Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Hondename
Hondename [boodskap #50219] Ma, 17 September 2001 09:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet sommige mense is vreeslik oorspronklik met name vir hul honde - maar
ek wonder watter tipe mens sal haar/sy hond Voertsek noem?:)))
Annette ( wie se vriend Steven al sy honde - nog lewende - Max noem:)) )
Re: Hondename [boodskap #50226 is 'n antwoord op boodskap #50219] Ma, 17 September 2001 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Sep 2001 11:06:43 +0200, "Annette" wrote:
> Ek weet sommige mense is vreeslik oorspronklik met name vir hul honde -

Is die hond se van Du Preez?

Die swart teef by ons, 'n opregte pavement special, het ek die naam
Winnie gegee maar my vrou sê dat ek onregverdig is want die hond "is
baie liefdevol"

DD
Re: Hondename [boodskap #50243 is 'n antwoord op boodskap #50226] Ma, 17 September 2001 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O dis snaaks Davie!:)))))
Vriende van ons se pavement special word Multiplex genoem:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:psnbqto0mr3s96gmp6actgr5vnicjn4q2e@4ax.com...
> On Mon, 17 Sep 2001 11:06:43 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek weet sommige mense is vreeslik oorspronklik met name vir hul honde -
>
> Is die hond se van Du Preez?
>
> Die swart teef by ons, 'n opregte pavement special, het ek die naam
> Winnie gegee maar my vrou sê dat ek onregverdig is want die hond "is
> baie liefdevol"
>
> DD
>
Re: Hondename [boodskap #50249 is 'n antwoord op boodskap #50243] Ma, 17 September 2001 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Soos die hond "Storm" wat sodra die donderweer opgetseek het, onder die
naaste bed inge"storm" het...

Thys oppie Bos mettie 'n brakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9o4t69$atgeb$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> O dis snaaks Davie!:)))))
> Vriende van ons se pavement special word Multiplex genoem:))
> Annette
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:psnbqto0mr3s96gmp6actgr5vnicjn4q2e@4ax.com...
>> On Mon, 17 Sep 2001 11:06:43 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek weet sommige mense is vreeslik oorspronklik met name vir hul honde -
>>
>> Is die hond se van Du Preez?
>>
>> Die swart teef by ons, 'n opregte pavement special, het ek die naam
>> Winnie gegee maar my vrou sê dat ek onregverdig is want die hond "is
>> baie liefdevol"
>>
>> DD
>>
>
Re: Hondename [boodskap #50255 is 'n antwoord op boodskap #50219] Ma, 17 September 2001 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Goeie een vir 'n hond wat nie luister as jy hom roep nie :)

Annette wrote:
>
> Ek weet sommige mense is vreeslik oorspronklik met name vir hul honde - maar
> ek wonder watter tipe mens sal haar/sy hond Voertsek noem?:)))
> Annette ( wie se vriend Steven al sy honde - nog lewende - Max noem:)) )
Re: Hondename [boodskap #50259 is 'n antwoord op boodskap #50249] Ma, 17 September 2001 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Oom Danie Craven se alombekende "bliksem"

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9o4v8s$15ih$1@news.adamastor.ac.za...
> Soos die hond "Storm" wat sodra die donderweer opgetseek het, onder die
> naaste bed inge"storm" het...
>
> Thys oppie Bos mettie 'n brakkie
> "Annette" wrote in message
> news:9o4t69$atgeb$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O dis snaaks Davie!:)))))
>> Vriende van ons se pavement special word Multiplex genoem:))
>> Annette
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:psnbqto0mr3s96gmp6actgr5vnicjn4q2e@4ax.com...
>>> On Mon, 17 Sep 2001 11:06:43 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ek weet sommige mense is vreeslik oorspronklik met name vir hul honde -
>>>
>>> Is die hond se van Du Preez?
>>>
>>> Die swart teef by ons, 'n opregte pavement special, het ek die naam
>>> Winnie gegee maar my vrou sê dat ek onregverdig is want die hond "is
>>> baie liefdevol"
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: honden [boodskap #55375 is 'n antwoord op boodskap #50219] Sa, 12 Januarie 2002 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>
> On Mon, 14 Jan 2002 11:53:36 +0100, "emmy" sent
> the following message to space station Earth:
>
>> Zijn honden in Zuid-Afrika racistisch?
>>
>>
>> Zuid-Afrikaanse honden in blanke wijken grommen alleen
>> naar zwarten. Kwestie van training? Of zit het in hun genen?
>> Apartheid is voor honden nog niet voorbij.
>>
>>
>> De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat behalve
>> racistische honden ook biologische en chemische
>> wapenprogramma's ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te
>> roeien.

RODVELMGA!!! Nou't ek alles gesien - my liewe ou Boerboelietjie wat nie
'n vlieg sal skade aandoen nie en almal stert kwispelend by die hek
verwelkom is 'n /*echo aan/ RASSISTIESE WAPEN /*echo off/.

Emmie - wat lankal op my killfille is, slaag nog elke keer daarin om
haarself te oortref. Wonderlik!!!! Elke keer dink ek sy kan nie dommer
wees nie en dan volg iets soos die bostaande!!! Vir die bostaande
oorweeg ek dit om jou van my killfile verwyder - dankie Emmie jy maak my
dag!!! Lanklaas so lekker gelag!!

Maar soos beide Ferdies sou sê - F@kkit - maar sy is STUPID!!!
Re: honden [boodskap #55483 is 'n antwoord op boodskap #55375] Di, 15 Januarie 2002 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lou"

> RODVELMGA!!! Nou't ek alles gesien - my liewe ou Boerboelietjie wat nie
> 'n vlieg sal skade aandoen nie en almal stert kwispelend by die hek
> verwelkom is 'n /*echo aan/ RASSISTIESE WAPEN /*echo off/.
>
> Emmie - wat lankal op my killfille is, slaag nog elke keer daarin om
> haarself te oortref. Wonderlik!!!! Elke keer dink ek sy kan nie dommer
> wees nie en dan volg iets soos die bostaande!!!

