Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » 'n Suid African bewerking of 'n oud grap
'n Suid African bewerking of 'n oud grap [boodskap #86639] So, 02 November 2003 12:10 na volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Why did the chicken cross the road?"

Such a simple question....

Kindergarden teacher:"To get to the other side."

George Bush:"The chicken is either with us or with them. If it's on
that side then he will be destroyed."

Ronald Reagan:"I forgot."

Martin Luther King:"I have a dream where all chickens will be free to
cross roads without having their motives called in question."

Richard Nixon:"The chicken did not cross the road. I repeat, the
chicken did NOT cross the road."

Jan F.E. Celliers:"Dis die hoender, dis die pad, dis al."

Eugene Terblanche:"Die hoender is die Afrikanervolk se erfenis. Soook
die pad. En iemand moet dit waag om ons daarvan te beroof !"

PW Botha:"It wasn't the road, it was the Rubicon."

Nataniël:"Ek was vreeslik op my nerves vir sy part tot hy anderkant
gekom het. Ek dink dit was stunning !"

Naas Botha:"Aan die einde van die dag maak dit nie saak hoeveel keer
hy oor die straat is nie. Wat saak maak, is die telbord."

Ferdinand Rabie:"He crossed the road to get to me. Me have also been
on the other side. Millions of chickens mos supports me. I will sommer
kicktheir wakka-wakkas if they dont!"

Nelson Mandela:"It was his long walk to freedom. A true Rainbow
chicken."

Pieter-Dirk Uys:"Was dit 'n he-chicken or a she-chicken?" Does it Pik?

Mangosuthu Buthelezi:"Why did the
chickzzblackzulujargontraditzuluunionzzcrossen the road?".. Actually.

Allan Boesak:"How can the motives of a chicken who had done so much
for chickenhood be questioned? It must have "struggled" to cross the
road.

Dullah Omar:"I am sure the chicken is innocent. He did what he did
because of the apatheid legacy."

Nconde Balfour:"The government will ensure that a fair quota of black
chickens cross the road as well. Why should black chickens remain on
this side of the road?"I only watch black chickens crossing the road
anyway.....

Trevor Manface:"Makes me think: We don't tax chickens crossing roads
yet...."

Tony Leon:"No matter where the chicken goes, we have the guts to fight
back."

Van Schalkwyk:"Let's join the chicken and cross the road !"

Desmond Tutu:"Weee should have crossed the road with him. Together
weee will make a difference."

Thabo Mbeki:"I don't really have an opinion about this...."
(puff..puff..puff)

Mark Shuttleworth:"I would have paid a million to see the chicken
cross the road !" (or to take one to Mars with me..)

Bill Clinton:"I did not have any sexual relations with that chicken!"

Mugabe:"Stop that chicken ! It must be repossessed together with the
farm it belongs to. And the farm opposite the road where it was
goingto. And all the chickens on both farms. Repossess it all. And
it'snobody's business what I do in my country. It is the Brittish's
fault for bringingchickens here anyway."
Re: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap [boodskap #86640 is 'n antwoord op boodskap #86639] So, 02 November 2003 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van 'n ander kol:

Koos is besig om liefde te maak toe die girl 'n epileptiese aanval
kry. Koos jaag met haar na dokter wat vra wat's fout?
Koos: "Ek dink haar orgasme haak vas."

