Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Hart en Siel
Hart en Siel [boodskap #99719] Vr, 22 Oktober 2004 16:26 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wou netnou nog gesê het dat dit lyk asof dit eers in die laat 1700's
was wat die kerk begrippe soos "hart en siel" (body and soul) as
konsepte as beskrywing van algehele/volkome geloof ingebring het?
Re: Hart en Siel [boodskap #99722 is 'n antwoord op boodskap #99719] Vr, 22 Oktober 2004 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Wou netnou nog gesê het dat dit lyk asof dit eers in die laat 1700's
> was wat die kerk begrippe soos "hart en siel" (body and soul) as
> konsepte as beskrywing van algehele/volkome geloof ingebring het?

Jy het op 'n ander draad gevra vir die Afrikaans
vir "mind." Die Afrikaanse woordeboek gee 'n
ellelange lys woorde. Die eerste paar is egter
- verstand, intellek, gees, hart, gemoed.

Gloudina
Re: Hart en Siel [boodskap #99723 is 'n antwoord op boodskap #99722] Vr, 22 Oktober 2004 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf

> Jy het op 'n ander draad gevra vir die Afrikaans
> vir "mind." Die Afrikaanse woordeboek gee 'n
> ellelange lys woorde. Die eerste paar is egter
> - verstand, intellek, gees, hart, gemoed.

Dis vir my altyd interessant wanneer buddhiste
hulle prostrasies begin met ( in Engels) "with
body, speech and mind...." Terwyl hulle die
woord "liggaam" sê, is hulle hande saam in
die omgewing van die brein ( met "spraak" is
dit by hulle keel, en met "verstand" (?) is dit
by die hart. ) Dit beteken dus dat die konsep
van "liggaam" waaraan ons so egosentries
gekoppel is, deur die buddhis aangedui word
as 'n produksie van die brein.
Het jy die onlangse Time Magazine gelees
wat die woorde "The God Gene" op die
buiteblad het?

Gloudina
Re: Hart en Siel [boodskap #99731 is 'n antwoord op boodskap #99723] Sa, 23 Oktober 2004 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Het jy die onlangse Time Magazine gelees
> wat die woorde "The God Gene" op die
> buiteblad het?

Ek het dit nou gelees. Ons het so paar maande gelede ons subskiribsie
na baie jare op die Time gestaak, maar gelukkig kon ek die artikel op
die net lees. Dit is baie interessant, en dit is toe oor dieselfde
boek van Hamer waarvan ek so ruk gelede vertel het, waaroor die New
Scientist ook 'n oorsigsartikel geplaas het.
Dankie, Gloudina.
Die Time artikel laat mens nogal 'n hele paar vrae vra, en dit was
interessant om te sien hoe positief hulle oor die boek geklink het,
terwyl die New Scientist se Carl Zimmer, nogal baie negatief was.
Zimmer is natuurlik self ook geen fool nie, en die een boek van
homself waarna hy in die einde van die artkikel verwys is: "Soul made
Flesh and Evolution: The triumph of an idea."
Hy eindig sy oorsigartikel oor Hamer se werk op die volgende katterige
manier, en stel voor dat Hamer eerder sy boek die volgende titel moes
gee:
"A gene that accounts for less than one percent of the variance found
in scores on psychological questionaires designed to measure a factor
called Self-Transcendance, which can signify everything from belonging
to the Green Party to believing in ESP, according to one unpublished,
unreplicated study."

Maar so gaan dit in die wetenskaplike wereld, hoor. Jy gaan nie
maklik iets publiseer kry in peer reviewed joernale soos Nature of
Science ens., wat teen die huidige stroom van denke gaan nie, en
hierdie hele veld is redelik nuut. Ek dink ons gaan meer en meer
navorsing sien wat op soortgelyke denke berus. Dit sal interessant
wees om te sien wat oor sowat 20 jaar bv. bekend sal wees.

