Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Skool weier toelating ogv taal
Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72027] Do, 16 Januarie 2003 06:27 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Daar is blykbaar `n paar skole wat leerlinge toegang geweier het op
grond van taal. toe het ons wonderlike departement (wat nie eers `n
piss up in `n brouery kan reel nie) ge-intervene om te sorg dat almal
in die skole toegelaat word ongeag of hy/sy die taal magtig is of nie.

nou vra ek: watter idioot sal nou `n engelse, zoeloe, whatever
sprekende kind in `n afrikaanse skool sit en verwag dat daar resultate
moet wees. maar hulle het natuurlik die antwoord. ek neem aan hulle
sal maar net vir die sooveelste keer die standaard laat sak sodat
almal ge-accomondate kan word. hel dit is vir my skreeu snaaks dat
hulle net besorg is oor die slaagsyfer elke jaar maar hulle worry nie
regtig hou hulle slaag nie. hoekom vra hulle nie maar die 2 x tafel in
die graad 12 eindeksamen en kry klaar nie. dan weet ons mos die meeste
sal slaag.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72039 is 'n antwoord op boodskap #72027] Do, 16 Januarie 2003 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Dis juis die probleem van die huidige regering.Hulle sal nie nuwe skole bou
nie...nee,die bliksems moet sorg dat diegene wat in Afrikaans wil onderrig
word in Afrikaanse skole 'n minderheid binne hulle eie skole kan word.
Dan kan die verengelsing van lord(drol)milner mos sonder
teenstand deur gevoer word.
Dis hoe hulle apartheid deurvoer!
Ek sou alle Afrikaners aanraai om hulle kinders tuis te onderrig met Moria
se tuisskool of Breinlyn se metodes of dan om die kinders in 'n Christelike
Volks Eie privaat skool te plaas.Hulle is nie veel duurder as die huidige
skool-gelde van die provinsiale owerhede nie,maar hulle standaarde is van
die hoogste in die land en hulle het hul eie wettige- en geregistreerde
eksamen ligaam.
SA se staatskole is poer in hulle moer.As enige persoon hoop om hulle
kinders ordentlike skolastiese opleiding te gee, moet hulle maar 'n beter
plan as die staat se gemors
aanneem en gebruik dit tot voordeel van die kind.
En vir diegene wat verder wil studeer is daar ook hoop met geregistreerde
privaat universiteite, waar opleiding iets
werd is.
Afrikaners sal hulself nie in staatsbeheerde skole en inrigtings kan laat
geld nie.

Groete

Paul

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:lkjc2vo9vindhu7b6c1ig0p1eb45948qei@4ax.com...
> Daar is blykbaar `n paar skole wat leerlinge toegang geweier het op
> grond van taal. toe het ons wonderlike departement (wat nie eers `n
> piss up in `n brouery kan reel nie) ge-intervene om te sorg dat almal
> in die skole toegelaat word ongeag of hy/sy die taal magtig is of nie.
>
> nou vra ek: watter idioot sal nou `n engelse, zoeloe, whatever
> sprekende kind in `n afrikaanse skool sit en verwag dat daar resultate
> moet wees. maar hulle het natuurlik die antwoord. ek neem aan hulle
> sal maar net vir die sooveelste keer die standaard laat sak sodat
> almal ge-accomondate kan word. hel dit is vir my skreeu snaaks dat
> hulle net besorg is oor die slaagsyfer elke jaar maar hulle worry nie
> regtig hou hulle slaag nie. hoekom vra hulle nie maar die 2 x tafel in
> die graad 12 eindeksamen en kry klaar nie. dan weet ons mos die meeste
> sal slaag.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72143 is 'n antwoord op boodskap #72039] Vr, 17 Januarie 2003 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
MOet se ons is nog baie gelukkig in die opsig. My kinders is in Tygerpoort
laerskool. Dis 'n laerskool suiwer afrikaans en al die nice to have's. Laas
jaar was daar 1 inboorling , die jaar is daar niks geen. So dit bly suiwer
afrikaans.

