Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Universiteitskoshuise en lyfstraf
Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #110701] Di, 04 Julie 2006 13:14 na volgende boodskap
wynand...  is tans af-lyn  wynand...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Ek is nou 'n eerstejaar by 'n Afrikaanse universiteit, en in 'n
koshuis. Alle interne disipline op ons gang is lyfstraf, maar dit word
sommer ligtelik as 'n grap gedoen. Daar is 'n plank met 'n handle in
die recroom, en as jy droogmaak, brand jou gat. Die reel is dat net
seniors regtig mag slaan, en dis jou eie keuse of jy wil pak kry of
eerder telefoondiens of skottelgoed of wasgoed wil doen. Ons moet dit
anyway doen, maar ons kies eerder die plank as om NOG meer te moet
doen. Die tradisie kom al van die 70's af, en almal is OK daarmee, maar
ek is nuuskierig oor hoeveel ander mans (ouer as ek), en van my
generasie dieselfde deurgemaak het.
Eerstejaars kry nie regtig hard pak nie, dis meer die humiliation om
voor die ander manne in die recroom te moet buk. Met gangpartytjies
dare die ouens mekaar en dit raak soms rof, veral as die broeke begin
waai, en blykbaar is die tweedejaarsontheffing 'n MOERSE pak slae op
jou kaal gat. Moet se ek het al 'n paar snaakse blou kolle in die store
gesien, so ek glo dis die waarheid. Enigiemand anders wat dieselfde ken
?

Ek het op Skopbeen afgekom op 'n Afrikaanse ou se website wat dieselfde
vrae vra, en toe ek so bietjie soek, sien ek die Amerikaners het ook 'n
sterk tradisie van lyfstraf as deel van ontgroening en mans se
universiteitslewe. Die eerste link is na die SA ou se site, die tweede
is na 'n foto van hoe dit soms in Amerika gaan.

Interessant, en nogals in Afrikaans :
http://lyfstraf.sa.googlepages.com/home

Waarskuwing, die volgende link kan sensitiewe kykers ontstel, maar ek
voel tog dit is nodig, want ek het al in SA koshuise PRESIES dieselfde
gesien, en wil weet hoe algemeen dit is :

http://www.collegehumor.com/pictures/1635469/

Het gedink dis net in my koshuis waar dit nog gebeur, maar blykbaar
nie. Laat weet wat julle dink !
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #110704 is 'n antwoord op boodskap #110701] Di, 04 Julie 2006 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elke koshuis het maar sy eie dinge en myns insiens deel van die pret en
ondervinding van student wees. Ons het elke jaar die eerstejaars
'opgeveil' aan die ou menere [om drinkgeld te kry!] op 'n vendusie waar die
eerstejaar kaalgat op 'n tafel lê en hy deur die afslaer[gewoonlik 'n witty
ou] aan die 'kopers' verkoop word deur te sinspeel op die ou se goeie
kwaliteite en dan koop die ou meneer 'n eerstejaar se dienste vir die res
van daardie jaar sê vir 'n rand of twee. Daai dienste was bloot kamer
uitvee, wasgoed bymekaar maak en ingee en vuil lankens omruil een keer 'n
week. Die 'Jaar het ook aan sy ou meneer se tafel gesit en toegesien dat
die meneer tevrede is. In ruil daarvoor het die 'Jaar die beskerming
geniet van sy ou meneer en as hy gelukkig is, ontmoet hy iemand wat hom vir
die res van sy lewe sal help en beskerm. Dis die mooi deel wat niemand
ooit oor praat nie.
Ons het die eerstejaars so een keer 'n kwartaal 'n 'tekkie-party'
gegee....net om hulle op koers te hou. Op een van die vloere staan al die
seniors wydsbeen en die 'Jare moet deurkruip en word hulle gatte gelooi met
'n tekkie. Dit is 'n tradisie wat al baie jare loop....
Ek hou egter van julle keuse van slae of dienste as jy droogmaak.
wrote in message
news:1152018891.675538.148000@75g2000cwc.googlegroups.com...
> Ek is nou 'n eerstejaar by 'n Afrikaanse universiteit, en in 'n
> koshuis. Alle interne disipline op ons gang is lyfstraf, maar dit word
> sommer ligtelik as 'n grap gedoen. Daar is 'n plank met 'n handle in
> die recroom, en as jy droogmaak, brand jou gat. Die reel is dat net
> seniors regtig mag slaan, en dis jou eie keuse of jy wil pak kry of
> eerder telefoondiens of skottelgoed of wasgoed wil doen. Ons moet dit
> anyway doen, maar ons kies eerder die plank as om NOG meer te moet
> doen. Die tradisie kom al van die 70's af, en almal is OK daarmee, maar
> ek is nuuskierig oor hoeveel ander mans (ouer as ek), en van my
> generasie dieselfde deurgemaak het.
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #110709 is 'n antwoord op boodskap #110701] Wo, 05 Julie 2006 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is 100% seker dit kom net in manskoshuise voor.
Iets te doen met mentaliteit.
--
Groetnis
Annette
.googlegroups.com...
> Ek is nou 'n eerstejaar by 'n Afrikaanse universiteit, en in 'n
> koshuis. Alle interne disipline op ons gang is lyfstraf, maar dit word
> sommer ligtelik as 'n grap gedoen. Daar is 'n plank met 'n handle in
> die recroom, en as jy droogmaak, brand jou gat. Die reel is dat net
> seniors regtig mag slaan, en dis jou eie keuse of jy wil pak kry of
> eerder telefoondiens of skottelgoed of wasgoed wil doen. Ons moet dit
> anyway doen, maar ons kies eerder die plank as om NOG meer te moet
> doen. Die tradisie kom al van die 70's af, en almal is OK daarmee, maar
> ek is nuuskierig oor hoeveel ander mans (ouer as ek), en van my
> generasie dieselfde deurgemaak het.
> Eerstejaars kry nie regtig hard pak nie, dis meer die humiliation om
> voor die ander manne in die recroom te moet buk. Met gangpartytjies
> dare die ouens mekaar en dit raak soms rof, veral as die broeke begin
> waai, en blykbaar is die tweedejaarsontheffing 'n MOERSE pak slae op
> jou kaal gat. Moet se ek het al 'n paar snaakse blou kolle in die store
> gesien, so ek glo dis die waarheid. Enigiemand anders wat dieselfde ken
> ?
>
> Ek het op Skopbeen afgekom op 'n Afrikaanse ou se website wat dieselfde
> vrae vra, en toe ek so bietjie soek, sien ek die Amerikaners het ook 'n
> sterk tradisie van lyfstraf as deel van ontgroening en mans se
> universiteitslewe. Die eerste link is na die SA ou se site, die tweede
> is na 'n foto van hoe dit soms in Amerika gaan.
>
> Interessant, en nogals in Afrikaans :
> http://lyfstraf.sa.googlepages.com/home
>
> Waarskuwing, die volgende link kan sensitiewe kykers ontstel, maar ek
> voel tog dit is nodig, want ek het al in SA koshuise PRESIES dieselfde
> gesien, en wil weet hoe algemeen dit is :
>
> http://www.collegehumor.com/pictures/1635469/
>
> Het gedink dis net in my koshuis waar dit nog gebeur, maar blykbaar
> nie. Laat weet wat julle dink !
>
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #110711 is 'n antwoord op boodskap #110704] Wo, 05 Julie 2006 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Suidwester,

