Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Vandag se grappie in Argus
Vandag se grappie in Argus [boodskap #72703] Wo, 29 Januarie 2003 14:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vier ouens van Gauteng is met vakansie hier in die Kaap, en geniet 'n dop en
vis by 'n pub.
Skielik gaan daar 'n motorsirene af in die parkeerarea, en al vier die
besoekers spring op.
Een van die locals: "Kyk net hoe spring hulle op aandag as hulle volkslied
speel."

Annette
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72767 is 'n antwoord op boodskap #72703] Do, 30 Januarie 2003 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
snaaks hoe die kapenaars altyd smile as die gauties al die geld kaaptoe
dra...
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72769 is 'n antwoord op boodskap #72767] Do, 30 Januarie 2003 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Maar dis nie AL nie, soos die TV-advertensie sê - jy het geen idee
hoeveel meer ons kry van oorsese toeriste, en veral van mense wat in motors
wat met N, KZN, MP en veral EC registrasies hier kom kuier nie:))

Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38ce1f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> snaaks hoe die kapenaars altyd smile as die gauties al die geld kaaptoe
> dra...
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72772 is 'n antwoord op boodskap #72767] Do, 30 Januarie 2003 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LudekSA  is tans af-lyn  LudekSA
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
kan die gauties nie maar net die geld aanstuur nie..?

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38ce1f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> snaaks hoe die kapenaars altyd smile as die gauties al die geld kaaptoe
> dra...
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72773 is 'n antwoord op boodskap #72772] Do, 30 Januarie 2003 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Goeie idee - meer plek op die strande vir ons, en minder "goeie
bestuurders" op die paaie:))
Annette

"LudekSA" skryf in boodskap news:3e38d280$0$228@hades.is.co.za...
> kan die gauties nie maar net die geld aanstuur nie..?
>
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e38ce1f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> snaaks hoe die kapenaars altyd smile as die gauties al die geld kaaptoe
>> dra...
>>
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72782 is 'n antwoord op boodskap #72773] Do, 30 Januarie 2003 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Julle moet versigtig......jarre gelede het die Durbaniete gekla oor die
Transvalers en geeïndig met die Zola's vol toeriste. Vandag kan hulle hul
hare uit hulle koppe trek.

"Annette" skryf in boodskap news:b1ak4b$111dl8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Goeie idee - meer plek op die strande vir ons, en minder "goeie
> bestuurders" op die paaie:))
> Annette
>
>
>
> "LudekSA" wrote in message
> news:3e38d280$0$228@hades.is.co.za...
>> kan die gauties nie maar net die geld aanstuur nie..?
>>
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e38ce1f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> snaaks hoe die kapenaars altyd smile as die gauties al die geld kaaptoe
>>> dra...
>>>
>>
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72783 is 'n antwoord op boodskap #72782] Do, 30 Januarie 2003 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, helaas - ons sien deesdae die effek van 4 jaar gelede, toe daar by die
Du Toitskloof pamflette uitgedeel is:
Welcome, stop, look around , and turn back please:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e38dfab.0@news1.mweb.co.za...
> Julle moet versigtig......jarre gelede het die Durbaniete gekla oor die
> Transvalers en geeïndig met die Zola's vol toeriste. Vandag kan hulle hul
> hare uit hulle koppe trek.
> "Annette" wrote in message
> news:b1ak4b$111dl8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Goeie idee - meer plek op die strande vir ons, en minder "goeie
>> bestuurders" op die paaie:))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "LudekSA" wrote in message
>> news:3e38d280$0$228@hades.is.co.za...
>>> kan die gauties nie maar net die geld aanstuur nie..?
>>>
>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>> news:3e38ce1f$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> snaaks hoe die kapenaars altyd smile as die gauties al die geld kaaptoe
>>>> dra...
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72785 is 'n antwoord op boodskap #72773] Do, 30 Januarie 2003 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek moet in alle eerlikheid se dat die Kaap die mooiste plek in die wereld
is!! Geen kwessie nie. Van nog altyd af wou ek Kaap toe trek... ek
ondersteun hulle rugby en krieket en is so te se mal oor die plek.......
Verlede jaar het ek vir so paar weke in die Kaap gebly vir `n groot projek
en my drome om eendag daar te bly maar laat vaar.

