Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Maak Afrikaans in skole dood
Maak Afrikaans in skole dood [boodskap #87891] Wo, 03 Desember 2003 17:17 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Skakel:
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_1454019,00. html

'n Berig het vanoggend in die Beeld koerant verskyn waar die
departement van onderwys die Laerskool Danie Malan van Pretoria-Noord
wil forseer om 'n engelse graad 1 klas volgende jaar te hê. Hierdie
skool is Afrikaans en is reeds vol gestop deur leerlinge uit sy
voedings gebied. Om nou die skool nog te wil forseer om engelse
leerlinge aan te neem beteken dat Afrikaans klasse verminder sal moet
word.

Siener het gesê dit gaan gebeur. Dit is nie meer net ons taal wat
hier aangeval word nie,
dit is die Afrikaner. Die engelse leerlinge is nie blankes nie, hulle
is swart. Hoeveel keer het ons die gevolge van "Engelse" skoole
gesien nie? Waar skole gevorseer word om Engels in te neem waar hul
nog altyd Afrikaan was het verder probleme veroorsaak. Dit
terwyl swart skole in Soweto, Alexandra en ander swart gebiede sit met
so min as 6 leerlinge per klas. Hulle wil nie daar skool gaan nie
omdat hulle 'n WIT skool wil oorneem.

Ons sit hier met 'n wraaksug wat nie gestuit word nie en ons is vinnig
aan die verloor.
Hoe lank voordat nog van ons en ons kinders in die "Equity" hof beland
soos Shannon Ferreira, haar dogter en dié se kêrel?

http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_1 453905,00.html

Siener se woorde kom vinniger waar as wat ons hulle kan lees.
Re: Maak Afrikaans in skole dood [boodskap #87900 is 'n antwoord op boodskap #87891] Wo, 03 Desember 2003 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 03 Dec 2003 19:17:21 +0200, Frikkie Potgieter wrote:
> Skakel:
> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_1454019,00. html
>
> 'n Berig het vanoggend in die Beeld koerant verskyn waar die
> departement van onderwys die Laerskool Danie Malan van Pretoria-Noord
> wil forseer om 'n engelse graad 1 klas volgende jaar te hê. Hierdie
> skool is Afrikaans en is reeds vol gestop deur leerlinge uit sy
> voedings gebied. Om nou die skool nog te wil forseer om engelse
> leerlinge aan te neem beteken dat Afrikaans klasse verminder sal moet
> word.
>
> Siener het gesê dit gaan gebeur. Dit is nie meer net ons taal wat
> hier aangeval word nie,
> dit is die Afrikaner. Die engelse leerlinge is nie blankes nie, hulle
> is swart. Hoeveel keer het ons die gevolge van "Engelse" skoole
> gesien nie? Waar skole gevorseer word om Engels in te neem waar hul
> nog altyd Afrikaan was het verder probleme veroorsaak. Dit
> terwyl swart skole in Soweto, Alexandra en ander swart gebiede sit met
> so min as 6 leerlinge per klas. Hulle wil nie daar skool gaan nie
> omdat hulle 'n WIT skool wil oorneem.
>
> Ons sit hier met 'n wraaksug wat nie gestuit word nie en ons is vinnig
> aan die verloor.
> Hoe lank voordat nog van ons en ons kinders in die "Equity" hof beland
> soos Shannon Ferreira, haar dogter en dié se kêrel?
>
> http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_1 453905,00.html
>
> Siener se woorde kom vinniger waar as wat ons hulle kan lees.

Frikkie, jy pos inligting wat ek waardeer. Enigiets wat bouwer
irriteer, waardeer ek. Want dat haar nageslag aanvang wat jy
openbaar, is vir haar skokkend.
Maar Frikkie, die eintlike doel van die skrywe is om te hoor of
jy kan skryf ook. Indien jou copy en paste funksie uit voorraad
raak, sal jy nòg kan praat?

DD
Re: Maak Afrikaans in skole dood [boodskap #87905 is 'n antwoord op boodskap #87900] Wo, 03 Desember 2003 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:p7cssv8udh34mqectp9aleuhcsth9khbmn@4ax.com...

> Maar Frikkie, die eintlike doel van die skrywe is om te hoor of
> jy kan skryf ook. Indien jou copy en paste funksie uit voorraad
> raak, sal jy nóg kan praat?
>
> DD
>
Nog steeds so vlymskerp soos altyd, sien ek... Skaam jou.