"Paul" skryf in boodskap news:b0608v$ae1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis juis die probleem van die huidige regering.Hulle sal nie nuwe skole bou
> nie...nee,die bliksems moet sorg dat diegene wat in Afrikaans wil onderrig
> word in Afrikaanse skole 'n minderheid binne hulle eie skole kan word.
> Dan kan die verengelsing van lord(drol)milner mos sonder
> teenstand deur gevoer word.
> Dis hoe hulle apartheid deurvoer!
> Ek sou alle Afrikaners aanraai om hulle kinders tuis te onderrig met Moria
> se tuisskool of Breinlyn se metodes of dan om die kinders in 'n Christelike
> Volks Eie privaat skool te plaas.Hulle is nie veel duurder as die huidige
> skool-gelde van die provinsiale owerhede nie,maar hulle standaarde is van
> die hoogste in die land en hulle het hul eie wettige- en geregistreerde
> eksamen ligaam.
> SA se staatskole is poer in hulle moer.As enige persoon hoop om hulle
> kinders ordentlike skolastiese opleiding te gee, moet hulle maar 'n beter
> plan as die staat se gemors
> aanneem en gebruik dit tot voordeel van die kind.
> En vir diegene wat verder wil studeer is daar ook hoop met geregistreerde
> privaat universiteite, waar opleiding iets
> werd is.
> Afrikaners sal hulself nie in staatsbeheerde skole en inrigtings kan laat
> geld nie.
>
> Groete
>
>
> Paul
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:lkjc2vo9vindhu7b6c1ig0p1eb45948qei@4ax.com...
>> Daar is blykbaar `n paar skole wat leerlinge toegang geweier het op
>> grond van taal. toe het ons wonderlike departement (wat nie eers `n
>> piss up in `n brouery kan reel nie) ge-intervene om te sorg dat almal
>> in die skole toegelaat word ongeag of hy/sy die taal magtig is of nie.
>>
>> nou vra ek: watter idioot sal nou `n engelse, zoeloe, whatever
>> sprekende kind in `n afrikaanse skool sit en verwag dat daar resultate
>> moet wees. maar hulle het natuurlik die antwoord. ek neem aan hulle
>> sal maar net vir die sooveelste keer die standaard laat sak sodat
>> almal ge-accomondate kan word. hel dit is vir my skreeu snaaks dat
>> hulle net besorg is oor die slaagsyfer elke jaar maar hulle worry nie
>> regtig hou hulle slaag nie. hoekom vra hulle nie maar die 2 x tafel in
>> die graad 12 eindeksamen en kry klaar nie. dan weet ons mos die meeste
>> sal slaag.
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72192 is 'n antwoord op boodskap #72143] Ma, 20 Januarie 2003 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hoe lank dink jy gaan jy jou kinders nog in 'n gekkeparadys kan hou?

As hulle klaar is met skool gaan hulle tog die wêreld moet betree waar
net 10% blank is.

Of dink jy jy doen hulle 'n guns deur die aanpassing vir hulle uit te
stel?

Max______________________________________________

"pieter"

> MOet se ons is nog baie gelukkig in die opsig. My kinders is in Tygerpoort
> laerskool. Dis 'n laerskool suiwer afrikaans en al die nice to have's. Laas
> jaar was daar 1 inboorling , die jaar is daar niks geen. So dit bly suiwer
> afrikaans.
Re: Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72195 is 'n antwoord op boodskap #72192] Ma, 20 Januarie 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pieter praat van Afrikaans en bedoel seker almal wit kindertjies in die
skool.
Max praat van die bevolkingsamestelling, en niks van Afrikaans nie.
En dan is dit die geskrewe internet se skuld dat mense bymekaar verbypraat?

Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301200617.1172f92f@posting.google.com...
> Hoe lank dink jy gaan jy jou kinders nog in 'n gekkeparadys kan hou?
>
> As hulle klaar is met skool gaan hulle tog die wêreld moet betree waar
> net 10% blank is.
>
> Of dink jy jy doen hulle 'n guns deur die aanpassing vir hulle uit te
> stel?
>
> Max______________________________________________
>
> "pieter"
>
>> MOet se ons is nog baie gelukkig in die opsig. My kinders is in Tygerpoort
>> laerskool. Dis 'n laerskool suiwer afrikaans en al die nice to have's. Laas
>> jaar was daar 1 inboorling , die jaar is daar niks geen. So dit bly suiwer
>> afrikaans.
Re: Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72222 is 'n antwoord op boodskap #72195] Di, 21 Januarie 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gewonder wat 'n inboorling is. Dankie dat jy dit vir my
duidelik gemaak het Annette. Ek dog ons noem die Engelse "souties" of
"rooinekke".