Voel je je aangesproken??? Waarom anders zo'n agressieve reactie...
Ik heb schijnbaar op jouw stert getrapt ................
Ik heb een artikel geplaatst uit een zeer betrouwbare krant...
http://www.nrc.nl/nieuws/buitenland/1010817387507.html
Ga eens het hele artikel lezen...domme sukkel!!!

grt emmy
Re: honden [boodskap #55488 is 'n antwoord op boodskap #55483] Di, 15 Januarie 2002 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Emmy nee man - Lou is nie aggressief nie - hy lag hom byna dood:))
Vir al wat ons weet was dit sy doodsroggel - en dit is alles jou skuld;))
Annette

>
> "Lou"
>
>> RODVELMGA!!! Nou't ek alles gesien - my liewe ou Boerboelietjie wat nie
>> 'n vlieg sal skade aandoen nie en almal stert kwispelend by die hek
>> verwelkom is 'n /*echo aan/ RASSISTIESE WAPEN /*echo off/.
>>
>> Emmie - wat lankal op my killfille is, slaag nog elke keer daarin om
>> haarself te oortref. Wonderlik!!!! Elke keer dink ek sy kan nie dommer
>> wees nie en dan volg iets soos die bostaande!!!
>
> Voel je je aangesproken??? Waarom anders zo'n agressieve reactie...
> Ik heb schijnbaar op jouw stert getrapt ................
> Ik heb een artikel geplaatst uit een zeer betrouwbare krant...
> http://www.nrc.nl/nieuws/buitenland/1010817387507.html
> Ga eens het hele artikel lezen...domme sukkel!!!
>
> grt emmy
>
Re: honden [boodskap #55536 is 'n antwoord op boodskap #55488] Wo, 16 Januarie 2002 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> "Lou"
>>
>>> RODVELMGA!!! Nou't ek alles gesien - my liewe ou Boerboelietjie wat nie
>>> 'n vlieg sal skade aandoen nie en almal stert kwispelend by die hek
>>> verwelkom is 'n /*echo aan/ RASSISTIESE WAPEN /*echo off/.
>>>
>>> Emmie - wat lankal op my killfille is, slaag nog elke keer daarin om
>>> haarself te oortref. Wonderlik!!!! Elke keer dink ek sy kan nie dommer
>>> wees nie en dan volg iets soos die bostaande!!!
>>
>> Voel je je aangesproken??? Waarom anders zo'n agressieve reactie...
>> Ik heb schijnbaar op jouw stert getrapt ................
>> Ik heb een artikel geplaatst uit een zeer betrouwbare krant...
>> http://www.nrc.nl/nieuws/buitenland/1010817387507.html
>> Ga eens het hele artikel lezen...domme sukkel!!!
>>
>> grt emmy
>>

Emmy, Emmy Emmy, - jy haal 'n koerant berig selektief aan, wat nonsens,
bog, rubbish strooi praat en dan sê jy dat hulle een 'zeer betrouwbare
krant' zijn. As ek strooi oor dinge in Nederland praat waarvan jy iets
weet, is jy heeltemal vry om my daaroor aan te vat - maar soos ander
posts in die thread weerspieel - al se hulle dit meer diplomaties - jou
aanhaling uit die artikel is sommer pure bog!

Die Boerboel is nie deur die apartheids regime geteel nie - die ras
bestaan al jare voor dit! Verdere aanhaling uit die tong in die kies
aanhaling van die zeer betroubare koerant - 'Het beest schijnt zo
gevaarlijk dat buitenlandse Pitbullclubs de afgelopen jaren hebben
gepleit voor een verbod op het fokken van het beest.' RODVELAWMGA!!!

Probeer die vir 'n grappie - 'Daar komt ook de 'boerbul' vandaan, een
tachtig kilo zware kruising van een Dobberman, een Rottweiler en een
bloedhond.' Duidelik kan die skrywer van die berig nie eers 'n
boereboel erken as een hom bespring en sy gorrel uitruk nie.
Re: honden [boodskap #55548 is 'n antwoord op boodskap #55536] Wo, 16 Januarie 2002 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dat zei Professor Oldenzaal uit Pretoria die het gedrag van
honden bestudeert.

Aha'' roept professor Odendaal verrukt. ,,Een typisch geval van
allomimetisme.'' Professorentaal voor honden die van elkaar leren. Poopsy
heeft zijn zwartenhaat dus overgenomen van Dixie en Pixie, daarbij de lessen
van zijn 'socialisatie-periode' vergetend.

Honden leren ook van mensen. Odendaal geeft toe dat er vooral tijdens de
dagen van de apartheid in Zuid-Afrika veel zwartenhaat is aangeleerd bij
honden. Vooral het platteland is er berucht om. Daar komt ook de 'boerbul'
vandaan, een tachtig kilo zware kruising van een Dobberman, een Rottweiler
en een bloedhond. Het beest schijnt zo gevaarlijk dat buitenlandse
Pitbullclubs de afgelopen jaren hebben gepleit voor een verbod op het fokken
van het beest. De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat
behalve racistische honden ook biologische en chemische wapenprogramma's
ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te roeien. In de jaren tachtig
adverteerde de rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische waakhonden speciaal
gefokt voor Zuid-Afrikaanse omstandigheden''.

Als jij zegt dat Hij nonsens verkoopt ???

Grt Emmy
=================================

> Die Boerboel is nie deur die apartheids regime geteel nie - die ras
> bestaan al jare voor dit! Verdere aanhaling uit die tong in die kies
> aanhaling van die zeer betroubare koerant - 'Het beest schijnt zo
> gevaarlijk dat buitenlandse Pitbullclubs de afgelopen jaren hebben
> gepleit voor een verbod op het fokken van het beest.' RODVELAWMGA!!
> Probeer die vir 'n grappie - 'Daar komt ook de 'boerbul' vandaan, een
> tachtig kilo zware kruising van een Dobberman, een Rottweiler en een
> bloedhond.' Duidelik kan die skrywer van die berig nie eers 'n
> boereboel erken as een hom bespring en sy gorrel uitruk nie.
Re: honden [boodskap #55560 is 'n antwoord op boodskap #55548] Wo, 16 Januarie 2002 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" skryf in boodskap news:a248ks$8hq$1@news.surfnet.nl...
>
> Dat zei Professor Oldenzaal uit Pretoria die het gedrag van
> honden bestudeert.
>
[[[[knip]]]]

> Als jij zegt dat Hij nonsens verkoopt ???