Op my oudag laat ek nie deesdae toe dat enigiemand my irriteer nie.
Re: Maak Afrikaans in skole dood [boodskap #87910 is 'n antwoord op boodskap #87891] Do, 04 Desember 2003 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat was Siener se presiese woorde en in watter boek waar kom dit voor?

Miskien moet ek vir Frikkie uitdaag om net een positiewe boodskap te plaas.
Ek wil hom net help om 'n vreugdevolle kersfees in te gaan - want as mens
net die slegte kan raaksien, dan word jou lewe miserabel, en kan jy maar net
so wel jouself van hierdie aarde verlos, soos Siener gesê het iewers, dink
ek.:)
--
Annette

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:2i6ssv8u1841ltdb4i3fj833eroc3iogkf@4ax.com...
> Skakel:
> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_1454019,00. html
>
> 'n Berig het vanoggend in die Beeld koerant verskyn waar die
> departement van onderwys die Laerskool Danie Malan van Pretoria-Noord
> wil forseer om 'n engelse graad 1 klas volgende jaar te hê. Hierdie
> skool is Afrikaans en is reeds vol gestop deur leerlinge uit sy
> voedings gebied. Om nou die skool nog te wil forseer om engelse
> leerlinge aan te neem beteken dat Afrikaans klasse verminder sal moet
> word.
>
> Siener het gesê dit gaan gebeur. Dit is nie meer net ons taal wat
> hier aangeval word nie,
> dit is die Afrikaner. Die engelse leerlinge is nie blankes nie, hulle
> is swart. Hoeveel keer het ons die gevolge van "Engelse" skoole
> gesien nie? Waar skole gevorseer word om Engels in te neem waar hul
> nog altyd Afrikaan was het verder probleme veroorsaak. Dit
> terwyl swart skole in Soweto, Alexandra en ander swart gebiede sit met
> so min as 6 leerlinge per klas. Hulle wil nie daar skool gaan nie
> omdat hulle 'n WIT skool wil oorneem.
>
> Ons sit hier met 'n wraaksug wat nie gestuit word nie en ons is vinnig
> aan die verloor.
> Hoe lank voordat nog van ons en ons kinders in die "Equity" hof beland
> soos Shannon Ferreira, haar dogter en dié se kêrel?
>
> http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_1 453905,00.html
>
> Siener se woorde kom vinniger waar as wat ons hulle kan lees.
>
Re: Maak Afrikaans in skole dood [boodskap #87926 is 'n antwoord op boodskap #87905] Do, 04 Desember 2003 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 03 Dec 2003 22:10:30 GMT, "bobby's girl"
wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:p7cssv8udh34mqectp9aleuhcsth9khbmn@4ax.com...
>
>> Maar Frikkie, die eintlike doel van die skrywe is om te hoor of
>> jy kan skryf ook. Indien jou copy en paste funksie uit voorraad
>> raak, sal jy nòg kan praat?

>> DD

> Nog steeds so vlymskerp soos altyd, sien ek... Skaam jou.
>
> Op my oudag laat ek nie deesdae toe dat enigiemand my irriteer nie.

Royleen......... verdomp vroumens... dis sò lekker
om jou stem te hoor... en jou weer hier te sien!
huugghhh (asem skep)..............
Moet net nie weer wegggaan en ons sommer net so drop nie.
Want ons almal het na jou verlang...en in stilte van jou geskinder...
en vir mekaar gevra wanneer jy oor jou fedupgeit met ons gaan kom...
en terugkom...
huuuggghhh (asem skep)
Vertel ons hoe gaan dit in Aus... en of jy veranderinge aan jou nuwe
huis gedoen het....
hhuuuuggghhh...........:-)))

Dis amper opstaantyd by jou. So eers gou hallo voor jy gaan ontbyt
maak.

DD
Re: Maak Afrikaans in skole dood [boodskap #87927 is 'n antwoord op boodskap #87926] Do, 04 Desember 2003 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 04 Dec 2003 21:02:24 +0200, DD wrote:

>
> Dis amper opstaantyd by jou. So eers gou hallo voor jy gaan ontbyt
> maak.
>
> DD
>

en as jy hallo sê, Royleen... gebruik sommer die naam 'Anna'
of "Monica' of "Sanna' of so iets. Gloudina is nog steeds hier,
en die tannie het erger geword. Ek hoor wat jy sê, dat niemand
erger kan word nie, maar ek belowe jou, sy het! Heel koekkoes.
ek belowe jou!
Maak of jy 'n pikswart Monica is, sy's stupid genoeg om dit te glo.

