Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF
" Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73649] Ma, 17 Februarie 2003 03:30 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Boerneef (I.W. van der Merwe)
Die berggans het 'n veer laat val

Die berggans het 'n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73654 is 'n antwoord op boodskap #73649] Ma, 17 Februarie 2003 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.

skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
> Boerneef (I.W. van der Merwe)
> Die berggans het 'n veer laat val
>
> Die berggans het 'n veer laat val
> van die hoogste krans by Woeperdal
> my hart staan tuit al meer en meer
> ek stuur vir jou die berggansveer
> mits dese wil ek vir jou sê
> hoe diep my liefde vir jou lê
>
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73655 is 'n antwoord op boodskap #73654] Ma, 17 Februarie 2003 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - ek ken die hele Sewe Boerneefliedjies - maar ek dink regtig die
koorweergawes is beter as 'n solo.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b2pv2o$oi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
> Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>
> skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>> Boerneef (I.W. van der Merwe)
>> Die berggans het 'n veer laat val
>>
>> Die berggans het 'n veer laat val
>> van die hoogste krans by Woeperdal
>> my hart staan tuit al meer en meer
>> ek stuur vir jou die berggansveer
>> mits dese wil ek vir jou sê
>> hoe diep my liefde vir jou lê
>>
>
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73659 is 'n antwoord op boodskap #73655] Ma, 17 Februarie 2003 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan glo dit klink mooi.

Ek moet seker beter oplet, maar wat is jou koor se naam nouweer?

Terloops, OKJK se KKNK optrede is 29 en 30 Maart, in die NG Moedergemeente.
Beskou hierdie as 'n goedkoop advertensie!

"Annette" wrote in message
news:b2q0pa$1f4obv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja - ek ken die hele Sewe Boerneefliedjies - maar ek dink regtig die
> koorweergawes is beter as 'n solo.
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b2pv2o$oi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
>> Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>>
>> skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>>> Boerneef (I.W. van der Merwe)
>>> Die berggans het 'n veer laat val
>>>
>>> Die berggans het 'n veer laat val
>>> van die hoogste krans by Woeperdal
>>> my hart staan tuit al meer en meer
>>> ek stuur vir jou die berggansveer
>>> mits dese wil ek vir jou sê
>>> hoe diep my liefde vir jou lê
>>>
>>
>
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73660 is 'n antwoord op boodskap #73659] Ma, 17 Februarie 2003 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is by die Tygerbergse stadskoor - maar ek het dit nie saam met hulle
gesing nie - het dit wel gesing toe ek nog lid was van die Vrystaatse
Jeugkoor.

Ek ken natuurlik net die alt gedeelte van die liedjies - en ek het altyd aan
die giggel gegaan as ons in Aandblom is 'n wit Blom, so hartstogtelik van
Blommetjie die koei sing;))

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b2qe0g$1r5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan glo dit klink mooi.
>
> Ek moet seker beter oplet, maar wat is jou koor se naam nouweer?
>
> Terloops, OKJK se KKNK optrede is 29 en 30 Maart, in die NG Moedergemeente.
> Beskou hierdie as 'n goedkoop advertensie!
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2q0pa$1f4obv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja - ek ken die hele Sewe Boerneefliedjies - maar ek dink regtig die
>> koorweergawes is beter as 'n solo.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2pv2o$oi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
>>> Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>>>
>>> skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>>>> Boerneef (I.W. van der Merwe)
>>>> Die berggans het 'n veer laat val
>>>>
>>>> Die berggans het 'n veer laat val
>>>> van die hoogste krans by Woeperdal
>>>> my hart staan tuit al meer en meer
>>>> ek stuur vir jou die berggansveer
>>>> mits dese wil ek vir jou sê
>>>> hoe diep my liefde vir jou lê
>>>>
>>>
>>
>
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73665 is 'n antwoord op boodskap #73660] Ma, 17 Februarie 2003 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bestaan al die jeugkore nog?
Ek onthou nog die Natalse Jeugkoor en De Villiers (ek dink dit was Dirkie de
V) se betrokkenheid.

