Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » grappie
grappie [boodskap #72663] Wo, 29 Januarie 2003 09:13 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Two women were chatting and one asked the other,

"Mable, do you talk to your husband while you're having passionate
intercourse?"

Mable answered, "Heavens No! Why would you want to make a phone call
at a time like that?"

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: grappie [boodskap #72704 is 'n antwoord op boodskap #72663] Wo, 29 Januarie 2003 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships Mcduck wrote:

> Two women were chatting and one asked the other,

Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
is nie geinteresseer in watter grappies jou
laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.

Tant Hessie van Duiwelskloof
Re: grappie [boodskap #72766 is 'n antwoord op boodskap #72663] Do, 30 Januarie 2003 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Excellent joke pal!
Re: grappie [boodskap #72817 is 'n antwoord op boodskap #72704] Do, 30 Januarie 2003 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)

1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
2) Are you harbouring a fugitive?..........Hu Yu Hai Ding
3) See me ASAP................................ Kum Hia Nao
4) Stupid Man ..................................... Dum Fuk
5) Small Horse ................................... Tai Ni Po Ni
6) Did you go to the beach? ..............Wai Yu So Tan
7) I bumped into a coffee table .........Ai Bang Mai Fa Kin Ni
8) I think you need a face lift ..............Chin Tu Fat
9) It's very dark in here .......................Wao So Dim
10) I thought you were on a diet ........Wai Yu Mun Ching?
11) This is a tow away zone ...............No Pah King
12) Our meeting is scheduled for next week ... Wai Yu Kum Nao?
13) Staying out of sight .......................Lei Ying Lo
14) He's cleaning his automobile .......Wa Shing Ka
15) Your body odour is offensive .........Yu Stin Ki Pu
16) Great ..................................Fa Kin Su Pa

"@rogers.com" kots:

> Threeships Mcduck wrote:
>
>> Two women were chatting and one asked the other,
>
> Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
> is nie geinteresseer in watter grappies jou
> laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
> nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
>
> Tant Hessie van Duiwelskloof
Re: grappie [boodskap #72818 is 'n antwoord op boodskap #72704] Do, 30 Januarie 2003 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
McDuck, onthou, ons is jou maatjies. Ons
is geïnteresseerd (let op die deelteken
en die d) in watter grappies jou laat lag.
Ons is jou kleuterskool. Pos grappe in
Engels, of watter taal ookal. Lekker
vuiles, hulle kan selfs onintelligent
wees, maar dan móét hulle wel Engels wees.

Max - wat net soveel sê het as die antie_______________

"@rogers.com" hiet en gebied weer (soos gewoonlik):
> Threeships Mcduck wrote:
>
>> Two women were chatting and one asked the other,
>
> Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
> is nie geinteresseer in watter grappies jou
> laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
> nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
>
> Tant Hessie van Duiwelskloof
Re: grappie [boodskap #72828 is 'n antwoord op boodskap #72817] Do, 30 Januarie 2003 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O Cuk!! Dih Snahks!

Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301300322.629d112a@posting.google.com...
> Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
>
> 1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
> 2) Are you harbouring a fugitive?..........Hu Yu Hai Ding
> 3) See me ASAP................................ Kum Hia Nao
> 4) Stupid Man ..................................... Dum Fuk
> 5) Small Horse ................................... Tai Ni Po Ni
> 6) Did you go to the beach? ..............Wai Yu So Tan
> 7) I bumped into a coffee table .........Ai Bang Mai Fa Kin Ni
> 8) I think you need a face lift ..............Chin Tu Fat
> 9) It's very dark in here .......................Wao So Dim
> 10) I thought you were on a diet ........Wai Yu Mun Ching?
> 11) This is a tow away zone ...............No Pah King
> 12) Our meeting is scheduled for next week ... Wai Yu Kum Nao?
> 13) Staying out of sight .......................Lei Ying Lo
> 14) He's cleaning his automobile .......Wa Shing Ka
> 15) Your body odour is offensive .........Yu Stin Ki Pu
> 16) Great ..................................Fa Kin Su Pa
>
> "@rogers.com" kots:
>
>> Threeships Mcduck wrote:
>>
>>> Two women were chatting and one asked the other,
>>
>> Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
>> is nie geinteresseer in watter grappies jou
>> laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
>> nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
>>
>> Tant Hessie van Duiwelskloof
Re: grappie [boodskap #72833 is 'n antwoord op boodskap #72828] Do, 30 Januarie 2003 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
De reesin whaai de leidie in kênnidah kênnot stêend de iengeliesj djouks ies
bekôs sjee das not spiek it!

Thys onne Bush (not de whan in de joe es y!)