Die woorde "ou meneer", "Jaar", "Jare" en "Tekkie-party" is terminologie wat
ek op die
PUK leer ken het in die '70s. Natuurlik kon studente op ander universiteite
dieselfde woorde gebruik het, maar hierdies klink vir my tipies PUK. Die
PUK was in daardie dae nogal gewild onder Suidwesters omdat dit "naby" en
Afrikaans is; saam met my in die koshuis was verskeie Suidwesters wat ek nog
kan onthou.

Het jy op die PUK geswot? Indien wel, watter jare? en watter koshuis?

Torreke

NS. Dis nou nie my saak nie, maar dit lyk asof jy jou regte epos adres
gebruik. Ek het dit ook gedoen, maar nie meer nie; duur ondervinding het my
geleer nuusgroepe is 'n gewilde soekplek na adresse vir "spammers" en
"hackers".

"Suidwester" wrote
> Elke koshuis het maar sy eie dinge en myns insiens deel van die pret en
> ondervinding van student wees. Ons het elke jaar die eerstejaars
> 'opgeveil' aan die ou menere [om drinkgeld te kry!] op 'n vendusie waar
> die eerstejaar kaalgat op 'n tafel lê en hy deur die afslaer[gewoonlik 'n
> witty ou] aan die 'kopers' verkoop word deur te sinspeel op die ou se
> goeie kwaliteite en dan koop die ou meneer 'n eerstejaar se dienste vir
> die res van daardie jaar sê vir 'n rand of twee. Daai dienste was bloot
> kamer uitvee, wasgoed bymekaar maak en ingee en vuil lankens omruil een
> keer 'n week. Die 'Jaar het ook aan sy ou meneer se tafel gesit en
> toegesien dat die meneer tevrede is. In ruil daarvoor het die 'Jaar die
> beskerming geniet van sy ou meneer en as hy gelukkig is, ontmoet hy iemand
> wat hom vir die res van sy lewe sal help en beskerm. Dis die mooi deel
> wat niemand ooit oor praat nie.
> Ons het die eerstejaars so een keer 'n kwartaal 'n 'tekkie-party'
> gegee....net om hulle op koers te hou. Op een van die vloere staan al
> die seniors wydsbeen en die 'Jare moet deurkruip en word hulle gatte
> gelooi met 'n tekkie. Dit is 'n tradisie wat al baie jare loop....
> Ek hou egter van julle keuse van slae of dienste as jy droogmaak.
> wrote in message
> news:1152018891.675538.148000@75g2000cwc.googlegroups.com...
>> Ek is nou 'n eerstejaar by 'n Afrikaanse universiteit, en in 'n
>> koshuis. Alle interne disipline op ons gang is lyfstraf, maar dit word
>> sommer ligtelik as 'n grap gedoen. Daar is 'n plank met 'n handle in
>> die recroom, en as jy droogmaak, brand jou gat. Die reel is dat net
>> seniors regtig mag slaan, en dis jou eie keuse of jy wil pak kry of
>> eerder telefoondiens of skottelgoed of wasgoed wil doen. Ons moet dit
>> anyway doen, maar ons kies eerder die plank as om NOG meer te moet
>> doen. Die tradisie kom al van die 70's af, en almal is OK daarmee, maar
>> ek is nuuskierig oor hoeveel ander mans (ouer as ek), en van my
>> generasie dieselfde deurgemaak het.
>
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #110714 is 'n antwoord op boodskap #110709] Wo, 05 Julie 2006 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit het alles met mentaliteit te doene! 'n Mansmens daag mos alle
beperkinge uit, dis in sy aard. Vroumense koek eerder rondom 'n blik
beskuit saam en skinder......

