Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Snaakse grap
Snaakse grap [boodskap #92441] Wo, 28 April 2004 04:48 na volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verskoon die Engels:

3 men, 1 German, 1 Japanese, 1 hillbilly were sitting naked in a sauna.
Suddenly there was a beeping sound. the German pressed his forearm and the
beep stopped. The others looked at him and questioningly. "that was my
pager" he said. I have a microchip in my arm. A few minutes later, a phone
rang. The Japanese fellow lifted his palm to his ear. When he finished, he
explained that was his cel phone, had a microchip in his hand. The
hillbilly felt decidedly low tech. Not to be outdone, he decided he had to
do something just as impressive. He stepped out of the sauna and went to the
bathroom. He returned with a piece of toilet paper hanging from his behind.
The others raised their eyebrows and stared at him. The hillbilly finally
said, "well, would you look at that. I'm getting a fax."
Re: Snaakse grap [boodskap #92453 is 'n antwoord op boodskap #92441] Wo, 28 April 2004 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
amper uit my wieg geval toe ek die een die eerste keer gehoor het...

Max____________________________

"Spencer" wrote in message
news:DIGjc.1094$g52.54266@news.xtra.co.nz...
> Verskoon die Engels:
>
> 3 men, 1 German, 1 Japanese, 1 hillbilly were sitting naked in a sauna.
> Suddenly there was a beeping sound. the German pressed his forearm and the
> beep stopped. The others looked at him and questioningly. "that was my
> pager" he said. I have a microchip in my arm. A few minutes later, a phone
> rang. The Japanese fellow lifted his palm to his ear. When he finished, he
> explained that was his cel phone, had a microchip in his hand. The
> hillbilly felt decidedly low tech. Not to be outdone, he decided he had to
> do something just as impressive. He stepped out of the sauna and went to the
> bathroom. He returned with a piece of toilet paper hanging from his behind.
> The others raised their eyebrows and stared at him. The hillbilly finally
> said, "well, would you look at that. I'm getting a fax."
Re: Snaakse grap [boodskap #92465 is 'n antwoord op boodskap #92441] Wo, 28 April 2004 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" <spe...@downtown.co.nz skryf
> Verskoon die Engels:

Hoekom gaan vertel jy nie jou Engelse
grappe op 'n Engels-medium nuusgroep
nie? Hoekom probeer jy hierdie
AFRIKAANSE nuusgroep ondergrawe?
Ek neem aan jy is een van daardie outjies
wat uit SA weg is deels omdat jy wou
protesteer teen die behandeling van
Afrikaans in die dae na 1994. Nou sit
jy daar in New Zealand en jy sit en
ondergrawe die integriteit van een van
die plekke waar Afrikaans nog kan en
moet gedy? Hierdie nuusgroep is nie
daar vir grappe omruil nie. As die grap
in Afrikaans is, is dit natuurlik in orde
om dit hier te vertel.

Gloudina van Marchand
Re: Snaakse grap [boodskap #92476 is 'n antwoord op boodskap #92465] Wo, 28 April 2004 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
en dadelik drink ek 'n eetlepel kasterolie, baie beter as bitterbessie
retoriek...

"@rogers.com" skryf in boodskap news:qkOjc.4508$huU.4327@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Spencer"
>> Verskoon die Engels:
>
> Hoekom gaan vertel jy nie jou Engelse
> grappe op 'n Engels-medium nuusgroep
> nie? Hoekom probeer jy hierdie
> AFRIKAANSE nuusgroep ondergrawe?
> Ek neem aan jy is een van daardie outjies
> wat uit SA weg is deels omdat jy wou
> protesteer teen die behandeling van
> Afrikaans in die dae na 1994. Nou sit
> jy daar in New Zealand en jy sit en
> ondergrawe die integriteit van een van
> die plekke waar Afrikaans nog kan en
> moet gedy? Hierdie nuusgroep is nie
> daar vir grappe omruil nie. As die grap
> in Afrikaans is, is dit natuurlik in orde
> om dit hier te vertel.
>
> Gloudina van Marchand
>
Re: Snaakse grap [boodskap #92486 is 'n antwoord op boodskap #92465] Do, 29 April 2004 02:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan blaas doppies antie. Het jy darem die grap gelees? Daardie faks het
seker gesmudge by die ou se agterent uitgekom.