Emmy, in my taal noem ons dit 'n klomp bogsnert. Glo my, ek kan aan 'n hele
paar woorde dink wat dit baie beter sou beskryf, maar siende dat jy 'n dame
is bly ons maar by snert.
Re: honden [boodskap #55568 is 'n antwoord op boodskap #55560] Wo, 16 Januarie 2002 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan maar strooi ook sê Sakkie. Dit maak Emmy ook ongelukkig:))
Ek wonder waar hierdie " prof Odendaal" uitgekrap is;)))
Annette

--
Sakkie skryf in boodskap news:3c45bfa6$0$235@hades.is.co.za...
>
> "emmy" wrote in message
> news:a248ks$8hq$1@news.surfnet.nl...
>>
>> Dat zei Professor Oldenzaal uit Pretoria die het gedrag van
>> honden bestudeert.
>>
> [[[[knip]]]]
>
>> Als jij zegt dat Hij nonsens verkoopt ???
>
> Emmy, in my taal noem ons dit 'n klomp bogsnert. Glo my, ek kan aan 'n hele
> paar woorde dink wat dit baie beter sou beskryf, maar siende dat jy 'n dame
> is bly ons maar by snert.
>
Re: honden [boodskap #55577 is 'n antwoord op boodskap #55548] Wo, 16 Januarie 2002 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"emmy"
Dat zei Professor Oldenzaal uit Pretoria die het gedrag van
honden bestudeert.
Aha'' roept professor Odendaal verrukt. ,,Een typisch geval van
allomimetisme.'' Professorentaal voor honden die van elkaar leren. Poopsy
heeft zijn zwartenhaat dus overgenomen van Dixie en Pixie, daarbij de lessen
van zijn 'socialisatie-periode' vergetend.
Honden leren ook van mensen. Odendaal geeft toe dat er vooral tijdens de
dagen van de apartheid in Zuid-Afrika veel zwartenhaat is aangeleerd bij
honden. Vooral het platteland is er berucht om. Daar komt ook de 'boerbul'
vandaan, een tachtig kilo zware kruising van een Dobberman, een Rottweiler
en een bloedhond. Het beest schijnt zo gevaarlijk dat buitenlandse
Pitbullclubs de afgelopen jaren hebben gepleit voor een verbod op het fokken
van het beest. De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat
behalve racistische honden ook biologische en chemische wapenprogramma's
ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te roeien. In de jaren tachtig
adverteerde de rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische waakhonden speciaal
gefokt voor Zuid-Afrikaanse omstandigheden''.

Als jij zegt dat Hij nonsens verkoopt ???

Grt Emmy
=================================

Wouter
Ek dink die joernalis mislei hier, Emmy. Waar hy sê dat die boerboel 'n
kruising van 'n Doberman, Rotweiler en bloedhond is, haal hy nie meer die
prof. aan nie, hy maak sy eie stellings.

Waar hy sê dis 'n skepping van die apartheidsregime is hy erg belaglik, ek
sal geld wed dat hy daarmee nonsens verkoop aan lesers in Europa wat as
gevolg van die afstand nie tussen feit en versinsel kan onderskei nie, klink
na suiwer opportunisme. .Die boerboel is geteel vir Afrika ja, maar nie vir
apartheid nie en beslis nie deur die owerhede nie.

Die storie van die HNP mag waar wees, dit sou hier nooit die
hoofstroomkoerante gehaal het nie, so 'n mens sal nie weet nie.

BTW, ek sou eerder gedink het dat 'n boerboel se voorouers 'n bokser
en/of rifrug sou insluit? Het iemand Sakkie se skakels gaan oplees?
Re: honden [boodskap #55586 is 'n antwoord op boodskap #55560] Wo, 16 Januarie 2002 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie"
>
>> Als jij zegt dat Hij nonsens verkoopt ???
>
> Emmy, in my taal noem ons dit 'n klomp bogsnert. Glo my, ek kan aan 'n hele
> paar woorde dink wat dit baie beter sou beskryf, maar siende dat jy 'n dame
> is bly ons maar by snert.

Jij zegt dat het snert is...en ik moet je geloven omdat je in ZA woont.

Mijn bedoeling is om deze nieuwsgroep in te lichten wat er zoal in
de kranten in NL over ZA staat..
Zo lees ik graag jullie nieuws
Ik stuur geen artikelen over ZA die in sensatiebladen staan maar
het NRC is een kwaliteitskrant....maar ook deze krant maakt fouten ...

Grt Emmy
Re: honden [boodskap #55612 is 'n antwoord op boodskap #55586] Do, 17 Januarie 2002 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is presies hoekom ek my bes probeer om nie lelik met jou te wees nie
Emmy. Jy sê maar net wat jy daar gelees het en dit is hoekom ons jou
probeer reghelp. Jy moet een ding onthou, verslaggewers skryf dinge op so
'n manier sodat dit hul koerant beter gaan laat verkoop.

"emmy" skryf in boodskap news:a24um6$hnm$1@news.surfnet.nl...
>
> "Sakkie"
>>
>>> Als jij zegt dat Hij nonsens verkoopt ???
>>
>> Emmy, in my taal noem ons dit 'n klomp bogsnert. Glo my, ek kan aan 'n hele
>> paar woorde dink wat dit baie beter sou beskryf, maar siende dat jy 'n dame
>> is bly ons maar by snert.
>
> Jij zegt dat het snert is...en ik moet je geloven omdat je in ZA woont.
>
> Mijn bedoeling is om deze nieuwsgroep in te lichten wat er zoal in
> de kranten in NL over ZA staat..
> Zo lees ik graag jullie nieuws
> Ik stuur geen artikelen over ZA die in sensatiebladen staan maar
> het NRC is een kwaliteitskrant....maar ook deze krant maakt fouten ...
>
> Grt Emmy
>
Re: honden [boodskap #55624 is 'n antwoord op boodskap #55612] Do, 17 Januarie 2002 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3c467b3d$0$234@hades.is.co.za...
> Dit is presies hoekom ek my bes probeer om nie lelik met jou te wees nie
> Emmy. Jy sê maar net wat jy daar gelees het en dit is hoekom ons jou
> probeer reghelp.

Emmy moet liewer bang begin wees vir die Boervrou - hulle is baie erger as
die Boerbul!
Re: honden [boodskap #55631 is 'n antwoord op boodskap #55560] Do, 17 Januarie 2002 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Emmy haal 'n swak berig uit 'n onbetroubare koerant aan:
>>>>
Dat zei Professor Oldenzaal uit Pretoria die het gedrag van
honden bestudeert.

Aha'' roept professor Odendaal verrukt. ,,Een typisch geval van
allomimetisme.'' Professorentaal voor honden die van elkaar leren.
Poopsy
heeft zijn zwartenhaat dus overgenomen van Dixie en Pixie, daarbij de
lessen
van zijn 'socialisatie-periode' vergetend.

