Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Landbouer sterf
Landbouer sterf [boodskap #90075] Vr, 06 Februarie 2004 20:28 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Suksesvolle landbouer sterf en laat alles na aan sy pligsgetroue
vrou. Sy was 'n op-en-top dame en wil graag voortgaan met die boerdery maar
weet min daarvan. Sy plaas toe 'n advertensie in die koerant om 'n werker te
vind. Slegs twee mans doen aansoek, 'n homo en 'n dronklap. Na oorweging
besluit sy die homo sal veiliger wees as die dronklap.
Vir weke gaan dit goed, hy werk hard en sy kennis is van hoë gehalte.
Die boervrou sê toe vir Pietie omdat hy so goed werk dat hy Saterdagaand na
die dorp kan gaan vir 'n bietjie plesier.
Om drie uur dié oggend kom Pietie eers tuis. Toe hy by die deur inkom
vind hy die boervrou sittend by die kaggel met 'n glasie wyn. Sy sê vir hom
om nader te kom.
"Trek my bloese uit" Met bewerige hande gehoorsaam hy. "Neem nou my
skoene en kouse af. Trek my rok uit. Neem nou my bra af" Hy doen dit alles
gedwee terwyl hy haar in die oë kyk by die flikkerende vuurlig. "Nou, trek
my pantie (broekje) uit"
Daarop sê sy aan Pietie, "As jy ooit weer my klere aantrek om na die
dorp te gaan is jy ontslaan!"
Re: Landbouer sterf [boodskap #90166 is 'n antwoord op boodskap #90075] Ma, 09 Februarie 2004 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
GOEIE!!!

Max____________________________

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:NNSUb.1349$cy2.259165275@hestia.telenet-ops.be...
> 'n Suksesvolle landbouer sterf en laat alles na aan sy pligsgetroue
> vrou. Sy was 'n op-en-top dame en wil graag voortgaan met die boerdery maar
> weet min daarvan. Sy plaas toe 'n advertensie in die koerant om 'n werker te
> vind. Slegs twee mans doen aansoek, 'n homo en 'n dronklap. Na oorweging
> besluit sy die homo sal veiliger wees as die dronklap.
> Vir weke gaan dit goed, hy werk hard en sy kennis is van hoë gehalte.
> Die boervrou sê toe vir Pietie omdat hy so goed werk dat hy Saterdagaand na
> die dorp kan gaan vir 'n bietjie plesier.
> Om drie uur dié oggend kom Pietie eers tuis. Toe hy by die deur inkom
> vind hy die boervrou sittend by die kaggel met 'n glasie wyn. Sy sê vir hom
> om nader te kom.
> "Trek my bloese uit" Met bewerige hande gehoorsaam hy. "Neem nou my
> skoene en kouse af. Trek my rok uit. Neem nou my bra af" Hy doen dit alles
> gedwee terwyl hy haar in die oë kyk by die flikkerende vuurlig. "Nou, trek
> my pantie (broekje) uit"
> Daarop sê sy aan Pietie, "As jy ooit weer my klere aantrek om na die
> dorp te gaan is jy ontslaan!"
>
Re: Landbouer sterf [boodskap #90227 is 'n antwoord op boodskap #90075] Wo, 11 Februarie 2004 04:32 Na vorige boodskap
Henk Senster  is tans af-lyn  Henk Senster
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:NNSUb.1349$cy2.259165275@hestia.telenet-ops.be...
> 'n Suksesvolle landbouer sterf en laat alles na aan sy pligsgetroue
> vrou. Sy was 'n op-en-top dame en wil graag voortgaan met die boerdery maar
> weet min daarvan. Sy plaas toe 'n advertensie in die koerant om 'n werker te
> vind. Slegs twee mans doen aansoek, 'n homo en 'n dronklap. Na oorweging
> besluit sy die homo sal veiliger wees as die dronklap.
> Vir weke gaan dit goed, hy werk hard en sy kennis is van hoë gehalte.
> Die boervrou sê toe vir Pietie omdat hy so goed werk dat hy Saterdagaand na
> die dorp kan gaan vir 'n bietjie plesier.
> Om drie uur dié oggend kom Pietie eers tuis. Toe hy by die deur inkom
> vind hy die boervrou sittend by die kaggel met 'n glasie wyn. Sy sê vir hom
> om nader te kom.
> "Trek my bloese uit" Met bewerige hande gehoorsaam hy. "Neem nou my
> skoene en kouse af. Trek my rok uit. Neem nou my bra af" Hy doen dit alles
> gedwee terwyl hy haar in die oë kyk by die flikkerende vuurlig. "Nou, trek
> my pantie (broekje) uit"
> Daarop sê sy aan Pietie, "As jy ooit weer my klere aantrek om na die
> dorp te gaan is jy ontslaan!"

Mooi verteld!
Vorige onderwerp: Dol Definisies
Volgende onderwerp: Snaakse grap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 11:44:42 MGT 2024