Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Growwe Grap - Onder 18's hou verby
Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73895] Ma, 24 Februarie 2003 07:26 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"
'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant toe!"

Elaine
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73898 is 'n antwoord op boodskap #73895] Ma, 24 Februarie 2003 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! 1000%

"Elaine" skryf in boodskap news:3e59c91d.0@news1.mweb.co.za...
> Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"
> 'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
> En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant toe!"
>
> Elaine
>
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73924 is 'n antwoord op boodskap #73895] Ma, 24 Februarie 2003 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:
> Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"
> 'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
> En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant toe!"

Ek sê mos altyd die Namakwalanders
weet hoe dinge gedoen moet word. Dis
dié dat die vroumense in Namakwaland
en omgewing altyd so met 'n tevrede
vonkel in hulle oë rondloop.

Tant Hessie van Springbok
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73926 is 'n antwoord op boodskap #73924] Ma, 24 Februarie 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Iemand moet net die se bekke bietjie met seep uitspoel ...
skryf in boodskap news:3E5A23AF.1080400@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"
>> 'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
>> En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant toe!"
>
> Ek sê mos altyd die Namakwalanders
> weet hoe dinge gedoen moet word. Dis
> dié dat die vroumense in Namakwaland
> en omgewing altyd so met 'n tevrede
> vonkel in hulle oë rondloop.
>
> Tant Hessie van Springbok
>
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73929 is 'n antwoord op boodskap #73895] Ma, 24 Februarie 2003 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
.....en die Afrikaner meisie? "Nou het jy seker alle respek vir my verloor?"

"Elaine" skryf in boodskap news:3e59c91d.0@news1.mweb.co.za...
> Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"
> 'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
> En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant toe!"
>
> Elaine
>
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73930 is 'n antwoord op boodskap #73924] Ma, 24 Februarie 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) O gaats Gloudina!! Nou sal Suidwester moet bontstaan om te verduidelik:))
Annette

news:3E5A23AF.1080400@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"
>> 'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
>> En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant toe!"
>
> Ek sê mos altyd die Namakwalanders
> weet hoe dinge gedoen moet word. Dis
> dié dat die vroumense in Namakwaland
> en omgewing altyd so met 'n tevrede
> vonkel in hulle oë rondloop.
>
> Tant Hessie van Springbok
>
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73943 is 'n antwoord op boodskap #73924] Ma, 24 Februarie 2003 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm ek het nog altyd gedink die Afrikaanse mans (alle mans in Suid-Afrika
for that matter) weet nie eindelik wat hulle doen nie, veral onder die ouer
garde jy weet. Soos 'n hoenderhaan op en af van 'n draad af. Die jonger
outjies is bietjie meer considerate dink ek.

Jislaaik mens sal ook sweer ek slaap saam met elke tweede ou!

E

wrote:
>
> Ek sê mos altyd die Namakwalanders
> weet hoe dinge gedoen moet word. Dis
> dié dat die vroumense in Namakwaland
> en omgewing altyd so met 'n tevrede
> vonkel in hulle oë rondloop.
>
> Tant Hessie van Springbok
>
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73944 is 'n antwoord op boodskap #73929] Ma, 24 Februarie 2003 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aaaawww nee wat. Ons jonger klomp is te verlig om sulke goed te vra. Onder
ons bestaan daar nie meer 'n ding soos 'n slet nie. Die enigste verskil is
nou of jy goedkoop of duur is. Jy weet, jy's goedkoop as jy in die bed
spring voor hy meer as R500 op jou spandeer het. As jy wag tot hy meer as
dit spandeer het is jy 'n duur meisie en almal het meer respek vir jou!

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e5a2d14.0@news1.mweb.co.za...
> .....en die Afrikaner meisie? "Nou het jy seker alle respek vir my
> verloor?"
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73954 is 'n antwoord op boodskap #73943] Ma, 24 Februarie 2003 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Hmmm ek het nog altyd gedink die Afrikaanse mans
weet nie eindelik wat hulle doen nie

Is dit nou "eindelik" of "eintlik."
Die twee woorde verskil in betekenis,
en het niks met mekaar te doen nie.

Gloudina
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73959 is 'n antwoord op boodskap #73954] Ma, 24 Februarie 2003 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O ja, wat's die verskil?