"Annette" skryf in boodskap news:b2qjvd$1f983e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is by die Tygerbergse stadskoor - maar ek het dit nie saam met hulle
> gesing nie - het dit wel gesing toe ek nog lid was van die Vrystaatse
> Jeugkoor.
>
> Ek ken natuurlik net die alt gedeelte van die liedjies - en ek het altyd aan
> die giggel gegaan as ons in Aandblom is 'n wit Blom, so hartstogtelik van
> Blommetjie die koei sing;))
>
> Annette
>
> "Koot" wrote in message
> news:b2qe0g$1r5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan glo dit klink mooi.
>>
>> Ek moet seker beter oplet, maar wat is jou koor se naam nouweer?
>>
>> Terloops, OKJK se KKNK optrede is 29 en 30 Maart, in die NG Moedergemeente.
>> Beskou hierdie as 'n goedkoop advertensie!
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2q0pa$1f4obv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ja - ek ken die hele Sewe Boerneefliedjies - maar ek dink regtig die
>>> koorweergawes is beter as 'n solo.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b2pv2o$oi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
>>>> Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>>>> > Boerneef (I.W. van der Merwe)
>>>> > Die berggans het 'n veer laat val
>>>> >
>>>> > Die berggans het 'n veer laat val
>>>> > van die hoogste krans by Woeperdal
>>>> > my hart staan tuit al meer en meer
>>>> > ek stuur vir jou die berggansveer
>>>> > mits dese wil ek vir jou sê
>>>> > hoe diep my liefde vir jou lê
>>>> >
>>>
>>
>
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73672 is 'n antwoord op boodskap #73665] Ma, 17 Februarie 2003 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, die eerste Jeugkoor was die een van die Vrystaat. Oom Dirkie de Villiers
en Oom Ters van Huyssteen was die grondleggers in 1960 - daarna het die
ander gevolg.

Die Vrystaatse een bestaan nog - dink ek - sal uitvind. Verlede jaar nog was
die Natalse Jeugkoor nog daar, en ons weet nou Koot bestuur die Oos Kaapse
jeugkoor. Die Wes Kaapse Jeugkoor het in naam ten gronde geloop, en bestaan
nou as die Pro Canto jeugkoor, wat uitstekende werk doen.

Annette

> skryf in boodskap news:b2qnar$5ki$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bestaan al die jeugkore nog?
> Ek onthou nog die Natalse Jeugkoor en De Villiers (ek dink dit was Dirkie de
> V) se betrokkenheid.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2qjvd$1f983e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is by die Tygerbergse stadskoor - maar ek het dit nie saam met hulle
>> gesing nie - het dit wel gesing toe ek nog lid was van die Vrystaatse
>> Jeugkoor.
>>
>> Ek ken natuurlik net die alt gedeelte van die liedjies - en ek het altyd aan
>> die giggel gegaan as ons in Aandblom is 'n wit Blom, so hartstogtelik van
>> Blommetjie die koei sing;))
>>
>> Annette
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2qe0g$1r5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek kan glo dit klink mooi.
>>>
>>> Ek moet seker beter oplet, maar wat is jou koor se naam nouweer?
>>>
>>> Terloops, OKJK se KKNK optrede is 29 en 30 Maart, in die NG Moedergemeente.
>>> Beskou hierdie as 'n goedkoop advertensie!
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2q0pa$1f4obv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ja - ek ken die hele Sewe Boerneefliedjies - maar ek dink regtig die
>>>> koorweergawes is beter as 'n solo.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b2pv2o$oi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
>>>> > Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>>>> >
>>>> > skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>>>> > > Boerneef (I.W. van der Merwe)
>>>> > > Die berggans het 'n veer laat val
>>>> > >
>>>> > > Die berggans het 'n veer laat val
>>>> > > van die hoogste krans by Woeperdal
>>>> > > my hart staan tuit al meer en meer
>>>> > > ek stuur vir jou die berggansveer
>>>> > > mits dese wil ek vir jou sê
>>>> > > hoe diep my liefde vir jou lê
>>>> > >
>>>
>>
>
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73680 is 'n antwoord op boodskap #73672] Ma, 17 Februarie 2003 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Die Vrystaatse een bestaan nog - dink ek - sal uitvind.

