Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Ou Advertensie
Ou Advertensie [boodskap #87271] Wo, 19 November 2003 06:36
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
NANNUCCI'S for cleaning & Dyeing
works Woodstock.
Phones 379 & 330 Woodstock

Kleur en Skoonmaak is 'n BESPARING nie 'n ONKOSTE. Stuur maar enige artiekel
soos Huisbehangsels. Dames- en Kinderklere of Mansklere wat vuil geword het
of deur blootstelling verskiet het.
Ninnucci se Proses van skoonmaak en kleur verseker bevredigende resultate
hoe moeilik die werk ook. Die koste is maar 'n skyntjie van die
oorspronklike uitgawe.

Uit: Huisgenoot 29 Februarie 1924..

( Nannucci's doen nog steeds besigheid in Kaapstad)

--
Annette
Vorige onderwerp: Kaapstad Akkommodasie
Volgende onderwerp: Speel LOTTO, kos you niks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:20:41 MGT 2024