Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Apartheid in Franse skole
Re: Apartheid in Franse skole [boodskap #84736 is 'n antwoord op boodskap #84673] Di, 30 September 2003 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sandvlooi" > wrote

Suid-Afrika is maar so rondom 350 jaar
> oud en Namibië nie veel meer as 'n 100 jaar nie.

Kyk hoe woer-woer die witvel weer.

Tant Hessie van die Namib
Re: Apartheid in Franse skole [boodskap #84744 is 'n antwoord op boodskap #84676] Di, 30 September 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote

Ek dink nie die Hollanders was al voor BC daar nie:)))
> 'n Hele paar honderd jaar ja, paar duisend nee.:)

Nou wat dink jy was daar gedurende en voor
Christus. Eintlik is die gebruik van B.C. nie meer
hier in gebruik nie. Mens noem dit nou B.C.E.
(Before the Common Era.)

Gloudina
Re: Apartheid in Franse skole [boodskap #84745 is 'n antwoord op boodskap #84687] Di, 30 September 2003 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Emmy" wrote

> Ga eens naar Toronto kijken Multiculturele samenleving bij uitstek en daar
> gaat het fantastisch...

Dit is wel waar dat Toronto die mees kosmopolitiese
stad in die wêreld genoem word, en dat relatief gesproke,
alles goed gaan daar. Maar daar is ook maar probleme.
Op die oomblik is daar sekere "visible minorities" wat
kla dat die oorwegend wit polisiemag nog baie racial
profiling doen en daar word aktief ondersoek daarna
ingestel. Maar die immigrante-groepe probeer self ook
oplossings soek. Daar is byvoorbeeld 'n groot aantal
moorde in Toronto onder sekere groepe uit die
Karribiese Oseaan, wat duidelik iets te doen het met
dwelms en ander kriminele dade, en die immigrante
self het besluit dat hulle hul hand in eie boesem moet
slaan en die probleem oplos.

Gloudina
Re: Apartheid in Franse skole [boodskap #84746 is 'n antwoord op boodskap #84692] Di, 30 September 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul de Dilbeek" wrote

> Je zou toch moeten denken dat na drie eeuwen de integratie al volmaakt moest
> zijn,nou?Waarom bestaat de rassendiscriminatie in de USa nog steeds?De
> zwarten zijn zelfs volledig ingeburgerd,eren de Amerikaanse vlag,betalen
> belastingen,enz,enz.Waarom is er dan nog steeds die onwil?

Ek dink jy lees maar net regse "wit" propaganda oor die
VSA en teken dan dié prentjie. Twee van die mees
invloedryke lede van die Bush-administrasie is Afro-American.
( Die Secretary of State en die National Security Advisor.)
En alhoewel die sogenaamde "swart" bevolking van die
VSA net omtrent 12% van die bevolking uitmaak, domineer
hulle omtrent heeltemaal die populêre kultuur.

Gloudina
Re: Apartheid in Franse skole [boodskap #84747 is 'n antwoord op boodskap #84745] Di, 30 September 2003 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
news:oHkeb.52452$3r1.42761@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Emmy" wrote
>
>> Ga eens naar Toronto kijken Multiculturele samenleving bij uitstek en daar
>> gaat het fantastisch...
>
> Dit is wel waar dat Toronto die mees kosmopolitiese
> stad in die wêreld genoem word, en dat relatief gesproke,
> alles goed gaan daar. Maar daar is ook maar probleme.
> Op die oomblik is daar sekere "visible minorities" wat
> kla dat die oorwegend wit polisiemag nog baie racial
> profiling doen en daar word aktief ondersoek daarna
> ingestel. Maar die immigrante-groepe probeer self ook
> oplossings soek. Daar is byvoorbeeld 'n groot aantal
> moorde in Toronto onder sekere groepe uit die
> Karribiese Oseaan, wat duidelik iets te doen het met
> dwelms en ander kriminele dade, en die immigrante
> self het besluit dat hulle hul hand in eie boesem moet
> slaan en die probleem oplos.

Toronto is een grote stad en natuurlijk is daar dan ook misdaad welke stad
kent dat niet maar als je ziet hoeveel andersdenkende samen met elkaar
kunnen leven is het een voorbeeld ... het feit dat de immigranten hun eigen
problemen willen oplossen en dat ze daar ook de kans voor krijgen is daar
een voorbeeld van...
Racisme komt overal voor ook in NL .........misdaad moet bestraft worden
maak niet uit welke afkomst iemand heeft.