Sommige mense (ek probeer om nie te veralgemeen nie, want ek het het so paar
slegte ondervindinge gehad) het egter `n geweldige ego pobleem... jy weet,
soos die super model wat oorloop met die wete dat sy mooi is. Die Kaap is
oortrek van die moffies en ander rice burners, dis maar net iets wat ek op
gemerk het. Een van my beste vriende is `n kapenaar en hy is `n aangename
ou... ek skat ek het maar net (hopenlik) in die verkeerde kringe geloop en
slegte ervaringe gehad.

Ek moet weer middel/einde February Kaap toe vir 2 maande...... :-) Al is dit
net vir die wyn roetetjies.... :-))
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72793 is 'n antwoord op boodskap #72703] Do, 30 Januarie 2003 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmm ja Jonas, jaloesie is nooit mooi om te aanskou nie:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b1appt$9qt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mooiste plek met die slegste weer.
> Ook - nie die mooiste in wêreld nie - die kus van Skotland kom baie na aan
> daardie beskrywing.
> Ook, die Kaap is in orde, dis net die mense. Dis in elk geval te ver vir 'n
> vakansie - en veilig is dit bepaald nie meer nie.
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e38e48d$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> Ek moet in alle eerlikheid se dat die Kaap die mooiste plek in die wereld
>> is!! Geen kwessie nie. Van nog altyd af wou ek Kaap toe trek... ek
>> ondersteun hulle rugby en krieket en is so te se mal oor die plek.......
>> Verlede jaar het ek vir so paar weke in die Kaap gebly vir `n groot projek
>> en my drome om eendag daar te bly maar laat vaar.
>>
>> Sommige mense (ek probeer om nie te veralgemeen nie, want ek het het so paar
>> slegte ondervindinge gehad) het egter `n geweldige ego pobleem... jy weet,
>> soos die super model wat oorloop met die wete dat sy mooi is. Die Kaap is
>> oortrek van die moffies en ander rice burners, dis maar net iets wat ek op
>> gemerk het. Een van my beste vriende is `n kapenaar en hy is `n aangename
>> ou... ek skat ek het maar net (hopenlik) in die verkeerde kringe geloop en
>> slegte ervaringe gehad.
>>
>> Ek moet weer middel/einde February Kaap toe vir 2 maande...... :-) Al is dit
>> net vir die wyn roetetjies.... :-))
>>
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72796 is 'n antwoord op boodskap #72785] Do, 30 Januarie 2003 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mooiste plek met die slegste weer.
Ook - nie die mooiste in wêreld nie - die kus van Skotland kom baie na aan
daardie beskrywing.
Ook, die Kaap is in orde, dis net die mense. Dis in elk geval te ver vir 'n
vakansie - en veilig is dit bepaald nie meer nie.

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38e48d$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Ek moet in alle eerlikheid se dat die Kaap die mooiste plek in die wereld
> is!! Geen kwessie nie. Van nog altyd af wou ek Kaap toe trek... ek
> ondersteun hulle rugby en krieket en is so te se mal oor die plek.......
> Verlede jaar het ek vir so paar weke in die Kaap gebly vir `n groot projek
> en my drome om eendag daar te bly maar laat vaar.
>
> Sommige mense (ek probeer om nie te veralgemeen nie, want ek het het so paar
> slegte ondervindinge gehad) het egter `n geweldige ego pobleem... jy weet,
> soos die super model wat oorloop met die wete dat sy mooi is. Die Kaap is
> oortrek van die moffies en ander rice burners, dis maar net iets wat ek op
> gemerk het. Een van my beste vriende is `n kapenaar en hy is `n aangename
> ou... ek skat ek het maar net (hopenlik) in die verkeerde kringe geloop en
> slegte ervaringe gehad.
>
> Ek moet weer middel/einde February Kaap toe vir 2 maande...... :-) Al is dit
> net vir die wyn roetetjies.... :-))
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72800 is 'n antwoord op boodskap #72796] Do, 30 Januarie 2003 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
>> en veilig is dit bepaald nie meer nie.

vertel my daarvan. Hulle het by my huur motor probeer inbreek die eerste
aand wat ek daar was! Die mense van die Kaap is anders... moet seker maar
die weer wees.....

