Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Stille Nag
Stille Nag [boodskap #111785] So, 24 Desember 2006 22:50 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
STILLE NAG

Stille nag, heilige nag.
Alles rus, eensaam wag
slegs Maria, geseënde vrou,
by haar kindjie met Josef so trou;
Soete, hemelse rus!
Soete, hemelse rus!

Stille nag, heilige nag.
Oor die veld, lief en sag,
klink die lied van die engelekoor,
eers deur herders, dan verder gehoor.
Juig die Redder is daar!
Juig die Redder is daar!

Stille nag, heilige nag.
Jesuskind, vriend'lik lag,
liefde teer uit u god'like mond;
tans daag heerlik die vrywordingstond:
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!
Re: Stille Nag [boodskap #111786 is 'n antwoord op boodskap #111785] Ma, 25 Desember 2006 17:53 Na vorige boodskap
Louisa ;-)  is tans af-lyn  Louisa ;-)
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Junior Lid
Baie mooi dankie...Ek hoop dat almal 'n geseënde Kersfees sal hê en as
julle dalk moet ry dat julle veilig sal terugkom...
Groete
Louisa

Hessie schreef:
> STILLE NAG
>
> Stille nag, heilige nag.
> Alles rus, eensaam wag
> slegs Maria, geseënde vrou,
> by haar kindjie met Josef so trou;
> Soete, hemelse rus!
> Soete, hemelse rus!
>
> Stille nag, heilige nag.
> Oor die veld, lief en sag,
> klink die lied van die engelekoor,
> eers deur herders, dan verder gehoor.
> Juig die Redder is daar!
> Juig die Redder is daar!
>
> Stille nag, heilige nag.
> Jesuskind, vriend'lik lag,
> liefde teer uit u god'like mond;
> tans daag heerlik die vrywordingstond:
> Heer, gebore vir ons!
> Heer, gebore vir ons!
Vorige onderwerp: Koos Kombuis - The New South Africa
Volgende onderwerp: Ons praat Afrikaanse muSIEK met Francois van KOBUS!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:46:06 MGT 2024