Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » skool verbied afrikaans
skool verbied afrikaans [boodskap #86881] Vr, 07 November 2003 08:26 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
ek hoor gisteraand dat die fancy skool hier in irene, cornwall hill
college, blykbaar die leerlinge verbied of wil verbied om afrikaans op
skoolgronde te praat (seker net in afrikaanse klas as hulle het).
blykbaar het hulle swart maatjie gekla dat hulle dit nie verstaan nie
en hulle dink die boertjies skinder van hulle. dis natuurlik `n major
grondwet oortreding en as dit so is wens ek die ouers vat die lot hof
toe.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: skool verbied afrikaans [boodskap #86899 is 'n antwoord op boodskap #86881] Vr, 07 November 2003 21:40 Na vorige boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja-nee, dit sal jy kry. Nou sal jy ook sien dat die ouers nie 'n dooie duit
daaraan sal doen nie, en dit maar so sal aanvaar.

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:i6lmqvo1m63q3kgpisig0nqjc131bc1und@4ax.com...
> ek hoor gisteraand dat die fancy skool hier in irene, cornwall hill
> college, blykbaar die leerlinge verbied of wil verbied om afrikaans op
> skoolgronde te praat (seker net in afrikaanse klas as hulle het).
> blykbaar het hulle swart maatjie gekla dat hulle dit nie verstaan nie
> en hulle dink die boertjies skinder van hulle. dis natuurlik `n major
> grondwet oortreding en as dit so is wens ek die ouers vat die lot hof
> toe.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Apartheid in Franse skole
Volgende onderwerp: 'Kyk hoekom party skole leegloop'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:53:08 MGT 2024