E

wrote:
>
> Is dit nou "eindelik" of "eintlik."
> Die twee woorde verskil in betekenis,
> en het niks met mekaar te doen nie.
>
> Gloudina
>
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73961 is 'n antwoord op boodskap #73959] Ma, 24 Februarie 2003 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> O ja, wat's die verskil?

>> "eindelik" of "eintlik."
>> Die twee woorde verskil in betekenis,
>> en het niks met mekaar te doen nie.

"Eintlik" beteken hoofsaaklik
in Engels "actually" en het dus
met opinie te doen. "Eindelik"
beteken ongeveer "finally" en
is 'n bywoord van tyd. Hulle
mag na mekaar lyk, maar het
absoluut niks met mekaar uit te
waai nie, en dit verbyster my
dat jy dit aanhou verkeerd gebruik.
Selfs nadat jy 'n hele klomp keer
al op die verskil gewys is.

Penkop met die pen
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73965 is 'n antwoord op boodskap #73961] Di, 25 Februarie 2003 00:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eintlik het iemand eenkeer vir my gesê ek gebruik dit verkeerd maar nie die
verskil uitgewys nie. Ek vra nederig om verskoning. Ek's op sterk
medikasie.

E

wrote:
>
> "Eintlik" beteken hoofsaaklik
> in Engels "actually" en het dus
> met opinie te doen. "Eindelik"
> beteken ongeveer "finally" en
> is 'n bywoord van tyd. Hulle
> mag na mekaar lyk, maar het
> absoluut niks met mekaar uit te
> waai nie, en dit verbyster my
> dat jy dit aanhou verkeerd gebruik.
> Selfs nadat jy 'n hele klomp keer
> al op die verskil gewys is.
>
> Penkop met die pen
>
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73969 is 'n antwoord op boodskap #73944] Di, 25 Februarie 2003 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis natuurlik nou as die Afrikaanse meisie weet wat om in die bed te doen,
bygesê! Kan baie leer by die Italianers, byvoorbeeld. SA vroumense
dink as hulle oor een hekkie is, hulle het klaar die Olimpiese Spele gewen
en hulle's geregtig op permanente pensioen!!!

"Elaine" skryf in boodskap news:3e5a7f1a.0@news1.mweb.co.za...
> Aaaawww nee wat. Ons jonger klomp is te verlig om sulke goed te vra. Onder
> ons bestaan daar nie meer 'n ding soos 'n slet nie. Die enigste verskil is
> nou of jy goedkoop of duur is. Jy weet, jy's goedkoop as jy in die bed
> spring voor hy meer as R500 op jou spandeer het. As jy wag tot hy meer as
> dit spandeer het is jy 'n duur meisie en almal het meer respek vir jou!
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e5a2d14.0@news1.mweb.co.za...
>> .....en die Afrikaner meisie? "Nou het jy seker alle respek vir my
>> verloor?"
>
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73971 is 'n antwoord op boodskap #73961] Di, 25 Februarie 2003 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Feb 2003 22:52:04 GMT, "@rogers.com" wrote:

> "Eintlik" beteken hoofsaaklik
> in Engels "actually" en het dus
> met opinie te doen. "Eindelik"
> beteken ongeveer "finally" en
> is 'n bywoord van tyd. Hulle
> mag na mekaar lyk, maar het
> absoluut niks met mekaar uit te
> waai nie, en dit verbyster my
> dat jy dit aanhou verkeerd gebruik.
> Selfs nadat jy 'n hele klomp keer
> al op die verskil gewys is.
>
> Penkop met die pen
>
"Eintlik" is verwant met die Nederlandse woord "eigenlijk" (dis
eintlik dieselfde woord). As jy in Wes-Vlaandere kom dan vind jy daar
nog baie mense wat hierdie woord nog op dieselfde wyse uitspreek.
Hulle sê dan soiets as "eigen(d)lik". Daardie "t" van "eintlik" kom
dan ooreen met die swakke "d" van hulle woord. En soms verdwyn die "g"
in hulle uitspraak dan kom hulle woord prakties ooreen met die
Afrikaans.
En wat is nou eintlik die verskil tussen "eindelik" en die Nederlandse
"eindelijk", c.q. die Wesvlaamse "eindelik"?
Ons sien onmiddellik dat daar 'n kind met die badwater is weggegooi!