--
Annette

"Andrew Taylor" skryf in boodskap news:qis9qv4ur0nenlsljpgamnnld7v6fglkqe@4ax.com...
> "Why did the chicken cross the road?"
>
>
> Such a simple question....
>
>
> Kindergarden teacher:"To get to the other side."
>
> George Bush:"The chicken is either with us or with them. If it's on
> that side then he will be destroyed."
>
> Ronald Reagan:"I forgot."
>
> Martin Luther King:"I have a dream where all chickens will be free to
> cross roads without having their motives called in question."
>
> Richard Nixon:"The chicken did not cross the road. I repeat, the
> chicken did NOT cross the road."
>
> Jan F.E. Celliers:"Dis die hoender, dis die pad, dis al."
>
> Eugene Terblanche:"Die hoender is die Afrikanervolk se erfenis. Soook
> die pad. En iemand moet dit waag om ons daarvan te beroof !"
>
> PW Botha:"It wasn't the road, it was the Rubicon."
>
> Nataniël:"Ek was vreeslik op my nerves vir sy part tot hy anderkant
> gekom het. Ek dink dit was stunning !"
>
> Naas Botha:"Aan die einde van die dag maak dit nie saak hoeveel keer
> hy oor die straat is nie. Wat saak maak, is die telbord."
>
> Ferdinand Rabie:"He crossed the road to get to me. Me have also been
> on the other side. Millions of chickens mos supports me. I will sommer
> kicktheir wakka-wakkas if they dont!"
>
> Nelson Mandela:"It was his long walk to freedom. A true Rainbow
> chicken."
>
> Pieter-Dirk Uys:"Was dit 'n he-chicken or a she-chicken?" Does it Pik?
>
> Mangosuthu Buthelezi:"Why did the
> chickzzblackzulujargontraditzuluunionzzcrossen the road?".. Actually.
>
> Allan Boesak:"How can the motives of a chicken who had done so much
> for chickenhood be questioned? It must have "struggled" to cross the
> road.
>
> Dullah Omar:"I am sure the chicken is innocent. He did what he did
> because of the apatheid legacy."
>
> Nconde Balfour:"The government will ensure that a fair quota of black
> chickens cross the road as well. Why should black chickens remain on
> this side of the road?"I only watch black chickens crossing the road
> anyway.....
>
> Trevor Manface:"Makes me think: We don't tax chickens crossing roads
> yet...."
>
> Tony Leon:"No matter where the chicken goes, we have the guts to fight
> back."
>
> Van Schalkwyk:"Let's join the chicken and cross the road !"
>
> Desmond Tutu:"Weee should have crossed the road with him. Together
> weee will make a difference."
>
> Thabo Mbeki:"I don't really have an opinion about this...."
> (puff..puff..puff)
>
> Mark Shuttleworth:"I would have paid a million to see the chicken
> cross the road !" (or to take one to Mars with me..)
>
> Bill Clinton:"I did not have any sexual relations with that chicken!"
>
> Mugabe:"Stop that chicken ! It must be repossessed together with the
> farm it belongs to. And the farm opposite the road where it was
> goingto. And all the chickens on both farms. Repossess it all. And
> it'snobody's business what I do in my country. It is the Brittish's
> fault for bringingchickens here anyway."
Re: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap [boodskap #86675 is 'n antwoord op boodskap #86639] Ma, 03 November 2003 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andrew Taylor wrote

> Ferdinand Rabie:"He crossed the road to get to me. Me have also been
> on the other side. Millions of chickens mos supports me. I will sommer
> kicktheir wakka-wakkas if they dont!"

Wie is Ferdinand Rabie?
En Andrew, onthou tog maar altyd dat "oud" voor
'n selfstandige naamwoord "ou" word. Dus "die
grap is oud" maar "die ou grap." Dieselfde met
"jong." Die meisie is jonk/ die jong meisie.
Die pad is lank/ die lang pad.

Gloudina
Re: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap [boodskap #86700 is 'n antwoord op boodskap #86675] Di, 04 November 2003 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 03 Nov 2003 17:36:53 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Andrew Taylor wrote
>
>> Ferdinand Rabie:"He crossed the road to get to me. Me have also been
>> on the other side. Millions of chickens mos supports me. I will sommer
>> kicktheir wakka-wakkas if they dont!"
>
> Wie is Ferdinand Rabie?
> En Andrew, onthou tog maar altyd dat "oud" voor
> 'n selfstandige naamwoord "ou" word. Dus "die
> grap is oud" maar "die ou grap." Dieselfde met
> "jong." Die meisie is jonk/ die jong meisie.
> Die pad is lank/ die lang pad.

Ah! Ek sien. Baie dankie. Kan ek "Ek is 'n oud ou" se? ;-)

Ek ken nie Ferdinand Rabie nie.
Re: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap [boodskap #86715 is 'n antwoord op boodskap #86700] Di, 04 November 2003 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andrew Taylor wrote
>
> Ah! Ek sien, Baie dankie Kan ek Ek is 'n oud ou" se? ;-)
>
> Ek weet nie Ferdinand Rabie nie.

Nee, jy kan nie "ek is 'n oud ou" sê nie.
Jy moet sê "ek is 'n ou ou."

En vergeef my dat ek jou Afrikaans
kritiseer. Maar jy moet nie sê " ek
weet nie FR nie." Jy moet sê "ek
KEN nie vir FR nie." Die Afrikaans
"weet" is "to know." Die Afrikaans
"ken" is "to be familiar."

Wie kan vir ons vertel wie Ferdinand Rabie
is? Is hy nie miskien daardie ou wat die
skeidsregter op die rugbyveld aangeval het
nie?

