Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Nog een dood
Nog een dood [boodskap #83632] Wo, 10 September 2003 06:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die konserve op Stellenbosch het nog 'n dosent verloor hierdie jaar.
Albert Engel - dirigent en afrigter van die koperblaasorkes van die
Universiteit, het die afgelope naweek saam met agt ander musikante
verongeluk. Hulle was in 'n minibus op pad terug van 'n musiekfees in
Namibië.
Ons koor het al twee keer saam met hom as dirigent opgetree, en hy was 'n
besondere begaafde musikus.

Annette
Re: Nog een dood [boodskap #83704 is 'n antwoord op boodskap #83632] Do, 11 September 2003 14:31 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer om dit te hoor en ook omdat ons lang paaie besig is om 'n reputasie
te ontwikkel wat dit nie waardig is nie.....

"Annette" skryf in boodskap news:bjmhem$782$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die konserve op Stellenbosch het nog 'n dosent verloor hierdie jaar.
> Albert Engel - dirigent en afrigter van die koperblaasorkes van die
> Universiteit, het die afgelope naweek saam met agt ander musikante
> verongeluk. Hulle was in 'n minibus op pad terug van 'n musiekfees in
> Namibië.
> Ons koor het al twee keer saam met hom as dirigent opgetree, en hy was 'n
> besondere begaafde musikus.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Skole - gronde vir skorsing
Volgende onderwerp: Apartheid in Franse skole
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:26:46 MGT 2024