As iemand anders wat hier lees, en nie ingeteken is op die Time nie,
en graag die artikel waaroor ons gesels wil lees, hier is die skakel:

http://www.timecanada.com/story.adp?storyid=001&part=1
Re: Hart en Siel [boodskap #99732 is 'n antwoord op boodskap #99722] Sa, 23 Oktober 2004 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Jy het op 'n ander draad gevra vir die Afrikaans
> vir "mind." Die Afrikaanse woordeboek gee 'n
> ellelange lys woorde. Die eerste paar is egter
> - verstand, intellek, gees, hart, gemoed.

Baie interessant, en veral nou in die lig van wat jy vertel het hoe
Buddhiste ook verwys na die dinge. Dit lyk dan baie dieselfde. Dus
is jou hart en gees is in mens se kop gesetel? En interessant dat
"gemoed" ook daar voorkom.
En dit maak nogal ook vir my sin dat "liggaam" dan na die brein sal
verwys, want dit is tog waar ons konseptuele denke plaasvind. Baie
interessant om te sien hoe eenders die dinge eintlik is die oomblik
wat mens verby die uiterlike tooisels begin kyk.
Elkgeval...ek moet ophou klets.
Re: Hart en Siel [boodskap #99734 is 'n antwoord op boodskap #99731] Sa, 23 Oktober 2004 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Oct 2004 10:02:58 -0400, Katryn wrote:

>
>
> As iemand anders wat hier lees, en nie ingeteken is op die Time nie,
> en graag die artikel waaroor ons gesels wil lees, hier is die skakel:
>
> http://www.timecanada.com/story.adp?storyid=001&part=1
>

Ek het heelwat weke gelede 'n aanmerking
gemaak oor 'The God Gene' en selfs 'n skakel verskaf.
Vreemd genoeg, daar was hoegenaamd geen reaksie op my skrywe nie.
Zero. Nie eens een nie.
Ook nie werklik vreemd nie, want weke later het julle daaroor begin
praat, en dit bly ook net julle. Ek dink nie dat mense hul veel steur
aan wat enigiemand as húlself sê of skryf nie. Dit was so lank gelede
dat ek nie eens die 'subject' wat ek gebruik het kan onthou nie.
Heelwaarskynlik was dit 'The God Gene' of iets in dier voege.
Miskien was die subjectline heel anders.

DD
Re: Hart en Siel [boodskap #99735 is 'n antwoord op boodskap #99734] Sa, 23 Oktober 2004 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Ek het heelwat weke gelede 'n aanmerking
> gemaak oor 'The God Gene' en selfs 'n skakel verskaf.
> Vreemd genoeg, daar was hoegenaamd geen reaksie op my skrywe nie.
> Zero. Nie eens een nie.
> Ook nie werklik vreemd nie, want weke later het julle daaroor begin
> praat, en dit bly ook net julle. Ek dink nie dat mense hul veel steur
> aan wat enigiemand as húlself sê of skryf nie. Dit was so lank gelede
> dat ek nie eens die 'subject' wat ek gebruik het kan onthou nie.
> Heelwaarskynlik was dit 'The God Gene' of iets in dier voege.
> Miskien was die subjectline heel anders.

Ek kan nie onthou dat daar soiets op die nuusgroep
was nie. Maar ek mis seker nou en dan 'n pos. Kan
jy dit weer plaas?
Ek wil jou egter daaraan herinner dat die Time artikel
in die laaste twee weke gepubliseer is. Die datum op
ons Time is 25 Oktober, maar mens ontvang mos altyd
die goed vóór die datum.

Gloudina
Re: Hart en Siel [boodskap #99736 is 'n antwoord op boodskap #99732] Sa, 23 Oktober 2004 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

. Dus
> is jou hart en gees is in mens se kop gesetel?