Groete
Jou vriend Spencer
Re: Snaakse grap [boodskap #92489 is 'n antwoord op boodskap #92486] Do, 29 April 2004 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf
> Gaan blaas doppies antie. Het jy darem die grap gelees?

Nee, Spencer.

Tant Hessie van die Noordeiland
Re: Snaakse grap [boodskap #92491 is 'n antwoord op boodskap #92489] Do, 29 April 2004 04:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag, Auntie - ten minste het ek en jy iets in gemeen, nie een van ons slaap
nou soos ons landsgenote in die republiek nie.
Re: Snaakse grap [boodskap #92504 is 'n antwoord op boodskap #92465] Do, 29 April 2004 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Anti, as jy nie 'n grappie kan vat nie - in watter taal ookal - bly liewers
weg, en/of shuttup!

Danieljan

"@rogers.com" skryf in boodskap news:qkOjc.4508$huU.4327@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Spencer"
>> Verskoon die Engels:
>
> Hoekom gaan vertel jy nie jou Engelse
> grappe op 'n Engels-medium nuusgroep
> nie? Hoekom probeer jy hierdie
> AFRIKAANSE nuusgroep ondergrawe?
> Ek neem aan jy is een van daardie outjies
> wat uit SA weg is deels omdat jy wou
> protesteer teen die behandeling van
> Afrikaans in die dae na 1994. Nou sit
> jy daar in New Zealand en jy sit en
> ondergrawe die integriteit van een van
> die plekke waar Afrikaans nog kan en
> moet gedy? Hierdie nuusgroep is nie
> daar vir grappe omruil nie. As die grap
> in Afrikaans is, is dit natuurlik in orde
> om dit hier te vertel.
>
> Gloudina van Marchand
>
Re: Snaakse grap [boodskap #92510 is 'n antwoord op boodskap #92491] Do, 29 April 2004 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" Ag, Auntie - ten minste het ek en jy iets in gemeen, nie een van ons slaap[/color]
> nou soos ons landsgenote in die republiek nie.

Ja, maar by jou is dit alreeds die volgende dag.
En jy is onkant as dit by halfrond kom. Ek is
bo en jy is onder.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Snaakse grap [boodskap #92554 is 'n antwoord op boodskap #92486] Sa, 01 Mei 2004 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik het sy die faks gelees..
Sy het hom dan ontvang....

On Thu, 29 Apr 2004 14:52:59 +1200, "Spencer" wrote:
> Gaan blaas doppies antie. Het jy darem die grap gelees? Daardie faks het
> seker gesmudge by die ou se agterent uitgekom.
>
> Groete
> Jou vriend Spencer
>
Re: Snaakse grap [boodskap #92555 is 'n antwoord op boodskap #92465] Sa, 01 Mei 2004 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina passed her daughter's closed bedroom door, she heard
a strange buzzing noise coming from within. Opening the door, she
observed her daughter giving herself a real workout with a vibrator.
Shocked, Gloudina asked, "What in the world are you doing?"

Her daughter replied, ..."Mom, I'm thirty-five years old,
unmarried, and this thing is about as close as I'll ever get to a
husband.
Please, go away and leave me alone."

The next day, the girl's father heard the same buzz coming from
the other side of the closed bedroom door. Upon entering the room,
he observed his daughter making passionate love to her vibrator. To
his query as to what she was doing, the daughter said, ..."Dad, I'm
thirty-five years old, unmarried, and this thing is about as close
as I'll ever get to a husband. Please, go away and leave me alone."