Gloudina
Re: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap [boodskap #86727 is 'n antwoord op boodskap #86715] Di, 04 November 2003 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Het eerste BB gewen

"@rogers.com" wrote in message
news:JTPpb.16422$152.393@news01.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> Andrew Taylor wrote
>>
>> Ah! Ek sien, Baie dankie Kan ek Ek is 'n oud ou" se? ;-)
>>
>> Ek weet nie Ferdinand Rabie nie.
>
> Nee, jy kan nie "ek is 'n oud ou" sê nie.
> Jy moet sê "ek is 'n ou ou."
>
> En vergeef my dat ek jou Afrikaans
> kritiseer. Maar jy moet nie sê " ek
> weet nie FR nie." Jy moet sê "ek
> KEN nie vir FR nie." Die Afrikaans
> "weet" is "to know." Die Afrikaans
> "ken" is "to be familiar."
>
> Wie kan vir ons vertel wie Ferdinand Rabie
> is? Is hy nie miskien daardie ou wat die
> skeidsregter op die rugbyveld aangeval het
> nie?
>
> Gloudina
>
Re: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap [boodskap #86728 is 'n antwoord op boodskap #86715] Di, 04 November 2003 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hy was die ou wat in die tuin gebol het

"@rogers.com" wrote in message
news:JTPpb.16422$152.393@news01.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> Andrew Taylor wrote
>>
>> Ah! Ek sien, Baie dankie Kan ek Ek is 'n oud ou" se? ;-)
>>
>> Ek weet nie Ferdinand Rabie nie.
>
> Nee, jy kan nie "ek is 'n oud ou" sê nie.
> Jy moet sê "ek is 'n ou ou."
>
> En vergeef my dat ek jou Afrikaans
> kritiseer. Maar jy moet nie sê " ek
> weet nie FR nie." Jy moet sê "ek
> KEN nie vir FR nie." Die Afrikaans
> "weet" is "to know." Die Afrikaans
> "ken" is "to be familiar."
>
> Wie kan vir ons vertel wie Ferdinand Rabie
> is? Is hy nie miskien daardie ou wat die
> skeidsregter op die rugbyveld aangeval het
> nie?
>
> Gloudina
>
Re: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap [boodskap #86729 is 'n antwoord op boodskap #86727] Di, 04 November 2003 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Pieter

> Het eerste BB gewen

Dankie. Ek moes tweekeer dink
voor ek besef het waarvoor BB
staan.

Gloudina
Re: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap [boodskap #86731 is 'n antwoord op boodskap #86715] Di, 04 November 2003 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 04 Nov 2003 15:48:57 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Nee, jy kan nie "ek is 'n oud ou" sê nie.
> Jy moet sê "ek is 'n ou ou."
>
> En vergeef my dat ek jou Afrikaans
> kritiseer. Maar jy moet nie sê " ek
> weet nie FR nie." Jy moet sê "ek
> KEN nie vir FR nie." Die Afrikaans
> "weet" is "to know." Die Afrikaans
> "ken" is "to be familiar."
>
> Wie kan vir ons vertel wie Ferdinand Rabie
> is? Is hy nie miskien daardie ou wat die
> skeidsregter op die rugbyveld aangeval het
> nie?
>
> Gloudina
>
>

En vergeef my dat ek jou reghelp
maar mens sê nie 'vergeef my' nie
maar 'vergewe my'

Speedy Gonzales
Re: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap [boodskap #86732 is 'n antwoord op boodskap #86727] Di, 04 November 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Nov 2003 21:07:13 +0200, "Pieter" wrote:

> Het eerste BB gewen
>
>

O, jy scheme nou dat Koos sy klere (kleure?) vir dié van Pieter Botha
verruil het, kan jy sommer hier instap en welkom voel:-(((
Jy sal dit nie so maklik vind om 'n nuwe gewaad aan te trek nie, Koos.

DD
Re: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap [boodskap #86767 is 'n antwoord op boodskap #86732] Wo, 05 November 2003 17:15 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ou dubbel doos, jy is stil oor dir VPI

"DD" skryf in boodskap news:3m0gqv017l1j82edcsls2o7i3cn7du1d5e@4ax.com...
> On Tue, 4 Nov 2003 21:07:13 +0200, "Pieter" wrote:
>
>> Het eerste BB gewen
>>
>
> O, jy scheme nou dat Koos sy klere (kleure?) vir dié van Pieter Botha
> verruil het, kan jy sommer hier instap en welkom voel:-(((
> Jy sal dit nie so maklik vind om 'n nuwe gewaad aan te trek nie, Koos.
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-)
Volgende onderwerp: Dol Definisies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:46:14 MGT 2024