Nee, hulle hou hulle hande teen hulle kop ( en uiter die
woord "Om" wanneer hulle "liggaam" sê.) Dus het
die Buddhis se fisiologie-psigologie al duisende jare
gelede besluit dat die brein en sy werkinge die
oorsaak is van ons konsepsie van "liggaam" as 'n
sentrale konsep. Ek kan nog nie besluit of hulle
die hele ego-isolasie waarin die mens hom bevind
tensy hy "enlightened" word, ook net as maaksel
van die brein beskou nie. Heelwaarskynlik sal
die Buddhis sê dat "mind" ook daarby betrokke
is. En vir hulle is "mind" in die hart gesetel.

Gloudina
Re: Hart en Siel [boodskap #99737 is 'n antwoord op boodskap #99735] Sa, 23 Oktober 2004 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Oct 2004 12:50:51 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> Ek het heelwat weke gelede 'n aanmerking
>> gemaak oor 'The God Gene' en selfs 'n skakel verskaf.
>> Vreemd genoeg, daar was hoegenaamd geen reaksie op my skrywe nie.
>> Zero. Nie eens een nie.
>> Ook nie werklik vreemd nie, want weke later het julle daaroor begin
>> praat, en dit bly ook net julle. Ek dink nie dat mense hul veel steur
>> aan wat enigiemand as húlself sê of skryf nie. Dit was so lank gelede
>> dat ek nie eens die 'subject' wat ek gebruik het kan onthou nie.
>> Heelwaarskynlik was dit 'The God Gene' of iets in dier voege.
>> Miskien was die subjectline heel anders.
>
> Ek kan nie onthou dat daar soiets op die nuusgroep
> was nie. Maar ek mis seker nou en dan 'n pos. Kan
> jy dit weer plaas?
> Ek wil jou egter daaraan herinner dat die Time artikel
> in die laaste twee weke gepubliseer is. Die datum op
> ons Time is 25 Oktober, maar mens ontvang mos altyd
> die goed vóór die datum.
>
> Gloudina
>

nee, dit was nie oor die Time artikel nie. Time was hoegenaamd nie
eerste hiermee nie. Ek sal dit nie weer kan plaas nie, want daar is
geen kans dat ek boekhou van wat ek skryf nie. As jy kyk na die tyd
wanneer ek somtyds pos, sal jy sien dat selfs 3.00 vm geen
uitsondering is nie. Met 1.00vm 'n standaard. As ek sou boekhou van
wat ek skryf, sou dit bydra tot my slaaploosheid. MAW sommige dinge
is beter vergete.

Ek kan slegs onthou dat ek (ek dink) omtrent net een sin geskryf het
om belangstelling aan te wakker, en daarna 'n skakel geplaas het. En
ek kan onthou dat dit gegaan het oor 'n wetenskaplike wat gesê het dat
die gene nie gevind sal word nie. Want dit bestaan nie as sulks nie.

Dit was soos ek sê, 'n maklik twee maande + voor julle daaroor begin
gesels het.

DD
Re: Hart en Siel [boodskap #99738 is 'n antwoord op boodskap #99737] Sa, 23 Oktober 2004 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Oct 2004 19:00:13 +0200, DD wrote:

> On Sat, 23 Oct 2004 12:50:51 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>

>> "DD" skryf


>
> Dit was soos ek sê, 'n maklik twee maande + voor julle daaroor begin
> gesels het.
>
> DD
>
>
Maar wat daarvan kan enigeen natuurlik vra. Dit dien nie regtig doel
om dit te sê nie. Maar mens sê nie altyd iets met 'n doel nie. Somtyds
net omdat mens wil.

DD
Re: Hart en Siel [boodskap #99745 is 'n antwoord op boodskap #99737] So, 24 Oktober 2004 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Ek kan slegs onthou dat ek (ek dink) omtrent net een sin geskryf het
> om belangstelling aan te wakker, en daarna 'n skakel geplaas het. En
> ek kan onthou dat dit gegaan het oor 'n wetenskaplike wat gesê het dat
> die gene nie gevind sal word nie. Want dit bestaan nie as sulks nie.

