Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87303 is 'n antwoord op boodskap #87300] |
Wo, 19 November 2003 19:48 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> On Wed, 19 Nov 2003 08:56:07 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Elaine, DD praat bog - ons almal weet meer as al die ander:))
>
> Oor Strativariusse ook, Annette?:-)
Ja, veral die wat gereeld hulle stuff so strut, ek dink hulle is
bleddie startivariusse as jy my vra.
;-)
|
|
|
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87306 is 'n antwoord op boodskap #87303] |
Wo, 19 November 2003 20:30 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 19 Nov 2003 14:48:23 -0500, Katryn wrote:
> DD wrote:
>
>> On Wed, 19 Nov 2003 08:56:07 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>> Elaine, DD praat bog - ons almal weet meer as al die ander:))
>> Oor Strativariusse ook, Annette?:-)
>
> Ja, veral die wat gereeld hulle stuff so strut, ek dink hulle is
> bleddie startivariusse as jy my vra.
> ;-)
ò ò, as ons nie oppas nie, kan hier 'n nuwe bynaam onstaan:-0
|
|
|
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87327 is 'n antwoord op boodskap #87301] |
Do, 20 November 2003 08:44 |
daniel[3]
Boodskappe: 38 Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
antie, jy sal nog so buk en 'Riem-vas-maak', dan steek my doring!
Daniel.
> Jou donnerse ou doring, jy is darem
> kaaitjie van die baan deesdae.
> Spot die mistake.
>
> Tant Hessie van Riemvasmaak
>
|
|
|
|
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87349 is 'n antwoord op boodskap #87343] |
Vr, 21 November 2003 08:09 |
daniel[3]
Boodskappe: 38 Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja, 'n bietjie 'seep' sal help vir die 'steek kans'
Daniel
>
> daniel wrote
>
>> antie, jy sal nog so buk en 'Riem-vas-maak', dan steek my doring!
>
> Ag man, julle manne daar down under praat
> net groot.
>
> Tant Hessie van Onseepkans
>
|
|
|
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87356 is 'n antwoord op boodskap #87190] |
Vr, 21 November 2003 14:25 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 16 Nov 2003 17:17:24 +0200, "Elaine" wrote:
> Ek het dit verkeerd gespel - maar weereens, so what? Jy het die idee gekry
> het jy nie? Hou op hammer op spelling en probeer bietjie terugkom aarde toe
> asb. Die wêreld draai nie om hoe goed ek of jy kan spel nie. In "the
> greater scheme of things" is spelling eintlik maar regtig heel onder aan die
> ranglys, daar is belangriker goed om jouself oor te bekommer.
>
> E
Strativarius of Stradivarius.. Ag, dit maak die saak nie! So lank as
daar maar geen valse noot mee gespeel word nie!
Groete uit Vlaandere
Norbert
|
|
|