Honden leren ook van mensen. Odendaal geeft toe dat er vooral tijdens de
dagen van de apartheid in Zuid-Afrika veel zwartenhaat is aangeleerd bij
honden. Vooral het platteland is er berucht om. Daar komt ook de
'boerbul'
vandaan, een tachtig kilo zware kruising van een Dobberman, een
Rottweiler
en een bloedhond. Het beest schijnt zo gevaarlijk dat buitenlandse
Pitbullclubs de afgelopen jaren hebben gepleit voor een verbod op het
fokken
van het beest. De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat
behalve racistische honden ook biologische en chemische wapenprogramma's
ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te roeien. In de jaren tachtig
adverteerde de rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische waakhonden
speciaal
gefokt voor Zuid-Afrikaanse omstandigheden''.

Als jij zegt dat Hij nonsens verkoopt ???

>>>

Ek sê dit weer!

Jou probleem is die joernalis deurspek sy berig met dele wat die Prof
sou gesê het met sy eie invoegsels tussen in en jy skryf dit alles aan
die prof toe. As die Prof beweer dat die Boerboel van dobberman,
rottweiler en bloedhond geteel deur die apartheids regime ken hy
duidelik nie sy feite nie.

En die Pitbull clubs vra dat honde verban wor op grond van hulle grote
en gevaarlikheid is eers nonsens. RODVELMGA!!!
Re: honden [boodskap #55634 is 'n antwoord op boodskap #55631] Do, 17 Januarie 2002 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder net of Emmy so gaaf sal wees om ons reaksies aan die betrokke
koerant en joernalis deur te gee?
Annette

Lou skryf in boodskap news:3C46B0CE.45BC3B25@lous.zzn.com...
> Emmy haal 'n swak berig uit 'n onbetroubare koerant aan:
>>>> >
> Dat zei Professor Oldenzaal uit Pretoria die het gedrag van
> honden bestudeert.
>
> Aha'' roept professor Odendaal verrukt. ,,Een typisch geval van
> allomimetisme.'' Professorentaal voor honden die van elkaar leren.
> Poopsy
> heeft zijn zwartenhaat dus overgenomen van Dixie en Pixie, daarbij de
> lessen
> van zijn 'socialisatie-periode' vergetend.
>
> Honden leren ook van mensen. Odendaal geeft toe dat er vooral tijdens de
> dagen van de apartheid in Zuid-Afrika veel zwartenhaat is aangeleerd bij
> honden. Vooral het platteland is er berucht om. Daar komt ook de
> 'boerbul'
> vandaan, een tachtig kilo zware kruising van een Dobberman, een
> Rottweiler
> en een bloedhond. Het beest schijnt zo gevaarlijk dat buitenlandse
> Pitbullclubs de afgelopen jaren hebben gepleit voor een verbod op het
> fokken
> van het beest. De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat
> behalve racistische honden ook biologische en chemische wapenprogramma's
> ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te roeien. In de jaren tachtig
> adverteerde de rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
> hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische waakhonden
> speciaal
> gefokt voor Zuid-Afrikaanse omstandigheden''.
>
> Als jij zegt dat Hij nonsens verkoopt ???
>
>>>>
>
> Ek sê dit weer!
>
> Jou probleem is die joernalis deurspek sy berig met dele wat die Prof
> sou gesê het met sy eie invoegsels tussen in en jy skryf dit alles aan
> die prof toe. As die Prof beweer dat die Boerboel van dobberman,
> rottweiler en bloedhond geteel deur die apartheids regime ken hy
> duidelik nie sy feite nie.
>
> En die Pitbull clubs vra dat honde verban wor op grond van hulle grote
> en gevaarlikheid is eers nonsens. RODVELMGA!!!
Re: honden [boodskap #55640 is 'n antwoord op boodskap #55634] Do, 17 Januarie 2002 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" .

> Ek wonder net of Emmy so gaaf sal wees om ons reaksies aan die betrokke
> koerant en joernalis deur te gee?
> Annette

Je hoeft je niet te verwonderen.. ik heb de reacties doorgestuurd naar
het NRC ( meest betrouwbare en niet commerciele krant in NL )
Ben benieuwd wat hun antwoordt is...

grt emmy
Re: honden [boodskap #55646 is 'n antwoord op boodskap #55640] Do, 17 Januarie 2002 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Dankie Emmy. Ons waardeer jou moeite..
Annette

emmy skryf in boodskap news:a26ga8$kqk$1@news.surfnet.nl...
>
> "Annette" .
>
>
>> Ek wonder net of Emmy so gaaf sal wees om ons reaksies aan die betrokke
>> koerant en joernalis deur te gee?
>> Annette
>
> Je hoeft je niet te verwonderen.. ik heb de reacties doorgestuurd naar
> het NRC ( meest betrouwbare en niet commerciele krant in NL )
> Ben benieuwd wat hun antwoordt is...
>
> grt emmy
>
Re: honden [boodskap #55650 is 'n antwoord op boodskap #55624] Do, 17 Januarie 2002 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:ZTw18.73792$HW3.78521@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3c467b3d$0$234@hades.is.co.za...
>> Dit is presies hoekom ek my bes probeer om nie lelik met jou te wees nie
>> Emmy. Jy sê maar net wat jy daar gelees het en dit is hoekom ons jou
>> probeer reghelp.
>
> Emmy moet liewer bang begin wees vir die Boervrou - hulle is baie erger as
> die Boerbul!
>
Ja-nee kyk, dit is nou waar die byt baie erger raak as die blaf. Gelukkig
kom die byt darem eers na 'n lang geblaffery so 'n ou kan nie sê dat jy nie
gewaarsku is nie :-)))))
Re: honden [boodskap #55693 is 'n antwoord op boodskap #55634] Vr, 18 Januarie 2002 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Miskien kan on saan die 'prof oddendaal' direk die berig stuur. (Dit is
nou te sê as hy nie by Unisa is nie :) )

