Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Mamma in matriek
Mamma in matriek [boodskap #101515] Vr, 18 Februarie 2005 05:52 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Meisie en haar boyfriend het te lekker gekuier en toe maak hulle 'n baba,
wat gebore is en toe wil mamma terug skool toe om haar matriek te gaan doen
hierdie jaar. Huh-uh, sê Windhoek Hoërskool [WHS] se hoof, daar is 'n
kabinet riglyn dat 'n moeder die eerste jaar van haar baba se lewe die baba
self moet versorg en sy kan nie die kind se grootmaak vir haar ma los soos
wat hulle beplan nie. Hulle is hof toe en uiteindelik het die hof besluit
dat die skoolhoof se diskressie sal geld. Hy reken toe dat dit vir die
moraal nie goed is dat dit gebeur nie en dat dit 'n president sal skep vir
die toekoms.
Nou's dit mammie en haar mamma wat weer hof toe gaan.....
Re: Mamma in matriek [boodskap #101516 is 'n antwoord op boodskap #101515] Vr, 18 Februarie 2005 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mammie sal maar oor die pos matriek moet skryf, en so tussen die doeke deur
moet probeer leer.
Pappie, neem ek aan, het geen probleme om weer skool toe te gaan nie...
Moraal se voet in 'n visblik
-
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:KeydnSfRBaoTH4jfRVn-gw@is.co.za...
> 'n Meisie en haar boyfriend het te lekker gekuier en toe maak hulle 'n baba,
> wat gebore is en toe wil mamma terug skool toe om haar matriek te gaan doen
> hierdie jaar. Huh-uh, sê Windhoek Hoërskool [WHS] se hoof, daar is 'n
> kabinet riglyn dat 'n moeder die eerste jaar van haar baba se lewe die baba
> self moet versorg en sy kan nie die kind se grootmaak vir haar ma los soos
> wat hulle beplan nie. Hulle is hof toe en uiteindelik het die hof besluit
> dat die skoolhoof se diskressie sal geld. Hy reken toe dat dit vir die
> moraal nie goed is dat dit gebeur nie en dat dit 'n president sal skep vir
> die toekoms.
> Nou's dit mammie en haar mamma wat weer hof toe gaan.....
>
Re: Mamma in matriek [boodskap #101518 is 'n antwoord op boodskap #101516] Vr, 18 Februarie 2005 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis wat almal sê, die hof en die hoof ook, maar die kind en haar ma baklei
dat die sop spat dat sy moet toegelaat word om terug te gaan skool toe om
haar matriek te gaan klaarmaak. Ek weet nie of hulle eers weet wie die
pappie is nie!

"Annette" skryf in boodskap news:cv4ars$l7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mammie sal maar oor die pos matriek moet skryf, en so tussen die doeke
> deur
> moet probeer leer.
> Pappie, neem ek aan, het geen probleme om weer skool toe te gaan nie...
> Moraal se voet in 'n visblik
> -
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:KeydnSfRBaoTH4jfRVn-gw@is.co.za...
>> 'n Meisie en haar boyfriend het te lekker gekuier en toe maak hulle 'n baba,
>> wat gebore is en toe wil mamma terug skool toe om haar matriek te gaan doen
>> hierdie jaar. Huh-uh, sê Windhoek Hoërskool [WHS] se hoof, daar is 'n
>> kabinet riglyn dat 'n moeder die eerste jaar van haar baba se lewe die baba
>> self moet versorg en sy kan nie die kind se grootmaak vir haar ma los
>> soos
>> wat hulle beplan nie. Hulle is hof toe en uiteindelik het die hof besluit
>> dat die skoolhoof se diskressie sal geld. Hy reken toe dat dit vir die
>> moraal nie goed is dat dit gebeur nie en dat dit 'n president sal skep
>> vir
>> die toekoms.
>> Nou's dit mammie en haar mamma wat weer hof toe gaan.....