Nes "Dan is die kaap weer hollands" sy oorsprong uit die Kaap het, neem ek
aan dat "Die mense is lekker deur die weer" ook dan daarvandaan kom? :-)
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72801 is 'n antwoord op boodskap #72800] Do, 30 Januarie 2003 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Anders Ja - ons prot ook nie tronsvols nie:))
En waar anders gaan jy tandartse kry wat hul hande blase werk, net sodat die
mense hier passievol genoeg is?:)))

Juan - ons diewe hier het baie simpatie en begrip - hulle steel liewer
gehuurde voertuie as privates, omdat hulle weet dit besorg jou nie te veel
stres nie:))

Hoe kan jy voertuigsteel met gevaarlik verwar ?:)

Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38ebcd$0$19895$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> en veilig is dit bepaald nie meer nie.
>
> vertel my daarvan. Hulle het by my huur motor probeer inbreek die eerste
> aand wat ek daar was! Die mense van die Kaap is anders... moet seker maar
> die weer wees.....
>
> Nes "Dan is die kaap weer hollands" sy oorsprong uit die Kaap het, neem ek
> aan dat "Die mense is lekker deur die weer" ook dan daarvandaan kom? :-)
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72803 is 'n antwoord op boodskap #72801] Do, 30 Januarie 2003 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek dag `n mens sit `n alarm in jou huis of motor om die item te 'beveilig'
Anette... het ek dit dan al die jare mis gehad? ;-)
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72804 is 'n antwoord op boodskap #72801] Do, 30 Januarie 2003 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
en die se ek is van Tronsvol?
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72805 is 'n antwoord op boodskap #72803] Do, 30 Januarie 2003 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja:))
Dus, as die motor beveilig is deur 'n alarm, en dit word gesteel is die
gevaarlik?:)))

Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38f216$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Ek dag `n mens sit `n alarm in jou huis of motor om die item te 'beveilig'
> Anette... het ek dit dan al die jare mis gehad? ;-)
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72807 is 'n antwoord op boodskap #72804] Do, 30 Januarie 2003 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Djy moet wies - dis net hille wat dink ons is anners en gevaarlik:)))

Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38f380$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> en die se ek is van Tronsvol?
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72809 is 'n antwoord op boodskap #72800] Do, 30 Januarie 2003 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kapenaars het 'n baie meer "laid-back" tipe van houding as ons lot hier in
Gauteng, wat alles nou wil doen, en dan wil ons sommer 20 goeters nou klaar
maak ook. Ons kan eindelik leer by die Kaapenare wanner dit by ontspan
kom - jy weet - more is nog 'n dag. Maar nee, ons is in 'n verskriklikke
"rat-race" hierso betrokke. In Gauteng is daar 'n kompetisie aan die gang.
He who dies with the most toys win. En niemand wil verloor nie!

Elaine

"Juan Strauss" wrote:

> vertel my daarvan. Hulle het by my huur motor probeer inbreek die eerste
> aand wat ek daar was! Die mense van die Kaap is anders... moet seker maar
> die weer wees.....
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72810 is 'n antwoord op boodskap #72805] Do, 30 Januarie 2003 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hansie slim, berg wil klim, in die wye wereld in....
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72811 is 'n antwoord op boodskap #72807] Do, 30 Januarie 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Djy moet wies - dis net hille wat dink ons is anners en gevaarlik:)))

