Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » meelblom????
meelblom???? [boodskap #51157] So, 07 Oktober 2001 21:17 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou het ek nog 'n vra, wie kan my antwoord gee??

Ek glo ons het hier eerder oor gepraat, maar toen het ek nie die resepte
gehad nie.

In Nederland ons het zelfrijzend bakmeel en bloem.
As julle in resepte spreek oor meelblom, moet ek dan zelfrijzend bakmeel of
bloem gebruik????

Bloem gebruik ons om sause te bind.

My kookkennis is ook nie al te groot nie.

Gr.Arno
Re: meelblom???? [boodskap #51167 is 'n antwoord op boodskap #51157] Ma, 08 Oktober 2001 00:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Rico - koekmeel is die meel wat mens gebruik om koek mee te bak.
Meelblom ( Maizena) is die wit goed in 'n boksie wat mens gebruik om
souse/sop dik te maak.
Die melktertresepte het gewoonlik beide in.
Annette

> Nou het ek nog 'n vra, wie kan my antwoord gee??
>
> Ek glo ons het hier eerder oor gepraat, maar toen het ek nie die resepte
> gehad nie.
>
> In Nederland ons het zelfrijzend bakmeel en bloem.
> As julle in resepte spreek oor meelblom, moet ek dan zelfrijzend bakmeel of
> bloem gebruik????
>
> Bloem gebruik ons om sause te bind.
>
> My kookkennis is ook nie al te groot nie.
>
> Gr.Arno
>
Re: meelblom???? [boodskap #51172 is 'n antwoord op boodskap #51157] Ma, 08 Oktober 2001 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus Rico - my ander boodskap bietjie verkeerd - kyk na die tyd en jy sal
verstaan:))
Meelblom is gewone koekmeel.
Mielieblom is Maizena.
Maar vir wat vra jy as jy die melktert in elk geval klaar gemaak het?

Annette

--
> Nou het ek nog 'n vra, wie kan my antwoord gee??
>
> Ek glo ons het hier eerder oor gepraat, maar toen het ek nie die resepte
> gehad nie.
>
> In Nederland ons het zelfrijzend bakmeel en bloem.
> As julle in resepte spreek oor meelblom, moet ek dan zelfrijzend bakmeel of
> bloem gebruik????
>
> Bloem gebruik ons om sause te bind.
>
> My kookkennis is ook nie al te groot nie.
>
> Gr.Arno
>
Re: meelblom???? [boodskap #51198 is 'n antwoord op boodskap #51157] Ma, 08 Oktober 2001 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Zelfrijzend bakmeel is in Afrikaans "bruismeel".

"Rico" skryf in boodskap news:9pqg9c$em1$1@news1.xs4all.nl...
> Nou het ek nog 'n vra, wie kan my antwoord gee??
>
> Ek glo ons het hier eerder oor gepraat, maar toen het ek nie die resepte
> gehad nie.
>
> In Nederland ons het zelfrijzend bakmeel en bloem.
> As julle in resepte spreek oor meelblom, moet ek dan zelfrijzend bakmeel of
> bloem gebruik????
>
> Bloem gebruik ons om sause te bind.
>
> My kookkennis is ook nie al te groot nie.
>
> Gr.Arno
>
Re: meelblom???? [boodskap #51205 is 'n antwoord op boodskap #51198] Ma, 08 Oktober 2001 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Inga,

dit beteken, ek het die tert fout gemaak :-))
ek het bruismeel gebruik en nie meelblom (bloem???) nie

Gr.Rico
"Inga Van Meerbergen Verreet" schreef in
bericht news:9psojh$ufr$1@news.planetinternet.be...
> Zelfrijzend bakmeel is in Afrikaans "bruismeel".
>
>
> "Rico" schreef in bericht
> news:9pqg9c$em1$1@news1.xs4all.nl...
>> Nou het ek nog 'n vra, wie kan my antwoord gee??
>>
>> Ek glo ons het hier eerder oor gepraat, maar toen het ek nie die resepte
>> gehad nie.
>>
>> In Nederland ons het zelfrijzend bakmeel en bloem.
>> As julle in resepte spreek oor meelblom, moet ek dan zelfrijzend bakmeel of
>> bloem gebruik????
>>
>> Bloem gebruik ons om sause te bind.
>>
>> My kookkennis is ook nie al te groot nie.
>>
>> Gr.Arno
>>
>
Re: meelblom???? [boodskap #51210 is 'n antwoord op boodskap #51205] Ma, 08 Oktober 2001 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Julle skirt al om en om die vraag (seker nie gelees nie :-)