>
Re: Mamma in matriek [boodskap #101519 is 'n antwoord op boodskap #101518] Vr, 18 Februarie 2005 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blitzkrieg  is tans af-lyn  Blitzkrieg
Boodskappe: 32
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ten minste moet jy haar, haar duet gee vir haar volharding om haar skool
loopbaan klaar te maak.....moet haar ook nie so oor die kole haal
nie...Suidwester en Annette julle het maar net coitus interruptus beter as
sy toegepas! 'n Glips is gou, jy dink nog wag jy kan nog die laaste keer
koppie nat maak dan kom jy met die krag van 'n muskiet op jet fuel!!

"Suidwester" skryf in boodskap news:zMudnahhKZZvcIjfRVn-tg@is.co.za...
> Dis wat almal sê, die hof en die hoof ook, maar die kind en haar ma baklei
> dat die sop spat dat sy moet toegelaat word om terug te gaan skool toe om
> haar matriek te gaan klaarmaak. Ek weet nie of hulle eers weet wie die
> pappie is nie!
> "Annette" wrote in message
> news:cv4ars$l7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mammie sal maar oor die pos matriek moet skryf, en so tussen die doeke
>> deur
>> moet probeer leer.
>> Pappie, neem ek aan, het geen probleme om weer skool toe te gaan nie...
>> Moraal se voet in 'n visblik
>> -
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:KeydnSfRBaoTH4jfRVn-gw@is.co.za...
>>> 'n Meisie en haar boyfriend het te lekker gekuier en toe maak hulle 'n baba,
>>> wat gebore is en toe wil mamma terug skool toe om haar matriek te gaan doen
>>> hierdie jaar. Huh-uh, sê Windhoek Hoërskool [WHS] se hoof, daar is 'n
>>> kabinet riglyn dat 'n moeder die eerste jaar van haar baba se lewe die baba
>>> self moet versorg en sy kan nie die kind se grootmaak vir haar ma los soos
>>> wat hulle beplan nie. Hulle is hof toe en uiteindelik het die hof besluit
>>> dat die skoolhoof se diskressie sal geld. Hy reken toe dat dit vir die
>>> moraal nie goed is dat dit gebeur nie en dat dit 'n president sal skep
>>> vir
>>> die toekoms.
>>> Nou's dit mammie en haar mamma wat weer hof toe gaan.....
>
Re: Mamma in matriek [boodskap #101520 is 'n antwoord op boodskap #101519] Vr, 18 Februarie 2005 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blitzkrieg  is tans af-lyn  Blitzkrieg
Boodskappe: 32
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
due

"Blitzkrieg" skryf in boodskap news:cv4r9l$muj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ten minste moet jy haar, haar duet gee vir haar volharding om haar skool
> loopbaan klaar te maak.....moet haar ook nie so oor die kole haal
> nie...Suidwester en Annette julle het maar net coitus interruptus beter as
> sy toegepas! 'n Glips is gou, jy dink nog wag jy kan nog die laaste keer
> koppie nat maak dan kom jy met die krag van 'n muskiet op jet fuel!!
>
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:zMudnahhKZZvcIjfRVn-tg@is.co.za...
>> Dis wat almal sê, die hof en die hoof ook, maar die kind en haar ma
>> baklei dat die sop spat dat sy moet toegelaat word om terug te gaan skool
>> toe om haar matriek te gaan klaarmaak. Ek weet nie of hulle eers weet
>> wie die pappie is nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cv4ars$l7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Mammie sal maar oor die pos matriek moet skryf, en so tussen die doeke
>>> deur
>>> moet probeer leer.
>>> Pappie, neem ek aan, het geen probleme om weer skool toe te gaan nie...
>>> Moraal se voet in 'n visblik
>>> -
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:KeydnSfRBaoTH4jfRVn-gw@is.co.za...
>>>> 'n Meisie en haar boyfriend het te lekker gekuier en toe maak hulle 'n baba,
>>>> wat gebore is en toe wil mamma terug skool toe om haar matriek te gaan doen
>>>> hierdie jaar. Huh-uh, sê Windhoek Hoërskool [WHS] se hoof, daar is 'n
>>>> kabinet riglyn dat 'n moeder die eerste jaar van haar baba se lewe die baba
>>>> self moet versorg en sy kan nie die kind se grootmaak vir haar ma los
>>>> soos
>>>> wat hulle beplan nie. Hulle is hof toe en uiteindelik het die hof besluit
>>>> dat die skoolhoof se diskressie sal geld. Hy reken toe dat dit vir
>>>> die
>>>> moraal nie goed is dat dit gebeur nie en dat dit 'n president sal skep
>>>> vir
>>>> die toekoms.
