Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Matriekuitslae.
Matriekuitslae. [boodskap #108004] Do, 29 Desember 2005 14:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alle vakke is opwaarts met punte aangepas - en ten spyte van dit, is die
nasionale gemiddeld met 6% af van verlede jaar.
Die enigste provinsie wat beter gedoen het as verlede jaar, is die
Oostelike Provinsie, wat nog steeds, ten spyte daarvan, die laagste
gemiddelde slaagsyfer het.
Ons kinders word dommer by die jaar.
--
Groetnis
Annette
Re: Matriekuitslae. [boodskap #108005 is 'n antwoord op boodskap #108004] Do, 29 Desember 2005 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
leendert[1]  is tans af-lyn  leendert[1]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Anette skryf:

"Ons kinders word dommer by die jaar."

LvO: Prof Jonathan Jansen, Dekaan Opvoedunde by UP, stem met jou saam
en sê dit ook uitdruklik. Dit is veral betekenisvol, in die konteks
daarvan dat Jansen 'n swartman is, met 'n voorbeeldige strugglerekord.

Interessant genoeg, word hy deur onderwysdepartemente as "rassis"
uitgekryt wanneer hy sê wat jy hierbo sê.

Groete, Leendert
Re: Matriekuitslae. [boodskap #108007 is 'n antwoord op boodskap #108004] Vr, 30 Desember 2005 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jy's reg - die kinders word bepaald dommer. Maar dis bloot die
toedoen van 'n swak onderwysstelsel soos deur die ANC afgedwing word die
afgelope tien jaar.

Ou oerwoud gesegde: Jy kry nie swak soldate nie, net swak offisiere.

(O ja Leendert - is die enigste kredietwaardige uiitsprake wat gelwer kan
word deur 'n swatman wat 'n "struggle"-geskiedenis het - is dit nie ietwat
rassisties nie? Dit klink soos Beeld wat nie kan ophou om Jansen voor te hou
as die opvoedkundige kenner nie.)

Hier volg 'n beriggie van News24:

"School with 0% pass rate

2005-12-29

Every single matriculant at Mogalatjane-Mphahlele school in Limpopo has
failed this year's matric exam - even though the school had enough teachers,
resources and classrooms. Limpopo - Mogalatjane-Mphahlele Secondary School,
situated in the rural Ga-Mphahlele Dithabaneng village near Lebowakgomo, the
province's legislature seat - has all the classrooms it needs and each
teacher has to stand in front of only 28 pupils.
Yet, all its 16 matriculants failed this year.

Limpopo's education spokesperson Ndo Mangala said on Thursday that he was
not sure what could have led to the 0% pass rate.

"I have personally visited the school. Its physical structure is good and
there is electricity and water. Above all, they are fully staffed," Mangala
said.

"The [pupils] have even told me that they are not short of learner support
materials such as textbooks," he added.

The department's accepted teacher and pupil ratio is 1:35.

Mogalatjane-Mphahlele's seven teachers only have to deal with 28 pupils
each, which is a manageable number to produce good results.

"Well, this was their first matric class but it can't be an excuse. They had
almost everything that a school needs to produce results," Mangala said.

Mangala said that the department would visit the school at the beginning of
the academic year in 2006 to get to the bottom of the matter.

Education MEC Dr Aaron Motsoaledi described Mogalatjane-Mphahlele Secondary
as a "very very special school" when he announced the province's matric
results at Bolivia Lodge, Polokwane, on Thursday.

"They have the second lowest number of candidates who wrote their grade 12
examination in the whole province. This was their first ever matric and they
all [failed]," Motsoaledi said. The school principal could not be reached
for comment.

Mangala said that the department's policy barred principals from speaking to
the media. Limpopo's overall matric pass rate drop from 70,6% in 2004 to
64,3% this year.

News24/African Eye "

"Annette" skryf in boodskap news:wY6dnXQZo7s9cC7enZ2dnUVZ_tOdnZ2d@is.co.za...
> Alle vakke is opwaarts met punte aangepas - en ten spyte van dit, is die
> nasionale gemiddeld met 6% af van verlede jaar.
> Die enigste provinsie wat beter gedoen het as verlede jaar, is die
> Oostelike Provinsie, wat nog steeds, ten spyte daarvan, die laagste
> gemiddelde slaagsyfer het.
> Ons kinders word dommer by die jaar.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Matriekuitslae. [boodskap #108009 is 'n antwoord op boodskap #108007] Vr, 30 Desember 2005 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
leendert[1]  is tans af-lyn  leendert[1]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Jonas" skryf:

"O ja Leendert - is die enigste kredietwaardige uiitsprake wat gelwer
kan
word deur 'n swatman wat 'n "struggle"-geskiedenis het"

Jy lê my woorde in die mond. Dit is nie wat ek geskryf of geïmpliseer
het nie.