"Annette" skryf in boodskap news:QLKdnTXmS95kyzbZnZ2dnUVZ_r-dnZ2d@is.co.za...
> Ek is 100% seker dit kom net in manskoshuise voor.
> Iets te doen met mentaliteit.
> --
> Groetnis
> Annette
> .googlegroups.com...
>> Ek is nou 'n eerstejaar by 'n Afrikaanse universiteit, en in 'n
>> koshuis. Alle interne disipline op ons gang is lyfstraf, maar dit word
>> sommer ligtelik as 'n grap gedoen. Daar is 'n plank met 'n handle in
>> die recroom, en as jy droogmaak, brand jou gat. Die reel is dat net
>> seniors regtig mag slaan, en dis jou eie keuse of jy wil pak kry of
>> eerder telefoondiens of skottelgoed of wasgoed wil doen. Ons moet dit
>> anyway doen, maar ons kies eerder die plank as om NOG meer te moet
>> doen. Die tradisie kom al van die 70's af, en almal is OK daarmee, maar
>> ek is nuuskierig oor hoeveel ander mans (ouer as ek), en van my
>> generasie dieselfde deurgemaak het.
>> Eerstejaars kry nie regtig hard pak nie, dis meer die humiliation om
>> voor die ander manne in die recroom te moet buk. Met gangpartytjies
>> dare die ouens mekaar en dit raak soms rof, veral as die broeke begin
>> waai, en blykbaar is die tweedejaarsontheffing 'n MOERSE pak slae op
>> jou kaal gat. Moet se ek het al 'n paar snaakse blou kolle in die store
>> gesien, so ek glo dis die waarheid. Enigiemand anders wat dieselfde ken
>> ?

>> Ek het op Skopbeen afgekom op 'n Afrikaanse ou se website wat dieselfde
>> vrae vra, en toe ek so bietjie soek, sien ek die Amerikaners het ook 'n
>> sterk tradisie van lyfstraf as deel van ontgroening en mans se
>> universiteitslewe. Die eerste link is na die SA ou se site, die tweede
>> is na 'n foto van hoe dit soms in Amerika gaan.

>> Interessant, en nogals in Afrikaans :
>> http://lyfstraf.sa.googlepages.com/home

>> Waarskuwing, die volgende link kan sensitiewe kykers ontstel, maar ek
>> voel tog dit is nodig, want ek het al in SA koshuise PRESIES dieselfde
>> gesien, en wil weet hoe algemeen dit is :

>> http://www.collegehumor.com/pictures/1635469/

>> Het gedink dis net in my koshuis waar dit nog gebeur, maar blykbaar
>> nie. Laat weet wat julle dink !

>
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #110715 is 'n antwoord op boodskap #110714] Wo, 05 Julie 2006 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester, jy kan soms vreeslik snaaks wees.:))))
Jy sien dit as uitdagings beproef, ek sien dit as 'n gebrek om iets meer
oorspronklik uit te dink.

Ek sien darem die vrouetoeskouers in die Bolandliga kom by wat geweld
betref.:)))