>>>> Nou's dit mammie en haar mamma wat weer hof toe gaan.....
>>
>
Re: Mamma in matriek [boodskap #101521 is 'n antwoord op boodskap #101519] Vr, 18 Februarie 2005 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As sy maar net dieselfde volharding toegepas het om haar knieë bymekaar te
hou.
Sy is tog nog steeds 'n skoolkind, sy kan nie wil grootmens,grootmens speel
en dan nog skoolkind ook wil speel nie.
Sy het die keuse gemaak, en sy en mammie moet nou maar verder volgens die
reëls speel.

Ek het niks daarteen dat sy wil teruggaan skool toe nie - maar dan moet sy
'n ander plan met baba maak.
Dit gaan maar bars as mens met 'n leerboek sit terwyl jy borsvoeding doen.

Miskien moet hulle haar toelaat by die skool, en dat sy sommer baba skool
toe bring - dit behoort 'n paar ander lustiges voor hul tyd effe die skrik
op die lyf te jaag.
Klasmaats kan sommer beurte maak om baba te probeer sus en om doeke om te
ruil en uit te was.
--
Groetnis
Annette

"Blitzkrieg" skryf in boodskap news:cv4r9l$muj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ten minste moet jy haar, haar duet gee vir haar volharding om haar skool
> loopbaan klaar te maak.....moet haar ook nie so oor die kole haal
> nie...Suidwester en Annette julle het maar net coitus interruptus beter as
> sy toegepas! 'n Glips is gou, jy dink nog wag jy kan nog die laaste keer
> koppie nat maak dan kom jy met die krag van 'n muskiet op jet fuel!!
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:zMudnahhKZZvcIjfRVn-tg@is.co.za...
>> Dis wat almal sê, die hof en die hoof ook, maar die kind en haar ma baklei
>> dat die sop spat dat sy moet toegelaat word om terug te gaan skool toe om
>> haar matriek te gaan klaarmaak. Ek weet nie of hulle eers weet wie die
>> pappie is nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cv4ars$l7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Mammie sal maar oor die pos matriek moet skryf, en so tussen die doeke
>>> deur
>>> moet probeer leer.
>>> Pappie, neem ek aan, het geen probleme om weer skool toe te gaan nie...
>>> Moraal se voet in 'n visblik
>>> -
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:KeydnSfRBaoTH4jfRVn-gw@is.co.za...
>>>> 'n Meisie en haar boyfriend het te lekker gekuier en toe maak hulle 'n baba,
>>>> wat gebore is en toe wil mamma terug skool toe om haar matriek te gaan doen
>>>> hierdie jaar. Huh-uh, sê Windhoek Hoërskool [WHS] se hoof, daar is 'n
>>>> kabinet riglyn dat 'n moeder die eerste jaar van haar baba se lewe die baba
>>>> self moet versorg en sy kan nie die kind se grootmaak vir haar ma los
>>>> soos
>>>> wat hulle beplan nie. Hulle is hof toe en uiteindelik het die hof besluit
>>>> dat die skoolhoof se diskressie sal geld. Hy reken toe dat dit vir die
>>>> moraal nie goed is dat dit gebeur nie en dat dit 'n president sal skep
>>>> vir
>>>> die toekoms.
>>>> Nou's dit mammie en haar mamma wat weer hof toe gaan.....
>>
>
Re: Mamma in matriek [boodskap #101526 is 'n antwoord op boodskap #101519] Sa, 19 Februarie 2005 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat jy sê beaam presies een van die grootste oorsake van probleme in die
huidige samelewing. Die individu maak willens en wetens 'n fout en verwag
dan dat die samelewing saam moet help betaal aan die gevolge van daai fout.
