Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sonja Heroldt of wat?
Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #46044 is 'n antwoord op boodskap #45956] So, 08 Julie 2001 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hy bly maar 'n grillerige mannetjie! Sy stem is wel goed. Het jy dit nou
oor die Sexbomb* album, of is daar alweer een? (*Nee, hoor, ek hou van
"Never tear us apart")

"Gefiliciteert" met jou verjaasdag...
____________________________________________________________ _

"Annette" skryf in boodskap news:9i63si$gpjci$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hou jy van Tom Jones se nuwe rigting?
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
> news:o0gckto6o0ut30imar9qgo8esi2o3tofsd@4ax.com...
>> On Sat, 7 Jul 2001 00:42:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
>>> pj
>>
>> Sal graag daarna wi; luister maar ek wonder of ek van die 'nuwe mix'
>> gaan hou. Ek's ietwat (eintlik heelwat!) konserwatief wat musieksmaak
>> aanbetref - en ek verstom my aan iemand soos Cliff Richard wat op die
>> verhoog bly terwyl 'n sanger/es se kalklig jare baie beperk is.
>> Alhoewel ek dit wat hy doen om populêr te bly verstaan, want hy pas
>> aan by die veranderende musiekmaak, het ek werklik baie gehou van die
>> 40 Days Cliff Richard maar doen geen moeite om na sy huidige musiek te
>> luister of aan te skaf nie.
>>
>> DD
>
Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #46045 is 'n antwoord op boodskap #45984] So, 08 Julie 2001 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie meer gek oor haar nie, maar het danksy haar begin na musiek
luister... As kind was ek haar grootste fan.

Ons gaan 'n keer na haar kyk in die een of ander human sentrum op die
universiteitsgronde in Bloemfontein. Ure voor die tyd is ons al daar, om
heel voor te kan sit. Dus was dit nie vir ons vreemd dat daar nog
niemand was nie, en dat selfs ons kaartjies nie nodig was om die saal in
te gaan nie...

Toe daar 'n halfuur voor aanvang nog steeds niemand is nie, lees ons op
ons kaartjies dat ons 'n dag te vroeg is...

Nou ja teruggegaan, en my beste klere weer opgehang... Volgende aand
selfte roetine, maar die moeite werd...
______________________________________________________

"Gids" skryf in boodskap news:LUF17.193752$u5.3751350@zwoll1.home.nl...
>
> "Koot Pieterse" wrote in message news:3b470b2c$0$250@helios.is.co.za...
>> Ek het 'n groot verrassing gehad - Sonja het self gereageer. Sy sê sy't geen
>> idee waar daardie opname vandaan kom nie en vra dat ek vir haar 'n kopie
>> stuur. Ek het na haar webwerf toe geskryf.
>>
>
> As jy so bietjie iets van har af geweet het, sou dit nie so verrassend wees
> nie :)
>
> -Gideon-
>
Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #46051 is 'n antwoord op boodskap #46044] So, 08 Julie 2001 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Max vir die filisitasie:))
- Ja ek praat van van die 2 note van Sex Bomb:))
Annette
.
Max skryf in boodskap news:9i9h8p$9so$3@azure.nl.gxn.net...
> Hy bly maar 'n grillerige mannetjie! Sy stem is wel goed. Het jy dit nou
> oor die Sexbomb* album, of is daar alweer een? (*Nee, hoor, ek hou van
> "Never tear us apart")
>
> "Gefiliciteert" met jou verjaasdag...
> ____________________________________________________________ _
> "Annette" wrote in message
> news:9i63si$gpjci$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hou jy van Tom Jones se nuwe rigting?
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:o0gckto6o0ut30imar9qgo8esi2o3tofsd@4ax.com...
>>> On Sat, 7 Jul 2001 00:42:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
>>>> pj
>>>
>>> Sal graag daarna wi; luister maar ek wonder of ek van die 'nuwe mix'
>>> gaan hou. Ek's ietwat (eintlik heelwat!) konserwatief wat musieksmaak
>>> aanbetref - en ek verstom my aan iemand soos Cliff Richard wat op die
>>> verhoog bly terwyl 'n sanger/es se kalklig jare baie beperk is.
>>> Alhoewel ek dit wat hy doen om populêr te bly verstaan, want hy pas
>>> aan by die veranderende musiekmaak, het ek werklik baie gehou van die
>>> 40 Days Cliff Richard maar doen geen moeite om na sy huidige musiek te
>>> luister of aan te skaf nie.
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #46063 is 'n antwoord op boodskap #46051] So, 08 Julie 2001 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, vat ek dit goed??
Jy het net 50 geword en ook 'n seksbomb???