--
Groetnis
Annette

@mweb.com.na> skryf in boodskap news:RYKdnYreuq1fwTbZnZ2dnUVZ_qidnZ2d@is.co.za...
> Dit het alles met mentaliteit te doene! 'n Mansmens daag mos alle
> beperkinge uit, dis in sy aard. Vroumense koek eerder rondom 'n blik
> beskuit saam en skinder......
> "Annette" wrote in message
> news:QLKdnTXmS95kyzbZnZ2dnUVZ_r-dnZ2d@is.co.za...
>> Ek is 100% seker dit kom net in manskoshuise voor.
>> Iets te doen met mentaliteit.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> .googlegroups.com...
>>> Ek is nou 'n eerstejaar by 'n Afrikaanse universiteit, en in 'n
>>> koshuis. Alle interne disipline op ons gang is lyfstraf, maar dit word
>>> sommer ligtelik as 'n grap gedoen. Daar is 'n plank met 'n handle in
>>> die recroom, en as jy droogmaak, brand jou gat. Die reel is dat net
>>> seniors regtig mag slaan, en dis jou eie keuse of jy wil pak kry of
>>> eerder telefoondiens of skottelgoed of wasgoed wil doen. Ons moet dit
>>> anyway doen, maar ons kies eerder die plank as om NOG meer te moet
>>> doen. Die tradisie kom al van die 70's af, en almal is OK daarmee, maar
>>> ek is nuuskierig oor hoeveel ander mans (ouer as ek), en van my
>>> generasie dieselfde deurgemaak het.
>>> Eerstejaars kry nie regtig hard pak nie, dis meer die humiliation om
>>> voor die ander manne in die recroom te moet buk. Met gangpartytjies
>>> dare die ouens mekaar en dit raak soms rof, veral as die broeke begin
>>> waai, en blykbaar is die tweedejaarsontheffing 'n MOERSE pak slae op
>>> jou kaal gat. Moet se ek het al 'n paar snaakse blou kolle in die store
>>> gesien, so ek glo dis die waarheid. Enigiemand anders wat dieselfde ken
>>> ?
>
>>> Ek het op Skopbeen afgekom op 'n Afrikaanse ou se website wat dieselfde
>>> vrae vra, en toe ek so bietjie soek, sien ek die Amerikaners het ook 'n
>>> sterk tradisie van lyfstraf as deel van ontgroening en mans se
>>> universiteitslewe. Die eerste link is na die SA ou se site, die tweede
>>> is na 'n foto van hoe dit soms in Amerika gaan.
>
>>> Interessant, en nogals in Afrikaans :
>>> http://lyfstraf.sa.googlepages.com/home
>
>>> Waarskuwing, die volgende link kan sensitiewe kykers ontstel, maar ek
>>> voel tog dit is nodig, want ek het al in SA koshuise PRESIES dieselfde
>>> gesien, en wil weet hoe algemeen dit is :
>
>>> http://www.collegehumor.com/pictures/1635469/
>
>>> Het gedink dis net in my koshuis waar dit nog gebeur, maar blykbaar
>>> nie. Laat weet wat julle dink !
>
>>
>
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #110717 is 'n antwoord op boodskap #110715] Wo, 05 Julie 2006 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Op 'n brose 19 jaar oud op die PUK het ons eerstejaars gaan kak aanjaag by
die meisiekoshuise as 'n groep eerstejaars sommer net omdat jy....eerstejaar
is. Ons het hulle bombardeer met plastieksakkies water en tuinslange
gekoppel en die vroumense deur die vensters probeer natspuit. Hulle weer
het ons gebombardeer met goete soos meel in plêstieksakke en ons natgespuit
met brandslange van bo af. Was nogal groot pret, as ek reg onthou...
Ons was alreeds terug by die koshuis toe die een ou agterkom hy het sy
een tekkie verloor en ek stap saam met hom om sy skoen te gaan soek. Ons
lsuip toe maar in die donker rond om nie gevang te word deur die spul
vroumense nie. Ons beland teen die gebou en op die eerste vloer bo ons
staan twee meisiekinders en lag en gesels oor die 'faait' en die een sê vir
die ander: 'Het jy daai ou met die groen sweetpakbroek se groot 't...l'
gesien?' Die ou is 'n baie bekende persoonlikheid in SA se jonger boet en
hy is welbedeeld.
Ek wat heel onskuldig grootgeword het, het nie geweet vroumense ken eers
sulke woorde nie! Die meisie wat gepraat het was toevallig ook saam met
ons eerste jaar en as jy die onskuldige bokkie so gekyk het, dan sou jy nie
kon glo dat sy so 'n vuil bek aan haar het nie.
Wat ek eintlik vir jou wil sê, is dat mans g'n idee het as dit by geweld
kom nie. Vroumense is veel erger. Mans speel aggresief..vroumense voer
dit uit met smaak. Baie keer weet hulle nie lekker hoekom hulle so optree
nie en gee die hormone die skuld, maar 'n kwaad vroumens is 'n bliksem....