Sy't goed geweet wat sy doen toe sy gespyker het, en wat die gevolge kan
wees. Nou verwag sy dat die res van haar klasmaats moet aanpas by die
gevolge van haar dade. Wat jy vergeet is dat sy reeds die grootmenswêreld
betree het en agv haar kind gedwing word om soos 'n volwasse op te tree en
verantwoordelikheid te vat. Die res van die klas is nog kinders. Is dit
regverdig teenoor hulle? Hierdie is vandag 'n matriekmeisie, môre kom 'n
Graad 10 met 'n boepie en soos die onderwysers hier by ons inlê onder die
jongetjies [want hulle glo dat hulle nie Aids kan kry as hulle 'n maagd
bykom nie] wat van as 'n 14-jarige met kind sit? Hoekom wil jy die res van
die kinders straf net ter wille van 'n miesie wat nie haar perke geken het
nie? En, sy hoef nie skool toe te gaan nie! Sy kan ewe gerieflik haar
matriek voltooi op vele ander maniere en daagliks by haar kind wees.

"Blitzkrieg" skryf in boodskap news:cv4r9l$muj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ten minste moet jy haar, haar duet gee vir haar volharding om haar skool
> loopbaan klaar te maak.....moet haar ook nie so oor die kole haal
> nie...Suidwester en Annette julle het maar net coitus interruptus beter as
> sy toegepas! 'n Glips is gou, jy dink nog wag jy kan nog die laaste keer
> koppie nat maak dan kom jy met die krag van 'n muskiet op jet fuel!!
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:zMudnahhKZZvcIjfRVn-tg@is.co.za...
>> Dis wat almal sê, die hof en die hoof ook, maar die kind en haar ma
>> baklei dat die sop spat dat sy moet toegelaat word om terug te gaan skool
>> toe om haar matriek te gaan klaarmaak. Ek weet nie of hulle eers weet
>> wie die pappie is nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cv4ars$l7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Mammie sal maar oor die pos matriek moet skryf, en so tussen die doeke
>>> deur
>>> moet probeer leer.
>>> Pappie, neem ek aan, het geen probleme om weer skool toe te gaan nie...
>>> Moraal se voet in 'n visblik
>>> -
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:KeydnSfRBaoTH4jfRVn-gw@is.co.za...
>>>> 'n Meisie en haar boyfriend het te lekker gekuier en toe maak hulle 'n baba,
>>>> wat gebore is en toe wil mamma terug skool toe om haar matriek te gaan doen
>>>> hierdie jaar. Huh-uh, sê Windhoek Hoërskool [WHS] se hoof, daar is 'n
>>>> kabinet riglyn dat 'n moeder die eerste jaar van haar baba se lewe die baba
>>>> self moet versorg en sy kan nie die kind se grootmaak vir haar ma los
>>>> soos
>>>> wat hulle beplan nie. Hulle is hof toe en uiteindelik het die hof besluit
>>>> dat die skoolhoof se diskressie sal geld. Hy reken toe dat dit vir
>>>> die
>>>> moraal nie goed is dat dit gebeur nie en dat dit 'n president sal skep
>>>> vir
>>>> die toekoms.
>>>> Nou's dit mammie en haar mamma wat weer hof toe gaan.....
>>
>
Re: Mamma in matriek [boodskap #101528 is 'n antwoord op boodskap #101526] Sa, 19 Februarie 2005 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie as twee jong belustiges, waarvan die bloed duidelik nie by die
kop uitkom nie, bymekaar kom, is daar nie eers 'n gedagte dat die gevolge
'n baba kan wees nie.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:XaCdnfI2x7GFRIvfRVn-iQ@is.co.za...
> Wat jy sê beaam presies een van die grootste oorsake van probleme in die
> huidige samelewing. Die individu maak willens en wetens 'n fout en verwag
> dan dat die samelewing saam moet help betaal aan die gevolge van daai fout.