Annette wrote:
>
> Ek wonder net of Emmy so gaaf sal wees om ons reaksies aan die betrokke
> koerant en joernalis deur te gee?
> Annette
>
> Lou wrote in message
> news:3C46B0CE.45BC3B25@lous.zzn.com...
>> Emmy haal 'n swak berig uit 'n onbetroubare koerant aan:
>>>> >>
>> Dat zei Professor Oldenzaal uit Pretoria die het gedrag van
>> honden bestudeert.
>>
>> Aha'' roept professor Odendaal verrukt. ,,Een typisch geval van
>> allomimetisme.'' Professorentaal voor honden die van elkaar leren.
>> Poopsy
>> heeft zijn zwartenhaat dus overgenomen van Dixie en Pixie, daarbij de
>> lessen
>> van zijn 'socialisatie-periode' vergetend.
>>
>> Honden leren ook van mensen. Odendaal geeft toe dat er vooral tijdens de
>> dagen van de apartheid in Zuid-Afrika veel zwartenhaat is aangeleerd bij
>> honden. Vooral het platteland is er berucht om. Daar komt ook de
>> 'boerbul'
>> vandaan, een tachtig kilo zware kruising van een Dobberman, een
>> Rottweiler
>> en een bloedhond. Het beest schijnt zo gevaarlijk dat buitenlandse
>> Pitbullclubs de afgelopen jaren hebben gepleit voor een verbod op het
>> fokken
>> van het beest. De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat
>> behalve racistische honden ook biologische en chemische wapenprogramma's
>> ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te roeien. In de jaren tachtig
>> adverteerde de rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
>> hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische waakhonden
>> speciaal
>> gefokt voor Zuid-Afrikaanse omstandigheden''.
>>
>> Als jij zegt dat Hij nonsens verkoopt ???
>>
>>>> >
>>
>> Ek sê dit weer!
>>
>> Jou probleem is die joernalis deurspek sy berig met dele wat die Prof
>> sou gesê het met sy eie invoegsels tussen in en jy skryf dit alles aan
>> die prof toe. As die Prof beweer dat die Boerboel van dobberman,
>> rottweiler en bloedhond geteel deur die apartheids regime ken hy
>> duidelik nie sy feite nie.
>>
>> En die Pitbull clubs vra dat honde verban wor op grond van hulle grote
>> en gevaarlikheid is eers nonsens. RODVELMGA!!!
Re: honden [boodskap #55703 is 'n antwoord op boodskap #55693] Vr, 18 Januarie 2002 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou 'n goeie Gedagte !- miskien het Gloudina 'n dierbare kennis by
Universiteit Pretoria ( is dit nog die naam?) . Wat vir ons kan sê of die
Prof inderdaad wel bestaan. ( Vir al wat ons weet is daar wel 'n Prof
Odendaal - in kommunikasiekunde:)) )
Annette

news:3C47C796.FF63FFE9@lous.zzn.com...
> Miskien kan on saan die 'prof oddendaal' direk die berig stuur. (Dit is
> nou te sê as hy nie by Unisa is nie :) )
>
> Annette wrote:
>>
>> Ek wonder net of Emmy so gaaf sal wees om ons reaksies aan die betrokke
>> koerant en joernalis deur te gee?
>> Annette
>>
>> Lou wrote in message
>> news:3C46B0CE.45BC3B25@lous.zzn.com...
>>> Emmy haal 'n swak berig uit 'n onbetroubare koerant aan:
>>>> >>>
>>> Dat zei Professor Oldenzaal uit Pretoria die het gedrag van
>>> honden bestudeert.
>>>
>>> Aha'' roept professor Odendaal verrukt. ,,Een typisch geval van
>>> allomimetisme.'' Professorentaal voor honden die van elkaar leren.
>>> Poopsy
>>> heeft zijn zwartenhaat dus overgenomen van Dixie en Pixie, daarbij de
>>> lessen
>>> van zijn 'socialisatie-periode' vergetend.
>>>
>>> Honden leren ook van mensen. Odendaal geeft toe dat er vooral tijdens de
>>> dagen van de apartheid in Zuid-Afrika veel zwartenhaat is aangeleerd bij
>>> honden. Vooral het platteland is er berucht om. Daar komt ook de
>>> 'boerbul'
>>> vandaan, een tachtig kilo zware kruising van een Dobberman, een
>>> Rottweiler
>>> en een bloedhond. Het beest schijnt zo gevaarlijk dat buitenlandse
>>> Pitbullclubs de afgelopen jaren hebben gepleit voor een verbod op het
>>> fokken
>>> van het beest. De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat
>>> behalve racistische honden ook biologische en chemische wapenprogramma's
>>> ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te roeien. In de jaren tachtig
>>> adverteerde de rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
>>> hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische waakhonden
>>> speciaal
>>> gefokt voor Zuid-Afrikaanse omstandigheden''.
>>>
>>> Als jij zegt dat Hij nonsens verkoopt ???
>>>
>>>> >>
>>>
>>> Ek sê dit weer!
>>>
>>> Jou probleem is die joernalis deurspek sy berig met dele wat die Prof
>>> sou gesê het met sy eie invoegsels tussen in en jy skryf dit alles aan
>>> die prof toe. As die Prof beweer dat die Boerboel van dobberman,
>>> rottweiler en bloedhond geteel deur die apartheids regime ken hy
>>> duidelik nie sy feite nie.
>>>
>>> En die Pitbull clubs vra dat honde verban wor op grond van hulle grote
>>> en gevaarlikheid is eers nonsens. RODVELMGA!!!
Re: honden [boodskap #55728 is 'n antwoord op boodskap #55703] Vr, 18 Januarie 2002 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef in bericht news:a28jqp$vh504$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis nou 'n goeie Gedagte !- miskien het Gloudina 'n dierbare kennis by
> Universiteit Pretoria ( is dit nog die naam?) . Wat vir ons kan sê of die
> Prof inderdaad wel bestaan. ( Vir al wat ons weet is daar wel 'n Prof
> Odendaal - in kommunikasiekunde:)) )

Misschien was het deze Odendaal uit Pretoria
Stuur hem het artikel uit het NRC....

Grt Emmy
========================================

Afrikaanse boek oor honde vul leemte in die mark
Leoni Benghiat
Wat elke honde-eienaar moet weet deur Johannes Odendaal . Ethology
Consultancy, Pretoria (sagteband, 102 pp.), R60. (012) 565 6090,
etho...@worldonline.co.za

Tot nou toe het hondeliefhebbers vergeefs na 'n Afrikaanse handleiding oor
hondeversorging gesoek. Maar prof. Johannes Odendaal, 'n internasionaal
bekende veearts wat spesialiseer in dieregedrag, het egter dié leemte gevul
met sy nuutste boek oor hondeversorging.

Dié publikasie handel oor honde se natuurlike behoeftes en hoe hierdie
inligting in die versorging van die honde toegepas kan word. Volgens
Odendaal is 'n goeie honde-eienaar iemand wat oor 'n sekere hoeveelheid
kennis oor honde se gedragsbehoeftes beskik reeds voordat hy 'n hond
aanskaf.

Maar die eienaar kan darem ook iets van die hond se kant terugverwag vir die
goeie versorging wat hy gee.

Die boek begin by die kies van die regte hond vir jou behoeftes. Hier
bespreek hy ook die verskillende tipes honderasse, soos jaghonde,
geweerhonde, terriërgroepe, werkshonde, dwerghonde, ens.