Ek dink nie Gloudina het sy sinnetjie oor "suiwer Afrikaans en die
ander nice to have's" gesien nie, ek het daai een vir haar gelos!

Gedog sy sou iets sê oor die feit dat Pappie ongelukkig nie in 'n
skool was waar hy suiwer Afrikaans geleer het nie...

Max______________________________________

"Annette"

> Pieter praat van Afrikaans en bedoel seker almal wit kindertjies in die
> skool.
> Max praat van die bevolkingsamestelling, en niks van Afrikaans nie.
> En dan is dit die geskrewe internet se skuld dat mense bymekaar verbypraat?
>
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0301200617.1172f92f@posting.google.com...
>> Hoe lank dink jy gaan jy jou kinders nog in 'n gekkeparadys kan hou?
>>
>> As hulle klaar is met skool gaan hulle tog die wêreld moet betree waar
>> net 10% blank is.
>>
>> Of dink jy jy doen hulle 'n guns deur die aanpassing vir hulle uit te
>> stel?
>>
>> Max______________________________________________
>>
>> "pieter"
>>
>>> MOet se ons is nog baie gelukkig in die opsig. My kinders is in Tygerpoort
>>> laerskool. Dis 'n laerskool suiwer afrikaans en al die nice to have's. Laas
>>> jaar was daar 1 inboorling , die jaar is daar niks geen. So dit bly suiwer
>>> afrikaans.
Re: Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72242 is 'n antwoord op boodskap #72222] Di, 21 Januarie 2003 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Ek dink nie Gloudina het sy sinnetjie oor "suiwer Afrikaans en die
> ander nice to have's" gesien nie, ek het daai een vir haar gelos!

Tant Hessie kan nie op alle fronte veg nie.
As 'n mens 'n grenswag is, staan jy wag en
veg waar dit die grootste effek het. Jy moet
jou teikens met oorleg kies.

Die Ruiter op die Derde Republiek
se grense.
Re: Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72252 is 'n antwoord op boodskap #72222] Di, 21 Januarie 2003 18:08 Na vorige boodskap
Pieter[3]  is tans af-lyn  Pieter[3]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
van wanneer is jy 'n kampvegter vir Gloudina

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301202355.d2f2343@posting.google.com...
> Ek het gewonder wat 'n inboorling is. Dankie dat jy dit vir my
> duidelik gemaak het Annette. Ek dog ons noem die Engelse "souties" of
> "rooinekke".
>
> Ek dink nie Gloudina het sy sinnetjie oor "suiwer Afrikaans en die
> ander nice to have's" gesien nie, ek het daai een vir haar gelos!
>
> Gedog sy sou iets sê oor die feit dat Pappie ongelukkig nie in 'n
> skool was waar hy suiwer Afrikaans geleer het nie...
>
> Max______________________________________
>
> "Annette"
>
>> Pieter praat van Afrikaans en bedoel seker almal wit kindertjies in die
>> skool.
>> Max praat van die bevolkingsamestelling, en niks van Afrikaans nie.
>> En dan is dit die geskrewe internet se skuld dat mense bymekaar verbypraat?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0301200617.1172f92f@posting.google.com...
>>> Hoe lank dink jy gaan jy jou kinders nog in 'n gekkeparadys kan hou?
>>>
>>> As hulle klaar is met skool gaan hulle tog die wêreld moet betree waar
>>> net 10% blank is.
>>>
>>> Of dink jy jy doen hulle 'n guns deur die aanpassing vir hulle uit te
>>> stel?
>>>
>>> Max______________________________________________
>>>
>>> "pieter"
>>>
>>>> MOet se ons is nog baie gelukkig in die opsig. My kinders is in Tygerpoort
>>>> laerskool. Dis 'n laerskool suiwer afrikaans en al die nice to have's. Laas
>>>> jaar was daar 1 inboorling , die jaar is daar niks geen. So dit bly suiwer
>>>> afrikaans.
Vorige onderwerp: Klasfoto's
Volgende onderwerp: UNISA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:07:20 MGT 2024