Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie in Rapport
Grappie in Rapport [boodskap #65872] So, 01 September 2002 20:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom staan priesters met hul oë gerig na bo as hulle stort?
Hulle mag nie neerkyk op werkloses nie
Annette
Re: Grappie in Rapport [boodskap #65895 is 'n antwoord op boodskap #65872] Ma, 02 September 2002 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Goeie een! Hoop nie daai werkloses raak opstandig nie...

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Hoekom staan priesters met hul oë gerig na bo as hulle stort?
> Hulle mag nie neerkyk op werkloses nie
> Annette
Re: Grappie in Rapport [boodskap #65905 is 'n antwoord op boodskap #65895] Ma, 02 September 2002 11:25 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Opstandig verkieslik. Maar ek vrees vir 'n staak-aksie;))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209020205.76b2570e@posting.google.com...
> Goeie een! Hoop nie daai werkloses raak opstandig nie...
>
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> Hoekom staan priesters met hul oë gerig na bo as hulle stort?
>> Hulle mag nie neerkyk op werkloses nie
>> Annette
Vorige onderwerp: Taxi to V Town
Volgende onderwerp: grappie???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:33:43 MGT 2024