Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » grappie (dalk oud)
grappie (dalk oud) [boodskap #72189] Ma, 20 Januarie 2003 13:55 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die taksibestuurder en die pastoor kom saam by die hemelpoorte aan -

Die taksibestuurder is voor en die engel vra sy naam en wat hy vir 'n
lewe gedoen het.

"My naam hy is Johannes Thabalala" antwoord hy.
"Ek is hom, die taxi drywer"

"Goed" se die engel vir hom, "Hier is vir jou n goue bokleed. Volg net
die breë pad met die goue rante"
Johannes vat sy bokleed en stap deur.

"En wat is jou naam en beroep" vra die engel vir die pastor.
"Ek is (vul maar 'n naam hier in) en ek is 'n pastoor"
"Goed" se die engel, "Hier is vir jou n bokleed gemaak van mieliesakke. Volg net die smal klipperige pad met die afgrond na links"

"Wat?!" roep die pastor uit.
"Hoekom het die taksibestuurder dan die goue kleed en breë pad gekry?"

"Pastoor, elke Sondag as jy gepreek het, het die mense geslaap maar elke keer as hy gery het, het die mense GEBID!"

----
Ek kon seker die een vertaal het maar almal verstaan mos Engels -

This guy comes to the pharmacy and asks for a vial of cyanide. The
pharmacist, trying to keep up a professional posture, asks the
customer what he might need it for.

"Oh" says the guy, "I want to poison my wife".

"I am sorry Sir," says the pharmacist "but you will have to
understand that, under these circumstances, it is impossible for me to
sell you the cyanide."

The guy reaches in to his wallet and pulls out a picture of his wife
and quietly lays it on the sales counter.

The pharmacist blushes and politely remarks "I'm sorry Sir, I didn't
realize you had a prescription".


Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72200 is 'n antwoord op boodskap #72189] Ma, 20 Januarie 2003 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships Mcduck wrote:

> ek kon seker die een vertaal het maar almal verstaan mos engels-
>
> This guy comes to the pharmacy

McDud, moenie die AFRIKAANSE nuusgroep as jou
veiligheidskombersie gebruik nie. Moenie vir ons
grappe kom vertel nie. Hou dit vir jouself. As
jy 'n grap in Afrikaans wil vertel, is jy welkom.
Maar onthou, ons nie hier om jou handjie vas te
hou nie. Ons is hier om in Afrikaans en oor Afrikaans
te assosieer.

Die Ruiter in die Dag.
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72204 is 'n antwoord op boodskap #72200] Ma, 20 Januarie 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Jan 2003 17:48:03 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> McDud, moenie die AFRIKAANSE nuusgroep as jou
> veiligheidskombersie gebruik nie. Moenie vir ons
> grappe kom vertel nie. Hou dit vir jouself.
>
> Die Ruiter in die Dag.

ò...!!! Skielik noem jy my nié sommer net Du Plessis nié!

DD
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72207 is 'n antwoord op boodskap #72200] Ma, 20 Januarie 2003 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Liewe aarde

wat het oor jou ou brose lewrtjie geloop?

--
Groetnis

Francois
skryf in boodskap news:3E2C3759.7000605@rogers.com...
>
> Threeships Mcduck wrote:
>
>> ek kon seker die een vertaal het maar almal verstaan mos engels-
>>
>> This guy comes to the pharmacy
>
>
> McDud, moenie die AFRIKAANSE nuusgroep as jou
> veiligheidskombersie gebruik nie. Moenie vir ons
> grappe kom vertel nie. Hou dit vir jouself. As
> jy 'n grap in Afrikaans wil vertel, is jy welkom.
> Maar onthou, ons nie hier om jou handjie vas te
> hou nie. Ons is hier om in Afrikaans en oor Afrikaans
> te assosieer.
>
> Die Ruiter in die Dag.
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.438 / Virus Database: 246 - Release Date: 07/01/03
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72221 is 'n antwoord op boodskap #72200] Di, 21 Januarie 2003 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat nou rêrig vervelig raak is julle twee se speletjie....as ek reg het is
julle beide pensioenarisse, maar so kinderagtig! Elkeen het omtrent 'n
honderd name en dink dis vreeslik 'cute'......foeitog!
skryf in boodskap news:3E2C3759.7000605@rogers.com...
>
> Threeships Mcduck wrote:
>
>
>> ek kon seker die een vertaal het maar almal verstaan mos engels-
>>
>> This guy comes to the pharmacy
>
>
> McDud, moenie die AFRIKAANSE nuusgroep as jou
> veiligheidskombersie gebruik nie. Moenie vir ons
> grappe kom vertel nie. Hou dit vir jouself. As
> jy 'n grap in Afrikaans wil vertel, is jy welkom.
> Maar onthou, ons nie hier om jou handjie vas te
> hou nie. Ons is hier om in Afrikaans en oor Afrikaans
> te assosieer.
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72225 is 'n antwoord op boodskap #72221] Di, 21 Januarie 2003 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens noem hulle kends:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e2d0f98.0@news1.mweb.co.za...
> Wat nou rêrig vervelig raak is julle twee se speletjie....as ek reg het is
> julle beide pensioenarisse, maar so kinderagtig! Elkeen het omtrent 'n
> honderd name en dink dis vreeslik 'cute'......foeitog!
> skryf in boodskap news:3E2C3759.7000605@rogers.com...
>>
>> Threeships Mcduck wrote:
>>
>>
>>> ek kon seker die een vertaal het maar almal verstaan mos engels-
>>>
>>> This guy comes to the pharmacy
>>
>>
>> McDud, moenie die AFRIKAANSE nuusgroep as jou
>> veiligheidskombersie gebruik nie. Moenie vir ons
>> grappe kom vertel nie. Hou dit vir jouself. As
>> jy 'n grap in Afrikaans wil vertel, is jy welkom.
>> Maar onthou, ons nie hier om jou handjie vas te
>> hou nie. Ons is hier om in Afrikaans en oor Afrikaans
>> te assosieer.
>>
>> Die Ruiter in die Dag.
>>
>
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72238 is 'n antwoord op boodskap #72221] Di, 21 Januarie 2003 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Jan 2003 07:58:58 +0200, "Suidwester"
served the following to the group:

> Wat nou rêrig vervelig raak is julle twee se speletjie....as ek reg het is
> julle beide pensioenarisse, maar so kinderagtig! Elkeen het omtrent 'n
> honderd name en dink dis vreeslik 'cute'......foeitog!

eintelik het ek net een naam wat ek gebruik met my regte email address
ook daarby. en nee ek is nie `n pensionaris nie. en nee dis nie n
speletjie nie want ek post wat ek dink interesant, snaaks of van
toepassing is (nie noodwendig al drie nie). hoe ander daarop reageer
is nie in my hande nie. dis n oop ng hierdie en tensy daar n moderator
is wat my wil sensor kan ek post wat en wanneer ek wil (nie dat ek al
ooit moedswillig was met wat ek post nie). so is almal vry om te lees
of te delete soos hulle wil.

> skryf in boodskap news:3E2C3759.7000605@rogers.com...

>> Threeships Mcduck wrote:


>>> ek kon seker die een vertaal het maar almal verstaan mos engels-
>>>
>>> This guy comes to the pharmacy


>> McDud, moenie die AFRIKAANSE nuusgroep as jou
>> veiligheidskombersie gebruik nie. Moenie vir ons
>> grappe kom vertel nie. Hou dit vir jouself. As
>> jy 'n grap in Afrikaans wil vertel, is jy welkom.
>> Maar onthou, ons nie hier om jou handjie vas te
>> hou nie. Ons is hier om in Afrikaans en oor Afrikaans
>> te assosieer.

>> Die Ruiter in die Dag.

>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72241 is 'n antwoord op boodskap #72238] Di, 21 Januarie 2003 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships Mcduck wrote:

want ek post wat ek dink interesant

Ek herhaal weer. Ons is nie jou klankbord nie.
Ons is nie jou veiligheidskombersie nie. Ons
hoor graag enigiets wat jy wil sê in AFRIKAANS,
hoe geradbraak dit dan nou al is, maar ons is
NIE geinteresseerd in jou Engelse gedagtes nie.
Hierdie is 'n AFRIKAANSE nuusgroep. So basta met
grappies in Engels.

Die Ruiter in die Skemer
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72243 is 'n antwoord op boodskap #72241] Di, 21 Januarie 2003 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel onse is in jou pond? Speak for yourself, ek het die engelse grappie
geniet.

Elaine

wrote:
>
>
> Ek herhaal weer. Ons is nie jou klankbord nie.
> Ons is nie jou veiligheidskombersie nie. Ons
> hoor graag enigiets wat jy wil sê in AFRIKAANS,
> hoe geradbraak dit dan nou al is, maar ons is
> NIE geinteresseerd in jou Engelse gedagtes nie.
> Hierdie is 'n AFRIKAANSE nuusgroep. So basta met
> grappies in Engels.
>
> Die Ruiter in die Skemer
>
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72263 is 'n antwoord op boodskap #72241] Wo, 22 Januarie 2003 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J-LK  is tans af-lyn  J-LK
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ja jou flippen fossiel van 'n "taal-puris"...Jy is nie al lewende siel in
hierdie ng nie...

J-L

skryf in boodskap news:3E2D4E14.6020204@rogers.com...
>
> Threeships Mcduck wrote:
>
>
> want ek post wat ek dink interesant
>
>
> Ek herhaal weer. Ons is nie jou klankbord nie.
> Ons is nie jou veiligheidskombersie nie. Ons
> hoor graag enigiets wat jy wil sê in AFRIKAANS,
> hoe geradbraak dit dan nou al is, maar ons is
> NIE geinteresseerd in jou Engelse gedagtes nie.
> Hierdie is 'n AFRIKAANSE nuusgroep. So basta met
> grappies in Engels.
>
> Die Ruiter in die Skemer
>
Re: grappie (dalk oud) [boodskap #72276 is 'n antwoord op boodskap #72263] Wo, 22 Januarie 2003 13:56 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

J-LK wrote:

> Ja jou flippen fossiel van 'n "taal-puris"...Jy is nie al lewende siel in
> hierdie ng nie...

Werda?
Die Ruiter in die Skemer
Vorige onderwerp: grappie
Volgende onderwerp: grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:10:27 MGT 2024