"Annette" skryf in boodskap news:rfednbQ0J8568jbZnZ2dnUVZ_qednZ2d@is.co.za...
> Suidwester, jy kan soms vreeslik snaaks wees.:))))
> Jy sien dit as uitdagings beproef, ek sien dit as 'n gebrek om iets meer
> oorspronklik uit te dink.
>
> Ek sien darem die vrouetoeskouers in die Bolandliga kom by wat geweld
> betref.:)))
>
> --
> Groetnis
> Annette
> @mweb.com.na> wrote in message
> news:RYKdnYreuq1fwTbZnZ2dnUVZ_qidnZ2d@is.co.za...
>> Dit het alles met mentaliteit te doene! 'n Mansmens daag mos alle
>> beperkinge uit, dis in sy aard. Vroumense koek eerder rondom 'n blik
>> beskuit saam en skinder......
>> "Annette" wrote in message
>> news:QLKdnTXmS95kyzbZnZ2dnUVZ_r-dnZ2d@is.co.za...
>>> Ek is 100% seker dit kom net in manskoshuise voor.
>>> Iets te doen met mentaliteit.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> .googlegroups.com...
>>>> Ek is nou 'n eerstejaar by 'n Afrikaanse universiteit, en in 'n
>>>> koshuis. Alle interne disipline op ons gang is lyfstraf, maar dit word
>>>> sommer ligtelik as 'n grap gedoen. Daar is 'n plank met 'n handle in
>>>> die recroom, en as jy droogmaak, brand jou gat. Die reel is dat net
>>>> seniors regtig mag slaan, en dis jou eie keuse of jy wil pak kry of
>>>> eerder telefoondiens of skottelgoed of wasgoed wil doen. Ons moet dit
>>>> anyway doen, maar ons kies eerder die plank as om NOG meer te moet
>>>> doen. Die tradisie kom al van die 70's af, en almal is OK daarmee,
>>>> maar
>>>> ek is nuuskierig oor hoeveel ander mans (ouer as ek), en van my
>>>> generasie dieselfde deurgemaak het.
>>>> Eerstejaars kry nie regtig hard pak nie, dis meer die humiliation om
>>>> voor die ander manne in die recroom te moet buk. Met gangpartytjies
>>>> dare die ouens mekaar en dit raak soms rof, veral as die broeke begin
>>>> waai, en blykbaar is die tweedejaarsontheffing 'n MOERSE pak slae op
>>>> jou kaal gat. Moet se ek het al 'n paar snaakse blou kolle in die
>>>> store
>>>> gesien, so ek glo dis die waarheid. Enigiemand anders wat dieselfde
>>>> ken
>>>> ?
>>
>>>> Ek het op Skopbeen afgekom op 'n Afrikaanse ou se website wat
>>>> dieselfde
>>>> vrae vra, en toe ek so bietjie soek, sien ek die Amerikaners het ook
>>>> 'n
>>>> sterk tradisie van lyfstraf as deel van ontgroening en mans se
>>>> universiteitslewe. Die eerste link is na die SA ou se site, die tweede
>>>> is na 'n foto van hoe dit soms in Amerika gaan.
>>
>>>> Interessant, en nogals in Afrikaans :
>>>> http://lyfstraf.sa.googlepages.com/home
>>
>>>> Waarskuwing, die volgende link kan sensitiewe kykers ontstel, maar ek
>>>> voel tog dit is nodig, want ek het al in SA koshuise PRESIES dieselfde
>>>> gesien, en wil weet hoe algemeen dit is :
>>
>>>> http://www.collegehumor.com/pictures/1635469/
>>
>>>> Het gedink dis net in my koshuis waar dit nog gebeur, maar blykbaar
>>>> nie. Laat weet wat julle dink !
>>
>>>
>>>


>
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #110718 is 'n antwoord op boodskap #110717] Wo, 05 Julie 2006 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schalk...  is tans af-lyn  Schalk...
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Wynand skryf :
Waarskuwing, die volgende link kan sensitiewe kykers ontstel, maar ek
voel tog dit is nodig, want ek het al in SA koshuise PRESIES dieselfde

gesien, en wil weet hoe algemeen dit is :

http://www.collegehumor.com/pictures/1635469/

Het gedink dis net in my koshuis waar dit nog gebeur, maar blykbaar
nie. Laat weet wat julle dink !

Wynand, ek dink ek weet presies in watter koshuis jy is. Ek was self in
die 70s daar toe die lyfstraf-tradisie ingestel is, en ons het sommer
gou-gou besef dat die oumanne soms bietjie te ver gaan en dan eindig jy
met sulke pers en stukkende boude soos op die foto. (en ander op
daardie site). Die oplossing was baie eenvoudig : pak slae word altyd
op kaal boude gegee, en seniors moet weet wanneer om op te hou. Broeke
maak dat die ouens nie sien watse skade hulle aanrig nie, en dan is
daar groot probleme. Na die kaalgat-reel het enige senior wat daardie
tipe skade aanrig, self onder die plank deurgeloop. My seun was ook in
daardie koshuis so 5 jaar terug, en volgens hom geld die kaalgat-reel
steeds. As julle eerstejaars dus lyk soos daardie foto, moet jy dalk
maar die kaalgat-reel voorstel op die volgende koshuisvergadering. Dit
verhoed dat ouens by die dokter opeindig.

Schalk


Reply » Rate this post:

Suidwester wrote:
> Op 'n brose 19 jaar oud op die PUK het ons eerstejaars gaan kak aanjaag by
> die meisiekoshuise as 'n groep eerstejaars sommer net omdat jy....eerstejaar
> is. Ons het hulle bombardeer met plastieksakkies water en tuinslange
> gekoppel en die vroumense deur die vensters probeer natspuit. Hulle weer
> het ons gebombardeer met goete soos meel in plêstieksakke en ons natgespuit
> met brandslange van bo af. Was nogal groot pret, as ek reg onthou...
> Ons was alreeds terug by die koshuis toe die een ou agterkom hy het sy
> een tekkie verloor en ek stap saam met hom om sy skoen te gaan soek. Ons
> lsuip toe maar in die donker rond om nie gevang te word deur die spul
> vroumense nie. Ons beland teen die gebou en op die eerste vloer bo ons
> staan twee meisiekinders en lag en gesels oor die 'faait' en die een sê vir
> die ander: 'Het jy daai ou met die groen sweetpakbroek se groot 't...l'
> gesien?' Die ou is 'n baie bekende persoonlikheid in SA se jonger boet en
> hy is welbedeeld.
> Ek wat heel onskuldig grootgeword het, het nie geweet vroumense ken eers
> sulke woorde nie! Die meisie wat gepraat het was toevallig ook saam met
> ons eerste jaar en as jy die onskuldige bokkie so gekyk het, dan sou jy nie
> kon glo dat sy so 'n vuil bek aan haar het nie.
> Wat ek eintlik vir jou wil sê, is dat mans g'n idee het as dit by geweld
> kom nie. Vroumense is veel erger. Mans speel aggresief..vroumense voer
> dit uit met smaak. Baie keer weet hulle nie lekker hoekom hulle so optree
> nie en gee die hormone die skuld, maar 'n kwaad vroumens is 'n bliksem....
> "Annette" wrote in message
> news:rfednbQ0J8568jbZnZ2dnUVZ_qednZ2d@is.co.za...
>> Suidwester, jy kan soms vreeslik snaaks wees.:))))
>> Jy sien dit as uitdagings beproef, ek sien dit as 'n gebrek om iets meer
>> oorspronklik uit te dink.
>>
>> Ek sien darem die vrouetoeskouers in die Bolandliga kom by wat geweld
>> betref.:)))
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> @mweb.com.na> wrote in message
>> news:RYKdnYreuq1fwTbZnZ2dnUVZ_qidnZ2d@is.co.za...
>>> Dit het alles met mentaliteit te doene! 'n Mansmens daag mos alle
>>> beperkinge uit, dis in sy aard. Vroumense koek eerder rondom 'n blik
>>> beskuit saam en skinder......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:QLKdnTXmS95kyzbZnZ2dnUVZ_r-dnZ2d@is.co.za...
>>>> Ek is 100% seker dit kom net in manskoshuise voor.
>>>> Iets te doen met mentaliteit.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> .googlegroups.com...
>>>> > Ek is nou 'n eerstejaar by 'n Afrikaanse universiteit, en in 'n
>>>> > koshuis. Alle interne disipline op ons gang is lyfstraf, maar dit word
>>>> > sommer ligtelik as 'n grap gedoen. Daar is 'n plank met 'n handle in
>>>> > die recroom, en as jy droogmaak, brand jou gat. Die reel is dat net
>>>> > seniors regtig mag slaan, en dis jou eie keuse of jy wil pak kry of
>>>> > eerder telefoondiens of skottelgoed of wasgoed wil doen. Ons moet dit
>>>> > anyway doen, maar ons kies eerder die plank as om NOG meer te moet
>>>> > doen. Die tradisie kom al van die 70's af, en almal is OK daarmee,
>>>> > maar
>>>> > ek is nuuskierig oor hoeveel ander mans (ouer as ek), en van my
>>>> > generasie dieselfde deurgemaak het.
>>>> > Eerstejaars kry nie regtig hard pak nie, dis meer die humiliation om
>>>> > voor die ander manne in die recroom te moet buk. Met gangpartytjies
>>>> > dare die ouens mekaar en dit raak soms rof, veral as die broeke begin
>>>> > waai, en blykbaar is die tweedejaarsontheffing 'n MOERSE pak slae op
>>>> > jou kaal gat. Moet se ek het al 'n paar snaakse blou kolle in die
>>>> > store
>>>> > gesien, so ek glo dis die waarheid. Enigiemand anders wat dieselfde
>>>> > ken
>>>> > ?
>>>
>>>> > Ek het op Skopbeen afgekom op 'n Afrikaanse ou se website wat
>>>> > dieselfde
>>>> > vrae vra, en toe ek so bietjie soek, sien ek die Amerikaners het ook
>>>> > 'n
>>>> > sterk tradisie van lyfstraf as deel van ontgroening en mans se
>>>> > universiteitslewe. Die eerste link is na die SA ou se site, die tweede
>>>> > is na 'n foto van hoe dit soms in Amerika gaan.
>>>
>>>> > Interessant, en nogals in Afrikaans :
>>>> > http://lyfstraf.sa.googlepages.com/home
>>>
>>>> > Waarskuwing, die volgende link kan sensitiewe kykers ontstel, maar ek
>>>> > voel tog dit is nodig, want ek het al in SA koshuise PRESIES dieselfde
>>>> > gesien, en wil weet hoe algemeen dit is :
>>>
>>>> > http://www.collegehumor.com/pictures/1635469/
>>>
>>>> > Het gedink dis net in my koshuis waar dit nog gebeur, maar blykbaar
>>>> > nie. Laat weet wat julle dink !
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>>
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #110733 is 'n antwoord op boodskap #110711] Ma, 10 Julie 2006 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
saty...  is tans af-lyn  saty...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Wat ek uit hierdie posts uit lees bevestig net weer my eie ervaring :
Manskoshuise in Suid Afrika het heeltemal te veel jong mans wat
heeltemal te gemaklik in mekaar se kaalgat-geselskap is. Op varsity het
ek privaat gebly, maar as ek vir koshuisvriende gaan kuier het, was
daar altyd minstens 2 of drie wat sommer so kaalgat in die gange
afstap, in die TV-kamer sit en en gesels, ens. Die arme eerstejaars van
die een koshuis mag byvoorbeeld elke tweede dag nie klere aangehad het
as hulle in die koshuis is nie, anders word hulle gestraf. Dit was vir
my net te vreemd.


