Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Miskien Karien deur Koos du Plessis
Miskien Karien deur Koos du Plessis [boodskap #61682] Di, 07 Mei 2002 20:21
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Slaap sag,
die tyd gaan verby;
die dood lê en wag,
maar God is naby.
Ons val soms en almal kry seer
my kind dit is al wat ek jou kan leer.

Die dag sal kom, en dis gou
dat jy vir my lag,
maar anders as nou.
Die man wat hier oor jou waak,
is kreupel en bang en word ook maar vaak.

Miskien sal jy eendag sien;
miskien, Karien.
Jy`s klein ek sing sonder skroom;
jy hoor net die rym
en ken net die droom.
Miskien sal jy eendag sien;
miskien, Karien.
Vorige onderwerp: Swerwers deur Koos du Plessis
Volgende onderwerp: Môreliedjie deur Koos du Plessis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:48:42 MGT 2024