Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Koos se Skrik
Koos se Skrik [boodskap #70699] Di, 17 Desember 2002 13:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koos kom eendag vroeër tuis, en kry vroulief kaal en hygend op die bed.
"Skat!" hyg sy, "Help asseblief, ek dink ek kry 'n hartaanval."
Koos storm die gang af om 911 te skakel en val hom amper keduks oor sy
vierjarige seuntjie wat in die gang sit en huil.
Seuntjie vertel snikkend daar is 'n kaal omie in die klerekas.
Koos pluk die kas se deur oop, en daar staan sy boesemvriend, poedelkaal.
Koos: " Liewe hemel Piet!, Susan is besig om 'n hartaanval te kry en jy maak
die arme kind skrik.!"

Annette
Re: Koos se Skrik [boodskap #70702 is 'n antwoord op boodskap #70699] Di, 17 Desember 2002 17:44 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan julle grappies maak met iemand se siektetoestand ?? ; -))

"Annette" skryf in boodskap news:atn90u$orj5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koos kom eendag vroeër tuis, en kry vroulief kaal en hygend op die bed.
> "Skat!" hyg sy, "Help asseblief, ek dink ek kry 'n hartaanval."
> Koos storm die gang af om 911 te skakel en val hom amper keduks oor sy
> vierjarige seuntjie wat in die gang sit en huil.
> Seuntjie vertel snikkend daar is 'n kaal omie in die klerekas.
> Koos pluk die kas se deur oop, en daar staan sy boesemvriend, poedelkaal.
> Koos: " Liewe hemel Piet!, Susan is besig om 'n hartaanval te kry en jy maak
> die arme kind skrik.!"
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Humor in Huisgenoot
Volgende onderwerp: Engelse humor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 06:01:37 MGT 2024