Torreke wrote:
> Hi Suidwester,
>
> Die woorde "ou meneer", "Jaar", "Jare" en "Tekkie-party" is terminologie wat
> ek op die
> PUK leer ken het in die '70s. Natuurlik kon studente op ander universiteite
> dieselfde woorde gebruik het, maar hierdies klink vir my tipies PUK. Die
> PUK was in daardie dae nogal gewild onder Suidwesters omdat dit "naby" en
> Afrikaans is; saam met my in die koshuis was verskeie Suidwesters wat ek nog
> kan onthou.
>
> Het jy op die PUK geswot? Indien wel, watter jare? en watter koshuis?
>
> Torreke
>
> NS. Dis nou nie my saak nie, maar dit lyk asof jy jou regte epos adres
> gebruik. Ek het dit ook gedoen, maar nie meer nie; duur ondervinding het my
> geleer nuusgroepe is 'n gewilde soekplek na adresse vir "spammers" en
> "hackers".
>
> "Suidwester" wrote
>> Elke koshuis het maar sy eie dinge en myns insiens deel van die pret en
>> ondervinding van student wees. Ons het elke jaar die eerstejaars
>> 'opgeveil' aan die ou menere [om drinkgeld te kry!] op 'n vendusie waar
>> die eerstejaar kaalgat op 'n tafel lê en hy deur die afslaer[gewoonlik 'n
>> witty ou] aan die 'kopers' verkoop word deur te sinspeel op die ou se
>> goeie kwaliteite en dan koop die ou meneer 'n eerstejaar se dienste vir
>> die res van daardie jaar sê vir 'n rand of twee. Daai dienste was bloot
>> kamer uitvee, wasgoed bymekaar maak en ingee en vuil lankens omruil een
>> keer 'n week. Die 'Jaar het ook aan sy ou meneer se tafel gesit en
>> toegesien dat die meneer tevrede is. In ruil daarvoor het die 'Jaar die
>> beskerming geniet van sy ou meneer en as hy gelukkig is, ontmoet hy iemand
>> wat hom vir die res van sy lewe sal help en beskerm. Dis die mooi deel
>> wat niemand ooit oor praat nie.
>> Ons het die eerstejaars so een keer 'n kwartaal 'n 'tekkie-party'
>> gegee....net om hulle op koers te hou. Op een van die vloere staan al
>> die seniors wydsbeen en die 'Jare moet deurkruip en word hulle gatte
>> gelooi met 'n tekkie. Dit is 'n tradisie wat al baie jare loop....
>> Ek hou egter van julle keuse van slae of dienste as jy droogmaak.
>> wrote in message
>> news:1152018891.675538.148000@75g2000cwc.googlegroups.com...
>>> Ek is nou 'n eerstejaar by 'n Afrikaanse universiteit, en in 'n
>>> koshuis. Alle interne disipline op ons gang is lyfstraf, maar dit word
>>> sommer ligtelik as 'n grap gedoen. Daar is 'n plank met 'n handle in
>>> die recroom, en as jy droogmaak, brand jou gat. Die reel is dat net
>>> seniors regtig mag slaan, en dis jou eie keuse of jy wil pak kry of
>>> eerder telefoondiens of skottelgoed of wasgoed wil doen. Ons moet dit
>>> anyway doen, maar ons kies eerder die plank as om NOG meer te moet
>>> doen. Die tradisie kom al van die 70's af, en almal is OK daarmee, maar
>>> ek is nuuskierig oor hoeveel ander mans (ouer as ek), en van my
>>> generasie dieselfde deurgemaak het.
>>
>>
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #110735 is 'n antwoord op boodskap #110733] Di, 11 Julie 2006 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
IS  is tans af-lyn  IS
Boodskappe: 19
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Ek stem saam hoekom moet hulle kaal wees. Maak net nie lekker sin nie, seker
die gaygatte wat dit so wil he

wrote in message
news:1152540305.079081.225570@m73g2000cwd.googlegroups.com.. .
Wat ek uit hierdie posts uit lees bevestig net weer my eie ervaring :
Manskoshuise in Suid Afrika het heeltemal te veel jong mans wat
heeltemal te gemaklik in mekaar se kaalgat-geselskap is. Op varsity het
ek privaat gebly, maar as ek vir koshuisvriende gaan kuier het, was
daar altyd minstens 2 of drie wat sommer so kaalgat in die gange
afstap, in die TV-kamer sit en en gesels, ens. Die arme eerstejaars van
die een koshuis mag byvoorbeeld elke tweede dag nie klere aangehad het
as hulle in die koshuis is nie, anders word hulle gestraf. Dit was vir
my net te vreemd.

