Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Humor in Huisgenoot
Humor in Huisgenoot [boodskap #69934] Di, 03 Desember 2002 08:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is 'n stuk hierdie week oor Straueli - hy het glo volgens die spioen
met die onderskepoorfone vir sy spelers laat weet, toe hulle 46-3 agter was,
om dit kalm te vat en te onthou om nie te gou te peak nie;))))
Annette
Re: Humor in Huisgenoot [boodskap #70013 is 'n antwoord op boodskap #69934] Wo, 04 Desember 2002 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> ..toe hulle 46-3 agter was, om dit kalm te vat en te onthou om nie te gou te peak nie;))))
> Annette

Hy het nie dalk 'peek' bedoel nie?
Re: Humor in Huisgenoot [boodskap #70014 is 'n antwoord op boodskap #70013] Wo, 04 Desember 2002 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Hulle het mos nie toe teen die Skotte gespeel nie.:))
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0212032252.5f72373c@posting.google.com...
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> ..toe hulle 46-3 agter was, om dit kalm te vat en te onthou om nie te gou te peak nie;))))
>> Annette
>
> Hy het nie dalk 'peek' bedoel nie?
Re: Humor in Huisgenoot [boodskap #70024 is 'n antwoord op boodskap #70014] Wo, 04 Desember 2002 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gie gie gie...

"Annette" skryf in boodskap news:aska95$rrqr2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Hulle het mos nie toe teen die Skotte gespeel nie.:))
> Annette
>
> "Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0212032252.5f72373c@posting.google.com...
>> "Annette" skryf in boodskap news:...
>>> ..toe hulle 46-3 agter was, om dit kalm te vat en te onthou om nie te gou te peak nie;))))
>>> Annette
>>
>> Hy het nie dalk 'peek' bedoel nie?
>
huisgenoot [boodskap #70144 is 'n antwoord op boodskap #70013] Do, 05 Desember 2002 17:36 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die tydskrif is een van die ANC se beste bondgenote!
Vorige onderwerp: Help! Suid afrikaans
Volgende onderwerp: Koos se Skrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 23:29:00 MGT 2024