Die res van ons is steeds oordentelik en ôrraait, soos jy onthou...

DD
Haai Didi! [boodskap #87930 is 'n antwoord op boodskap #87927] Do, 04 Desember 2003 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:771vsvg25crp9b48gqs14taebnas5gb8fm@4ax.com...
> On Thu, 04 Dec 2003 21:02:24 +0200, DD wrote:
>
>
>>
>> Dis amper opstaantyd by jou. So eers gou hallo voor jy gaan ontbyt
>> maak.
>
Jinne, maar jy praat baie! Die antie word net erger as jy nie weet hoe om
haar te hanteer nie... Ek's mos 'n ou hand - ek ken haar streke mos al te
goed, vir baie jare al.

Dit gaan baie goed hier - ons het nou wel die rugby verloor, maar het darem
nog die krieket- en tennis bekers. Mens, ek het my amper dood gewerk dié
jaar - voltyds by die skool, en deeltyds aan die huis. Die veranderinge is
amper ongelooflik, en as ek nou terugkyk na wat dit was, kan ek nie glo wat
ek en Bob uitgerig het nie. Ons is vreeslik trots op onsself, en nou kan
ons rêrig vakansie hou vir die eerste keer in 'n jaar. Dit reën nou weer
hier vir die eerste keer in 'n hele paar maande - ons weer is ook
onderstebo, en die droogtes word langer en droër. Alles groei nou weer - as
jy lank genoeg stilbly, kan jy dit hoor.

Fed up? Ekke? Haai, nooit!

Swart Anna
Re: Haai Didi! [boodskap #87931 is 'n antwoord op boodskap #87930] Do, 04 Desember 2003 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 04 Dec 2003 22:02:27 GMT, "bobby's girl"
wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:771vsvg25crp9b48gqs14taebnas5gb8fm@4ax.com...
>> On Thu, 04 Dec 2003 21:02:24 +0200, DD wrote:


>>>
>>> Dis amper opstaantyd by jou. So eers gou hallo voor jy gaan ontbyt
>>> maak.

> Jinne, maar jy praat baie! Die antie word net erger as jy nie weet hoe om
> haar te hanteer nie... Ek's mos 'n ou hand - ek ken haar streke mos al te
> goed, vir baie jare al.
>
> Dit gaan baie goed hier - ons het nou wel die rugby verloor, maar het darem
> nog die krieket- en tennis bekers. Mens, ek het my amper dood gewerk dié
> jaar - voltyds by die skool, en deeltyds aan die huis. Die veranderinge is
> amper ongelooflik, en as ek nou terugkyk na wat dit was, kan ek nie glo wat
> ek en Bob uitgerig het nie. Ons is vreeslik trots op onsself, en nou kan
> ons rêrig vakansie hou vir die eerste keer in 'n jaar. Dit reën nou weer
> hier vir die eerste keer in 'n hele paar maande - ons weer is ook
> onderstebo, en die droogtes word langer en droër. Alles groei nou weer - as
> jy lank genoeg stilbly, kan jy dit hoor.
>
> Fed up? Ekke? Haai, nooit!
>
> Swart Anna
>

LOL... ek het gewag om jou stem te hoor eer ek gaan slaap.
Vir die oomblik het ek net dìt te sê na aanleiding van jou
trots op die behoue en gewonne bekers:
Daar is slegs twee mensgemaakte items wat uit die
buitenste ruim waargeneem kan word. Die grootste is die
groot muur van China, en met 'n kortkop in die tweede plek
is de gaping in die Springbokke se verdediging.

Tot vanmiddag:-)
Haai Swart Anna! [boodskap #87933 is 'n antwoord op boodskap #87930] Do, 04 Desember 2003 23:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"bobby's girl" wrote:

> Dit gaan baie goed hier -
> Fed up? Ekke? Haai, nooit!

Dit was baie lekker om weer van jou te hoor. Soos DD ook al vertel
het, het ons nogal van jou geskinder. Jou ore het seker getuit? ;-)

Happy Holidays vir jou en Bob.

Pienk Sanna
Re: Haai Pienk Sanna [boodskap #87935 is 'n antwoord op boodskap #87933] Vr, 05 Desember 2003 03:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Katryn! Jy nog steeds hier rond? En nogal met 'n mooi nuwe naampie ook...
Nog steeds in Athens (ver van die Olimpiese Spele af!)? Wie het wat van my
gesê? Komaan, ek weet jy sal my vertel! Wat het van die Varkie geword?