Ek weet nie of ek vir almal praat nie, maar ek is nie
vinnig om "skakels op te volg" nie. Ek het gewoonlik
nie tyd of lus daarvoor nie. Dus is dit seker raadsaam
om, as jy 'n stuiwer in die armbeurs wil gooi, op te
som wat die skakel sê wat vir jou van belang is.
Dan kan mense sien waaroor gepraat word.

Miskien het jou skakel wel na Hamer se boek
verwys. ( The God Gene: How faith is Hardwired
into our Genes.) Time magazine sê dat hy die
volgende beweer. "Hamer not only claims that
human spirituality is an adaptive trait, but he
also says he had located one of the genes responsible,
a gene that just happens to also code for production
of the neurotransmitters that regulate our moods."

Gloudina
Re: Hart en Siel - God Particle.pdf (0/1) [boodskap #99748 is 'n antwoord op boodskap #99735] So, 24 Oktober 2004 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Oct 2004 12:50:51 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> Ek het heelwat weke gelede 'n aanmerking
>> gemaak oor 'The God Gene' en selfs 'n skakel verskaf.
>> Vreemd genoeg, daar was hoegenaamd geen reaksie op my skrywe nie.
>> Zero. Nie eens een nie.
>> Ook nie werklik vreemd nie, want weke later het julle daaroor begin
>> praat, en dit bly ook net julle. Ek dink nie dat mense hul veel steur
>> aan wat enigiemand as húlself sê of skryf nie. Dit was so lank gelede
>> dat ek nie eens die 'subject' wat ek gebruik het kan onthou nie.
>> Heelwaarskynlik was dit 'The God Gene' of iets in dier voege.
>> Miskien was die subjectline heel anders.
>
> Ek kan nie onthou dat daar soiets op die nuusgroep
> was nie. Maar ek mis seker nou en dan 'n pos. Kan
> jy dit weer plaas?
> Ek wil jou egter daaraan herinner dat die Time artikel
> in die laaste twee weke gepubliseer is. Die datum op
> ons Time is 25 Oktober, maar mens ontvang mos altyd
> die goed vóór die datum.
>
> Gloudina
>

Ek het onmiddelik na jy en ek hieroor gesels het, hiervan vergeet.
En besig gewees om foto's wat ek op CD's geplaas het, in 'n
album te plaas. En daar kom ek toe af op dit waaheen ek 'n
skakel gegee het vir julle. Miskien was dit nie heel so lank terug
soos ek gesê het nie, want ek sien dat ek dit 14 September in PDF
gesave het. (Miskien moet ons in meer skrywes belangstel as slegs ons
eie:-) ; jy check die smile né, so bly stil hieroor.

Jy sê dat jy my daaraan wil herinner dat die 'Time' artikel minder as
twee weke oud is. En my reaksie daarop het beteken 'so what?'
Seker gaan ek jou nou verslae laat as ek sê dat die artikel waarna ek
verwys het so oud is as 6 Desember 2001. (BBC News). (!!!!!!)

Ek is nie lus om te gaan Google nie, sa as jy wil, kan jy daarna gaan
soek. Bes moontlik het ek dit ook op 14 Sept geskryf. Miskien 'n dag
of twee vroeër, maar waarskynlik dieselfde dag.

Jy vra of ek dit weer kan plaas. Natuurlik, en ek heg dit sommer
hieraan. Jy sal moet Acrobat Reader hê om dit te lees, want soos
ek sê, het ek dit gePDF.

Dave
Re: Hart en Siel [boodskap #99750 is 'n antwoord op boodskap #99745] So, 24 Oktober 2004 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Oct 2004 10:53:31 -0400, "@rogers.com" wrote:

>

> Miskien het jou skakel wel na Hamer se boek
> verwys. ( The God Gene: How faith is Hardwired
> into our Genes.) Time magazine sê dat hy die
> volgende beweer. "Hamer not only claims that
> human spirituality is an adaptive trait, but he
> also says he had located one of the genes responsible,
> a gene that just happens to also code for production
> of the neurotransmitters that regulate our moods."
>
> Gloudina
>

moet Hamer nie dalk Higgs wees nie?