Peskop met die pen
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73979 is 'n antwoord op boodskap #73969] Di, 25 Februarie 2003 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hmmmm, ja - as jy so sê! Afrikaanse meisies is die wildste in die bed! Vra
enige iemand. Afrikaanse meisies en Katolieke meisies. Dis omdat ons al
die jare onderdruk is.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e5afef8.0@news1.mweb.co.za...
> Dis natuurlik nou as die Afrikaanse meisie weet wat om in die bed te doen,
> bygesê! Kan baie leer by die Italianers, byvoorbeeld. SA vroumense
> dink as hulle oor een hekkie is, hulle het klaar die Olimpiese Spele gewen
> en hulle's geregtig op permanente pensioen!!!
Medikasie [boodskap #73984 is 'n antwoord op boodskap #73965] Di, 25 Februarie 2003 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> "Eintlik" beteken hoofsaaklik in Engels "actually" en het dus
> met opinie te doen. "Eindelik" beteken ongeveer "finally

Elaine
Eintlik het iemand eenkeer vir my gesê ek gebruik dit verkeerd
maar nie die verskil uitgewys nie. Ek vra nederig om verskoning.
Ek's op sterk medikasie.

Wouter
Bly om te sien dat jy dit eintlik en eindelik onder die knie het.
Maar watter medikasie gebruik jy, Klipdrif?
Re: Medikasie [boodskap #73986 is 'n antwoord op boodskap #73984] Di, 25 Februarie 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Electric Spinach"

E

"Wouter Plaasvark" wrote:
>
> Wouter
> Bly om te sien dat jy dit eintlik en eindelik onder die knie het.
> Maar watter medikasie gebruik jy, Klipdrif?
>
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73988 is 'n antwoord op boodskap #73979] Di, 25 Februarie 2003 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nooit! Dalk is hulle is bang dis die laaste keer.....of daai deng raak
dalk op?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e5b4de8.0@news1.mweb.co.za...
> hmmmm, ja - as jy so sê! Afrikaanse meisies is die wildste in die bed! Vra
> enige iemand. Afrikaanse meisies en Katolieke meisies. Dis omdat ons al
> die jare onderdruk is.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e5afef8.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis natuurlik nou as die Afrikaanse meisie weet wat om in die bed te doen,
>> bygesê! Kan baie leer by die Italianers, byvoorbeeld. SA vroumense
>> dink as hulle oor een hekkie is, hulle het klaar die Olimpiese Spele gewen
>> en hulle's geregtig op permanente pensioen!!!
>
Re: Medikasie [boodskap #73990 is 'n antwoord op boodskap #73986] Di, 25 Februarie 2003 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit klink soos die R400 bottel parfuum wat die krieket-toeskouer nie die
vold mog in neem niie;))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e5b62ee.0@news1.mweb.co.za...
> "Electric Spinach"
>
> E
>
> "Wouter Plaasvark" wrote:
>>
>> Wouter
>> Bly om te sien dat jy dit eintlik en eindelik onder die knie het.
>> Maar watter medikasie gebruik jy, Klipdrif?
>>
>
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73993 is 'n antwoord op boodskap #73971] Di, 25 Februarie 2003 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sterrenkijker wrote:

> Peskop met die pen

Jy slaan die spyker op die kop.

Tant Hessie van Phokeng
Re: Medikasie [boodskap #74004 is 'n antwoord op boodskap #73990] Di, 25 Februarie 2003 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:o)))))))

"Annette" skryf in boodskap news:b3fptc$1k0a4j$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit klink soos die R400 bottel parfuum wat die krieket-toeskouer nie die
> vold mog in neem niie;))
> Annette
Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #74005 is 'n antwoord op boodskap #73988] Di, 25 Februarie 2003 20:18 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of dalk hou ons net van goeie uhm... bed pret!

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e5b65f7.0@news1.mweb.co.za...
> Nooit! Dalk is hulle is bang dis die laaste keer.....of daai deng raak
> dalk op?
Vorige onderwerp: grappie in afrikaans, regtig
Volgende onderwerp: grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:00:39 MGT 2024