Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » SP2
SP2 [boodskap #99878] Do, 28 Oktober 2004 20:17 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Service Pack (2) vir XP is gratis beskikbaar by
winkels soos Game en Dions. Die lokale Game
winkel het dit by my gehoor dat hulle dit moet hê,
wat beteken dat ek dit toe by Incredible Connection
gekry het. Hulle het toe navraag gedoen en het dit seker nou.

'n Paar nagte gelede het Windows Update dit
outomaties gedownload en ek het dit toe geinstalleer.
Dit het nie 'n uninstall gehad nie en ek moes toe formateer
omdat my lokale netwerk, het nie meer gewerk nie, en ek kon
nie eens die ng in die hande kry nie. Steeds was ek nuuskierig
en het dit toe gekry en geinstalleer.
Dit is goed. En op 'n stadium sal Windows miskien nie weergawes
sonder SP2 opgradeer nie.

Dit is gratis. Gaan haal dit en installeer dit. Dit het ook 'n
uninstall fasisiliteit.

DD
Re: SP2 [boodskap #99900 is 'n antwoord op boodskap #99878] Vr, 29 Oktober 2004 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"DD"
> 'n Paar nagte gelede het Windows Update dit
> outomaties gedownload en ek het dit toe geinstalleer.

Ek hoop nie dit was met 'n dial up modempie nie...

Ek het al die storie gehoor van die netwerk wat stukkend gaan. Weet jy wat
dit was? By my het ek SP2 geïnstalleer, en my netwerkie draai nog steeds.
(Ek het drie pc's, een XP en twee W2K, miskien daarom?)

gr
Max
Re: SP2 [boodskap #99935 is 'n antwoord op boodskap #99878] Sa, 30 Oktober 2004 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Oct 2004 07:29:57 -0700, "Jonas" wrote:

> Hi DD - baie dki. Gister myne by DION's gekry - nadat ek dit 4X van die net
> afgelaai het.....
>

Bly ek kon help, Jonas. En dankie vir jou terugvoering:-)))

DD
Re: SP2 [boodskap #99938 is 'n antwoord op boodskap #99900] Sa, 30 Oktober 2004 14:29 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi DD - baie dki. Gister myne by DION's gekry - nadat ek dit 4X van die net
afgelaai het.....
Vorige onderwerp: nuwe trojan op pad
Volgende onderwerp: Webtuistes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:36:57 MGT 2024