Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie
Grappie [boodskap #79324] Di, 17 Junie 2003 07:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koos, Happy en Johnny is al drie aan rystoele vasgekluister.
Een dag wiel hulle in Seepunt af op pad na die see, toe Koos 'n nood
ontwikkel. Hy vra dat die ander twee moet wag en draai 'n in stegie in om
homself te verlig. Skielik verskyn daar 'n djin voor hom en sê hy mag 'n
wens kry.
Koos doen die ooglopende, en kort daarna huppel en hardloop hy uit die
stegie en vertel sy maats wat met hom gebeur het.
Happy wiel in om te gaan kyk, en kort daarna kom hy uitgehardloop, ene wit
tande en hande waaiende lang sy kop: Eish!! Yo!!! Looooook, I am
raaaaannneeeeeeng!!
Johnny ry ook die stegie in en gou-gou daarna kom hy uit in sy rystoel:
Hoezit Bras - check my mags!

Annette
Re: Grappie [boodskap #79354 is 'n antwoord op boodskap #79324] Wo, 18 Junie 2003 10:20 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Lekker floue van Roekeloos:

Die toeriste kom in Hluhluwe aan in Zoeloeland en kan nie besluit oor
hoe om die naam uit te spreek nie. Na 'n groot debat besluit hulle om
maar iets te gaan eet. Hulle kom toe in die restaurant aan en besluit
om die kelnerin te vra: "Ag sal jy asseblief so gaaf wees om ons te
vertel hoe mens julle plekkie se naam uitspreek?" "Ja seker" is die
kelnerin se antwoord, "'n Mens spreek dit so uit: Sspuuurr!"
Vorige onderwerp: Nie 'n grappie nie:))
Volgende onderwerp: hasie en slang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:38:18 MGT 2024