> Sy't goed geweet wat sy doen toe sy gespyker het, en wat die gevolge kan
> wees. Nou verwag sy dat die res van haar klasmaats moet aanpas by die
> gevolge van haar dade. Wat jy vergeet is dat sy reeds die grootmenswêreld
> betree het en agv haar kind gedwing word om soos 'n volwasse op te tree en
> verantwoordelikheid te vat. Die res van die klas is nog kinders. Is dit
> regverdig teenoor hulle? Hierdie is vandag 'n matriekmeisie, môre kom 'n
> Graad 10 met 'n boepie en soos die onderwysers hier by ons inlê onder die
> jongetjies [want hulle glo dat hulle nie Aids kan kry as hulle 'n maagd
> bykom nie] wat van as 'n 14-jarige met kind sit? Hoekom wil jy die res van
> die kinders straf net ter wille van 'n miesie wat nie haar perke geken het
> nie? En, sy hoef nie skool toe te gaan nie! Sy kan ewe gerieflik haar
> matriek voltooi op vele ander maniere en daagliks by haar kind wees.
> "Blitzkrieg" wrote in message
> news:cv4r9l$muj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ten minste moet jy haar, haar duet gee vir haar volharding om haar skool
>> loopbaan klaar te maak.....moet haar ook nie so oor die kole haal
>> nie...Suidwester en Annette julle het maar net coitus interruptus beter as
>> sy toegepas! 'n Glips is gou, jy dink nog wag jy kan nog die laaste keer
>> koppie nat maak dan kom jy met die krag van 'n muskiet op jet fuel!!
>>
>>
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:zMudnahhKZZvcIjfRVn-tg@is.co.za...
>>> Dis wat almal sê, die hof en die hoof ook, maar die kind en haar ma
>>> baklei dat die sop spat dat sy moet toegelaat word om terug te gaan skool
>>> toe om haar matriek te gaan klaarmaak. Ek weet nie of hulle eers weet
>>> wie die pappie is nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cv4ars$l7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Mammie sal maar oor die pos matriek moet skryf, en so tussen die doeke
>>>> deur
>>>> moet probeer leer.
>>>> Pappie, neem ek aan, het geen probleme om weer skool toe te gaan nie...
>>>> Moraal se voet in 'n visblik
>>>> -
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:KeydnSfRBaoTH4jfRVn-gw@is.co.za...
>>>> > 'n Meisie en haar boyfriend het te lekker gekuier en toe maak hulle 'n
>>>> baba,
>>>> > wat gebore is en toe wil mamma terug skool toe om haar matriek te gaan
>>>> doen
>>>> > hierdie jaar. Huh-uh, sê Windhoek Hoërskool [WHS] se hoof, daar is 'n
>>>> > kabinet riglyn dat 'n moeder die eerste jaar van haar baba se lewe die
>>>> baba
>>>> > self moet versorg en sy kan nie die kind se grootmaak vir haar ma los
>>>> > soos
>>>> > wat hulle beplan nie. Hulle is hof toe en uiteindelik het die hof
>>>> besluit
>>>> > dat die skoolhoof se diskressie sal geld. Hy reken toe dat dit vir
>>>> > die
>>>> > moraal nie goed is dat dit gebeur nie en dat dit 'n president sal skep
>>>> > vir
>>>> > die toekoms.
>>>> > Nou's dit mammie en haar mamma wat weer hof toe gaan.....
>>>
>>>
>>
>
Re: Mamma in matriek [boodskap #101529 is 'n antwoord op boodskap #101528] Sa, 19 Februarie 2005 08:26 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan lê die skuld by die opvoeding van die ouers. Ek het 'n pa gehad wat
vroeg-vroeg al besluit het om die kinders in te lig oor hul
verantwoordelikhede. Hy't vaste reëls gehad, bv. as jy iets breek, mag dit
'n koppie, bord, vensterruit of watookal wees, dan betaal jy. Hy trek die
skade eenvoudig af van jou sakgeld af. As dit te veel meer is as jou
sakgeld, dan moet jy 'n betalende werkie kry om jou skuld te betaal. Hy't
ons nie laat wegstap van ons probleme nie. Wat seks aanbetref het hy dit
'n saaklike bespreking gemaak, met die strekking dat aangesien julle nou
mooi weet dat 'n baba die gevolg kan wees en dat jou toekoms in sy moer in
kan wees, dis JOU verantwoordelikheid om saam met die gevolge te lewe. Hy
was bereid om jou by te staan met jou probleme, maar jy kan nie VERWAG dat
die gemeenskap moet ly agv van jou probleme nie.

