Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zimbabwe huursoldate se leier beloof hulp aan Zim indien nie uitgelewer
Zimbabwe huursoldate se leier beloof hulp aan Zim indien nie uitgelewer [boodskap #94823] Ma, 12 Julie 2004 16:29
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi julle

Ek hoor dat Siman Mann, die leier van die beweerde huursoldate wat
deur Zim na NG sou gaan om 'n staatsgreep uit te voer, is in die
proses om staatgetuie te word vir die Zim regering. Hy vra dat hulle
hom nie sal uitlewer aan NG nie, inruil vir sy getuienis. Daar is
sprake dat hy dan na Engeland gedeporteer sal word as alles klaar is.
Ek sien die storie as volg.

Ek sien 'n paar sotte wat meer afgebyt het as wat hulle kan kou. Drie
regerings wil nou voorbeelde van die arme siele maak en gaan hulle
skraap soos mense 'n grondpad skraap na die reen seisoen. Nou klim die
leier van die hele storie nog uit die bus en sê ek sal die sleutels
gee vir wie ook al my sal laat wegloop van die storie af. Ek dink die
een lae aksie lei tot die ander...

Tragies.

Groete
A
Vorige onderwerp: Muskiet stories
Volgende onderwerp: Re: Christians in ERITREA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 20:45:38 MGT 2024