" - is dit nie ietwat rassisties nie?"

Dit sou inderdaad rassisties wees. As ek dit geskryf het. Ek het nie.

"Dit klink soos Beeld wat nie kan ophou om Jansen voor te hou
as die opvoedkundige kenner nie."

Beskou jy die Dekaan : Opvoedkunde van UP (met 25 000 onderwysstudente)
nie as 'n voorste opvoedkundige kenner nie? Verder is hy bereid om sy
bek oop te maak en dinge te sê wat koerante kan publiseer - 'n
uitvloeisel van sy beskouïng van die rol van die intellektueel in die
samelewing.

Juis die feit dat hy 'n kenner van die opvoedkunde is, en in die
posisie is waarin hy hom bevind, maak sy sosiale en politieke agenda
uiters gevaarlik. Ek was teenwoordig by 'n vergadering waar hy vir die
FAK uitdruklik gesê het dat hy daarvoor sal sorg dat hulle kinders en
kleinkinders hulle nie meer sal beskou as "Christene" of "Afrikaners"
nie.
Re: Matriekuitslae. [boodskap #108010 is 'n antwoord op boodskap #108004] Vr, 30 Desember 2005 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek luister wat 'n familielid van my by 'n universiteit sê, dan word die
kinders bepaald 'minder bevoegd'. Sy reken jy moet ook rede gaan soek by
die ruim beurse vir swart studente wat dit meer vir 'n verbeterde
lewensstandaard as vir studies gebruik. Dit mag 'n fase wees waardeur die
swart jng mense gaan, maar intussen word hulle gedwing om studente deur te
sit wat eitlik nie nie behoort te vorder nie....

"Annette" skryf in boodskap news:wY6dnXQZo7s9cC7enZ2dnUVZ_tOdnZ2d@is.co.za...
> Alle vakke is opwaarts met punte aangepas - en ten spyte van dit, is die
> nasionale gemiddeld met 6% af van verlede jaar.
> Die enigste provinsie wat beter gedoen het as verlede jaar, is die
> Oostelike Provinsie, wat nog steeds, ten spyte daarvan, die laagste
> gemiddelde slaagsyfer het.
> Ons kinders word dommer by die jaar.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Matriekuitslae. [boodskap #108015 is 'n antwoord op boodskap #108004] Vr, 30 Desember 2005 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
janplank...  is tans af-lyn  janplank...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Kaptein Jan

Ja die klom dom donders is rerig fokkol werd.
Hulle wil net hulle swart baase blame want nou
is hulle die new wit-bantu slaves van die New
S.Africa.

Hulle was eers baas en nou klaas. Gaan spade die
donderse tuin van julle swart baase julle useless
domgatte. Onthou eers om te se: "Ja my swart
baas, nee my swart baas, sal nie weer nie my
swart baas, jammer my swart baas".

Die spade en krywa wag vir julle!

Dom bliksems!!
Re: Matriekuitslae. [boodskap #108063 is 'n antwoord op boodskap #108005] Ma, 09 Januarie 2006 11:59 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
leendert wat is jou website nou weer vir die tuisskool ?

"leendert" wrote in message
news:1135877075.854152.186690@g49g2000cwa.googlegroups.com.. .
Anette skryf:

"Ons kinders word dommer by die jaar."

LvO: Prof Jonathan Jansen, Dekaan Opvoedunde by UP, stem met jou saam
en sê dit ook uitdruklik. Dit is veral betekenisvol, in die konteks
daarvan dat Jansen 'n swartman is, met 'n voorbeeldige strugglerekord.

Interessant genoeg, word hy deur onderwysdepartemente as "rassis"
uitgekryt wanneer hy sê wat jy hierbo sê.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: Klomp goed 5: Matriek teen wil en dank
Volgende onderwerp: Die Universiteit van Pretoria en Jonathan Jansen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:23:04 MGT 2024