DD
Re: Hart en Siel [boodskap #99751 is 'n antwoord op boodskap #99750] So, 24 Oktober 2004 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Oct 2004 17:23:55 +0200, DD wrote:

> On Sun, 24 Oct 2004 10:53:31 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>

>
>> Miskien het jou skakel wel na Hamer se boek
>> verwys. (

>> Gloudina

>
> moet Hamer nie dalk Higgs wees nie?
>
> DD
>

ek dink dink dink dat ek slegs geskryf het
"If there is no Higgs, science will be left totally
unable to explain mass"
en daarna 'n skakel hiérna gegee.
As dit nie genoeg is om mense nuuskierig te maak nie,
wat is?

DD
Re: Hart en Siel - God Particle.pdf (0/1) [boodskap #99754 is 'n antwoord op boodskap #99748] So, 24 Oktober 2004 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Jy vra of ek dit weer kan plaas. Natuurlik, en ek heg dit sommer
> hieraan. Jy sal moet Acrobat Reader hê om dit te lees, want soos
> ek sê, het ek dit gePDF.

Ek kan dit nie lees nie. Kan jy dit nie omsit as 'n epos
en dit op die nuusgroep plaas nie?

Gloudina
Re: Hart en Siel - God Particle.pdf (0/1) [boodskap #99755 is 'n antwoord op boodskap #99754] So, 24 Oktober 2004 16:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Oct 2004 11:39:06 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> Jy vra of ek dit weer kan plaas. Natuurlik, en ek heg dit sommer
>> hieraan. Jy sal moet Acrobat Reader hê om dit te lees, want soos
>> ek sê, het ek dit gePDF.
>
> Ek kan dit nie lees nie. Kan jy dit nie omsit as 'n epos
> en dit op die nuusgroep plaas nie?
>
> Gloudina
>

Daar het jy dit in text vorm maar dit gaan nie lekker lees nie.
Jy doen jouself in deur nie Acrbat Reader, wat verniet is,
op jou rekenaar te hê nie.

BBC News | SCI/TECH | 'God particle may not exist'
CATEGORIES TV RADIO COMMUNICATE WHERE I LIVE INDEX SEARCH
You are in: Sci/Tech
Front Page
World
UK
UK Politics
Business
Sci/Tech
Health
Education
Entertainment
Talking Point
In Depth
AudioVideo
SERVICES
Daily E-mail
News Ticker
Mobiles/PDAs
Feedback
Help
Low Graphics

Thursday, 6 December, 2001, 13:13 GMT
'God particle may not exist'

Computers recorded the tracks of debris particles
The most sought after object in particle
physics, the Higgs boson, may not even exist.
It's more likely than
not that there is no
Higgs
John Swain,
Northeastern
University

This is the astonishing
conclusion of
researchers at the
Cern nuclear physics
lab near Geneva who
have just reviewed five
years' worth of data
from experiments they
thought would confirm
the legendary particle's role in the construction
of the Universe.
The Higgs, according to the Standard Model of
particle physics, is the particle that explains
why all others have mass. Its importance is so
central to current thinking that some have
even dubbed it the "God particle".
But the Cern researchers have told New
Scientist magazine that studies in its giant
accelerator which should have shown up the
See also:
09 Apr 01 | Sci/Tech
US team steps up
search for elusive
particle
08 Nov 00 | Sci/Tech
Collider to close for
good
02 Nov 00 | Sci/Tech
Physicists await final
decision on collider
06 Sep 00 | Sci/Tech
Scientists close in on
elusive particle
Internet links:
Cern
Fermilab
New Scientist
The BBC is not responsible for
the content of external
internet sites
Top Sci/Tech stories
now:
Astronomy's next big
thing
Ancient rock points to
life's origin
Mobile spam on the rise
Giant telescope project
gets boost
New hope for Aids
vaccine
Replace your mouse
with your eye
Device could detect
overdose drugs
Wireless internet
http://news.bbc.co.uk/1/hi/sci/tech/1695390.stm (1 of 4)9/14/2004
9:27:33 PM
BBC News | SCI/TECH | 'God particle may not exist'
presence of the Higgs found absolutely nothing
- and this could mean particle physics having
to revisit some of its most cherished ideas.
Higgs 'shadows'