Rico - bruismeel is zelfrijsende bakmeel
meel is bloem
Maizena (handelsnaam) is corn starch

Melktert gebruik bloem en maizena, en nie zelfrijsende bakmeel nie.

Pop

Rico skryf in boodskap news:9pt3qa$n3s$1@news1.xs4all.nl...
> Dankie Inga,
>
> dit beteken, ek het die tert fout gemaak :-))
> ek het bruismeel gebruik en nie meelblom (bloem???) nie
>
> Gr.Rico
> "Inga Van Meerbergen Verreet" schreef in
> bericht news:9psojh$ufr$1@news.planetinternet.be...
>> Zelfrijzend bakmeel is in Afrikaans "bruismeel".
>>
>>
>> "Rico" schreef in bericht
>> news:9pqg9c$em1$1@news1.xs4all.nl...
>>> Nou het ek nog 'n vra, wie kan my antwoord gee??
>>>
>>> Ek glo ons het hier eerder oor gepraat, maar toen het ek nie die resepte
>>> gehad nie.
>>>
>>> In Nederland ons het zelfrijzend bakmeel en bloem.
>>> As julle in resepte spreek oor meelblom, moet ek dan zelfrijzend bakmeel of
>>> bloem gebruik????
>>>
>>> Bloem gebruik ons om sause te bind.
>>>
>>> My kookkennis is ook nie al te groot nie.
>>>
>>> Gr.Arno
>>>
>>
>
Re: meelblom???? [boodskap #51226 is 'n antwoord op boodskap #51210] Di, 09 Oktober 2001 02:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Pop - vir die reghelp solank.
Mensdom! Ek sal self graag daardie melktert wou sien wat met bruismeel
gemaal is:)))
Annette

> Julle skirt al om en om die vraag (seker nie gelees nie :-)
>
> Rico - bruismeel is zelfrijsende bakmeel
> meel is bloem
> Maizena (handelsnaam) is corn starch
>
> Melktert gebruik bloem en maizena, en nie zelfrijsende bakmeel nie.
>
>
> Pop
>
>
> Rico wrote in message
> news:9pt3qa$n3s$1@news1.xs4all.nl...
>> Dankie Inga,
>>
>> dit beteken, ek het die tert fout gemaak :-))
>> ek het bruismeel gebruik en nie meelblom (bloem???) nie
>>
>> Gr.Rico
>> "Inga Van Meerbergen Verreet" schreef in
>> bericht news:9psojh$ufr$1@news.planetinternet.be...
>>> Zelfrijzend bakmeel is in Afrikaans "bruismeel".
>>>
>>>
>>> "Rico" schreef in bericht
>>> news:9pqg9c$em1$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Nou het ek nog 'n vra, wie kan my antwoord gee??
>>>>
>>>> Ek glo ons het hier eerder oor gepraat, maar toen het ek nie die resepte
>>>> gehad nie.
>>>>
>>>> In Nederland ons het zelfrijzend bakmeel en bloem.
>>>> As julle in resepte spreek oor meelblom, moet ek dan zelfrijzend bakmeel of
>>>> bloem gebruik????
>>>>
>>>> Bloem gebruik ons om sause te bind.
>>>>
>>>> My kookkennis is ook nie al te groot nie.
>>>>
>>>> Gr.Arno
>>>>
>>>
>>
>
Re: meelblom???? [boodskap #51239 is 'n antwoord op boodskap #51226] Di, 09 Oktober 2001 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9ptpq8$krbli$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Pop - vir die reghelp solank.
> Mensdom! Ek sal self graag daardie melktert wou sien wat met bruismeel
> gemaal is:)))
> Annette
>
Dis nie oor te lag nie, Annette en my bruisende melktert was nie te sleg
nie!!