grt emmy

>
> Gloudina
>
Re: Apartheid in Franse skole [boodskap #84760 is 'n antwoord op boodskap #84736] Wo, 01 Oktober 2003 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Woer-woer volgens jou my antie, maar feite is feite! Hoekom kom wys jy my
nie die infrastruktuur wat die swart mense hier opgerig het in die tyd wat
hulle beheer gehad het nie? Jy sien dit as rassisme om so 'n stelling te
maak, maar dis presies hoekom jy nie meer in Afrika is nie! Ek sien dit as
realiteit dat die wit mense eenvoudig meer waarde heg aan ontwikkeling en
administrasie en die bewyse kan jy gaan soek by lande oral in Afrika. Jy
snawel dat ek hiermee die swart mense afpraat, maar die teendeel is waar.
Ek bly in Afrika en ek beleef die situasie. Ek aanvaar dat elke mens het
sy eie sterk punte en sy eie swak punte. Jy identifiseer dit en leef dan
daarmee saam. As die wit man dan nou beter is met die ontwikkeling van die
land, wend sy kennis aan! Dis krimineel om in 'n land kennis en
ondervinding te hê en dit nie aan te wend nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:Bqheb.168122$Lnr1.109758@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Sandvlooi" > wrote
>
> Suid-Afrika is maar so rondom 350 jaar
>> oud en Namibië nie veel meer as 'n 100 jaar nie.
>
> Kyk hoe woer-woer die witvel weer.
>
> Tant Hessie van die Namib
>
Re: Apartheid in Franse skole [boodskap #84768 is 'n antwoord op boodskap #84746] Wo, 01 Oktober 2003 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Twee van die mees
invloedryke lede van die Bush-administrasie is Afro-American.
( Die Secretary of State en die National Security Advisor.)

Dit weet ek,dit sal die uitsondering wees wat die reel bevestig
Die links negatieve propagande word ons door die strot geduw
Ek dink jy lees enkel extreem linkse propaganda en is allergies aan wit.,so
verliefd op swart?Omgekeerd rasiesme?
Ek lees alles en trek daaruit my eie konklusie

"@rogers.com" schreef in bericht
news:zOkeb.52506$3r1.30923@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Paul de Dilbeek" wrote
>
>> Je zou toch moeten denken dat na drie eeuwen de integratie al volmaakt
> moest
>> zijn,nou?Waarom bestaat de rassendiscriminatie in de USa nog steeds?De
>> zwarten zijn zelfs volledig ingeburgerd,eren de Amerikaanse vlag,betalen
>> belastingen,enz,enz.Waarom is er dan nog steeds die onwil?
>
> Ek dink jy lees maar net regse "wit" propaganda oor die
> VSA en teken dan dié prentjie. Twee van die mees
> invloedryke lede van die Bush-administrasie is Afro-American.
> ( Die Secretary of State en die National Security Advisor.)
> En alhoewel die sogenaamde "swart" bevolking van die
> VSA net omtrent 12% van die bevolking uitmaak, domineer
> hulle omtrent heeltemaal die populêre kultuur.
>
> Gloudina
>
Re: Apartheid in Franse skole [boodskap #84776 is 'n antwoord op boodskap #84768] Wo, 01 Oktober 2003 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Paul de Dilbeek"

> Twee van die mees
> invloedryke lede van die Bush-administrasie is Afro-American.
> ( Die Secretary of State en die National Security Advisor.)
>
> Dit weet ek,dit sal die uitsondering wees wat die reel bevestig
> Die links negatieve propagande word ons door die strot geduw
> Ek dink jy lees enkel extreem linkse propaganda en is allergies aan wit.,so
> verliefd op swart?Omgekeerd rasiesme?
> Ek lees alles en trek daaruit my eie konklusie

Dom van je om te denken dat iemand tegen zijn eigen ras zou
zijn............... trouwens dat is geen racisme maar de mogelijkheid om je
eigen doen en laten eens onder te loep te nemen..
Filosofisch klinkt dat zo .. Is het wel zo ....zoals ik het zie en
ervaar..steeds elke waarneming/aangeleerde door cultuur en opvoeding in
twijfel trekkend.

grt emmy
>
>
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:zOkeb.52506$3r1.30923@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>
>> "Paul de Dilbeek" wrote
>>
>>> Je zou toch moeten denken dat na drie eeuwen de integratie al volmaakt
>> moest
>>> zijn,nou?Waarom bestaat de rassendiscriminatie in de USa nog steeds?De
>>> zwarten zijn zelfs volledig ingeburgerd,eren de Amerikaanse vlag,betalen
>>> belastingen,enz,enz.Waarom is er dan nog steeds die onwil?
>>
>> Ek dink jy lees maar net regse "wit" propaganda oor die
>> VSA en teken dan dié prentjie. Twee van die mees
>> invloedryke lede van die Bush-administrasie is Afro-American.
>> ( Die Secretary of State en die National Security Advisor.)
>> En alhoewel die sogenaamde "swart" bevolking van die
>> VSA net omtrent 12% van die bevolking uitmaak, domineer
>> hulle omtrent heeltemaal die populêre kultuur.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Apartheid in Franse skole [boodskap #84789 is 'n antwoord op boodskap #84760] Wo, 01 Oktober 2003 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sandvlooi" wrote

> Hoekom kom wys jy my
> nie die infrastruktuur wat die swart mense hier opgerig het in die tyd wat
> hulle beheer gehad het nie?