If there is no Higgs, science will be left totally
unable to explain mass.
Higgs boson
The Higgs is named
after British
physicist Peter
Higgs
He postulated its
existence more
than 30 years ago
to explain how
matter has mass
Theory suggests
the Higgs gives
rise to a field
through which all
other subatomic
particles, such as
quarks, gluons,
photons and
electrons, must
pass
As they interact
with the field, the
particles
experience a drag;
the more drag, the
more massive the
particle
Physicists at Cern used
what was then the
largest atom smasher
in the world, the Large
Electron Positron (Lep)
collider, to search for
the Higgs boson.
The theory was that if
atoms were hurtled
into each other at high
enough energies, the
Higgs would eventually
reveal itself in the subatomic
rubble.
Just before the Lep
was due to be closed
down and scrapped,
one team declared last
year that it was within
a hair's-breadth of
identifying the Higgs -
it had seen tantalizing
"shadows" of
something which could
be the sought after particle.
The Lep got a one-month reprieve for follow-up
work and was then closed to make way for a
much larger machine. Since then, researchers
at Cern have been sifting their data.
Higher energies
Their conclusion is that there was nothing in
the data at all to suggest the Higgs is out there
- certainly not at energy masses of up to 115
arrives in China
Links to more Sci/Tech
stories are at the foot
of the page.
http://news.bbc.co.uk/1/hi/sci/tech/1695390.stm (2 of 4)9/14/2004
9:27:33 PM
BBC News | SCI/TECH | 'God particle may not exist'
Gigaelectronvolts (GeV), way past the level of
80 GeV where the boson was expected to show
itself.

The existence of the Higgs is looking "less and
less likely," Steve Reucroft of Northeastern
University, Boston, US, a member of the
working group, told New Scientist.
"We've eliminated most of the hunting area,"
confirmed Cern scientist Neil Calder.
And John Swain, also of Northeastern
University, said: "It's more likely than not that
there is no Higgs."

The collider at Fermilab still hopes to find the Higgs
Not everyone is downcast, however. Frank
Wilczek, a particle physics theorist at the
Massachusetts Institute of Technology, pointed
out that you could take the Lep results as
evidence that the Higgs must be sitting at an
improbably high energy.
He said he would start to get uncomfortable if
the Higgs did not show up by about 130 GeV.
"Then I would have a good long think," he
said.
And Cern's David Plane is also still hopeful.
"It's just at a higher energy than we're
sensitive to," he told the magazine.
The Lep is making way for a bigger facility, the
http://news.bbc.co.uk/1/hi/sci/tech/1695390.stm (3 of 4)9/14/2004
9:27:33 PM
BBC News | SCI/TECH | 'God particle may not exist'
Large Hadron Collider, which is due to start
crunching particles at even higher energies in
2007.
In the meantime, the baton has been handed
to the Fermi National Accelerator Laboratory
outside Chicago, US. Researchers there are
hopeful they can succeed where Lep failed.
E-mail this story to a friend
Links to more Sci/Tech stories
^^ Back to top
News Front Page | World | UK | UK Politics | Business | Sci/Tech |
Health |
Education | Entertainment | Talking Point | In Depth | AudioVideo
------------------------------------------------------------ ----------------------
To BBC Sport>> | To BBC Weather
------------------------------------------------------------ ----------------------
© MMIII | News Sources | Privacy
http://news.bbc.co.uk/1/hi/sci/tech/1695390.stm (4 of 4)9/14/2004
9:27:33 PM
In This Section GO
Re: Hart en Siel - God Particle.pdf (0/1) [boodskap #99756 is 'n antwoord op boodskap #99754] So, 24 Oktober 2004 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Oct 2004 11:39:06 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> Jy vra of ek dit weer kan plaas. Natuurlik, en ek heg dit sommer
>> hieraan. Jy sal moet Acrobat Reader hê om dit te lees, want soos
>> ek sê, het ek dit gePDF.
>
> Ek kan dit nie lees nie. Kan jy dit nie omsit as 'n epos
> en dit op die nuusgroep plaas nie?
>
> Gloudina
>

