Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie oor bestuurders in engels
Grappie oor bestuurders in engels [boodskap #63900] Di, 18 Junie 2002 11:36 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
so as engels jou gat krap maak sommer nou die post toe.

A man in a hot air balloon realized he was lost. He reduced altitude
and spotted a woman below. He descended a bit more and shouted,
"Excuse me,can you help me? I promised a friend I would meet him an
hour ago, but I don't know where I am." The woman below replied,
"You are in a hot air balloon hovering approximately 30 feet above the
ground. You are between 40 and 41 degrees north latitude and between
59 and 60 degrees west longitude."

"You must be an Systems Architect," said the balloonist. "I am,"
replied the woman, How did you know?" "Well," answered the balloonist,
"everything you told me is, technically Correct, but I have no idea
what to make of your Information, and the fact is I am still lost.
Frankly, you've not been much help so far."

The woman below responded, "You must be in Management." "I am,"
replied the balloonist, "but how did you know?" "Well," said the
woman, "you don't know where you are or where you are going. You have
risen to where you are due to a large quantity of hot air. You made a
promise which you have no idea how to keep, and you expect people
beneath you to solve your problems. The fact is you are in exactly
the same position you were in before we met, but now, somehow, it's
my fault"

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Grappie oor bestuurders in engels [boodskap #63912 is 'n antwoord op boodskap #63900] Di, 18 Junie 2002 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships Mcduck wrote:

> so as engels jou gat krap maak sommer nou die post toe.
>
> A man in a hot air balloon

Mc-sonder-inbors, weet jy waarom jy so
knaend stukke, in Engels, op hierdie
nuusgroep plaas. Jy soek aandag. Jy
gebruik die nuusgroep vir 'n veiligheids-
kombersie.
Nou, tot 'n sekers mate is dit waar van
almal van ons. Ons hou van hierdie nuusgroep.
Dit laat ons lekker onder die kiewe voel.
Waar jy egter die fout maak, in Tant
Hessie se oë, is om ENGELS TE GEBRUIK as
jou metode van aandag trek. Dink jy dinge
wat in Engels geskryf is, en wat jy aanhaal,
gee jou meer status as dinge wat in Afrikaans
geskryf is? Hoekom voel jy Afrikaans is
minderwaardig as taal om sosiale kontak mee
te bedryf?

Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog.
Re: Grappie oor bestuurders in engels [boodskap #63926 is 'n antwoord op boodskap #63912] Di, 18 Junie 2002 16:04 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Gloudina,

Ek stem met jou saam dat Threeships sy grappie beter in Afrikaans sou
vertel het, seker as dit verskyn op 'n Afrikaanstalige nuusgroep...
Maar tog vind ek sy grappie baie goed!!

Groetjies vanweë

Norbert (uit Vlaanderen)
--------------------------------------

"@rogers.com" schreef:

>
> Threeships Mcduck wrote:
>
>> so as engels jou gat krap maak sommer nou die post toe.

>> A man in a hot air balloon
>
>
>
> Mc-sonder-inbors, weet jy waarom jy so
> knaend stukke, in Engels, op hierdie
> nuusgroep plaas. Jy soek aandag. Jy
> gebruik die nuusgroep vir 'n veiligheids-
> kombersie.
> Nou, tot 'n sekers mate is dit waar van
> almal van ons. Ons hou van hierdie nuusgroep.
> Dit laat ons lekker onder die kiewe voel.
> Waar jy egter die fout maak, in Tant
> Hessie se oë, is om ENGELS TE GEBRUIK as
> jou metode van aandag trek. Dink jy dinge
> wat in Engels geskryf is, en wat jy aanhaal,
> gee jou meer status as dinge wat in Afrikaans
> geskryf is? Hoekom voel jy Afrikaans is
> minderwaardig as taal om sosiale kontak mee
> te bedryf?
>
> Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog.
>
Vorige onderwerp: Nog 'n lekker lawwe een...
Volgende onderwerp: Nie oor jou gepraat nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:51:43 MGT 2024