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9i9kui$hhfp9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Max vir die filisitasie:))
> - Ja ek praat van van die 2 note van Sex Bomb:))
> Annette
> .
> Max skryf in boodskap news:9i9h8p$9so$3@azure.nl.gxn.net...
>> Hy bly maar 'n grillerige mannetjie! Sy stem is wel goed. Het jy dit nou
>> oor die Sexbomb* album, of is daar alweer een? (*Nee, hoor, ek hou van
>> "Never tear us apart")
>>
>> "Gefiliciteert" met jou verjaasdag...
>> ____________________________________________________________ _
>> "Annette" wrote in message
>> news:9i63si$gpjci$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hou jy van Tom Jones se nuwe rigting?
>>> Annette
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:o0gckto6o0ut30imar9qgo8esi2o3tofsd@4ax.com...
>>>> On Sat, 7 Jul 2001 00:42:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>>
>>>> >Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
>>>> >pj
>>>>
>>>> Sal graag daarna wi; luister maar ek wonder of ek van die 'nuwe mix'
>>>> gaan hou. Ek's ietwat (eintlik heelwat!) konserwatief wat musieksmaak
>>>> aanbetref - en ek verstom my aan iemand soos Cliff Richard wat op die
>>>> verhoog bly terwyl 'n sanger/es se kalklig jare baie beperk is.
>>>> Alhoewel ek dit wat hy doen om populêr te bly verstaan, want hy pas
>>>> aan by die veranderende musiekmaak, het ek werklik baie gehou van die
>>>> 40 Days Cliff Richard maar doen geen moeite om na sy huidige musiek te
>>>> luister of aan te skaf nie.
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #46068 is 'n antwoord op boodskap #46063] Ma, 09 Julie 2001 02:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe moet ek weet of jy dit goed kan vat Rico?:))))
Ons praat van Tom Jones se nuwe treffer:))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9iakou$960$1@news1.xs4all.nl...
> Annette, vat ek dit goed??
> Jy het net 50 geword en ook 'n seksbomb???
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9i9kui$hhfp9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Max vir die filisitasie:))
>> - Ja ek praat van van die 2 note van Sex Bomb:))
>> Annette
>> .
>> Max skryf in boodskap news:9i9h8p$9so$3@azure.nl.gxn.net...
>>> Hy bly maar 'n grillerige mannetjie! Sy stem is wel goed. Het jy dit nou
>>> oor die Sexbomb* album, of is daar alweer een? (*Nee, hoor, ek hou van
>>> "Never tear us apart")
>>>
>>> "Gefiliciteert" met jou verjaasdag...
>>> ____________________________________________________________ _
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9i63si$gpjci$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hou jy van Tom Jones se nuwe rigting?
>>>> Annette
>>>>
>>>> Davie Davis wrote in message
>>>> news:o0gckto6o0ut30imar9qgo8esi2o3tofsd@4ax.com...
>>>> > On Sat, 7 Jul 2001 00:42:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>> >
>>>> > >Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
>>>> > >pj
>>>> >
>>>> > Sal graag daarna wi; luister maar ek wonder of ek van die 'nuwe mix'
>>>> > gaan hou. Ek's ietwat (eintlik heelwat!) konserwatief wat musieksmaak
>>>> > aanbetref - en ek verstom my aan iemand soos Cliff Richard wat op die
>>>> > verhoog bly terwyl 'n sanger/es se kalklig jare baie beperk is.
>>>> > Alhoewel ek dit wat hy doen om populêr te bly verstaan, want hy pas
>>>> > aan by die veranderende musiekmaak, het ek werklik baie gehou van die
>>>> > 40 Days Cliff Richard maar doen geen moeite om na sy huidige musiek te
>>>> > luister of aan te skaf nie.
>>>> >
>>>> > DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #46071 is 'n antwoord op boodskap #46042] Ma, 09 Julie 2001 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wat dink jy van ou Jeremy , hy sukkel om 'n grap op homself te vat ?

"Max" skryf in boodskap news:9i9h8o$9so$1@azure.nl.gxn.net...
> Iemand met goeie smaak. Wakkeranda sucks, Droëveld bo!!!
> _________________________________________________
> "Alan" wrote in message
> news:jnhckts61ooea332m2csicesupf71qgfu2@4ax.com...
>> On Sat, 7 Jul 2001 01:20:36 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Ek weet nie waar jy woon nie DD maar ek hoor die Sonja een gereeld op
>>> Jakaranda.
>>> Geen idee wat van Maritza geword het nie.
>>> pj
>>
>>
>> Jakaranda is luisterbaar vir my PJ maar die radio is maar (as default)
>> op Hoëveld ingestel. Ek gaan moeite doen om haar nuuste onder ore te
>> kry.
>>
>> DD
>
Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #133767 is 'n antwoord op boodskap #45845] Sa, 26 September 2020 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liesie1234  is tans af-lyn  Liesie1234
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2020
Karma: 0
Junior Lid
Goeie naand. Die Sonja wat u van praat was my moeder. Het u dalk nog die seven single?
Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #133770 is 'n antwoord op boodskap #133767] Sa, 26 September 2020 19:43 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Sê jy dat Sonja Marks jou ma en 'n sanger in eie reg was, al het sy van Sonja Herholdt se liedjies gesing?
Ek is nou nuuskierig, maar daar is weinig oor haar op die internet beskikbaar.
Kan jy ons dalk meer van haar vertel?
Vorige onderwerp: Ou "army" terme/sêgoed
Volgende onderwerp: Oom Hans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:41:31 MGT 2024