"Annette" skryf in boodskap news:cv6mq0$8ee$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink nie as twee jong belustiges, waarvan die bloed duidelik nie by die
> kop uitkom nie, bymekaar kom, is daar nie eers 'n gedagte dat die gevolge
> 'n baba kan wees nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:XaCdnfI2x7GFRIvfRVn-iQ@is.co.za...
>> Wat jy sê beaam presies een van die grootste oorsake van probleme in die
>> huidige samelewing. Die individu maak willens en wetens 'n fout en verwag
>> dan dat die samelewing saam moet help betaal aan die gevolge van daai fout.
>> Sy't goed geweet wat sy doen toe sy gespyker het, en wat die gevolge kan
>> wees. Nou verwag sy dat die res van haar klasmaats moet aanpas by die
>> gevolge van haar dade. Wat jy vergeet is dat sy reeds die grootmenswêreld
>> betree het en agv haar kind gedwing word om soos 'n volwasse op te tree
>> en
>> verantwoordelikheid te vat. Die res van die klas is nog kinders. Is dit
>> regverdig teenoor hulle? Hierdie is vandag 'n matriekmeisie, môre kom
>> 'n
>> Graad 10 met 'n boepie en soos die onderwysers hier by ons inlê onder die
>> jongetjies [want hulle glo dat hulle nie Aids kan kry as hulle 'n maagd
>> bykom nie] wat van as 'n 14-jarige met kind sit? Hoekom wil jy die res van
>> die kinders straf net ter wille van 'n miesie wat nie haar perke geken
>> het
>> nie? En, sy hoef nie skool toe te gaan nie! Sy kan ewe gerieflik
>> haar
>> matriek voltooi op vele ander maniere en daagliks by haar kind wees.
>> "Blitzkrieg" wrote in message
>> news:cv4r9l$muj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ten minste moet jy haar, haar duet gee vir haar volharding om haar
>>> skool
>>> loopbaan klaar te maak.....moet haar ook nie so oor die kole haal
>>> nie...Suidwester en Annette julle het maar net coitus interruptus beter as
>>> sy toegepas! 'n Glips is gou, jy dink nog wag jy kan nog die laaste keer
>>> koppie nat maak dan kom jy met die krag van 'n muskiet op jet fuel!!
>>>
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:zMudnahhKZZvcIjfRVn-tg@is.co.za...
>>>> Dis wat almal sê, die hof en die hoof ook, maar die kind en haar ma
>>>> baklei dat die sop spat dat sy moet toegelaat word om terug te gaan skool
>>>> toe om haar matriek te gaan klaarmaak. Ek weet nie of hulle eers weet
>>>> wie die pappie is nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cv4ars$l7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Mammie sal maar oor die pos matriek moet skryf, en so tussen die
>>>> > doeke
>>>> > deur
>>>> > moet probeer leer.
>>>> > Pappie, neem ek aan, het geen probleme om weer skool toe te gaan nie...
>>>> > Moraal se voet in 'n visblik
>>>> > -
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:KeydnSfRBaoTH4jfRVn-gw@is.co.za...
>>>> >> 'n Meisie en haar boyfriend het te lekker gekuier en toe maak hulle 'n baba,
>>>> >> wat gebore is en toe wil mamma terug skool toe om haar matriek te gaan doen
>>>> >> hierdie jaar. Huh-uh, sê Windhoek Hoërskool [WHS] se hoof, daar is 'n
>>>> >> kabinet riglyn dat 'n moeder die eerste jaar van haar baba se lewe die baba
>>>> >> self moet versorg en sy kan nie die kind se grootmaak vir haar ma
>>>> >> los
>>>> >> soos
>>>> >> wat hulle beplan nie. Hulle is hof toe en uiteindelik het die hof besluit
>>>> >> dat die skoolhoof se diskressie sal geld. Hy reken toe dat dit vir
>>>> >> die
>>>> >> moraal nie goed is dat dit gebeur nie en dat dit 'n president sal skep
>>>> >> vir
>>>> >> die toekoms.
>>>> >> Nou's dit mammie en haar mamma wat weer hof toe gaan.....
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Lang pouse
Volgende onderwerp: Dwelms in skole
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:03:51 MGT 2024