Hierdie "infrastruktuur" stories wat jy en jou trawante praat,
is nog maar steeds gewoer-woer. Witnerwe kan dieselfde
argument hier in Kanada gebruik. Maar as mens nader begin
ondersoek, dan vind jy dat baie paaie in Noord-Amerika
die "trails" van die Eerste Nasies volg. Dis infrastruktuur.
Die weswaartse beweging van wit immigrante uit Europa
het dan ook dieselfde trails en waterways gevolg wat die
oorspronklike Eerste Nasies gebruik het om ver en wyd
handel te dryf. Die witmense was, vir baie eeue, net parasiete
op die arbeid van die Eerste Nasies wat pelse en ander
dinge ingesamel het en dit dan aan die handelaars by
optelplekke kom verkoop het. Daar was dus 'n subtiele
infrastruktuur waarby die mense in Europa ingeskakel het.
Maar die infrastruktuur van die Eerste Nasies was ekologies
vriendelik. Hulle het nie verwoesting nagelaat, soos wat daar
veral in die Amerikaanse Middeweste gebeur het, waar
letterlik duisende der duisende buffels doodgeskiet is nie.
Met jou infrastruktuur bedoel jy net 'n paar paaie vol teer
en 'n treinspoor hier en daar. Don't get me started.

Gloudina
Re: Apartheid in Franse skole [boodskap #84794 is 'n antwoord op boodskap #84789] Wo, 01 Oktober 2003 14:24 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos gewoonlik praat die antie 'n klomp twak. Duidelik verstaan jy nie
lekker waaroor infrastuktuur gaan nie, ou dier? Duidelik reken die antie
ook dat as jy die eerste oor 'n stuk grond gestap het, dan het jy die
eiedomsreg [of kopiereg?] op die roete? Dis tog stront man! Lewer vir my
bewys van enige geboue wat opgerig gestaan het in Afrika voor die witmense
hier geland het. So ook enige vorm van gemaakte paaie, hawens, whatever.
Daar was net nie so iets nie. Tipies tjank jy oor die uitbuiting van die
swart arbeid, maar ou antie, jou mense mag miskien kriminele gewees het,
maar dit sê nie ons ander wit nerwe is soos julle nie! Een en elke swart
mens wat nog vir my of my familie gewerk het, was nog altyd 'n billike loon
betaal vir sy werk en 'n werker wat betaal word, het GEEN reg om deel te hê
aan dit wat geskep word waarby sy arbeid 'n deel aan gehad het nie.
Miskien moet jy maar jou boeke [nie die gediggie-soort nie] nadertrek en vir
jou die woord inisiatief naslaan. Dan sal jy vind dat dit nie eintlik iets
is wat jy by die werkersklas vind nie. Dis wat entrepeneurs het en dis
waarmee lande ontwikkel raak. Dis hoe infrastuktuur tot stand kom. Vat
nou die super intelligente Duitsers in ou SWA. In 15 jaar het hulle meer
gedoen en beplan as wat die swart mense in 300 jaar kon doen.....of wat die
Suid-Afrikaners in 60 jaar kon doen! Die land is gekarteer so akkuraat met
ek dat vandag se GPS-lesings nie veel beter is nie. Damme wat vandag staan
en gebou is deur die blankes, is meeste ontwerp deur die Duitsers doerie
jare gelede. 'n Mens kan maar net spekuleer wat sou gebeur het as hulle
die land behou het en die 2de Wêreldoorlog nie gebeur het nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:IZAeb.60550$3r1.26059@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Sandvlooi" wrote
>
>> Hoekom kom wys jy my
>> nie die infrastruktuur wat die swart mense hier opgerig het in die tyd wat
>> hulle beheer gehad het nie?
>
> Hierdie "infrastruktuur" stories wat jy en jou trawante praat,
> is nog maar steeds gewoer-woer. Witnerwe kan dieselfde
> argument hier in Kanada gebruik. Maar as mens nader begin
> ondersoek, dan vind jy dat baie paaie in Noord-Amerika
> die "trails" van die Eerste Nasies volg. Dis infrastruktuur.
> Die weswaartse beweging van wit immigrante uit Europa
> het dan ook dieselfde trails en waterways gevolg wat die
> oorspronklike Eerste Nasies gebruik het om ver en wyd
> handel te dryf. Die witmense was, vir baie eeue, net parasiete
> op die arbeid van die Eerste Nasies wat pelse en ander
> dinge ingesamel het en dit dan aan die handelaars by
> optelplekke kom verkoop het. Daar was dus 'n subtiele
> infrastruktuur waarby die mense in Europa ingeskakel het.
> Maar die infrastruktuur van die Eerste Nasies was ekologies
> vriendelik. Hulle het nie verwoesting nagelaat, soos wat daar
> veral in die Amerikaanse Middeweste gebeur het, waar
> letterlik duisende der duisende buffels doodgeskiet is nie.
> Met jou infrastruktuur bedoel jy net 'n paar paaie vol teer
> en 'n treinspoor hier en daar. Don't get me started.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Nog een dood
Volgende onderwerp: skool verbied afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:26:59 MGT 2024