A couple days later, Gloudina came home from a shopping trip,
placed the groceries on the kitchen counter, and heard that
buzzing noise coming from, of all places, the family room. She entered
that area and observed her husband sitting on the couch, downing a
transkei dumpie, and staring at the TV. The vibrator was next to him
on the couch, buzzing like crazy.

Gloudina asked, "What the hell are you doing?"
The husband replied, ..."I'm watching the Football with my
son-in-law."

On Wed, 28 Apr 2004 13:28:54 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Spencer"
>> Verskoon die Engels:
>
> Hoekom gaan vertel jy nie jou Engelse
> grappe op 'n Engels-medium nuusgroep
> nie? Hoekom probeer jy hierdie
> AFRIKAANSE nuusgroep ondergrawe?
> Ek neem aan jy is een van daardie outjies
> wat uit SA weg is deels omdat jy wou
> protesteer teen die behandeling van
> Afrikaans in die dae na 1994. Nou sit
> jy daar in New Zealand en jy sit en
> ondergrawe die integriteit van een van
> die plekke waar Afrikaans nog kan en
> moet gedy? Hierdie nuusgroep is nie
> daar vir grappe omruil nie. As die grap
> in Afrikaans is, is dit natuurlik in orde
> om dit hier te vertel.
>
> Gloudina van Marchand
>
Re: Snaakse grap [boodskap #92613 is 'n antwoord op boodskap #92555] Wo, 05 Mei 2004 12:49 Na vorige boodskap
sjf  is tans af-lyn  sjf
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
lol
Die is leuk!

"Frikkie" skryf in boodskap news:tvi790djm856sb9acvntr8sjpcql7ccrud@4ax.com...
>
> Gloudina passed her daughter's closed bedroom door, she heard
> a strange buzzing noise coming from within. Opening the door, she
> observed her daughter giving herself a real workout with a vibrator.
> Shocked, Gloudina asked, "What in the world are you doing?"
>
> Her daughter replied, ..."Mom, I'm thirty-five years old,
> unmarried, and this thing is about as close as I'll ever get to a
> husband.
> Please, go away and leave me alone."
>
> The next day, the girl's father heard the same buzz coming from
> the other side of the closed bedroom door. Upon entering the room,
> he observed his daughter making passionate love to her vibrator. To
> his query as to what she was doing, the daughter said, ..."Dad, I'm
> thirty-five years old, unmarried, and this thing is about as close
> as I'll ever get to a husband. Please, go away and leave me alone."
>
> A couple days later, Gloudina came home from a shopping trip,
> placed the groceries on the kitchen counter, and heard that
> buzzing noise coming from, of all places, the family room. She entered
> that area and observed her husband sitting on the couch, downing a
> transkei dumpie, and staring at the TV. The vibrator was next to him
> on the couch, buzzing like crazy.
>
> Gloudina asked, "What the hell are you doing?"
> The husband replied, ..."I'm watching the Football with my
> son-in-law."
>
>
>
> On Wed, 28 Apr 2004 13:28:54 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>>
>> "Spencer" >
>>> Verskoon die Engels:
>>
>> Hoekom gaan vertel jy nie jou Engelse
>> grappe op 'n Engels-medium nuusgroep
>> nie? Hoekom probeer jy hierdie
>> AFRIKAANSE nuusgroep ondergrawe?
>> Ek neem aan jy is een van daardie outjies
>> wat uit SA weg is deels omdat jy wou
>> protesteer teen die behandeling van
>> Afrikaans in die dae na 1994. Nou sit
>> jy daar in New Zealand en jy sit en
>> ondergrawe die integriteit van een van
>> die plekke waar Afrikaans nog kan en
>> moet gedy? Hierdie nuusgroep is nie
>> daar vir grappe omruil nie. As die grap
>> in Afrikaans is, is dit natuurlik in orde
>> om dit hier te vertel.
>>
>> Gloudina van Marchand
>>
>
Vorige onderwerp: Landbouer sterf
Volgende onderwerp: Feetjie grappie: variasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:22:22 MGT 2024