Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » hasie en slang
hasie en slang [boodskap #79556] Ma, 23 Junie 2003 08:01 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
een van ons programmers stuur die vir my

Eendag lank gelede in 'n bos het daar 'n wees hasie en 'n wees slang
gebly. Toevallig is albei blind van geboorte af.
Die hasie hop eendag deur die bos en trip toe bo-oor die slang. "O
bliksem, ek is jammer!", se die hasie, "ek is blind van geboorte af,
so ek maak nie uit waar ek gaan nie. In fact, ek weet nie eers wat de
hel ek is nie, want ek is 'n weeskind". Die slange se: "Dis oraait ou,
actually is my storie min of meer dieselfde. Ek is ook heavy blind van
geboorte af en het nooit my ma geken nie. Ek tune jou wat, hoekom gly
ek nie oor jou nie en dan probeer ek uitfigure wat presies jy is?"
"Dit sal bakgat wees!", antwoord Hasie terug.

Die slang gly en rol toe oor die Hasie en se toe later: "Jy is bedek
met sagte fur, jou neus twitch moerse en jy het 'n sagte stert en lang
ore. Ek sou se dat jy 'n hasie is." "O dankie!" roep die klein kak
ekstaties uit, "Kom ek try om te kyk wat jy is." Hasie voel so al oor
slang se lyf: "Jy is skubberig en glad met 'n gesplete tong. Jy het ok
nie 'n rugraat nie en fokkol ballas. Jy is verseker 'n computer
programmer of iemand in top management"

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: hasie en slang [boodskap #79563 is 'n antwoord op boodskap #79556] Ma, 23 Junie 2003 10:03 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-)) Dis baie snaaks.

E

"Threeships Mcduck" wrote in message
news:hscdfvoakavdfjl2isurcf0rps4u1814tg@4ax.com...
>
> een van ons programmers stuur die vir my
>
> Eendag lank gelede in 'n bos het daar 'n wees hasie en 'n wees slang
> gebly. Toevallig is albei blind van geboorte af.
> Die hasie hop eendag deur die bos en trip toe bo-oor die slang. "O
> bliksem, ek is jammer!", se die hasie, "ek is blind van geboorte af,
> so ek maak nie uit waar ek gaan nie. In fact, ek weet nie eers wat de
> hel ek is nie, want ek is 'n weeskind". Die slange se: "Dis oraait ou,
> actually is my storie min of meer dieselfde. Ek is ook heavy blind van
> geboorte af en het nooit my ma geken nie. Ek tune jou wat, hoekom gly
> ek nie oor jou nie en dan probeer ek uitfigure wat presies jy is?"
> "Dit sal bakgat wees!", antwoord Hasie terug.
>
> Die slang gly en rol toe oor die Hasie en se toe later: "Jy is bedek
> met sagte fur, jou neus twitch moerse en jy het 'n sagte stert en lang
> ore. Ek sou se dat jy 'n hasie is." "O dankie!" roep die klein kak
> ekstaties uit, "Kom ek try om te kyk wat jy is." Hasie voel so al oor
> slang se lyf: "Jy is skubberig en glad met 'n gesplete tong. Jy het ok
> nie 'n rugraat nie en fokkol ballas. Jy is verseker 'n computer
> programmer of iemand in top management"
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Grappie
Volgende onderwerp: Vrugte Verkope
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:18:52 MGT 2024