Die skrywer meen dit is goed as 'n bewuste keuse gedoen word by die
aanskaffing van 'n hond. Sodoende sal die eiesoortige behoeftes van die hond
bepaal word asook of die dier aan die eienaar se behoeftes sal voldoen.

In die res van die boek word breedvoerige advies gegee oor sake soos
voeding, oefening en ontspanning, afrigting, omgewingsverryking, sosiale
gedrag, vervoervereistes, higiëniese aspekte, hanteringsfasiliteite
en -tegnieke, telingsfasiliteite en behuisingsbehoeftes.

Wat elke honde-eienaar moet weet is 'n publikasie wat 'n gaping in die mark
vul en 'n boek wat met vrymoedigheid aanbeveel kan word.

Leoni Benghiat is 'n vryskutjoernalis.

© 2001 NEWS 24 - Kopiereg voorbehou
==================================================
Re: honden [boodskap #55739 is 'n antwoord op boodskap #55577] Vr, 18 Januarie 2002 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
: Wouter
: Die storie van die HNP mag waar wees, dit sou hier nooit die
: hoofstroomkoerante gehaal het nie, so 'n mens sal nie weet nie.
~~~~~~
Die Afrikaner het 'n advertensie van 'n dame gedra vir 'n lang tyd wat haar
Rottweilers so geadverteer het. Ek weet, want ek het die Afrikaner vir baie
jare gelees toe ek nog in 'Egipte' was.
--
Re: honden [boodskap #55755 is 'n antwoord op boodskap #55739] Vr, 18 Januarie 2002 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Tobie wrote:

Ek weet, want ek het die Afrikaner vir baie
> jare gelees toe ek nog in 'Egipte' was.

En wie het jou toe uit Egipte
uitgelei? En 'n meer pertinente
vraag: wie het jou na slawerny
in Egipte gelei?

Tant Hessie van die Jordaan
Re: honden [boodskap #55762 is 'n antwoord op boodskap #55755] Vr, 18 Januarie 2002 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My kristalbal vertel my dat Tobie nooit 'n slaaf in Egipte was nie - hy is
te kuis om net met 'n vadoekie rond te loop:))
Annette

skryf in boodskap news:3C487AD2.5000709@rogers.com...
>
> Tobie wrote:
>
> Ek weet, want ek het die Afrikaner vir baie
>> jare gelees toe ek nog in 'Egipte' was.
>
>
> En wie het jou toe uit Egipte
> uitgelei? En 'n meer pertinente
> vraag: wie het jou na slawerny
> in Egipte gelei?
>
> Tant Hessie van die Jordaan
>
Re: honden [boodskap #55769 is 'n antwoord op boodskap #55739] Vr, 18 Januarie 2002 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
: Wouter
: Die storie van die HNP mag waar wees, dit sou hier nooit die
: hoofstroomkoerante gehaal het nie, so 'n mens sal nie weet nie.
~~~~~~
Tobie
Die Afrikaner het 'n advertensie van 'n dame gedra vir 'n lang tyd
wat haar Rottweilers so geadverteer het. Ek weet, want ek het die
Afrikaner vir baie jare gelees toe ek nog in 'Egipte' was.
--
Wouter
So dit was dus nie die HNP nie, eerder 'n individu?
Was "Die Afrikaner" die lyfblad van die HNP of die KP?
Seker laasgenoemde, was daar nie 'n "Patriot" in die HNP-dae nie?
Re: honden [boodskap #55776 is 'n antwoord op boodskap #55762] Sa, 19 Januarie 2002 05:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 22:16:00 +0200, "Annette" wrote:

> My kristalbal vertel my dat Tobie nooit 'n slaaf in Egipte was nie - hy is
> te kuis om net met 'n vadoekie rond te loop:))

:-)))))))))
Re: honden [boodskap #55809 is 'n antwoord op boodskap #55769] Sa, 19 Januarie 2002 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Afrikaner was en is nog steeds die spreekbuis vir die HNP
Ek dink die Patriot het saam met die KP gesink. :-)
--
"Wouter Plaasvark
: So dit was dus nie die HNP nie, eerder 'n individu?
: Was "Die Afrikaner" die lyfblad van die HNP of die KP?
: Seker laasgenoemde, was daar nie 'n "Patriot" in die HNP-dae nie?
:
:
:
:
:
:
:
Re: honden [boodskap #55813 is 'n antwoord op boodskap #55762] Sa, 19 Januarie 2002 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nettie, jou kristalbal moet jy maar gaan 'polish' Jy kan net bly wees dat hy
nie alles vir jou gewys het nie. Jou gesig sou nie meer dieselfde gewees het
na die ontploffing nie.
Ek sien nou net dat daar 'n stertjie aan Nettie se brief vas is. Gloudina jy
is nog steeds op my lys van gebloktes. Ok. ek gaan jou 2 vrae beantwoord, en
jou weer toelaat om in my huis te kom. As jy egter jouself nie gedra nie,
sal ek jou weer blok.

En wie het jou toe uit Egipte
: > uitgelei?
~~~~~~~~~~~~
Jesus Christus
~~~~~~~~~~~~
En 'n meer pertinente
: > vraag: wie het jou na slawerny
: > in Egipte gelei?
~~~~~~~~~~~~
Dieselfde een wat jou nog met haat in Egipte vashou.
~~~~~~~~~~~~
--
------------------------------------------------
Our attitude always tells others what we expect
in return.
------------------------------------------------
:
: > Tobie wrote:
: >
: > Ek weet, want ek het die Afrikaner vir baie
: > > jare gelees toe ek nog in 'Egipte' was.
: >
: >
: > En wie het jou toe uit Egipte
: > uitgelei? En 'n meer pertinente
: > vraag: wie het jou na slawerny
: > in Egipte gelei?
: >
: > Tant Hessie van die Jordaan
: >
: >
:
:
Oor Jesus [boodskap #55816 is 'n antwoord op boodskap #55813] Sa, 19 Januarie 2002 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vraag:
My vraag vir vandag is:
Hoe verskil die Christelike kerk, verteenwoordigend deur Jesus en Sy
leërstellings (soos gedokumenteerd in die NT, apokriewe geskrifte en
ander geskiedkundige boeke/dokumentasies), met die gelowe en filosofie
van die oud Griekse Mystery-Religions, en selfs al die ander
gelowe wat tydens die Romeinse era bestaan het?