Torreke wrote:
> Hi Suidwester,
>
> Die woorde "ou meneer", "Jaar", "Jare" en "Tekkie-party" is terminologie
> wat
> ek op die
> PUK leer ken het in die '70s. Natuurlik kon studente op ander
> universiteite
> dieselfde woorde gebruik het, maar hierdies klink vir my tipies PUK. Die
> PUK was in daardie dae nogal gewild onder Suidwesters omdat dit "naby" en
> Afrikaans is; saam met my in die koshuis was verskeie Suidwesters wat ek
> nog
> kan onthou.
>
> Het jy op die PUK geswot? Indien wel, watter jare? en watter koshuis?
>
> Torreke
>
> NS. Dis nou nie my saak nie, maar dit lyk asof jy jou regte epos adres
> gebruik. Ek het dit ook gedoen, maar nie meer nie; duur ondervinding het
> my
> geleer nuusgroepe is 'n gewilde soekplek na adresse vir "spammers" en
> "hackers".
>
> "Suidwester" wrote
>> Elke koshuis het maar sy eie dinge en myns insiens deel van die pret en
>> ondervinding van student wees. Ons het elke jaar die eerstejaars
>> 'opgeveil' aan die ou menere [om drinkgeld te kry!] op 'n vendusie waar
>> die eerstejaar kaalgat op 'n tafel lê en hy deur die afslaer[gewoonlik
>> 'n
>> witty ou] aan die 'kopers' verkoop word deur te sinspeel op die ou se
>> goeie kwaliteite en dan koop die ou meneer 'n eerstejaar se dienste vir
>> die res van daardie jaar sê vir 'n rand of twee. Daai dienste was
>> bloot
>> kamer uitvee, wasgoed bymekaar maak en ingee en vuil lankens omruil een
>> keer 'n week. Die 'Jaar het ook aan sy ou meneer se tafel gesit en
>> toegesien dat die meneer tevrede is. In ruil daarvoor het die 'Jaar
>> die
>> beskerming geniet van sy ou meneer en as hy gelukkig is, ontmoet hy
>> iemand
>> wat hom vir die res van sy lewe sal help en beskerm. Dis die mooi deel
>> wat niemand ooit oor praat nie.
>> Ons het die eerstejaars so een keer 'n kwartaal 'n 'tekkie-party'
>> gegee....net om hulle op koers te hou. Op een van die vloere staan al
>> die seniors wydsbeen en die 'Jare moet deurkruip en word hulle gatte
>> gelooi met 'n tekkie. Dit is 'n tradisie wat al baie jare loop....
>> Ek hou egter van julle keuse van slae of dienste as jy droogmaak.
>> wrote in message
>> news:1152018891.675538.148000@75g2000cwc.googlegroups.com...
>>> Ek is nou 'n eerstejaar by 'n Afrikaanse universiteit, en in 'n
>>> koshuis. Alle interne disipline op ons gang is lyfstraf, maar dit word
>>> sommer ligtelik as 'n grap gedoen. Daar is 'n plank met 'n handle in
>>> die recroom, en as jy droogmaak, brand jou gat. Die reel is dat net
>>> seniors regtig mag slaan, en dis jou eie keuse of jy wil pak kry of
>>> eerder telefoondiens of skottelgoed of wasgoed wil doen. Ons moet dit
>>> anyway doen, maar ons kies eerder die plank as om NOG meer te moet
>>> doen. Die tradisie kom al van die 70's af, en almal is OK daarmee, maar
>>> ek is nuuskierig oor hoeveel ander mans (ouer as ek), en van my
>>> generasie dieselfde deurgemaak het.
>>
>>
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #110748 is 'n antwoord op boodskap #110733] Wo, 12 Julie 2006 12:04 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En wat maak die gemaklik wees in mekaar se geselskap, kaalgat of nie kaalgat
nie, saak? Mans is mos maar so half ongeskraap.....
wrote in message
news:1152540305.079081.225570@m73g2000cwd.googlegroups.com.. .
Wat ek uit hierdie posts uit lees bevestig net weer my eie ervaring :
Manskoshuise in Suid Afrika het heeltemal te veel jong mans wat
heeltemal te gemaklik in mekaar se kaalgat-geselskap is. Op varsity het
ek privaat gebly, maar as ek vir koshuisvriende gaan kuier het, was
daar altyd minstens 2 of drie wat sommer so kaalgat in die gange
afstap, in die TV-kamer sit en en gesels, ens. Die arme eerstejaars van
die een koshuis mag byvoorbeeld elke tweede dag nie klere aangehad het
as hulle in die koshuis is nie, anders word hulle gestraf. Dit was vir
my net te vreemd.

Torreke wrote:
> Hi Suidwester,
>
> Die woorde "ou meneer", "Jaar", "Jare" en "Tekkie-party" is terminologie
> wat
> ek op die
> PUK leer ken het in die '70s. Natuurlik kon studente op ander
> universiteite
> dieselfde woorde gebruik het, maar hierdies klink vir my tipies PUK. Die
> PUK was in daardie dae nogal gewild onder Suidwesters omdat dit "naby" en
> Afrikaans is; saam met my in die koshuis was verskeie Suidwesters wat ek
> nog
> kan onthou.
>
> Het jy op die PUK geswot? Indien wel, watter jare? en watter koshuis? -----Jare maak nie saak nie: Over de Voor
>
> Torreke
>
Vorige onderwerp: Die Universiteit van Pretoria en Jonathan Jansen
Volgende onderwerp: Lyfstraf in Suid Afrika (en elders)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:56:17 MGT 2024