Hoekom was Happy Nuus? [boodskap #81208] |
Ma, 28 Julie 2003 06:59 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie naweek kry ek toe die liggieoomblik.
Ons weet van talryke gevalle waar blankes swart of bruin kinders aangeneem
het om te versorg - sommige is selfs wettig aangeneem.
Maar Happy is seker die eerste geval hier wat ons van weet waar 'n "blanke"
deur 'n swart familie versorg is.
Dis hoekom hy nuus is.
Selfs in pleegsorg blyk dit dat daar nie 'n probleem is om enige kind by
blanke ouers te plaas nie, maar slegs swart kinders word by swart ouers
geplaas, en bruin kinders by bruin ouers.
So wie is die eintlike rassiste?
Annette
|
|
|
Re: Hoekom was Happy Nuus? [boodskap #81228 is 'n antwoord op boodskap #81208] |
Ma, 28 Julie 2003 11:32 |
Vusi
Boodskappe: 2212 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Happy wie ??
"Annette" skryf in boodskap news:bg2ht4$ij5in$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hierdie naweek kry ek toe die liggieoomblik.
> Ons weet van talryke gevalle waar blankes swart of bruin kinders aangeneem
> het om te versorg - sommige is selfs wettig aangeneem.
> Maar Happy is seker die eerste geval hier wat ons van weet waar 'n "blanke"
> deur 'n swart familie versorg is.
> Dis hoekom hy nuus is.
>
> Selfs in pleegsorg blyk dit dat daar nie 'n probleem is om enige kind by
> blanke ouers te plaas nie, maar slegs swart kinders word by swart ouers
> geplaas, en bruin kinders by bruin ouers.
> So wie is die eintlike rassiste?
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Hoekom was Happy Nuus? [boodskap #81238 is 'n antwoord op boodskap #81228] |
Ma, 28 Julie 2003 11:53 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Happy die Verwarde:))
Annette
-"Jonas" skryf in boodskap news:bg31kj$2ti$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Happy wie ??
> "Annette" wrote in message
> news:bg2ht4$ij5in$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hierdie naweek kry ek toe die liggieoomblik.
>> Ons weet van talryke gevalle waar blankes swart of bruin kinders aangeneem
>> het om te versorg - sommige is selfs wettig aangeneem.
>> Maar Happy is seker die eerste geval hier wat ons van weet waar 'n "blanke"
>> deur 'n swart familie versorg is.
>> Dis hoekom hy nuus is.
>>
>> Selfs in pleegsorg blyk dit dat daar nie 'n probleem is om enige kind by
>> blanke ouers te plaas nie, maar slegs swart kinders word by swart ouers
>> geplaas, en bruin kinders by bruin ouers.
>> So wie is die eintlike rassiste?
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|