En voor Sakkie weer vra waarom ek 'n vraag vra en dan sommer ook die
antwoord gee Dis net om te probeer verduidelik wat ek tot dusvêr,
en opsommend geleer het, hoor. :-)
Dis dalk 'n groot pot strooi, en daarom plaas ek dit om moontlike
antwoorde of ander aspekte van die saak te kan insien.

Agtergrond:
Baie moderne denkers/navorsers glo dat die teologie, (veral die
mistieke teologiese aspekte van teologie) van die Christelike kerk,
het sy onstaan gehad uit Neo-Platoniese filosofie.

Sonder om veel verder hieroor te sê, behalwe om miskien te noem dat
Paulus veral duidelik uitstaan met sy Orfiese en Pythagoriese
denkwyses, laat ek aangaan...

As mens dan na die bybel kyk, en dan vergelyk wat opgeskryf staan oor
Jesus as mens in die NT, asook in die apokriewe boeke en natuurlike
miljuisende ander geskrewe werke, kom mens agter dat elke aspek wat
handel oor Jesus kan ook gevind word by ander gelowe.
So wat maak Jesus dan so anders en spesiaal vir Christene? En waarom
sal moderne Christene glo dat hulle die enigste waarheid het? Het ons
met maar net nog 'n meme te doen, of is daar 'n aspek van Jesus wat
baie duidelik uitstaan en Hom anders maak as die gode en
gelowe/filosofieë van ouds, wat ek gemis het tot dusvêr?

Vir die wat dalk sou belangstel. Hier is solank 'n lysie met sommige
van die Jesus-parallelle . Hoofsaaklik Roger Viklund se werk, en
daarom gaan ek dit in Engels hou.

Sleutels:
H=Hercules
D=Dionysos
Ap=Apollionios of Tyana
As= Asklepios
M=Mithra/Mithras
B=Buddha
K=Krishna

1. He stays in heaven as a spiritual being before his birth (B, K)
2. The parents are told in a revelation the child is holy (Ap, B)
3. The birth is a miracle with heavenly revelations (Ap, As, M, B, K)
4. His mother is virgin (not Ap, D), fertilised by God, he is God's
son (H, D, Ap, As, B, K)
5. But he has a mortal stepfather (H, As, B, K)
6. He isn't born in his hometown, he is born on a journey (H, As, B)
7. Still, he is thought to derive from his father's hometown (H)
8. He's born in a cave (not As), and worshipped by shepherds (As, M)
9. As a child he lies in swaddling-clothes in a cradle (D)

En so gaan die lys aan met elke fasset van Jesus se lewe soos
opgeskryf. Ek wil net graag 'n paar interessantes uitlig:

25. He has disciples (Twelve, of which one was his favorite - B) (Ap,
B)
26. His desciples are ordinary people and also performs miracles (Ap,
B)
32. He walks on water (H, B)
40. He is called the Saviour (and himself Son of man - B) (H, As, M,
B)
45. He turns water into wine - D, and performs food miracles - B (D,
B)
46. He cures the sick, the lame, the blind and expels evil spirits (H,
D, Ap, As, B, K)
50. He resurrects people from the dead (Ap, As)
62. He transfigured in front of his disciples (B)
63. He rides on a donkey (D)
65. He eats a last meal with his disciples (M, B)
66. They drink the blood and eat the flesh (D, M)
68. He's betrayed (the traitor commits suicide - H) (H, B)
69. He's arrested an prosecuted for claiming to be God (Ap)
72. He's crucified (D, K)
75. He calls his father and says that he comes and that it's fulfilled
(H)
76. There is an earthquake and a solar eclipse when he dies (H, B)
77. He resurrects from the dead (H, D, Ap, M, B)
82. He goes to heaven (H, D, Ap, As, M, B, K)
83. Its expected that he'd return, resurrect the dead, judge them (M)
Re: Oor Jesus [boodskap #55817 is 'n antwoord op boodskap #55816] So, 20 Januarie 2002 01:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Danielle wrote:

> Sonder om veel verder hieroor te sê, behalwe om miskien te noem dat
> Paulus veral duidelik uitstaan met sy Orfiese en Pythagoriese
> denkwyses,

Verduidelik asseblief hierdie stelling. Ek betwyfel
dit nie dat mense Orfiese en Pythagoriaanse denkwyses
in Paulus kan sien nie, maar ek wonder darem oor die
"duidelike uitstaan. " Kan jy asseblief hierop
uitbrei.

Gloudina
Re: Oor Jesus [boodskap #55818 is 'n antwoord op boodskap #55816] So, 20 Januarie 2002 01:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Danielle wrote:

> Hoe verskil die Christelike kerk, verteenwoordigend deur Jesus en Sy
> leërstellings

Ek dink jy moet versigtig wees as jy die
bostaande stelling maak. "Die Christelike
Kerk" is nie noodwendig 'n produk van
"Jesus en sy leerstellings" nie. Die "Christelike
Kerk" is 'n komplekse verskynsel met 'n groot
klomp ander invloede wat tot sy ontwikkeling
bydra, selfs gedurende die Middeleeue wanneer
"Die Christelike Kerk" grotendeels verteen-
woordig word deur die Katolieke Kerk. (Mense
neem egter nie in ag dat daar dwarsdeur die
eeue na Christus in Europa 'n "antinomian"
stroom bly vloei het, wat baie nader was
aan die oorspronklike gees van vryheid en
ongebondenheid van die oorspronklike uitsprake
van Christus nie.) Maar mens behoort óf oor
Christus en sy uitsprake te praat óf oor die
Christelike Kerk in al sy verskynings, maar nie
die twee as identies te sien nie.

Gloudina
Re: Oor Jesus [boodskap #55819 is 'n antwoord op boodskap #55817] So, 20 Januarie 2002 01:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 Jan 2002 01:23:53 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Danielle wrote:
>
>
>> Sonder om veel verder hieroor te sê, behalwe om miskien te noem dat
>> Paulus veral duidelik uitstaan met sy Orfiese en Pythagoriese
>> denkwyses,
>
> Verduidelik asseblief hierdie stelling. Ek betwyfel
> dit nie dat mense Orfiese en Pythagoriaanse denkwyses
> in Paulus kan sien nie, maar ek wonder darem oor die
> "duidelike uitstaan. " Kan jy asseblief hierop
> uitbrei.

Kortliks verwys ek na die manier waarop hy verwys na die 2 konsepsies
van die goddelikheid (God en Jesus); 2 tipes kennis (menslik en
goddelik); 2 werelde (tydelike en ewig)
Die verwysings in al sy briewe na die mistieke leringe - heelwat om
op te noem. Maar gaan kyk in Korinthiers en Galasiers veral.
- to be transformed into God when the redemption of the cosmos is
complete etc. etc.

