Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Jagstorie
Jagstorie [boodskap #102869] Sa, 07 Mei 2005 02:35 na volgende boodskap
Jim Beam  is tans af-lyn  Jim Beam
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek en my swaer, ons gaan skiet yster-varke op my oom se plaas
Ek sien 'n yster-vark en ek klim deur die doring-draad.
Ek vat korrel en laat los met my twee loop hael geveer
Ek skiet die yster-vark. Die yster-vark lê op sy rug met sy bene in die lug.

Me and my heavy, we go and shoot iron-pigs on my uncles farm.
I see an iron-pig and I climb through the thorn-wire
I take corn and let loose with my two walk hail gun
I shoot the iron-pig.The iron -pig lies on its back with its bones in the light.
Re: Jagstorie [boodskap #102871 is 'n antwoord op boodskap #102869] Sa, 07 Mei 2005 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 May 2005 06:01:57 -0700, "Jonas" wrote:

> Ferdietjiekie - van wanneer af dig jy onder 'n anner naam? (Ek moet sê dis
> 'n aansienlike verbetering op die goed wat die Anti hier plak.)
>

LOL:-)))))))))))))))))))))))))))))
hahahahaha:-)))))))))))))))))))))))
ROL:-))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))
LGMGTF:-))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))!!!!!!!!!! !!!!!!!!

Jonas, jy's skerp. skerp soos in vlym skerp:-))))))))))))))))))))))))

DD

ns.
as selfs die slagoffer hier nie saam lag nie
het hy net so min sin vir humor as bouwer & kie
and I think after this it's right
if he also now lays bones in the light
Re: Jagstorie [boodskap #102876 is 'n antwoord op boodskap #102869] Sa, 07 Mei 2005 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Mr Bean???

"Jim Beam" schreef in bericht news:427c297d$1@dnews.tpgi.com.au...
> Ek en my swaer, ons gaan skiet yster-varke op my oom se plaas
> Ek sien 'n yster-vark en ek klim deur die doring-draad.
> Ek vat korrel en laat los met my twee loop hael geveer
> Ek skiet die yster-vark.Die yster-vark le op sy rug met sy bene in die lug
>
> Me and my heavy,we go and shoot iron-pigs on my uncles farm.
> I see an iron-pig and I climb through the thorn-wire
> I take corn and let loose with my two walk hail gun
> I shoot the iron-pig.The iron -pig lies on its back with its bones in the
> light.
>
Re: Jagstorie [boodskap #102882 is 'n antwoord op boodskap #102869] Sa, 07 Mei 2005 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - van wanneer af dig jy onder 'n anner naam? (Ek moet sê dis
'n aansienlike verbetering op die goed wat die Anti hier plak.)
Re: Jagstorie [boodskap #102887 is 'n antwoord op boodskap #102871] Sa, 07 Mei 2005 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:lpko71tp7t4gb84p9bkqhonuof8h6s8bv8@4ax.com...
On Sat, 7 May 2005 06:01:57 -0700, "Jonas" wrote:

> Ferdietjiekie - van wanneer af dig jy onder 'n anner naam? (Ek moet sê dis
> 'n aansienlike verbetering op die goed wat die Anti hier plak.)
>

LOL:-)))))))))))))))))))))))))))))
hahahahaha:-)))))))))))))))))))))))
ROL:-))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))
LGMGTF:-))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))!!!!!!!!!! !!!!!!!!

Jonas, jy's skerp. skerp soos in vlym skerp:-))))))))))))))))))))))))

DD

ns.
as selfs die slagoffer hier nie saam lag nie
het hy net so min sin vir humor as bouwer & kie
and I think after this it's right
if he also now lays bones in the light

Jy weet Dave, dat ek nie met jou fight nie, ons is op goeie voet met mekaar.
Maar ek dink tog dis baie onmanierlik om so onbeskof te wees oor Ferdi se
gedigte. Hoe sal jy voel as mense vir jou heeltyd se jou fotos is gemors?
Ek dink van Ferdi se gedigte is baie goed, en om so blatant vir iemand aan
die gesig te vat oor hulle 'kuns' is regtig slegte maniere, of jy daarvan
hou of nie. Do unto others . . .

Ellie
Re: Jagstorie [boodskap #102888 is 'n antwoord op boodskap #102882] Sa, 07 Mei 2005 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:d5hejl$kc4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ferdietjiekie - van wanneer af dig jy onder 'n anner naam? (Ek moet sê dis
'n aansienlike verbetering op die goed wat die Anti hier plak.)

Jammer Dave, ek het gedog jy het dit gese, Jonas se goed kom altyd heelwat
later hier uit, vir een of ander rede.
Jonas, sien my nota aan Dave ;-)

Ellie
Re: Jagstorie [boodskap #102893 is 'n antwoord op boodskap #102888] Sa, 07 Mei 2005 17:01 Na vorige boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 May 2005 09:58:18 -0500, "news" wrote:

>
> "Jonas" wrote in message
> news:d5hejl$kc4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ferdietjiekie - van wanneer af dig jy onder 'n anner naam? (Ek moet sê dis
> 'n aansienlike verbetering op die goed wat die Anti hier plak.)
>
> Jammer Dave, ek het gedog jy het dit gese, Jonas se goed kom altyd heelwat
> later hier uit, vir een of ander rede.
> Jonas, sien my nota aan Dave ;-)
>
> Ellie

jy's vergewe, Ellie:-)
Die basis van wat ek gesê het
was in my woorde:
" as selfs die slagoffer hier nie saam lag nie
het hy net so min sin vir humor as bouwer & kie"
** ** ** ** ** ** ** ** ** ** ** **
Wat Jonas gesê het, was skerp.
Self was ek al die slagoffer van 'n grap, en was nie suurgat daaroor
nie.
Een voorbeeld, iets wat 'n hele paar jaar gelede gebeur het,
en nou nog vertel ek somtyds vir mense daarvan, was toe
my vrou en ek een aand vleis gebraai het.

Hannetjie en ek kan 'n lekker braai aanmekaar sit,
en dan braai ons asof daar klomp mense is. En geniet dit.
Wanneer ons braai, is daar lam en hoender en bees, en somtyds
selfs 'n stukkie vark. Selfs nie die bier maak dat daar 'n duik in die
vleis gemaak word nie, maar daarvoor is daar 'n yskas.

Een aand sny ek die varktjop in my bord, en sien dat dit nog nie heel
gaar is nie. Dat dit moet terug kole toe.
Ek wou sê: "die vark is dik, en daarom nog nie gaar..."
maar sy is ongelooflik vinnig. Ek het so ver gekom as "die vark is
dik..." toe onderbreek sy my met die vraag "nou wat gaan jy met jou
kos doen?"

Slagoffer van die grap lag nou nog daaroor.

Dave

ns.
as Jonas nie daarop gewys het nie,
sou ek nie gedink het dit kom van Ferdi
Vorige onderwerp: poustoasties
Volgende onderwerp: Swart komedie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:54:16 MGT 2024