Hier is dit - kliek hierop of copy en paste die url

http://news.bbc.co.uk/1/hi/sci/tech/1695390.stm

DD
Re: Hart en Siel - God Particle.pdf (0/1) [boodskap #99757 is 'n antwoord op boodskap #99755] So, 24 Oktober 2004 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Daar het jy dit in text vorm maar dit gaan nie lekker lees nie.
> Jy doen jouself in deur nie Acrbat Reader, wat verniet is,
> op jou rekenaar te hê nie.

Ek dink ons het wel Acrobat op die ander rekenaar
wat my man meestal gebruik. Maar ek kry die
nuusgroep as 'n email en is nie lus vir alle draaie
loop nie.

Gloudina
Re: Hart en Siel - God Particle.pdf (0/1) [boodskap #99758 is 'n antwoord op boodskap #99757] So, 24 Oktober 2004 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Oct 2004 13:04:40 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> Daar het jy dit in text vorm maar dit gaan nie lekker lees nie.
>> Jy doen jouself in deur nie Acrbat Reader, wat verniet is,
>> op jou rekenaar te hê nie.
>
> Ek dink ons het wel Acrobat op die ander rekenaar
> wat my man meestal gebruik. Maar ek kry die
> nuusgroep as 'n email en is nie lus vir alle draaie
> loop nie.
>
> Gloudina
>

Ja, as ek dit gelees her eer ek dit gestuur het,
sou ek net die skakel vir jou gestuur het. Dit
is wat ek nou gestuur het. Het jy daana gaan
kyk? En het dit nie miskien die anderkant van
die storie vir jou gewys nie?
Is jou glas koeldrank halfvol of half leeg?

DD
Re: Hart en Siel - God Particle.pdf (0/1) [boodskap #99761 is 'n antwoord op boodskap #99758] So, 24 Oktober 2004 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

Het jy daana gaan
> kyk? En het dit nie miskien die anderkant van
> die storie vir jou gewys nie?

Die twee stories het eintlik min met mekaar
te make. Die een praat van 'n "particle"
wat hulle probeer vind. Hamer praat van
genetiese materiaal.
Die enigste ding wat hulle saambind, is die
joernaliste se joernalistiek - om dit met
"God" te verbind, wat bietjie belaglik is.

Gloudina
Re: Hart en Siel - God Particle.pdf (0/1) [boodskap #99762 is 'n antwoord op boodskap #99761] Ma, 25 Oktober 2004 04:52 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Oct 2004 17:19:12 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
> Het jy daana gaan
>> kyk? En het dit nie miskien die anderkant van
>> die storie vir jou gewys nie?

*********************************************************

> Die enigste ding wat hulle saambind, is die
> joernaliste se joernalistiek - om dit met
> "God" te verbind, wat bietjie belaglik is.
>
> Gloudina
>
********************************************************

Hierdie een kan gerus gesave word.
Dat ons oor iets saamgestem het, is absoluut uitsonderlik.

DD
Vorige onderwerp: Sakramente
Volgende onderwerp: Vir Basjan [vraag oor kerk]
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:28:47 MGT 2024