"Annette" skryf in boodskap news:b1b5d3$115c1f$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> O Cuk!! Dih Snahks!
>
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0301300322.629d112a@posting.google.com...
>> Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
>>
>> 1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
>> 2) Are you harbouring a fugitive?..........Hu Yu Hai Ding
>> 3) See me ASAP................................ Kum Hia Nao
>> 4) Stupid Man ..................................... Dum Fuk
>> 5) Small Horse ................................... Tai Ni Po Ni
>> 6) Did you go to the beach? ..............Wai Yu So Tan
>> 7) I bumped into a coffee table .........Ai Bang Mai Fa Kin Ni
>> 8) I think you need a face lift ..............Chin Tu Fat
>> 9) It's very dark in here .......................Wao So Dim
>> 10) I thought you were on a diet ........Wai Yu Mun Ching?
>> 11) This is a tow away zone ...............No Pah King
>> 12) Our meeting is scheduled for next week ... Wai Yu Kum Nao?
>> 13) Staying out of sight .......................Lei Ying Lo
>> 14) He's cleaning his automobile .......Wa Shing Ka
>> 15) Your body odour is offensive .........Yu Stin Ki Pu
>> 16) Great ..................................Fa Kin Su Pa
>>
>> "@rogers.com" kots:
>>
>>> Threeships Mcduck wrote:
>>>
>>>> Two women were chatting and one asked the other,
>>>
>>> Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
>>> is nie geinteresseer in watter grappies jou
>>> laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
>>> nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
>>>
>>> Tant Hessie van Duiwelskloof
>
Re: grappie [boodskap #72853 is 'n antwoord op boodskap #72817] Do, 30 Januarie 2003 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
>
> 1) That's not right ...................... Sum Ting Wong

Ag tog, nie alleen wil my man hierdie lys
onder my aandag probeer bring nie die afgelope
dae al, nou kom jy daar van oor die Atlantiese
Oseaan met dieselfde ding. Dis wat ek teen hier-
die soort van Internet mentaliteit het - almal
sit en verkneuter hulle oor dieselfde ou
grappie en dink hulle is so spesiaal. So jy
is nou ook van die brigade wat hierdie nuusgroep
as 'n babysitting service gebruik?

Gloudina
Re: grappie [boodskap #72858 is 'n antwoord op boodskap #72853] Do, 30 Januarie 2003 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sê my bietjie - wie't die piesang voor jou hok geswaai?

E

wrote:
>
> Ag tog, nie alleen wil my man hierdie lys
> onder my aandag probeer bring nie die afgelope
> dae al, nou kom jy daar van oor die Atlantiese
> Oseaan met dieselfde ding. Dis wat ek teen hier-
> die soort van Internet mentaliteit het - almal
> sit en verkneuter hulle oor dieselfde ou
> grappie en dink hulle is so spesiaal. So jy
> is nou ook van die brigade wat hierdie nuusgroep
> as 'n babysitting service gebruik?
>
> Gloudina
>
Re: grappie [boodskap #72910 is 'n antwoord op boodskap #72853] Vr, 31 Januarie 2003 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit lekker om altyd 'n ou boks te wees?
skryf in boodskap news:3E393F32.4070900@rogers.com...
>
> Max wrote:
>
>> Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
>>
>> 1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
>
> Ag tog, nie alleen wil my man hierdie lys
> onder my aandag probeer bring nie die afgelope
> dae al, nou kom jy daar van oor die Atlantiese
> Oseaan met dieselfde ding. Dis wat ek teen hier-
> die soort van Internet mentaliteit het - almal
> sit en verkneuter hulle oor dieselfde ou
> grappie en dink hulle is so spesiaal. So jy
> is nou ook van die brigade wat hierdie nuusgroep
> as 'n babysitting service gebruik?
>
> Gloudina
>
Re: grappie [boodskap #72911 is 'n antwoord op boodskap #72858] Vr, 31 Januarie 2003 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Sy is mos 'n kanaalaap wat nie weet sy's 'n kanaalaap nie!
Piesang sal nie help vir daai lot nie.....'n hand vol rosyntjies dalk, maar
dan nou weer lieg sy so dat sy nog net die Grootrivier op poskaarte gesien
het? Of dalk wys sy en Dom Donner vir mekaar prenties?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e395f6a.0@news1.mweb.co.za...
> Sê my bietjie - wie't die piesang voor jou hok geswaai?
>
> E
>
> wrote:
>>
>> Ag tog, nie alleen wil my man hierdie lys
>> onder my aandag probeer bring nie die afgelope
>> dae al, nou kom jy daar van oor die Atlantiese
>> Oseaan met dieselfde ding. Dis wat ek teen hier-
>> die soort van Internet mentaliteit het - almal
>> sit en verkneuter hulle oor dieselfde ou
>> grappie en dink hulle is so spesiaal. So jy
>> is nou ook van die brigade wat hierdie nuusgroep
>> as 'n babysitting service gebruik?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: grappie [boodskap #72914 is 'n antwoord op boodskap #72911] Vr, 31 Januarie 2003 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet erken, ek het nie daai gesprekkie gevolg nie.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e3a4f35.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Sy is mos 'n kanaalaap wat nie weet sy's 'n kanaalaap nie!
> Piesang sal nie help vir daai lot nie.....'n hand vol rosyntjies dalk, maar
> dan nou weer lieg sy so dat sy nog net die Grootrivier op poskaarte gesien
> het? Of dalk wys sy en Dom Donner vir mekaar prenties?
Re: grappie [boodskap #72945 is 'n antwoord op boodskap #72911] Vr, 31 Januarie 2003 13:33 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> He-he! Sy is mos 'n kanaalaap wat nie weet sy's 'n kanaalaap nie!

Ek dink nog dat jy die een is wat "verkeerd" is.
Miskien noem hulle die mense in Upington se geweste
"kanaalape" maar ek het nooit die woord gehoor waar
ek grootgeword het nie (op 'n eiland tussen Kakamas
en Aughrabies.) Waar en wanneer het jy die woord
vir die eerste keer gehoor? Terloops, waar is jy
gebore?

Gloudina
Vorige onderwerp: grappie (dalk oud)
Volgende onderwerp: Vandag se grappie in Argus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 20:46:13 MGT 2024