Gr.Rico
>
>> Julle skirt al om en om die vraag (seker nie gelees nie :-)
>>
>> Rico - bruismeel is zelfrijsende bakmeel
>> meel is bloem
>> Maizena (handelsnaam) is corn starch
>>
>> Melktert gebruik bloem en maizena, en nie zelfrijsende bakmeel nie.
>>
>>
>> Pop
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9pt3qa$n3s$1@news1.xs4all.nl...
>>> Dankie Inga,
>>>
>>> dit beteken, ek het die tert fout gemaak :-))
>>> ek het bruismeel gebruik en nie meelblom (bloem???) nie
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Inga Van Meerbergen Verreet" schreef in
>>> bericht news:9psojh$ufr$1@news.planetinternet.be...
>>>> Zelfrijzend bakmeel is in Afrikaans "bruismeel".
>>>>
>>>>
>>>> "Rico" schreef in bericht
>>>> news:9pqg9c$em1$1@news1.xs4all.nl...
>>>> > Nou het ek nog 'n vra, wie kan my antwoord gee??
>>>> >
>>>> > Ek glo ons het hier eerder oor gepraat, maar toen het ek nie die resepte
>>>> > gehad nie.
>>>> >
>>>> > In Nederland ons het zelfrijzend bakmeel en bloem.
>>>> > As julle in resepte spreek oor meelblom, moet ek dan zelfrijzend bakmeel of
>>>> > bloem gebruik????
>>>> >
>>>> > Bloem gebruik ons om sause te bind.
>>>> >
>>>> > My kookkennis is ook nie al te groot nie.
>>>> >
>>>> > Gr.Arno
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: meelblom???? [boodskap #51241 is 'n antwoord op boodskap #51239] Di, 09 Oktober 2001 10:01 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het dus 'n lekker stywe koek gehad?:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9pucj3$2pt$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9ptpq8$krbli$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Pop - vir die reghelp solank.
>> Mensdom! Ek sal self graag daardie melktert wou sien wat met bruismeel
>> gemaal is:)))
>> Annette
>>
> Dis nie oor te lag nie, Annette en my bruisende melktert was nie te sleg
> nie!!
>
> Gr.Rico
>>
>>> Julle skirt al om en om die vraag (seker nie gelees nie :-)
>>>
>>> Rico - bruismeel is zelfrijsende bakmeel
>>> meel is bloem
>>> Maizena (handelsnaam) is corn starch
>>>
>>> Melktert gebruik bloem en maizena, en nie zelfrijsende bakmeel nie.
>>>
>>>
>>> Pop
>>>
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:9pt3qa$n3s$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Dankie Inga,
>>>>
>>>> dit beteken, ek het die tert fout gemaak :-))
>>>> ek het bruismeel gebruik en nie meelblom (bloem???) nie
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>> "Inga Van Meerbergen Verreet" schreef in
>>>> bericht news:9psojh$ufr$1@news.planetinternet.be...
>>>> > Zelfrijzend bakmeel is in Afrikaans "bruismeel".
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Rico" schreef in bericht
>>>> > news:9pqg9c$em1$1@news1.xs4all.nl...
>>>> > > Nou het ek nog 'n vra, wie kan my antwoord gee??
>>>> > >
>>>> > > Ek glo ons het hier eerder oor gepraat, maar toen het ek nie die resepte
>>>> > > gehad nie.
>>>> > >
>>>> > > In Nederland ons het zelfrijzend bakmeel en bloem.
>>>> > > As julle in resepte spreek oor meelblom, moet ek dan zelfrijzend bakmeel of
>>>> > > bloem gebruik????
>>>> > >
>>>> > > Bloem gebruik ons om sause te bind.
>>>> > >
>>>> > > My kookkennis is ook nie al te groot nie.
>>>> > >
>>>> > > Gr.Arno
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Annette's melktert.
Volgende onderwerp: Resep vir melktert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:30:27 MGT 2024