Re: vroulike Or(g)kane [boodskap #66895 is 'n antwoord op boodskap #66763] |
Ma, 30 September 2002 05:28 |
|
Oorspronklik gepos deur: Larrikin
Katryn wrote in
news:8dg7pu4dterkdp...@4ax.com:
> Larrikin wrote:
>
>
> Gmmff...ja, julle mans luister mos net met 'n halwe brein - ons
> gebruik darem altwee dele. So, ek neem aan jy bedoel jy het die
> "resep" aangeleer om te kan LUISTER??
> :-)
>
Jip, ek het mooi geleer - luister met EEN oor, laat dit uitgaan by
die ANDER oor, en knik hewiglik instemmend met die kop. Dit maak
mos almal gelukkig, en met Teletext mis mens gelukkig ook niks
nie...
|
|
|
Re: vroulike Or(g)kane [boodskap #66896 is 'n antwoord op boodskap #66895] |
Ma, 30 September 2002 05:51 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oepsie!! Jy het nog niks geleer nie!. Jy moet leer om die kop te skud, nie
te knik nie.
Annette
wrote in message
news:Xns92999D6D722AAlaughinghomenet@66.150.105.111...
> Katryn wrote in
> news:8dg7pu4dterkdp...@4ax.com:
>
>> Larrikin wrote:
>>
>
>>
>> Gmmff...ja, julle mans luister mos net met 'n halwe brein - ons
>> gebruik darem altwee dele. So, ek neem aan jy bedoel jy het die
>> "resep" aangeleer om te kan LUISTER??
>> :-)
>>
> Jip, ek het mooi geleer - luister met EEN oor, laat dit uitgaan by
> die ANDER oor, en knik hewiglik instemmend met die kop. Dit maak
> mos almal gelukkig, en met Teletext mis mens gelukkig ook niks
> nie...
>
|
|
|