Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-)
Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-) [boodskap #86359] Ma, 27 Oktober 2003 12:12 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat noem jy 'n Aussie met 'n skaap onder een arm en 'n bok onder die ander?
Biseksueel

Hoekom gaan 'n blondine op Die Pil? Sodat sy kan weet watter dag van die
week dit is.

Het jy geweet daar's 'n vereniging vir blondines gestig? Hulle noem dit die
Ama-dom-dom.

Hoe weet jy watter een is die blondine by die begrafnis? Die een wat sing:
lank sal hy lewe.....

Die rugbyspan se bestuur het besluit dat die voorspelers voortaan gaan kaal
rugby speel, want die agterlyn wil ook graag 'n slag bal sien.

Gatiepie en Meraai sit op die sypaadjie in Adderleystraat. Gatiepie: Djirre,
Meraai! Mar djy het darem baie varicose veins op djou bene! Meraai: Nei, dit
issie vericose veins nie, dit is net die wiring na my hot-plate!

Wat is die vroulik van impotent? Parralaks.

Wat kry jy as jy Liewe Heksie se besem uitbrand? Aspoestertjie.

Gehoor mens kry twee soorte mans: Agt duim en ag siestog!

Gee 'n man 'n vis, en hy het iets om te eet vir die dag. Leer 'n man om vis
te vang, en hy sal heldag in 'n boot sit en bier drink.

Daar is nou 'n swart karaktertjie in die TV-animasieprogram Pokemon: Sy naam
is Filemon.

Die meisie se verloofde stuur vir haar 'n poskaart uit Italië: Ek hou
heerlik vakansie. Florence is absoluut fantasties. Sy skryf terug: Geniet
dit. Willem is net so wonderlik!

:-)

TJ
Re: Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-) [boodskap #86364 is 'n antwoord op boodskap #86359] Ma, 27 Oktober 2003 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
TJ wrote

> Die meisie se verloofde stuur vir haar 'n poskaart uit Italië: Ek hou
> heerlik vakansie. Florence is absoluut fantasties. Sy skryf terug: Geniet
> dit. Willem is net so wonderlik!

Dankie vir die grappe. In gesonde Afrikaans. Dit bewys
net weer - mens kón grappe in Afrikaans op hierdie
nuusgroep in ongeradbraakte Afrikaans plaas en snaaks
wees. Nie soos die klomp hans-kakies wat dink dat
iets eers snaaks as as dit in Engels vertel word nie.

Aspoestertjie van die Derde Republiek
Re: Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-) [boodskap #86368 is 'n antwoord op boodskap #86364] Ma, 27 Oktober 2003 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien jy het ook jou besem verbrand.

"Aspoestertjie van die Derde Republiek"

:-)

TJ

"@rogers.com" wrote in message
news:CE8nb.76973$3f.27268@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> TJ wrote
>
>> Die meisie se verloofde stuur vir haar 'n poskaart uit Italië: Ek hou
>> heerlik vakansie. Florence is absoluut fantasties. Sy skryf terug: Geniet
>> dit. Willem is net so wonderlik!
>
> Dankie vir die grappe. In gesonde Afrikaans. Dit bewys
> net weer - mens kón grappe in Afrikaans op hierdie
> nuusgroep in ongeradbraakte Afrikaans plaas en snaaks
> wees. Nie soos die klomp hans-kakies wat dink dat
> iets eers snaaks as as dit in Engels vertel word nie.
>
> Aspoestertjie van die Derde Republiek
>
Re: Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-) [boodskap #86369 is 'n antwoord op boodskap #86359] Ma, 27 Oktober 2003 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hou van die eerste een die meeste - eerste keer dat ek dit hoor.
--
Annette
> Wat noem jy 'n Aussie met 'n skaap onder een arm en 'n bok onder die ander?
> Biseksueel
Re: Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-) [boodskap #86377 is 'n antwoord op boodskap #86368] Ma, 27 Oktober 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
TJ wrote

> Ek sien jy het ook jou besem verbrand.
>
> "Aspoestertjie van die Derde Republiek"

Ja-nee man, ek ry sommer so bloots.
Ek oefen om Penkoppin te word.

Aspoestertjie van die Derde Republiek,
Noord-Amerika afdeling.
Re: Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-) [boodskap #86435 is 'n antwoord op boodskap #86369] Di, 28 Oktober 2003 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat dis nie die grappie waarvan ek die meeste
hou nie, dis die Aussie waarvan jy die minste hou.

Die ander een wat ek kan onthou gaan so:

Wat noem jy 'n Aussie met twee skape onder sy
Arms? / of die Aussie wat 'n trop skape aanja?

