Heidi Klum
> en Mimi Coertze kompeteer om vanaand saam met my te gaan
> eet, moet ek tannie Mimi kies omdat sy Heimwee, O Boereplaas
> gesing het?
>
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113108 is 'n antwoord op boodskap #113099] Di, 20 Februarie 2007 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

die engelse wat die
> boere ne hul vrouens en kinders vermoor het, ter wille van die goud
> aan die Rand, is julle tipe. Julle is swak swak swak

Jy maak dinge op. Vir een ding. Ek het
OP HIERDIE NUUSGROEP gevra dat
die Engelse geforseer word om reparasies
te betaal aan die nageslagte van die twee
Boere-republieke. Net soos ek nou vir
die eerste keer sê dat ek dink die
afstammelinge van die Europese lande
wat die SA subkontinent geplunder het
vir hulle eie gewin, moet begin om
ernstige reparasies te maak teenoor
die tagtig persent van die swart
bewoners wat vir eeue benadeel is.
Net soos ek ook dink dat die Europese
koloniste in Noord-Amerika reparasies
moet betaal aan die Eerste Nasies en
die swart mense wat as slawe na die
kontinent gebring is.
Vir jou informasie, ek is nie vreeslik
ingenome met Engeland se bevolking nie.
Ek dink hulle is in baie gevalle vreeslik
arrogant. Hier in Kanada vind mens ook
sommige nageslagte van mense uit die
Britse Eilande wat hulself sosiaal
hoër ag as die immigrante van byvoorbeeld
die Indiese subkontinent. Dit ten spyt van
die feit dat hulle Britse voorgeslagte skaars
kon lees en skryf en uit die laer werkersklas
gekom het, terwyl die mense wat hulle so
patroniseer, gewoonlik kinders is van
professionele mense wat van Indië en
Pakistan na Kanada
ge-emigreer het.

Gloudina
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113113 is 'n antwoord op boodskap #113085] Wo, 21 Februarie 2007 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1171979606.296421.327020@m58g2000cwm.googlegroups.com.. .

> En hoe meer rassisties, hoe verder regs, hoe slegter
> is die Afrikaans. Dit staan soos 'n paal
> bo water.
>
> Gloudina

En hoe meer links en liberaal hoe slegter is die Afrikaans ook, want die
twee groepe is primer ENGELS sprekende mense.

Sit dit in jou pyp en suig dit
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113117 is 'n antwoord op boodskap #113107] Wo, 21 Februarie 2007 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 21, 12:40 am, "Annette" wrote:
> Nee Dave. Heidi Klum. Want sy doen mededeelsaamheid met Seal.
> Wyn gaan veral oor patriotiese mededeelsaamheid.
> Het jy nie geweet nie?
>
> Annette
>
> "Dave" wrote in message
>
> news:1r8mt2hfpdt7hn4p2l072rurav9c01cqt7@4ax.com...
>
>
>
>> On Tue, 20 Feb 2007 16:58:27 +0200, "Annette"
>> wrote:
>
>>> Liewe Dave, ek kan nie verstaan vir wat jy nog met soeterige vaaljapie
>>> bodder nie:))
>>> Drink Rooiwyn!!
>>> Dis baie patrioties!
>
>>> Noudiedag 'n versnit van Cab. Sauv, , Merlot, Pinotage en Shiraz gedrink.
>>> Lekker verby.
>
>>> Annette
>
>> maw Annette, as Nicole Kidmann, Cindy Crawford, Heidi Klum
>> en Mimi Coertze kompeteer om vanaand saam met my te gaan
>> eet, moet ek tannie Mimi kies omdat sy Heimweë, O Boereplaas
>> gesing het?- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Haai daar is jy nou n rasis, welkom tot die klub
Nou moet jy ook begin JHberger drink
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113118 is 'n antwoord op boodskap #113108] Wo, 21 Februarie 2007 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Jy Se" Net soos ek nou vir
die eerste keer sê dat ek dink die
afstammelinge van die Europese lande wat die SA subkontinent geplunder
het
vir hulle eie gewin, moet begin om
ernstige reparasies te maak teenoor
die tagtig persent van die swart
bewoners wat vir eeue benadeel is."

Ek werk vir my geld , ek betaal my belasting, ek steel nie

Ek betaal belasting, maar mag nou nie my kniders in afrikaan laat
skool nie, Polisie is nou die diewe
Mbekie mors die geld op n $15 000 000 muur vir sy
huis,...............Zuma steel en sing in die heilige kerk hoe hy wit
mense gaan dood skiet met sy masjien geweer.
Die parlament is op n gravy trien en steel alles wat hulle kan.
Ons skuld hulle niks nie,nie n sent nie , hulle skuld ons nou die
bloed en lewens van die afrikaners wat elke dag sterf om belasting in
crime wave .
Die dogters wat hulle self verkoop soos prostitiete aan lolie omdat
hulle nie werk kan kry nie.
Die jong mans wat nie werk kan kry nie omdat hulle die verkeerde
velkleur is.

Jy maak my siek!!!
Re: Wat is die storie.... [boodskap #113119 is 'n antwoord op boodskap #113108] Wo, 21 Februarie 2007 08:13 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 21, 12:43 am, "Hessie" wrote:
> Dave skryf
>
> die engelse wat die
>
>> boere ne hul vrouens en kinders vermoor het, ter wille van die goud
>> aan die Rand, is julle tipe. Julle is swak swak swak
>
> Jy maak dinge op. Vir een ding. Ek het
> OP HIERDIE NUUSGROEP gevra dat
> die Engelse geforseer word om reparasies
> te betaal aan die nageslagte van die twee
> Boere-republieke. Net soos ek nou vir
> die eerste keer sê dat ek dink die
> afstammelinge van die Europese lande
> wat die SA subkontinent geplunder het
> vir hulle eie gewin, moet begin om
> ernstige reparasies te maak teenoor
> die tagtig persent van die swart
> bewoners wat vir eeue benadeel is.
> Net soos ek ook dink dat die Europese
> koloniste in Noord-Amerika reparasies
> moet betaal aan die Eerste Nasies en
> die swart mense wat as slawe na die
> kontinent gebring is.
> Vir jou informasie, ek is nie vreeslik
> ingenome met Engeland se bevolking nie.
> Ek dink hulle is in baie gevalle vreeslik
> arrogant. Hier in Kanada vind mens ook
> sommige nageslagte van mense uit die
> Britse Eilande wat hulself sosiaal
> hoër ag as die immigrante van byvoorbeeld
> die Indiese subkontinent. Dit ten spyt van
> die feit dat hulle Britse voorgeslagte skaars
> kon lees en skryf en uit die laer werkersklas
> gekom het, terwyl die mense wat hulle so
> patroniseer, gewoonlik kinders is van
> professionele mense wat van Indië en
> Pakistan na Kanada
> ge-emigreer het.
>
> Gloudina

Goldie , dis duidelik as dit van jou afhang sal die swartes ons kaal
uitrek en dan in konsentrasie kampe druk soos die Nazi's gedoen het
met die jode
As dit van jou afhang sal daar nie n enkele Afrikaner oor wees nie .
Vorige onderwerp: Ons praat Afrikaanse muSIEK met Francois van KOBUS!
Volgende onderwerp: Superster speel homself in nuwe Afrikaanse musical
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:09:46 MGT 2024