Goed om weer met jou ook te gesels. Is jy nog steeds so lief vir die antie?

"Katryn" skryf in boodskap news:dqgvsvg5m9mfjr9t4ik7e215b80nj9qflf@4ax.com...
> "bobby's girl" wrote:
>
>> Dit gaan baie goed hier -
>> Fed up? Ekke? Haai, nooit!
>
> Dit was baie lekker om weer van jou te hoor. Soos DD ook al vertel
> het, het ons nogal van jou geskinder. Jou ore het seker getuit? ;-)
>
> Happy Holidays vir jou en Bob.
>
> Pienk Sanna
>
Re: Haai Pienk Sanna [boodskap #87950 is 'n antwoord op boodskap #87935] Vr, 05 Desember 2003 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 05 Dec 2003 03:52:46 GMT, "bobby's girl"
wrote:

> Katryn! Jy nog steeds hier rond? Wie het wat van my
> gesê? Komaan, ek weet jy sal my vertel!

Jy bars, Katryntjie!!! Watch out...! Jy het belowe...

Didi
Re: Haai Pienk Sanna [boodskap #87951 is 'n antwoord op boodskap #87950] Vr, 05 Desember 2003 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> "bobby's girl" wrote:
>
>> Katryn! Jy nog steeds hier rond? Wie het wat van my
>> gesê? Komaan, ek weet jy sal my vertel!
>
> Jy bars, Katryntjie!!! Watch out...! Jy het belowe...

LOL!! Sal niks sê nie, maar dan moet jy vir swart Anna nooi vir n
koppie koffie daar in jou voorhuis. Sy weet mos nog waar?
Ag TOE!!
Re: Haai Pienk Sanna [boodskap #87952 is 'n antwoord op boodskap #87935] Vr, 05 Desember 2003 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"bobby's girl" wrote:

> Katryn! Jy nog steeds hier rond? En nogal met 'n mooi nuwe naampie ook...

O ja..

> Nog steeds in Athens (ver van die Olimpiese Spele af!)?

O ja....

> Wie het wat van my
> gesê? Komaan, ek weet jy sal my vertel!

O nee......

> Wat het van die Varkie geword?

Hy ploeter nogsteeds rond op daai ander plaas en maak die boere kwaad.
But ya gotta love 'em. ;-)

> Goed om weer met jou ook te gesels. Is jy nog steeds so lief vir die antie?

Ya gotta love 'em....
;-)))
Re: Haai Pienk Sanna [boodskap #87953 is 'n antwoord op boodskap #87951] Vr, 05 Desember 2003 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 05 Dec 2003 12:57:08 -0500, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> "bobby's girl" wrote:

>>> Katryn! Jy nog steeds hier rond? Wie het wat van my
>>> gesê? Komaan, ek weet jy sal my vertel!

>> Jy bars, Katryntjie!!! Watch out...! Jy het belowe...
>
> LOL!! Sal niks sê nie, maar dan moet jy vir swart Anna nooi vir n
> koppie koffie daar in jou voorhuis. Sy weet mos nog waar?
> Ag TOE!!
>

Beskou dit as 'n afspraak:-)))
Re: Haai Pienk Sanna [boodskap #87957 is 'n antwoord op boodskap #87952] Sa, 06 Desember 2003 01:57 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
So van die antie gepraat. Sy kan nou wel anti-boer en anti-apartheid wees,
maar sy's darem pro-Afrikaans. Een goeie eienskap van die ou dierasie.

"Katryn" skryf in boodskap news:g1i1tv8bnlp6thdl7p0q5svn5it6u23q8s@4ax.com...
> "bobby's girl" wrote:
>
>> Katryn! Jy nog steeds hier rond? En nogal met 'n mooi nuwe naampie ook...
>
> O ja..
>
>> Nog steeds in Athens (ver van die Olimpiese Spele af!)?
>
> O ja....
>
>> Wie het wat van my
>> gesê? Komaan, ek weet jy sal my vertel!
>
> O nee......
>
>> Wat het van die Varkie geword?
>
> Hy ploeter nogsteeds rond op daai ander plaas en maak die boere kwaad.
> But ya gotta love 'em. ;-)
>
>> Goed om weer met jou ook te gesels. Is jy nog steeds so lief vir die antie?
>
> Ya gotta love 'em....
> ;-)))
>
Vorige onderwerp: 'Kyk hoekom party skole leegloop'
Volgende onderwerp: Afrikaans in skole 'in groot gemors'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:15:26 MGT 2024