Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Nog 'n grappie
Nog 'n grappie [boodskap #72254] Di, 21 Januarie 2003 18:33 na volgende boodskap
Pieter[3]  is tans af-lyn  Pieter[3]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Gatiep stap verby Meraai wat 'n vreeslike stywe broek aanhet. Hy vra:
"Meraai, is djy nie bang vir Fauna en Flora nie" ? , Sy se , "Nei nou hoe
dan nou Gatiep"? , waarop Gatiep se , "maar djy wurre djaai parratjie darem
te vreeslik"
Re: Nog 'n grappie [boodskap #72256 is 'n antwoord op boodskap #72254] Di, 21 Januarie 2003 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek! dis snaaks!!:))
Annette

in message news:b0k3ts$9or$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gatiep stap verby Meraai wat 'n vreeslike stywe broek aanhet. Hy vra:
> "Meraai, is djy nie bang vir Fauna en Flora nie" ? , Sy se , "Nei nou hoe
> dan nou Gatiep"? , waarop Gatiep se , "maar djy wurre djaai parratjie darem
> te vreeslik"
>
Re: Nog 'n grappie [boodskap #72265 is 'n antwoord op boodskap #72254] Wo, 22 Januarie 2003 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ha ha, laat my dink aan die ouetjie, waar Gatiep en Meraai staan en
visvang toe hulle Fauna en Flora aangestap sien kom.

"Gou, steek die vis onder jou rok weg!" sê Gatiep. "Maar wat van die
stank?" vra Meraai. Gatiep: "Toemaar, druk net die visse se neuse
toe."

"Pieter"
> Gatiep stap verby Meraai wat 'n vreeslike stywe broek aanhet. Hy vra:
> "Meraai, is djy nie bang vir Fauna en Flora nie" ? , Sy se , "Nei nou hoe
> dan nou Gatiep"? , waarop Gatiep se , "maar djy wurre djaai parratjie darem
> te vreeslik"
Re: Nog 'n grappie [boodskap #128476 is 'n antwoord op boodskap #72265] So, 24 November 2019 07:29 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Vrou aan haar man: "Liefie jy vang mos Saterdae vis?"
"Jip, skat jy weet mos..."
"Okay, jou vis het gebel, sy is swanger!!!"
Vorige onderwerp: Eet jou pampoen!
Volgende onderwerp: Sterk geloof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:38:39 MGT 2024