Nie werklik nie. Ek het tydens my kuiertjie daar in die Kaap met `n Ierse
toeris bevriend geraak wat op `n alleen reis deur die wereld gaan. Dis sy
eerste besoek aan ons land en selfs hy het dit na die eerste 2 dae agter
gekom. Hy wat in die veilige Isle of man woon en in die middernagtelike ure
in die strate in sy buurt rond stap se hy sal nie sy voete in die nagte
alleen in die strate waag nie.
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72813 is 'n antwoord op boodskap #72801] Do, 30 Januarie 2003 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hoe kan jy veiligheid met gevaarlikheid verwag? - seker maar `n kaapse
flatertjie
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72839 is 'n antwoord op boodskap #72785] Do, 30 Januarie 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy van groen en nogmaals groen hou, dan is die Kaap definitief die
mooiste. Vir ons sandtrappers en ouens wat met 'n kamera in die hand
rondloop, soek ons die woestyn en semi-woestyn....vir kontras, sien. Ken
julle die storie van die Suidwester wat flou geword het in die Kaap? Na
die derde emmer sand het hulle hom bygekry! Makie sakie, die Namib is
pragtig vir die ouens wat hom kan vat en baasraak. Wat's lekker aan alles
blink en goed en volop water? Dis soos 'n vroumens met die perfekte lyf,
lang bene en beeldskoon......waar begin jy?

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38e48d$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Ek moet in alle eerlikheid se dat die Kaap die mooiste plek in die wereld
> is!! Geen kwessie nie. Van nog altyd af wou ek Kaap toe trek... ek
> ondersteun hulle rugby en krieket en is so te se mal oor die plek.......
> Verlede jaar het ek vir so paar weke in die Kaap gebly vir `n groot projek
> en my drome om eendag daar te bly maar laat vaar.
>
> Sommige mense (ek probeer om nie te veralgemeen nie, want ek het het so paar
> slegte ondervindinge gehad) het egter `n geweldige ego pobleem... jy weet,
> soos die super model wat oorloop met die wete dat sy mooi is. Die Kaap is
> oortrek van die moffies en ander rice burners, dis maar net iets wat ek op
> gemerk het. Een van my beste vriende is `n kapenaar en hy is `n aangename
> ou... ek skat ek het maar net (hopenlik) in die verkeerde kringe geloop en
> slegte ervaringe gehad.
>
> Ek moet weer middel/einde February Kaap toe vir 2 maande...... :-) Al is dit
> net vir die wyn roetetjies.... :-))
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72844 is 'n antwoord op boodskap #72839] Do, 30 Januarie 2003 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
By die hare:))))

Groen is my gunsteling kleur. Ek het selfs 'n hele vertoonkas vol net met
groen glas glase.

Annette

.na> skryf in boodskap news:3e392cf5.0@news1.mweb.co.za...
> As jy van groen en nogmaals groen hou, dan is die Kaap definitief die
> mooiste. Vir ons sandtrappers en ouens wat met 'n kamera in die hand
> rondloop, soek ons die woestyn en semi-woestyn....vir kontras, sien. Ken
> julle die storie van die Suidwester wat flou geword het in die Kaap? Na
> die derde emmer sand het hulle hom bygekry! Makie sakie, die Namib is
> pragtig vir die ouens wat hom kan vat en baasraak. Wat's lekker aan alles
> blink en goed en volop water? Dis soos 'n vroumens met die perfekte lyf,
> lang bene en beeldskoon......waar begin jy?
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e38e48d$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> Ek moet in alle eerlikheid se dat die Kaap die mooiste plek in die wereld
>> is!! Geen kwessie nie. Van nog altyd af wou ek Kaap toe trek... ek
>> ondersteun hulle rugby en krieket en is so te se mal oor die plek.......
>> Verlede jaar het ek vir so paar weke in die Kaap gebly vir `n groot projek
>> en my drome om eendag daar te bly maar laat vaar.
>>
>> Sommige mense (ek probeer om nie te veralgemeen nie, want ek het het so paar
>> slegte ondervindinge gehad) het egter `n geweldige ego pobleem... jy weet,
>> soos die super model wat oorloop met die wete dat sy mooi is. Die Kaap is
>> oortrek van die moffies en ander rice burners, dis maar net iets wat ek op
>> gemerk het. Een van my beste vriende is `n kapenaar en hy is `n aangename
>> ou... ek skat ek het maar net (hopenlik) in die verkeerde kringe geloop en
>> slegte ervaringe gehad.
>>
>> Ek moet weer middel/einde February Kaap toe vir 2 maande...... :-) Al is dit
>> net vir die wyn roetetjies.... :-))
>>
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72884 is 'n antwoord op boodskap #72844] Vr, 31 Januarie 2003 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
>> glas glase