'n "Pimp"

Maar die antie sal seker nie die een geniet nie
want ek weet nie wat is die afrikaans vir "Pimp"
nie

"Annette" skryf in boodskap news:bnj6o9$l9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hou van die eerste een die meeste - eerste keer dat ek dit hoor.
> --
> Annette
>> Wat noem jy 'n Aussie met 'n skaap onder een arm en 'n bok onder die ander?
>> Biseksueel
>
Re: Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-) [boodskap #86444 is 'n antwoord op boodskap #86435] Di, 28 Oktober 2003 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote

> 'n "Pimp"
>
> Maar die antie sal seker nie die een geniet nie
> want ek weet nie wat is die afrikaans vir "Pimp"
> nie

Weet jy, die woordeboek wat ek het, gee net
vir "pimp" die Afrikaanse woord "koppelaar"
en as werkwoord "koppel." Ek kan skaars dink
dat hulle oor dieselfde ding praat as waaroor ons
hier praat. Ek dink mens noem dit in Afrikaans
seker ook sommer maar 'n pimp. Die "koppelaar"
het seker iets met 'n kar te doen?

Gloudina
Re: Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-) [boodskap #86449 is 'n antwoord op boodskap #86444] Di, 28 Oktober 2003 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, maar ons wil mos koppel (couple) antie.

Die werkwoord klink reg, maar mens kan seker ook die persoon 'n koppel
(coupler) noem?

:-)

TJ

"@rogers.com" wrote in message
news:d8vnb.85777$3f.38764@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Glücklich wrote
>
>> 'n "Pimp"
>>
>> Maar die antie sal seker nie die een geniet nie
>> want ek weet nie wat is die afrikaans vir "Pimp"
>> nie
>
> Weet jy, die woordeboek wat ek het, gee net
> vir "pimp" die Afrikaanse woord "koppelaar"
> en as werkwoord "koppel." Ek kan skaars dink
> dat hulle oor dieselfde ding praat as waaroor ons
> hier praat. Ek dink mens noem dit in Afrikaans
> seker ook sommer maar 'n pimp. Die "koppelaar"
> het seker iets met 'n kar te doen?
>
> Gloudina
>
Re: Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-) [boodskap #86484 is 'n antwoord op boodskap #86449] Wo, 29 Oktober 2003 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ne Limburger rijdt naar Gent en stopt aan een benzinestation met
>> het schrift "win gratis seks bij vullen tank". Hij vult zijn tank, gaat
>> binnen.
>> "Cijfer tussen 0 en 10".
>> "7" zegt de Limburger.
>> "Dat was close", antwoordt de pompbediende "het was 8, de volgende keer
>> meer geluk misschien".
>> Een 3-tal weken later stopt de Limburger weer aan het benzinestation met
>> een collega uit de West Vlaanderen bij hem.
>> Hij tankt vol en gaat binnen zijn gratis seks vragen.
>> "Geef mij een cijfer tussen 0 en 10".
>> "2".
>> "Helaas, het was 3, je was er weer heel kort bij. Blijven proberen
>> zou ik zeggen !"
>> De 2 mannen vertrekken en de West Vlaming zegt tegen de Limburger:
>> "Volgens mij is dat hier dik bedrog en geeft diene Gentenaar nooit gratis
>> seks. Hij wil alleen maar meer benzine verkopen"
>> "Toch niet, " zegt de Limburger, "mijn vrouw heeft hier al 2 keer
>> gewonnen"

On Tue, 28 Oct 2003 17:17:30 +0200, "TJ" wrote:

> Nee, maar ons wil mos koppel (couple) antie.
>
> Die werkwoord klink reg, maar mens kan seker ook die persoon 'n koppel
> (coupler) noem?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:d8vnb.85777$3f.38764@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...

>> Glücklich wrote

>>> 'n "Pimp"
>>>
>>> Maar die antie sal seker nie die een geniet nie
>>> want ek weet nie wat is die afrikaans vir "Pimp"
>>> nie

>> Weet jy, die woordeboek wat ek het, gee net
>> vir "pimp" die Afrikaanse woord "koppelaar"
>> en as werkwoord "koppel." Ek kan skaars dink
>> dat hulle oor dieselfde ding praat as waaroor ons
>> hier praat. Ek dink mens noem dit in Afrikaans
>> seker ook sommer maar 'n pimp. Die "koppelaar"
>> het seker iets met 'n kar te doen?

>> Gloudina
>
Re: Aspoestertjie gesoek, Liewe Heksie gekry :-) [boodskap #86601 is 'n antwoord op boodskap #86369] Vr, 31 Oktober 2003 10:00 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Q: Hoekom dra die Skotte kilts?

A: Want skape kan zippers hoor.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bnj6o9$l9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hou van die eerste een die meeste - eerste keer dat ek dit hoor.
> --
> Annette
>> Wat noem jy 'n Aussie met 'n skaap onder een arm en 'n bok onder die ander?
>> Biseksueel
>
Vorige onderwerp: Ou grappie
Volgende onderwerp: 'n Suid African bewerking of 'n oud grap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:02:51 MGT 2024