Helmut Lotti se "Out of Africa" video wat in
1999 uitgegee het, het 'n Bloemfonteinse
kinderkoor op. Meeste van die kinders is wit,
met net 'n paar donkeres hier en daar, maar
hulle sing "Jikela Emaweni Hamba."

Gloudina
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73684 is 'n antwoord op boodskap #73680] Ma, 17 Februarie 2003 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Feb 2003 15:59:21 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Annette wrote:
>
>> Die Vrystaatse een bestaan nog - dink ek - sal uitvind.
>
>
> Helmut Lotti se "Out of Africa" video wat in
> 1999 uitgegee het, het 'n Bloemfonteinse
> kinderkoor op. Meeste van die kinders is wit,
> met net 'n paar donkeres hier en daar, maar
> hulle sing "Jikela Emaweni Hamba."
>
> Gloudina
>

Ek is bly dat daar nog tenminste een Vlaming in die wêreld rondloop
wat jy goed vind, Gloudina.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73685 is 'n antwoord op boodskap #73680] Ma, 17 Februarie 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ek sal Helmut moet epos - hoe op dees aarde het daardie darkies
ingesluip? 'n Regstellende koor? ; -))
Ek kyk nogal graag na swartkore op SABC 1 of 2 - Sondae om +/-17:00 - daar
is 'n natuurlike vermoë wat skrik vir niks.
Op 'n volledig ander noot - fietsry onder swartes het, lyk my, het baie
afgeneem - moontlik omdat die fietse so vrekduur geword het?
skryf in boodskap news:3E5106E7.3070409@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Die Vrystaatse een bestaan nog - dink ek - sal uitvind.
>
>
> Helmut Lotti se "Out of Africa" video wat in
> 1999 uitgegee het, het 'n Bloemfonteinse
> kinderkoor op. Meeste van die kinders is wit,
> met net 'n paar donkeres hier en daar, maar
> hulle sing "Jikela Emaweni Hamba."
>
> Gloudina
>
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #73695 is 'n antwoord op boodskap #73685] Ma, 17 Februarie 2003 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die OK Jeugkoor se sterkpunt is juis die sukses van sy gemengdheid - sy
gebruik die swart kinders om hulle liedjies af te rig en dit kom baie
natuurlik en entoesiasties deur.

Ook, ja, daar is baie min jeugkore oor. As mens ander kulture insluit is die
geldinloop nie meer so geredelik nie.

"Jonas" skryf in boodskap news:b2r791$ka6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kyk nogal graag na swartkore op SABC 1 of 2 - Sondae om +/-17:00 - daar
> is 'n natuurlike vermoë wat skrik vir niks.
Re: " Die berggans het 'n veer laat val " deur BOERNEEF [boodskap #120179 is 'n antwoord op boodskap #73654] Ma, 14 April 2014 17:34 Na vorige boodskap
pstee...  is tans af-lyn  pstee...
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2014
Karma: 0
Junior Lid
On Monday, 17 February 2003 08:22:17 UTC+2, Koot wrote:
> Jy ken seker die aangrypende toonsetting daarvan, deur S le Roux Marais, en
> Mimi se sang-weergawe. Kosbare volksbesit.
>
> skryf in boodskap news:3E50576C.3060509@rogers.com...
>> Boerneef (I.W. van der Merwe)
>> Die berggans het 'n veer laat val
>>
>> Die berggans het 'n veer laat val
>> van die hoogste krans by Woeperdal
>> my hart staan tuit al meer en meer
>> ek stuur vir jou die berggansveer
>> mits dese wil ek vir jou sê
>> hoe diep my liefde vir jou lê
>>

Dis Pieter de Villiers wat dit getoonset het.
Vorige onderwerp: "Katrina" deur I.D. DU PLESSIS
Volgende onderwerp: Uit "Beeld van 'n Jeug: Duif en Perd" deur N.P. van WYK LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:11:44 MGT 2024