Skuus, maar dis nogals snaaks. Glas glase... lanklaas iemand dit hoor se...
dis soos kar karre, of te wel gevaarlike kar karre :-)
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72887 is 'n antwoord op boodskap #72884] Vr, 31 Januarie 2003 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, nie al die groen glas objekte is glase nie, sien?
Daar is bottels, borde, melkbekers, asbakke, poeierdosies, en nog vele meer
ook van groen glas .:)
Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e3a1fb8$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> glas glase
>
> Skuus, maar dis nogals snaaks. Glas glase... lanklaas iemand dit hoor se...
> dis soos kar karre, of te wel gevaarlike kar karre :-)
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72899 is 'n antwoord op boodskap #72887] Vr, 31 Januarie 2003 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
ek verstaan wat jy bedoel... ek praat ook so, almal praat so... maar soms
wonder ek of dit eintlik reg is om van glas glase te praat... Ek praat soms
van plastiek glase en soms van glas glase... maar hoe kan die een van
plastiek met die meervoud glase geindetifiseer word? Ek reken dit sal stupid
klink om van plastieke te praat? hehehe

Wonder wat die korrekte afrikaans sal wees? Anti Claudina...
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72903 is 'n antwoord op boodskap #72899] Vr, 31 Januarie 2003 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As almal so praat, dan is dit korrek:))
Dis demokrasie:)

Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e3a428f$0$19896$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> ek verstaan wat jy bedoel... ek praat ook so, almal praat so... maar soms
> wonder ek of dit eintlik reg is om van glas glase te praat... Ek praat soms
> van plastiek glase en soms van glas glase... maar hoe kan die een van
> plastiek met die meervoud glase geindetifiseer word? Ek reken dit sal stupid
> klink om van plastieke te praat? hehehe
>
> Wonder wat die korrekte afrikaans sal wees? Anti Claudina...
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72916 is 'n antwoord op boodskap #72903] Vr, 31 Januarie 2003 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> As almal so praat, dan is dit korrek:))
> Dis demokrasie:)

Viva-Viva!
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72936 is 'n antwoord op boodskap #72844] Vr, 31 Januarie 2003 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ook maar goed jy bly in die Kaap, dan. Hier by ons vreet die bokke alles
wat groen is....so ons robotte wys nie groen nie....sandkleur!!

