Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » anglisistiese (fl)ou grappietjie
anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96241] Vr, 06 Augustus 2004 16:52 na volgende boodskap
funkyman  is tans af-lyn  funkyman
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?

(Scroll af vir die antwoord)

Nie een nie, hulle brand altwee korter!
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96257 is 'n antwoord op boodskap #96241] Sa, 07 Augustus 2004 03:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"funkyman" skryf

> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?

Waar is die anglisisme?

Gloudina
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96258 is 'n antwoord op boodskap #96257] Sa, 07 Augustus 2004 03:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Gloudina

Die groot Republiek slaap nou - as jy geselskap soek, sal jy maar met my
moet praat.

Spencer

"@rogers.com" wrote in message
news:MTXQc.347886$rCA1.31415@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "funkyman" skryf
>
>> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?
>
> Waar is die anglisisme?
>
> Gloudina
>
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96268 is 'n antwoord op boodskap #96257] Sa, 07 Augustus 2004 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
funkyman  is tans af-lyn  funkyman
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
news:MTXQc.347886$rCA1.31415@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "funkyman" skryf
>
>> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?
>
> Waar is die anglisisme?
>
> Gloudina
>
>

Watter kers brand die langste, 'n dikke of 'n lange?
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96269 is 'n antwoord op boodskap #96268] Sa, 07 Augustus 2004 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 7 Aug 2004 14:13:37 +0200, "funkyman" wrote:

>
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:MTXQc.347886$rCA1.31415@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...

>> "funkyman" skryf

>>> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?

>> Waar is die anglisisme?

>> Gloudina


>
> Watter kers brand die langste, 'n dikke of 'n lange?
>

Watter kers brand vir 'n langer tyd?

DD

Don't hate the player,
hate the game.
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96272 is 'n antwoord op boodskap #96268] Sa, 07 Augustus 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"funkyman" <

>>> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?
>>
>> Waar is die anglisisme?

> Watter kers brand die langste, 'n dikke of 'n lange?

Die twee sinne is effens verskillend in betekenis.
"Watter kers brand langer" en "Watter kers brand
die langste" kan dus nie as ekwivalent beskou word
nie. Net soos die Engelse "which candle burns longer"
en "which candle burns the longest" nie ekwivalent is
nie.
Dit neem natuurlik niks weg van die grappie nie.
Behalwe dat dit darem nou 'n baie ou holruggeryde
grappie is.

Gloudina
Re: anglisistiese (fl)ou grappietjie [boodskap #96312 is 'n antwoord op boodskap #96272] So, 08 Augustus 2004 07:36 Na vorige boodskap
funkyman  is tans af-lyn  funkyman
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
news:wF4Rc.13$aZx1.2@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "funkyman"
>>>> Watter kers brand langer, 'n dikke of 'n lange?
>>>
>>> Waar is die anglisisme?
>
>> Watter kers brand die langste, 'n dikke of 'n lange?
>
> Die twee sinne is effens verskillend in betekenis.
> "Watter kers brand langer" en "Watter kers brand
> die langste" kan dus nie as ekwivalent beskou word
> nie. Net soos die Engelse "which candle burns longer"
> en "which candle burns the longest" nie ekwivalent is
> nie.
> Dit neem natuurlik niks weg van die grappie nie.
> Behalwe dat dit darem nou 'n baie ou holruggeryde
> grappie is.
>
> Gloudina
>
>

Nee. In Engels sê ons "longer" as ons van twee objekte praat, maar longest
as ons van meer as twee praat.

In Afrikaans sê ons egter "langste", ook as ons net tussen twee objekte
vergelyk.

Jou opmerking dat die twee sinne verskil, is korrek, maar nie altwee versies
van die sin sou werk vir die grappie nie.

Jy het intussen self die grappie geword, Afrikaanse onderwysers. 'n Baie ou
holruggeryde een.
Vorige onderwerp: Wat's in 'n naam?
Volgende onderwerp: Goeie ou dae.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 08:45:42 MGT 2024