Vir Paulus was "in Christ", "in the Spirit", and "Christ in you"
sinonieme uitdrukkings van 'n "experiential", sielkundige realiteit.
Re: Oor Jesus [boodskap #55822 is 'n antwoord op boodskap #55818] So, 20 Januarie 2002 02:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 Jan 2002 01:41:07 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Danielle wrote:
>
>
>> Hoe verskil die Christelike kerk, verteenwoordigend deur Jesus en Sy
>> leërstellings
>
>
> Ek dink jy moet versigtig wees as jy die
> bostaande stelling maak. "Die Christelike
> Kerk" is nie noodwendig 'n produk van
> "Jesus en sy leerstellings" nie.

Ek sal nog verder dink aan hierdie stelling van jou - maar my gut
feeling is dat jy rerig verkeerd is.
"Christelik" verwys mos altyd na Jesus? Dus kan die term "Christelike
Kerk" net of eerder SLEGS verteenwoordigend van Jesus en sy
leerstellinge wees niks anders nie?

Dus dink ek dat die Christelike kerk is JUIS die produk van Jesus en
Sy leerstellings.
Die term "kerk" is wel 'n ander saak. Maar dit daar gelaat vir eers.

Volgens The American Heritage® Dictionary of the English Language,
Fourth Edition Copyright © 2000 by Houghton Mifflin Company. Published
by Houghton Mifflin Company. All rights reserved.

Christ (krist)
n.
The Messiah, as foretold by the prophets of the Hebrew Scriptures.
Often used with the.
Christianity. Jesus.
[Middle English Crist, from Old English Crist, from Latin Christus,
from Greek Khristos, from khristos, anointed, verbal adj. of khriein,
to anoint
Re: Oor Jesus [boodskap #55823 is 'n antwoord op boodskap #55816] So, 20 Januarie 2002 03:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Danielle wrote:


> So wat maak Jesus dan so anders en spesiaal vir Christene?

Christus is spesiaal vir Christene om dieselfde
rede as wat Bodhisattva spesiaal is vir Buddhiste.
Deur Christus glo die Christene dat hulle gewas
word in die bloed van die Lam. Deur 'n visualisasie
van hoe die amrita (nektar) geproduseer deur
die werking van die mantras in die hart chakra
van Bodhisattva vir jou skoonwas, ondergaan die
Buddhis dieselfde proses. Dit is nie hoe jy glo
nie, of wat jy glo nie, maar wat jy begeer om
te glo om 'n bepaalde doel te bereik. Op dié
manier is alle ware godsdienste geldig. En dit
word blykbaar meer en meer besef deur al die
groot godsdienste van die wêreld. Môre, 20 Jan.,
is World Religion Day. Die Bahái reël 'n
gesamentlike byeenkoms waarheen ons ook sal
gaan saam met ons Buddhiste-groep. Deur die
bestudering van Tibetaanse Buddhisme het ek
weer opnuut insig gekry in die krag en diepte
van die Christelike godsdienstige proses.

Gloudina
Re: Oor Jesus [boodskap #55824 is 'n antwoord op boodskap #55823] So, 20 Januarie 2002 03:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

@rogers.com wrote:

in die hart chakra
> van Bodhisattva

Stupid fout wat ek gemaak het. Ek het
bedoel "Vajrasattva." 'n Bodhisattva
is 'n wese "who seeks buddhahood but
renounces complete entry into nirvana
until all beings are saved."
Vajrasattva (Adamantine Being) "is the
principle of purity and purification.
The hundred syllable mantra associated
with him is used in all schools of Tibetan
Buddhism for purification of the mind."

Gloudina
Re: Oor Jesus [boodskap #55828 is 'n antwoord op boodskap #55819] So, 20 Januarie 2002 13:15 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Danielle wrote:

> Kortliks verwys ek na die manier waarop hy verwys na die 2 konsepsies
> van die goddelikheid (God en Jesus); 2 tipes kennis (menslik en
> goddelik); 2 werelde (tydelike en ewig)
> Die verwysings in al sy briewe na die mistieke leringe - heelwat om
> op te noem. Maar gaan kyk in Korinthiers en Galasiers veral.
> - to be transformed into God when the redemption of the cosmos is
> complete etc. etc.
>
> Vir Paulus was "in Christ", "in the Spirit", and "Christ in you"
> sinonieme uitdrukkings van 'n "experiential", sielkundige realiteit.

Daar is verskillende teorieë oor die oorsprong
van die leer wat Christus begin het om te versprei.
(Een daarvan is dat hy in die jare voordat hy dertig
geword het, in aanraking gekom het met leringe uit die
vallei van die Indus en dat van sy oortuigings gebore
is in dieselfde bakermat as dié van die Hindus en die
Buddhiste. Ander sien die oorsprong van sy leringe as
gewortel in die oortuigings van die talle "mystery"
religions van die midde-ooste en Griekeland.
Dit maak nie saak waar hierdie gedagtes vandaan kom
nie. Dit maak eintlik nie eens saak of Christus werklik in
vlees en bloed op die aarde geleef het nie. Wat vir my
saak maak, is wát geglo word. Wááraan geglo word. Wanneer
Christene glo dat die Liefde red, dit is al wat tel. Deur
te glo dat die Liefde, deur vir jou begin skoon te was, jou
"red," dit is wat tel. Deur te glo dat Christus ( die Liefde)
vir jou gesterf het sodat jy kan "lewe," dit is wat tel. Dit
word dan 'n "experiental" sielkundige realiteit.
Sommige ander godsdienstige standpunte maak nie die
verskil tussen "God" en "mens" wat die latere Christelike kerk
maak nie. Sommige teoloë sien hierdie soort denke as Griekse
invloed op die westerse denke. As mens net na die uitsprake van
Christus kyk, wonder jy of daar gepraat moet word van "God" en
"mens." Christus het tog gesê "Ek en my vader is een."
Ook of die "tydelike" en "ewige" teologies soos 'n paal bo
water staan, is 'n probleem miskien geskep deur 'n tyd-behepte
Griekse interpretasie van die wereld. Het Christus werklik
hieraan geglo? Wat het hy bedoel toe hy aan die rower op die
kruis langs hom gesê het, "vandag sal jy saam met my in die
Paradys wees"?

Gloudina
Vorige onderwerp: Hamsters
Volgende onderwerp: 50 50
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:21:44 MGT 2024