"Annette" skryf in boodskap news:b1bbjj$10ldj3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> By die hare:))))
>
> Groen is my gunsteling kleur. Ek het selfs 'n hele vertoonkas vol net met
> groen glas glase.
>
> Annette
>
>
> .na> skryf in boodskap news:3e392cf5.0@news1.mweb.co.za...
>> As jy van groen en nogmaals groen hou, dan is die Kaap definitief die
>> mooiste. Vir ons sandtrappers en ouens wat met 'n kamera in die hand
>> rondloop, soek ons die woestyn en semi-woestyn....vir kontras, sien. Ken
>> julle die storie van die Suidwester wat flou geword het in die Kaap? Na
>> die derde emmer sand het hulle hom bygekry! Makie sakie, die Namib is
>> pragtig vir die ouens wat hom kan vat en baasraak. Wat's lekker aan alles
>> blink en goed en volop water? Dis soos 'n vroumens met die perfekte lyf,
>> lang bene en beeldskoon......waar begin jy?
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e38e48d$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> Ek moet in alle eerlikheid se dat die Kaap die mooiste plek in die wereld
>>> is!! Geen kwessie nie. Van nog altyd af wou ek Kaap toe trek... ek
>>> ondersteun hulle rugby en krieket en is so te se mal oor die plek.......
>>> Verlede jaar het ek vir so paar weke in die Kaap gebly vir `n groot projek
>>> en my drome om eendag daar te bly maar laat vaar.
>>>
>>> Sommige mense (ek probeer om nie te veralgemeen nie, want ek het het so paar
>>> slegte ondervindinge gehad) het egter `n geweldige ego pobleem... jy weet,
>>> soos die super model wat oorloop met die wete dat sy mooi is. Die Kaap is
>>> oortrek van die moffies en ander rice burners, dis maar net iets wat ek op
>>> gemerk het. Een van my beste vriende is `n kapenaar en hy is `n aangename
>>> ou... ek skat ek het maar net (hopenlik) in die verkeerde kringe geloop en
>>> slegte ervaringe gehad.
>>>
>>> Ek moet weer middel/einde February Kaap toe vir 2 maande...... :-) Al is dit
>>> net vir die wyn roetetjies.... :-))
>>>
>>
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72941 is 'n antwoord op boodskap #72899] Vr, 31 Januarie 2003 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Juan Strauss wrote:

> ek verstaan wat jy bedoel... ek praat ook so, almal praat so... maar soms
> wonder ek of dit eintlik reg is om van glas glase te praat.
> Wonder wat die korrekte afrikaans sal wees? Anti Claudina...

Ek dink dis heeltemal in orde, Don Juan du
Plessis, om van glas glase te praat. Die
woord "glas" het hier sy oorspronklike
betekenis verloor en beteken nou 'n "houer"
van 'n sekere afmeting. Ek dink jy sal ook
opmerk dat sommige sprekers geneig is om die
-a- effens te rek wanneer hulle byvoorbeeld
sê: "Gee my die gl-a-as glas."

Tant Hessie van Kommetjie.
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72942 is 'n antwoord op boodskap #72941] Vr, 31 Januarie 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Fanx antie.

So vir interessantheid, anti, hoe laat staan jy in die oggende op?

Groetnis,
Juan

skryf in boodskap news:3E3A73A2.8060601@rogers.com...
>
> Juan Strauss wrote:
>
>> ek verstaan wat jy bedoel... ek praat ook so, almal praat so... maar soms
>> wonder ek of dit eintlik reg is om van glas glase te praat.
>> Wonder wat die korrekte afrikaans sal wees? Anti Claudina...
>
>
> Ek dink dis heeltemal in orde, Don Juan du
> Plessis, om van glas glase te praat. Die
> woord "glas" het hier sy oorspronklike
> betekenis verloor en beteken nou 'n "houer"
> van 'n sekere afmeting. Ek dink jy sal ook
> opmerk dat sommige sprekers geneig is om die
> -a- effens te rek wanneer hulle byvoorbeeld
> sê: "Gee my die gl-a-as glas."
>
> Tant Hessie van Kommetjie.
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72947 is 'n antwoord op boodskap #72942] Vr, 31 Januarie 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Juan Strauss wrote:

> So vir interessantheid, anti, hoe laat staan jy in die oggende op?

Hoekom wil jy weet, du Plessis? Wil
jy weer probeer om met die tydsones
te konkel? Dit sal jou nie help nie,
want jou forensiese spore loop oral.
Maar dis veilig om aan te neem dat ek
ongeveer opstaan as dit so twee-uur in
die middag daar by jou is.(Dis nou
voor die einde van Maart.)

Tant Hessie langs die Ottawa
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72952 is 'n antwoord op boodskap #72947] Vr, 31 Januarie 2003 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

en wat sou jy kamstig bedoel met "want jou forensiese spore loop oral"...

Jy is die een wat wil voorgee dat jy kamstig in Ottowa, Kanada woon... jy
seker nog familie van Ted ook????

Hoe lank gaan jy aanhou om die mense te probeer bluff?

Claudina - of wat ookal jou naam eintlik is...............

skryf in boodskap news:3E3A7E69.9090907@rogers.com...
>
> Juan Strauss wrote:
>
>
>> So vir interessantheid, anti, hoe laat staan jy in die oggende op?
>
> Hoekom wil jy weet, du Plessis? Wil
> jy weer probeer om met die tydsones
> te konkel? Dit sal jou nie help nie,
> want jou forensiese spore loop oral.
> Maar dis veilig om aan te neem dat ek
> ongeveer opstaan as dit so twee-uur in
> die middag daar by jou is.(Dis nou
> voor die einde van Maart.)
>
> Tant Hessie langs die Ottawa
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72954 is 'n antwoord op boodskap #72952] Vr, 31 Januarie 2003 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Juan Strauss wrote:

dat jy kamstig in Ottowa, Kanada woon

Sien, jy kan nie eens Ottawa reg
spel nie. Jy spreek dit Ottowa uit,
maar jy spel dit Ottawa.( Hierdie
dorp was eers Bytown, genoem na die
ou wat die Rideau Canal gegrawe het.
In 1855 is dit herdoop na Ottawa. Die
naam was ter ere van die twee-honderd
jaar herdenking van die eerste groot
flotilla van pelse wat met die Ottawa-
rivier afgebring is deur die Outaouak
in 1654 vanaf die westelike sy van
Lake Michigan na die Franse setlaars
in Montreal.)

Tant Hessie langs die Ottawa.
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72957 is 'n antwoord op boodskap #72936] Vr, 31 Januarie 2003 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Die tannie en die ou oom kom vir die eerste keer in Kaapstad uit die
Knersvlakte - het nog net gehoor dan robotte - kom in vanaf die N1, en die
eerste robot slaan net oor na geel.
Tannie - Oooeeee Bokkie!! Stop Stop - die liggie is tangerine!:)))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e3a6921.0@news1.mweb.co.za...
> Ook maar goed jy bly in die Kaap, dan. Hier by ons vreet die bokke alles
> wat groen is....so ons robotte wys nie groen nie....sandkleur!!
> "Annette" wrote in message
> news:b1bbjj$10ldj3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> By die hare:))))
>>
>> Groen is my gunsteling kleur. Ek het selfs 'n hele vertoonkas vol net met
>> groen glas glase.
>>
>> Annette
>>
>>
>> .na> skryf in boodskap news:3e392cf5.0@news1.mweb.co.za...
>>> As jy van groen en nogmaals groen hou, dan is die Kaap definitief die
>>> mooiste. Vir ons sandtrappers en ouens wat met 'n kamera in die hand
>>> rondloop, soek ons die woestyn en semi-woestyn....vir kontras, sien. Ken
>>> julle die storie van die Suidwester wat flou geword het in die Kaap? Na
>>> die derde emmer sand het hulle hom bygekry! Makie sakie, die Namib is
>>> pragtig vir die ouens wat hom kan vat en baasraak. Wat's lekker aan alles
>>> blink en goed en volop water? Dis soos 'n vroumens met die perfekte lyf,
>>> lang bene en beeldskoon......waar begin jy?
>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>> news:3e38e48d$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> Ek moet in alle eerlikheid se dat die Kaap die mooiste plek in die wereld
>>>> is!! Geen kwessie nie. Van nog altyd af wou ek Kaap toe trek... ek
>>>> ondersteun hulle rugby en krieket en is so te se mal oor die plek.......
>>>> Verlede jaar het ek vir so paar weke in die Kaap gebly vir `n groot projek
>>>> en my drome om eendag daar te bly maar laat vaar.
>>>>
>>>> Sommige mense (ek probeer om nie te veralgemeen nie, want ek het het so paar
>>>> slegte ondervindinge gehad) het egter `n geweldige ego pobleem... jy weet,
>>>> soos die super model wat oorloop met die wete dat sy mooi is. Die Kaap is
>>>> oortrek van die moffies en ander rice burners, dis maar net iets wat ek op
>>>> gemerk het. Een van my beste vriende is `n kapenaar en hy is `n aangename
>>>> ou... ek skat ek het maar net (hopenlik) in die verkeerde kringe geloop en
>>>> slegte ervaringe gehad.
>>>>
>>>> Ek moet weer middel/einde February Kaap toe vir 2 maande...... :-) Al is dit
>>>> net vir die wyn roetetjies.... :-))
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72993 is 'n antwoord op boodskap #72903] Sa, 01 Februarie 2003 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 31 Jan 2003 12:06:08 +0200, "Annette" wrote:

> As almal so praat, dan is dit korrek:))
> Dis demokrasie:)
>
> Annette
>

Jy't so pas bevestig dat dit nie korrek is nie.
(want almal praat natuurlik nie so nie)

DD
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #73044 is 'n antwoord op boodskap #72954] Ma, 03 Februarie 2003 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

>> "jy kan nie eens Ottawa reg spel nie"

As ek jou mag aanhaal uit een van jou vroeëre kletse: "...Afrikaans
idiomaties vertaal te word, miskien deur my stuiwer in die armbeurs gooi of
iets dergelyks..."

En jy kan nie eers "dergeliks" spel nie, maar wat maak dit saak.... Die
Internet is `n wonderlike ding... jou kamstige kennis oor Ottawa kan eg wees
of nie, wie gee om.... gee my so paar minute en ek kan vir jou wonderlike
inligting oor die Polandse dorpie Karschwa opdis....

Miskien is jou konsentrasie vermoë nie te wat wonders nie, want jy kan nie
by die onderwerp hou nie Claudina? Hoekom antwoord jy nie my vrae nie????

skryf in boodskap news:3E3AA446.5090309@rogers.com...
>
> Juan Strauss wrote:
>
> dat jy kamstig in Ottowa, Kanada woon
>
>
> Sien, jy kan nie eens Ottawa reg
> spel nie. Jy spreek dit Ottowa uit,
> maar jy spel dit Ottawa.( Hierdie
> dorp was eers Bytown, genoem na die
> ou wat die Rideau Canal gegrawe het.
> In 1855 is dit herdoop na Ottawa. Die
> naam was ter ere van die twee-honderd
> jaar herdenking van die eerste groot
> flotilla van pelse wat met die Ottawa-
> rivier afgebring is deur die Outaouak
> in 1654 vanaf die westelike sy van
> Lake Michigan na die Franse setlaars
> in Montreal.)
>
> Tant Hessie langs die Ottawa.
>
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #73059 is 'n antwoord op boodskap #73044] Ma, 03 Februarie 2003 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

En nou Claudina, cat got your tongue?
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #73071 is 'n antwoord op boodskap #73044] Ma, 03 Februarie 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Juan Strauss wrote:

> As ek jou mag aanhaal uit een van jou vroeëre kletse: "...Afrikaans
> idiomaties vertaal te word, miskien deur my stuiwer in die armbeurs gooi of
> iets dergelyks..."
>
> En jy kan nie eers "dergeliks" spel nie

Dergelyks, smergelyks. As jy met die taal
kan rondspeel, ek ook. Ek het "dergeliks"
en "desgelyks" gemeng, en siedaar - die
woord "dergelyks."

Tant Hessie met haar towerstokkie
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #73095 is 'n antwoord op boodskap #73071] Di, 04 Februarie 2003 10:15 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Hehehe - alweer in `n hoek Claudina.

Jy is te bang om die waarheid te praat! Jy met jou kamstige foutlose
opvoeding.... jy het geen ruggraat nie ou vrou.
Vorige onderwerp: grappie
Volgende onderwerp: grappie in afrikaans, regtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:41:05 MGT 2024